Skip to content

Agricultural Sciences Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 10201910 pages

Grade 10 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 B  1.1.3 D  1.1.4 A  1.1.5 D  1.1.6 C  1.1.7 A  1.1.8 B  1.1.9 D  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 D  1.2.2 F  1.2.3 H  1.2.4 A  1.2.5 B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Profase  1.3.2 Dolomiet  1.3.3 Sel  1.3.4 Graan  1.3.5 Alkaliniteit/Brak  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Glans  1.4.2 Klimaat/reënval/temperatuur  1.4.3 Damme  1.4.4 Chloroplaste  1.4.5 Besoedeling  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING 2.1 Sonkrag 2.1.1 Definisie van die konsep sonkrag  Energie vanaf die sonstrale/son   wat omgesit word na elektriese energie/elektrisiteit  (2) 2.1.2 Is sonkrag ‘n hernubare of nie-hernubare hulpbron Sonkrag is hernubaar  (1) REDE  Word maklik sonder die hulp van die mens aangevul   Kom in oorvloed voor, kan dus nie opgebruik word nie   Is ‘n onuitputlike bron van natuurlike energie  (Enige 1) (1) 2.1.3 TWEE redes waarom huiseienaars sonkrag stelsels installeer  Verminder hul afhanklikheid van Eskom   Om elektrisiteits rekeninge te verlaag   Om hul huise meer omgewingsvriendelik te maak  (2) (Enige 2) 2.1.4 Die voordeel van noodbattery stelsels Batterye stoor energie vir gebruik tydens beurtkrag of kragonderbrekings  (1) 2.2 Waterbesoedeling 2.2.1 DRIE landboupraktyke wat bydra tot besoedeling  Bestuiwing met plaagdoders   Kunsmis afloop   Lewendehawe afval  (3) 2.2.2 TWEE maatstawwe van toepassing om waterbesoedeling deur sediment te beheer  Plaas kompos/onkruidvrye deklaag bo-op grond om te verhoed dat dit wegspoel   Vermy grondbewerking naby riviere as dit te droog/nat is  (2) 2.2.3 Definisie van waterkwaliteit  Water kwaliteit verwys na die chemiese, fisiese en biologiese   eienskappe van water  (2) 2.2.4 Die rol van reën in die besoedeling van riviere  Reënwater versamel besoedelaars/reste van plaagdoders en kunsmisstowwe   en spoel dit af in riviere wat besoedeling veroorsaak  (2) Die verbruik van bees- en hoendervleis per persoon in Suid Afrika Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.3 tussen 2014 en 2018 2.3.1 Berekening van die gemiddelde verbruik van beesvleis per persoon tussen 2014 en 2018  20kg + 15kg + 15kg + 25kg + 20kg   = 95kg ÷ 5   = 19kg  (3) 2.3.2 Rede waarom daar meer hoendervleis in Suid Afrika verbruik word Hoendervleis is goedkoper/armer gemeenskappe kan slegs die goedkoper hoendervleis bekostig  (1) 2.3.3 Gekombineerde staafgrafiek van die verbruik van bees- en hoendervleis per persoon in Suid Afrika tussen 2014 en 2018 Kriteria/rubriek vir die nasien van die grafiek  Korrekte opskrif: (Verbruik van bees-en hoendervleis per persoon tussen 2014 en 2018)   X-as: Korrek gekallibreer met byskrif (Jaar)   Y-as: Korrek gekallibreer met byskrif (Verbruik)   Korrekte eenheid op die Y-as (kg per jaar)   Gekombineerde staafgrafiek   Akkuraatheid  (6) 2.4 Die digtheid van grond 2.4.1 Verduideliking van die konsep grondkompaksie  ‘n Toestand waar die gronddeeltjies saamgedruk/pers word   sodat daar min spasie/ruimte vir lug en water in die grond is  (2) Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.4.2 TWEE voordele van los grond vir die groei van plante  Los deeltjies het meer spasie/ruimte vir lug sodat daar meer suurstof vir plantwortels is   Plantwortels het beter toegang en kan meer water absorbeer   Los deeltjies bevorder die groei van grondmikrobes   Plantwortels kan die grond dieper indring, wat die staanvermoë van plante verbeter  (Enige 2) (2) 2.4.3 TWEE oorsake van grondkompaksie  Die gebruik van swaar landboumasjienerie   Verkeerde bewerkingspraktyke   Bewerking as die grond te nat is   Te veel bewerkings  (Enige 2) (2) 2.4.4 DRIE maatstawwe om grondkompaksie te verminder  Vermy die bewerking van grond as dit te nat is   Gebruik breër bande op voertuie/werktuie tydens bewerkings   Gebruik wetenskaplike bewerkingspraktyke/geen/minimum bewerking  Vermy die gebruik van swaar masjienerie/werktuie  (Enige 3) (3) [35] VRAAG 3: GRONDKUNDE 3.1 Diagram van die verskillende grondkomponente 3.1.1 Rede waarom die minerale deeltjies die grootste deel van grond vorm Grond vorm vanaf hierdie minerale deeltjies tydens verwering  (1) 3.1.2 TWEE tipes minerale waarvan minerale vorm  Primêre minerale   Sekondêre minerale  (2) 3.1.3 Onderskei tussen Kapillêrevog  Water in die grondporieë tussen gronddeeltjies   wat deur plante opgeneem kan word  (2) Higroskopiese vog  Water wat so styf deur die gronddeeltjie vasgehou word   dat plante dit nie kan opneem nie  (2) 3.1.4 Voorbeelde van lewende organismes (a) Makro-organismes  Ertwurms   Miere   Termiete   Honderdpote  (Enige 1) (1) Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne (b) Mikro-organisms:  Bacterië   Fungi  (Enige 1) (1) 3.2 Die gesteente siklus 3.2.1 Identifikasie van die tipe gesteentes A Stollingsgesteente  (1) B Metamorfiese gesteente  (1) 3.2.2 Wyse waarvolgens sedimentêre gesteentes gevorm word  Wanneer sediment   deur gravitasie afsak/hard word om gesteentes te vorm  (2) 3.2.3 DRIE voorbeelde van sedimentêre gesteentes  Sandsteen   Skalie   Kalksteen   Dolomiet   Fosforiete   Gips   Klipsout   Steenkool   Konglomeraat  (Enige 3) (3) 3.2.4 Verduideliking van die konsep magma  Warm vloeibare gesteentes vanuit die aarde   vorm lawa en ander stollingsgesteentes na afkoelling  (2) 3.3 Eienskappe van verwering 3.3.1 DRIE eienskappe van toepassing op chemiese verwering  Silikate reageer met water en vorm ‘n nuwe mineraal   Klei plate absorbeer water, dit word sagter en verweer makliker   Water reageer met koolstofdioksied, koolsuur vorm wat gesteentes verweer   Gesteentes breek af deur die aanhoudende blootstelling aan suurstof  (Enige 3) (3) 3.3.2 TWEE agente van toepassing op fisiese/ meganiese verwering  Temperatuur   Wind   Water   Gletsers  (Enige 2) (2) 3.3.3 Onderskei tussen Verwering  Die afbreek van gesteentes   deur biologiese, chemiese en fisiese middele  (2) Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne Erosie  Die verwydering van grond/opgeloste materiaal   van een omgewing na ‘n ander deur agente soos water/wind  (2) 3.4 Die faktore betrokke by die vorming van grond 3.4.1 Die rol van klimaat in die vorming van grond (a) Reënval  Die hoeveelheid reën bepaal   die tempo van chemies/biologiese verwering en loging  (2) (b) Temperatuur  Gesteentes in warmer dele verweer vinniger   as dieselfde gesteentes in koeler dele  (2) 3.4.2 Die tipe verwering wat deur topografie beïnvloed word Fisiese/meganiese verwering  (1) 3.4.3 Die grondvormings faktor wat die kleur, chemiese kenmerke en die minerale inhoud van grond bepaal Moedergesteente/materiaal  (1) 3.4.4 TWEE belangrike aspekte van grond in ekostelsels  Grond dien as groeimedium vir plante   Grond voorsien water/voedingstowwe/lug aan plante   Voorsien ‘n habitat vir grond organismes   Reguleer plante se temperatuur  (Enige 2) (2) [35] Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 4: PLANTSTUDIES EN BIOLOGIESE KONSEPTE 4.1 Kaart van Suid Afrika wat die hoof produksie areas van spesifieke landbou kommoditeite aantoon Pas die produkte by die areas op die kaart 4.1.1 C (1) 4.1.2 E (1) 4.1.3 D (1) 4.1.4 A (1) 4.1.5 B (1) 4.2 Eksotiese spesies 4.2.1 Definisie van die konsep eksotiese spesies  Spesies wat in areas groei   wat van hul natuurlike habitat verskil   waar hul nie natuurlik voorkom nie   wat oorspronklik van ander lande afkomstig is   en kan oorleef/reproduseer in ‘n ander land  (Enige 2) (2) 4.2.2 TWEE redes waarom eksotiese spesies bo plaaslike spesies verkies word  Eksotiese spesies het hoër groeitempo’s as plaaslike spesies   Produseer meer hout per eenheid oppervlakte in minder tyd  (2) 4.2.3 TWEE groepe waarin eksotiese houtspesies verdeel word met EEN voorbeeld van elk (a) Hardehout  (1) Voorbeeld  Bloekom   Hardekool   Mopanie   Wattel  (Enige 1) (1) (b) Sagtehout  (1) Voorbeeld Dennebome  (1) Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 4.3 Lusern 4.3.1 Landboukundige waarde van lusern Lusern word aangeplant as weiding/voergewas  (1) 4.3.2 Die produksie van lusern in terme van (a) Tipe grond  Oorleef in sanderige tot kleigronde   In suurgronde met ‘n ligte kalk toediening   Op goed gedreineerde leem gronde  (Enige 2) (2) (a) (b) Klimaat  Lusern groei goed onder warm en droë toestande   Verkies sonskyn toestande   Kan ‘n wye reeks klimaats toestande hanteer  (Enige 2) (2) 4.4 Fases van eerste meiotiese deling 4.4.1 Die fases van eerste meiotiese deling A Profase  (1) B Anafase  (1) C Telophase  (1) D Metafase  (1) 4.4.2 Definisie van die term meiose  Die tipe seldeling waar vier dogterselle vorm elk met   die helfte van die aantal chromosome van die moedersel  (2) 4.4.3 TWEE belangrike aspekte van meiose in lewende organismes  Meioss help met die vormasie van die geslagselle/gamete   Halveer die aantal chromosome in die dogterselle   Verseker ‘n konstante aantal chromosome van die liggaamsselle van een generasie na die volgende   Bring genetiese variasie in organismes  (Enige 2) (2) Kopierg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 10 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 4.5 Diagram met ‘n spefieke sel 4.5.1 Naam van die sel hierbo Diersel  (1) 4.5.2 Naam van die dele wat met die funksies ooreenstem A Sentriool  (1) B Lisosoom  (1) C Nukleus membraan  (1) D Sitoplasma  (1) 4.5.3 VIER ooreenkomste tussen dier- en plantselle  Selmembrane is teenwoordig in beide dier- en plantselle   Beide het ‘n kern/nucleus   Mitochondria kom in beide selle voor   Beide selle bevat ribosome   Endoplasmiese retikulum is teenwoordig in beide selle   Golgi apparaat is teenwoordig in beide selle   Beide selle bevat vakuole  (Enige 4) (4) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopierg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Agricultural Sciences

View all