NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2017
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans
Agricultural Sciences · Grade 10 · National November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- National November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 8
- File size
- 532.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/ NOVEMBER 2017)
AFDELING A
1.1 1.1.1 C √√
1.1.2 A √√
1.1.3 C √√
1.1.4 A √√
1.1.5 A √√
1.1.6 D √√
1.1.7 B √√
1.1.8 D √√
1.1.9 A √√
1.1.10 D √√ (20)
1.2 1.2.1 E √√
1.2.2 G √√
1.2.3 D √√
1.2.4 B √√
1.2.5 F √√ (10)
1.3 1.3.1 Kernmembraan √√
1.3.2 Mineralisasie √√
1.3.3 Uitheems/eksoties √√
1.3.4 Besoedeling √√
1.3.5 Meso-fauna √√ (10)
1.4 1.4.1 Verwering √
1.4.2 Geslagselle/ Gamete √
1.4.3 Aspek/ Hellingsrigting √
1.4.4 Tuinbou √
1.4.5 Struike √ (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: GRONDKUNDE
2.1 2.1.1 Identifisering van grondwater
A. Higroskopies / Adhesiewater √ (1)
2.1.2 Motivering van antwoord op VRAAG 2.1.1
In ʼn luggedroogte grondmonster is slegs higroskopiese water
teenwoordig √ en dit kan slegs met sterk verhitting verwyder
word √ (2)
2.1.3 Lei af of die water toeganklik is vir plante en verduideliking
Nee √
Want higroskopiese water is te sterk aan die grondpartikels
verbind √ (2)
2.1.4 Veiligheidsmaatreël geneem in die eksperiment
Gebruik tang om die proefbuis vas te hou √ (1)
2.1.5 Tipe water wat nie in diagram getoon word nie
Kapillêre water/ kohesiewater √
Gravitasie/ vrywater / geperkoleerde water √ (2)
2.2 2.2.1 Eienskappe van mineraalidentifisering
A. Splyting √ (1)
B. Glans √ (1)
C. Suiwerheid √ (1)
D. Taaiheid √ (1)
E. Digtheid √ (1)
2.2.2 DRIE eienskappe van primêre minerale
Primêre minerale is steeds in hul oorspronklike vorm/ het nie
chemies verander nie √
Kristalliseer vanaf afgekoelde magma √
Is grof en hard √ (3)
2.3 2.3.1 Grondvormingsfaktor genoem in die leesstuk
Moedergesteente √ (1)
2.3.2 Klassifikasie van gesteentes
A. Sedimentêre gesteentes √ (1)
B. Metamorfiese gesteentes √ (1)
C. Stollingsgesteentes √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/ NOVEMBER 2017)
2.3.3 DRIE bewerkingseienskappe van grond gevorm uit sedimentêre
gesteentes
Loging is hoog/ voedingstowwe word uitgewas √
Lae vrugbaarheid √
Maklik om te bewerk √
Goed gedreineer en deurlug √
Gereeld suur as gevolg van loging √
Geskik om plante met ondergrondse/wortelgewasse te groei √
Hoë soutinhoud/brak √ (Enige 3) (3)
2.4 2.4.1 Onderskei tussen intrusiewe en ekstrusiewe gesteentes
Instrusiewe gesteentes Ekstrusiewe gesteentes
Magma koel af onder die Magma koel af op die
grondoppervlak aardoppervlak
Bevat growwe kristalkorrels Bevat fyn kristalkorrels (2)
2.5 2.5.1 Identifisering van grondvormingsfaktor
Topografie/ Geografie √ (1)
2.5.2 Punt waar grond dieper is
D√ (1)
2.5.3 Redes vir verskillende gronddieptes
By punt C loop die water vinnig af en erodeer die beskikbare grond √
Wat dan by punt D neergelê word √ (2)
2.5.4 Kenmerke van topografie
A. Hoogte bo seevlak √ (1)
B. Aspek √ (1)
C. Helling √ (1)
2.5.5 Menslike aktiwiteit wat impak op grondvorming het
Verwyder plantbedekking
Oorbeweiding
Brand van veld
Ploeg van land
Gebruik van swaar masjinerie (Enige 3) (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PLANTWETENSKAPPE
3.1 3.1.1 Pas gewasklasse
A. Industriële gewasse √ (1)
B. Voergewasse √ (1)
C. Oliesaadgewasse √ (1)
D. Woudgewasse √ (1)
3.1.2 Ekonomiese belangrikheid van gewasse in Suid-Afrika
Genereer buitelandse inkomste √
Werkskepping √
Dra by tot die land se Bruto Buitelandse Produk √
Ondersteun die finansiële sektor √ (Enige 3) (3)
3.2 3.2.1 ʼn Staafgrafiek wat die volumes koringproduksie vanaf 2005
tot 2010 toon
4000
3500
Volume geproduseer (t)
3000
2500
2000
1500
1000
500
0
2005/6 2006/7 2007/8 2008/9 2009/10
Seisoen
Nasienriglyn vir die grafiek
Korrekte opskrif √
Y-as korrek gemerk (Volume geproduseer) √
X-as korrek gemerk (Seisoen) √
Korrekte tipe grafiek (staafgrafiek) √
Eenhede aangedui (t) √
Korrekte skaal √ (6)
3.2.2 Neiging van koringproduksie vanaf 2005 tot 2010
Die produksie van koring het oor die jare toegeneem √√ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/ NOVEMBER 2017)
3.2.3 Die volume van al die graangewasproduksie in 2005
Mielies + koring +sorghum = totale graangewasproduksie √
6000 t + 500 t + 900 t = 7400 t √ (2)
3.2.4 Voergewas ryk aan proteïene
Lusern √ (1)
3.2.5 Waarom peulgewasse ryk is aan proteïne
Hulle vorm ʼn simbiotiese verhouding met stikstofbindende
bakterieë √ wat die plant met stikstof voorsien wat gebruik word
om proteïene te maak √ (2)
3.3 3.3.1 Die vitamiene wat lemoene bevat
Vitamiene C √ (1)
3.3.2 Medisinale waarde van lemoene
Beveg griepinfeksies √ (1)
Behandel naarheid √ (1)
3.3.3 DRIE voordele om lemoene na vrugtesap te verwerk
Voeg waarde by lemoene / Verhoog wins √
Verleng rakleeftyd/ Voorkom verrotting √
. Handhaaf konstante voorraad regdeur die jaar √
Skep werksgeleenthede √ (Enige 3 x 1) (3)
3.4 3.4.1 Identifisering van indringer-plantspesies
A. Kategorie 3 √ (1)
B. Kategorie 2 √ (1)
C. Kategorie 1 √ (1)
3.4.2 Redes vir die uitwis van indringerspesies
Veroorsaak verlies aan inheemse plante √
Sommige spesies is giftig vir vee/lewende hawe en mense √
Gebruik baie water / Veroorsaak watertekorte √ (2 x 1) (2)
3.4.3 Onderskei tussen sagtehout en hardehout bome
Sagtehoutplantasies: bestaan uit bome wat ligte, sagte hout
met ʼn growwe grein produseer √ (1)
Voorbeeld: denneboom √ (1)
Hardehout plantasies: bestaan uit bome wat swaar, harde
hout met ʼn fyn grein produseer √ (1)
Voorbeeld: bloekom bome/ wattelbome/ akasiabome
(Enige 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4: VOLHOUBARE GEBRUIK VAN NATUURLIKE HULPBRONNE EN
BIOLOGIESE KONSEPTE
4.1 4.1.1 Voorbeeld van ʼn nie-hernubare hulpbron
Land / Grond √ (1)
4.1.2 Rede
Grond kan nie binne ʼn kort tyd vervang word nie √√ (2)
4.1.3 Omgewingsvolhoubare metode
A√ (1)
4.1.4 Regverdiging van 4.1.3
Gebruik van dieraangedrewe ploeg veroorsaak nie dat die
grond kompakteer nie √
Daar is minimale lugbesoedeling √
Mis van die beeste voeg organiese materiaal by die grond √ (3)
4.2 4.2.1 Fisiese eienskap van water
Troebelheid √ (1)
4.2.2 Definisie van troebelheid
Die melkerigheid van water as gevolg van die suspensie van
soliede partikels √ (1)
4.2.3 DRIE kwessies wat die voorsiening en kwaliteit van water in
Suid-Afrika beïnvloed
Toenemende aanvraag/ Bevolkingsaanwas/ -groei √
Uitheemse indringerplante √
Besoedeling √
Toename in verstedeliking √
Droogte/Klimaatsverandering/ aardverwarming √
Gebruik van grondwater wat nie weer vervang kan word nie √
Bebossing √ (Enige 3) (3)
4.2.4 Wet wat water reguleer
Nasionale Water Wet van 1998 √ (1)
4.2.5 DRIE gevolge van grondbesoedeling op natuurlike
hulpbronne
Balans tussen fauna en flora word versteur √
Soutkonsentrasie neem toe √
Grondorganismes word doodgemaak deur grondbesoedeling √
Gewasse wat groei in besoedelde grond kan giftige chemiese
stowwe bevat √ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/ NOVEMBER 2017)
4.2.6 TWEE metodes om van nie-bioafbreekbare afval ontslae te
raak
Hergebruik van materiaal op die plaas √
Stuur houers terug na verskaffers √
Versameling van afval vir herwinning √ (Enige 2) (2)
4.3 4.3.1 Dele van ʼn plantsel
A. Selmembraan √
B. Selwand √
D. Vakuool √
E. Nukleus √ (4)
4.3.2 TWEE funksies van deel E
Beheer selaktiwiteite / Bepaal hoe ’n sel lyk en funksioneer √
Speel ʼn belangrike rol by seldeling √ (2)
4.4 Verskille tussen plant en dierselle
Plantsel Diersel
4.4.1 Buitenste beskermende Selwand Het ʼn (2)
laag aanwesig √ selmembraan √
4.4.2 Vakuool Een groot Baie klein
vakuool √ vakuole √ (2)
4.5 4.5.1 Fases van mitose
A. Profase √ (1)
B. Interfase √ (1)
C. Anafase √ (1)
D. Metafase √ (1)
4.5.2 DRIE funksies van mitose
Vir groei √
Vir die herstel van beskadigde weefsel √
Vir vegetatiewe voortplanting √ (3 x 1) (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans

Question paper
AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans

Question paper
Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans hlayiso.com
More from Grade 10 Agricultural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Study guide
Gr10 Agricultural Sciences SG LR hlayiso.com

Annual teaching plan
Gr 10 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW

Question paper
AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
