NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2019
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans
Agricultural Sciences · Grade 10 · National November Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- National November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 9
- File size
- 554.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D √√
1.1.2 B √√
1.1.3 D √√
1.1.4 B √√
1.1.5 C √√
1.1.6 B √√
1.1.7 A √√
1.1.8 A √√
1.1.9 A √√
1.1.10 B √√ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 E √√
1.2.2 F √√
1.2.3 D √√
1.2.4 H √√
1.2.5 A √√ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Humifikasie √√
1.3.2 Kultivar √√
1.3.3 Besoedeling √√
1.3.4 Metafase √√
1.3.5 Meersellig √√ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Litosfeer √
1.4.2 Bladwisselend √
1.4.3 Korsvorming √
1.4.4 Chloroplaste √
1.4.5 Mitose √ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: GRONDKUNDE
2.1 Beskrywing van grondkomponente
2.1.1 (a) 5% √ (1)
(b) 45% √ (1)
2.1.2 Funksies van suurstof in die grond vir plantegroei
Respirasie by plantwortels √
Ontkieming van plantsade √ (2)
2.1.3 Berekening van die mineraalkomponent in ʼn 1 kg grondmonster
45 X 1 kg 45 X 1 000 g
√ = 0,45 kg √ OF √√ = 450 g √
100 100
0,45 x 1 000 = 450 g √ (3)
2.1.4 Verskil tussen gravitasiewater en higroskopiese water
Gravitasiewater is oortollige water, wat onder die invloed van
gravitasie deur die grond syfer. √
Higroskopiese water is baie nou verbind aan die grondpartikels
verbind √ (2)
2.1.5 Menslike aktiwiteite wat die grondorganismebevolking verminder
Oormatige bemesting √
Aanwending van plaagdoders √
Swak afvalbestuur √
Oorverbouing √ (Enige 2 x 1) (2)
2.2 2.2.1 Eienskappe van minerale
(a) Splyting √ (1)
(b) Hardheid √ (1)
(c) Spesifieke gravitasie √ (1)
(d) Deursigtigheid √ (1)
(e) Taaiheid √ (1)
2.2.2 Formasie van sekondêre minerale en primêre minerale
Primêre minerale is minerale wat gevorm is tydens die
oorspronklike solidifikasie van die rots onder hoë druk en
temperatuur. √
Sekondêre minerale vorm wanneer primêre minerale chemiese
veranderinge ondergaan. √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
2.2.3 Voorbeelde van sekondêre minerale
Kaoliniet √
Vermikuliet √
Illiet √
Hematiet √
Goetiet √ (Enige 2 x 1) (2)
2.3 2.3.1 Tipe rotse
A – Sedimentêre gesteente/afsettingsgesteente √
B – Stollingsgesteente √
C – Metamorfiese gesteente √ (3)
2.3.2 Formasie van Rots A en B
A – Sedimentêre gesteentes vorm wanneer sediment deur wind,
water en organismes afgeset word wat daartoe lei dat dit oor
duisende jare ophoop √
B – Stollingsgesteentes vorm wanneer vulkane uitbars en magma
uitkom en op die aarde se oppervlak stol √ (2)
2.3.3 Geskiktheid van rots C vir die verbouing van diepwortelgewasse
Metamorfiese gesteentegrond is nie geskik vir diepwortel-
gewasse nie √ (1)
2.3.4 Motivering
Die grond wat gevorm is, is nie diep nie. √
Die grond word maklik gekompakteer √
Die grond is swak gedreineer √ wat nie goed is vir
diepgewortelde gewasse nie (Enige 2 x 1) (2)
2.4 2.4.1 Tipe verwering
Biologies √ (1)
2.4.2 Motivering
Plantwortels penetreer krake in rotse en veroorsaak dat dit
kraak. √ (1)
2.4.3 Ander tipe verwering.
Chemies √
Fisies √ (Enige1 x 1) (1)
2.4.4 Rol van suurstof in chemiese verwering
Suurstof verhoog die chemiese verwering op rotse wat oksidasie
genoem word √
Waar suurstof verbind met saamgestelde elemente in rotse wat
oksiede en roes veroorsaak √ wat die rotsstruktuur verswak. (2)
2.5 Grondvormingsfaktore
A – Klimaat √ (1)
B – Topografie √ (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PLANTSTUDIES
3.1 3.1.1 Belangrikheid van die verbouing van mielies en koring in
Suid-Afrika
Vir die maak van suikers, alkoholiese drankies, suiker en stroop √
Mielie-olie van mieliesade word gebruik om margarien en slaai-olie
te maak √
Bron van voedsel vir mense en vee √
Koring word gebruik om meel vir brood te maak √
As bio-brandstof gebruik √ (Enige 2 x 1) (2)
3.1.2 Klimaatstoestande vir winterkoring
Benodig koel omgewings met optimale temperature van
20 °C–25 °C (grade Celsius) √
Gemiddelde reënval van 600–850 mm in die winterseisoen √ (2)
3.1.3 Verduidelik hoekom goed gedreineerde grond goed is vir mielies
Diep grond bevorder wortelontwikkeling van mieliegewasse √
Goed gedreineerde grond is goed vir deurlugting √
Harde lae of gekompakteerde grond bevorder nie
wortelontwikkeling nie √ (Enige 2 x 1) (2)
3.1.4 Klas van veldgewasse
(a) Industriële gewasse √ (1)
(b) Graangewasse √ (1)
3.1.5 Funksie van vesel
Om papier te maak √
Insolasie √
Houtrame √ (Enige 1 x 1) (1)
3.2 3.2.1 Tuinbou
Dit is die wetenskap en kuns van verbouing van vrugte, groente en
blomme (1)
3.2.2 Voordele van genetiese ingenieurswese in tuinbou
Ontwikkel siekte-weerstandige kultivars √
Verhoog voedingstofinhoud √ (2)
3.2.3 Faktore wat in gedagte gehou moet word wanneer groente-
kultivar gekies word
Aangepas vir omgewingskondisies/klimaat √
Plaag- en siektebestand √
Dae wat dit neem om volwasse te raak √
Opbrengspotensiaal √
Markaanbod √ (Enige 3 x 1) (3)
3.2.4 Ekonomiese en omgewingsvoordele van die gebruik van siekte-
weerstandige gewasse
Die boere sal geld spaar deur die vermindering van
plaagdoders √
Vermindering van plaagtoediening verminder besoedeling van die
omgewing √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
3.2.5 Klassifikasie van groentegewasse
Wortels √
Stam √
Blare √
Vrugte √
Blomplante √ (Enige 2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Staafgrafiek toon hoeveelheid vrugtegewasse uitgevoer deur ʼn
groep boere in 2015 en 2016
700
600
Hoeveelheid uitgevoer (ton)
500
400
Uitgevoer in 2015
300
Uitgevoer in 2016
200
100
0
Piesangs Appels Druiwe Lemoene
Vrugte
Nasienriglyne vir die staafgrafiek
Korrekte opskrif √
Veranderlike op 𝑦-as korrek aangedui (byskrif) en gekalibreer
(Hoeveelheid uitgevoer) √
Veranderlike op 𝑥-as korrek aangedui (byskrif) en gekalibreer
(Vrugte) √
Eenhede aangedui op 𝑦-as (ton) √
Staafgrafiek √ (5)
3.3.2 Vrugtegewasse wat grootste toename in uitvoere toon
Appels √√ (2)
3.3.3 Uitdagings met die uitvoer van piesangs
Piesangs is bederfbaar en word vinnig vrot √
Piesangs is grootmaat √
Duur om te vervoer √ (Enige 2 x 1) (2)
3.3.4 Belangrikheid van die uitvoer van vrugtegewasse vir die
ekonomie van Suid-Afrika
Uitvoer bring buitelandse valuta in wat die ekonomie bevorder √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.3.5 Persentasie toename in lemoene geproduseer
920 t – 700 t = 220 t √
220 t x 100
√
700 t
= 31,4% √ (3)
3.4 3.4.1 Redes waarom Lantana camara as ʼn indringer verklaar is
Dit veroorsaak drastiese verliese van inheemse plante √
Dit veroorsaak afname van ondergrondse water √ (Enige 1 x 1) (1)
3.4.2 Uitheems/Eksoties √ (1)
3.4.3 Redes waarom Lantana camara se getalle meer toeneem as die
van inheemse plante
Lantana camara het minder natuurlike peste en siektes as
inheemse plante wat hul groei kan inhibeer (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 4: VOLHOUBARE NATUURLIKE HULPBRONBENUTTING EN
BIOLOGIESE KONSEPTE
4.1 4.1.1 Bewerkingsstelsel
Boer A/Geen bewerking √ (1)
4.1.2 Motivering
Geenbewerking gebruik nie duur masjinerie nie √
Dit is volhoubaar want dit verminder gronderosie √
Dit bevorder die opbou van organiese afval √
Geen grondbewerking (Enige 2 x 1) (2)
4.1.3 Ongunstige gevolge van maksimum bewerking
Veroorsaak lugbesoedeling √
Veroorsaak grondkompaksie
Versteur aktiwiteite van mikro- en makro-organismes
(Enige 2 x 1) (2)
4.1.4 Metodes om waterverlies te verminder
Deklaagbewerking √
Plant dekgewasse √
Verwyder onkruid √ (Enige 1 x 1) (1)
4.1.5 Metodes om gronderosie in die lande te verminder
Laat plantmateriaal in weiveld toe om te herstel √
Plant dekgewasse √
Praktiseer geenbewerking/geen ploeg √
Kontoerploeg saam met helling √
Ploeg minder voordat dit reën √ (Enige 1 x 1) (1)
4.1.6 Gevolge van gronddegredasie vir verbruikers
Voedseltekorte as gevolg van afname in produksie √
Hoër kospryse as gevolg van tekorte √
Grondbesoedeling bedreig voedselveiligheid √ (Enige 2 x 1) (2)
4.2 4.2.1 Belangrike aspekte van organismes wat in die grond woon
Mikro-organismes soos fungi en bakterieë breek organiese
materiaal af tot voedingstowwe in die grond/Dit herwin
grondvoedingstowwe. √
Makro-organismes meng en belug die grond deur te grawe en die
grond om te dolwe √
Lewende grondorganismes verbeter grondstruktuur √
(Enige 2 x 1) (2)
4.2.2 Assessering van die stelling
Die stelling is nie waar nie √ (1)
Ondersteunende redes
Want boerdery verminder biodiversiteit en bevolking van
grondorganismes √
Gebruik van bemesting, plaagdoder en roking verminder
grondorganismes √
Boerdery sit organiese materiaal in grond uit wat lei tot afname in
grondorganismes √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.2.3 Afvalbestuurstegnieke
Maak kompos met plantreste √
Gebruik van biogas-verteerders √
Gebruik sommige gewasse om biobrandstof en alkoholiese drankies
te maak √ (Enige 2 x 1) (2)
4.2.4 Nasionale Water Wet
Doeltreffendheid – Boere moet water gebruik sonder om dit te mors √
Billikheid – Boere moet water regverdig verdeel √ (2)
4.3 4.3.1 Plantsel
Plantsel √ (1)
4.3.2 Regverdiging
Die sel het ʼn selwand √
Groot vakuool √ (Enige 1 x 1) (1)
4.3.3 Byskrifte
A – Nukleus/selkern √
B – Chloroplaste √
C – Vakuool √ (3)
4.3.4 Funksie van chloroplaste
Plek van fotosintese √
Bevat chlorofil wat energie van sonlig absorbeer √
Wat gebruik word om koolstofdioksied en water te verwerk na glukose
en suurstof √ (Enige 2 x 1) (2)
4.3.5 Plantweefsels en plantorgane
Plantweefsels is ʼn groep soortgelyke selle wat dieselfde funksie
verrig √
Voorbeelde – epidermale weefsel/kollenchiem weefsel/vaatweefsel √
Plantorgane is ʼn deel van die liggaam wat ʼn spesifieke funksie verrig √
Voorbeelde – wortel/stingel en blare √ (4)
4.4 4.4.1 Seldeling
Mitose √ (1)
4.4.2 Regverdiging
Want twee dogterselle is geproduseer √ (1)
4.4.3 Belangrikheid van mitose
Fasiliteer groei √
Vervang verslete selle en weefsel √
Vorm die basis van ongeslagtelike voortplanting in plante √
(Enige 2 x 1) (2)
4.4.4 Fases van mitose
A – Anafase √
B – Telofase √ (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans

Question paper
AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans

Question paper
Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans

Question paper
AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2019 Eng D
More from Grade 10 Agricultural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Study guide
Gr10 Agricultural Sciences SG LR hlayiso.com

Annual teaching plan
Gr 10 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW

Question paper
AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Question paper