Skip to content

Economics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Afr)

Question paperEconomicsGrade 12201911 pages

Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 EKONOMIE V2 SEPTEMBER 2019 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 2 NW/September 2019 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK: AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae. AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae. 2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagesien word NIE. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer. 5. Lees die vrae aandagtig deur. 6. Begin ELKE vraag op `n NUWE bladsy. 7. Laat 2–3 reëls tussen die onderafdelings van vrae oop. 8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen. 9. Gebruik slegs swart of blou ink. 10. Jy mag `n nieprogrammeerbare sakrekenaars gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 3 NW/September 2019 NSS AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer bv. 1.1.9 E. 1.1.1 ʼn Volmaak mededingende onderneming sal ʼn verlies oor die kort termyn ly indien die prys … koste. A gelyk is aan gemiddelde B minder is as die gemiddelde koste. C Meer as die gemiddelde D meer as die gemiddelde veranderlike 1.1.2 Die aard van die produk van ʼn monopolistiese mededinger is … A Sonder substitute. B homogeen. C uniek. D gedifferensieerd. 1.1.3 ʼn Koste-voordeel-ontleding is ʼn metode wat gebruik word vir die assessering van … A eksternaliteite. B markmislukking. C openbaresektorprojekte. D privaatsektorprojekte. 1.1.4 Gedurende periodes van inflasie neig mense se inkomste om te … A verminderde. B vermeerder. C Konstant te bly. D vermeningvuldig. 1.1.5 Die hoofdryfkrag agter die ontwikkeling van toerisme … A herverdeling van inkomste. B ekonomiese groei C regstellende aksie. D persoonlike ontwikkeling. 1.1.6 Lande poog om ʼn volhoubare toerisme industrie te bereik deur … A toeriste toe te laat om ʼn inkomste te verdien tydens hulle besoek. B om slegs sekere vaardighede in die toerisme bedryf in diens te neem. C die bewusmaking van die voordele van verskillende vakansiebestemmings. D die voordele van inheemse groepe te verminder. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 4 NW/September 2019 NSS 1.1.7 ʼn Voorbeeld van lugbesoedeling is ... A tabakrook. B riool storting. C vasteafval. D industriële afval. 1.1.8 Natuurlike hulpbronne wat uitgeput raak indien dit nie na behore bestuur word nie, staan bekend as … hulpbronne. A Hernubare B oneindige C natuurlike D nie-hernubare (8 x 2) (16) 1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Industrie A voordele wat ʼn derde party geniet voortspruitend uit ʼn transaksie waarby hulle nie betrokke was nie 1.2.2 Marginale nut B enige besoeker wat reis na ʼn ander land vir meer as een nag maar vir korter as twaalf 1.2.3 Positiewe maande eksternaliteite C die hoeveelheid organismes wat in ʼn spesifieke geografiese gebied gevind word 1.2.4 Stagflasie D ʼn besoeker wat in ʼn land reis maar wat binne die grense van die land woon E addisionele voordeel wat ʼn verbruiker 1.2.5 Handelsooreenkomste geniet uit die gebruik van een ekstra eenheid goed of diens 1.2.6 Buitelandse toeris F ongewenste stowwe wat in die atmosfeer vrygestel word G verhouding tussen die uitvoerpryse en 1.2.7 Biodiversiteit invoerpryse van ʼn land H lae groei, hoë werkloosheid en hoë 1.2.8 Besoedelingstowwe inflasiekoerse kom herhaaldelik voor I alle besighede wat dieselfde produk aan die mark verskaf (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 5 NW/September 2019 NSS 1.3 Gee EEN term vir elke van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE. 1.3.1 Tydperk van produksie waartydens slegs die veranderlike produksiefaktore kan verander, terwyl ten minste een faktor onveranderd bly 1.3.2 ʼn Eksklusiewe reg wat amptelik deur die regering aan ʼn uitvinder gegee word om sy/haar uitvinding te vervaardig en te verkoop 1.3.3 Produkte wat oor negatiewe eksternaliteite beskik, soos alkohol en tabak 1.3.4 Wanneer ʼn land buitensporige en aanhoudende prysstygings ervaar wat meer as 50% per jaar is 1.3.5 Die tipe toerisme wat fokus op museums kuns gallerye argeologiese terreine kerke, moskees, volksmusiek en -danse 1.3.6 Die regering verskaf aan elke besigheid ʼn lisensie om tot ʼn sekere hoeveelheid te besoedel (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 6 NW/September 2019 NSS AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae: 2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste. (2 x 1) (2) 2.1.2 Hoe sal ʼn anelastiese vraagkurwe van ʼn monopolie pryse en hoeveelheid beïnvloed.? (1 x 2) (2) 2.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SLUITINGSPUNT MK INKOMSTE EN KOSTE GK 50 40 GVK 30 20 GI ˂ GK 10 Hoeveelheid 100 200 300 400 H 2.2.1 Identisifeer die markprys in die grafiek hier bo. (1) 2.2.2 Identifiseer ‘n punt uit die grafiek waar GK vir MK sny.. (1) 2.2.3 Beskryf kortliks die term gelykbreekpunt. (2) 2.2.4 Wat gebeur at punt d?. (2) 2.2.5 Verduidelik wat sal gebeur indien die markprys verhoog word tot R50. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 7 NW/September 2019 NSS 2.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. MINIMUM LOONVERHOGING Die wetgewing bepaal ‘n minimum nasionale tarief van R20 per uur, of R3 500 per maand, afhangende van die aantal ure wat gewerk word. Die R20 per uur tarief sal stadig in die landbou- en huishoudelike werksektore infaseer word met die werknemers wat R18 en R15 onderskeidelik verdien. [Bron https:mywage.co.za] 2.3.1 Watter departement implementeer minimum lone? (1) 2.3.2 Wanneer het die nasionale minimum lone in werking getree? (1) 2.3.3 Beskryf kortliks die term minimumloon. (2) 2.3.4 Hoe sal werkers bevoordeel word deur minimum lone? (2) 2.3.5 Hoe suksesvol was die regering in hulle poging om inkomste te (4) herverdeel? (2 x 2) 2.4 Onderskei tussen natuurlike en kunsmatige monopolieë. (4 x 2) (8) 2.5 Hoe kan die niemededingende beleid entrepreneursaktiwiteite bevoordeel? (8) (4 x 2) [40] VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae: 3.1.1 Noem enige TWEE wyses waarop die omgewing bewaar kan word. (2 x 1) (2) 3.1.2 Hoe beïnvloed die depresiasie van die rand toeriste vanaf Engeland wat Suid-Afrika besoek? (1 x 2) (2) 3.2 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. NOORDWES LEI MEER JEUGDIGES OP AS TOERGIDSE Noordwes se Departement van Toerisme het gedurende Juniemaand 2018 meer as 100 studente in die provinsie opgelei as toergidse. Dit vorm deel van die departement se inisiatief om toerismebestuur te verbeter deur jaarliks jongmense te werf en toe te rus met die nodige vaardighede om in die sektor te floreer. [Bron The Mail, Julie 2018] 3.2.1 Watter wȇreld erfenisgebied kan in die Noord West Provinsie gevid word? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 8 NW/September 2019 NSS 3.2.2 In watter sektor funksioneer toerisme? (1) 3.2.3 Beskryf kortliks die term toerisme. (2) 3.2.4 Wat kan mense in landelike gebied doen om toeriste na hulle omgewing te lok? (2) 3.2.5 Hoe kan toerisme huishoudings bevoordeel? (4) 3.3 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg. KLIMAAT · Energie-onafhanklikheid · Bewaar reënwoude. BERAAD · Volhoubaarheid · Groen werk · Leefbare stede Wat as dit ‘n groot grap · Hernubare hulpbronne is en ons skep ‘n beter · Skoon water, lug wêreld vir niks nie? · Gesonde kinders [Bron City Press, Mei 2018] 3.3.1 Noem EEN belangrike omgewings probleem. (1) 3.3.2 Noem enige internasionale klimaat beraad wat gedurende 2000 gehou is. (1) 3.3.3 Omskryf kortliks die term bewaring. (2) 3.3.4 Verduidelik EEN gevolg van grond besoedeling. (2) 3.3.5 Hoe belangrik is omgewings volhoubaarheid vir die ekonomie? (2 x 2) (4) 3.4 Onderskei tussen die verbruikersprysindeks en die produsente-prysindeks. (4 x 2) (8) 3.5 Hoe kan die besigheidssektor toerisme suksesvol bevorder? (4 x 2) (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 9 NW/September 2019 NSS VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 Beantwoord die volgende vrae: 4.1.1 Noem enige TWEE vorme van vervoer-infrastruktuur. (2 x 1) (2) 4.1.2 Hoe kan ʼn tekort aan inligting veroorsaak dat ʼn entrepreneur die verkeerde besluite neem? (1 x 2) (2) 4.2 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. ESKOM SE 20% VERHOGINGSVERSOEK IS SOOS “OM WATER OPDRAAND TE STOOT” Eskom sê dat sy likiditeit drasties beïnvloed is deur die verhoging van 2,2% vir die 2018 finansiële jaar, wat laer is as die inflasietarief. Die tariefverhoging van 5,23% vir die jaar, soos voorgestel deur Nersa, sal die likiditeit van die maatskappy verder beïnvloed. Volgens die voorsitter, was Eskom besig om “water opdraand te stoot” deur vir ʼn tariefverhoging van 20% te vra. ”Tariewe is nie noodwendig die wondermiddel om al Eskom se probleme op te los nie, maar dit is ook nie regverdig om ʼn onverbiddelike houding teenoor die energie- reguleerder te hê nie.” [Bron New Age, 31 Januarie 2018] 4.2.1 Waarom word ESKOM beskou as ‘n prysmaker? (1) 4.2.2 Wie is die reguleerder van energie in Suid-Afrika? (1) 4.2.3 Beskryf kortliks die term onvolmaakte mark. (2) 4.2.4 Beskryf kortliks die aard van die produk wat Eskom lewer. (2) 4.2.5 Waarom, in teenstelling met ‘n tipiese monopolie, maak Eskom nie ‘n wins oor die langtermyn nie? (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 10 NW/September 2019 NSS 4.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. AANTAL BUITELANDSE TOERISTE PER LAND VAN HERKOMS: 2018 Land van oorsprong Getalle Europa 1 275 679 Amerika 432 890 Asia en Australiȅ 420 666 Afrika en die Midde Ooste 6 184 319 Ongespesifiseerde 25 800 Groot totaal 8 339 354 [Bron South African Tourism Strategic Research Unit, 2018 November] 4.3.1 Gee ‘n rede waarom so baie mense uit Afrika en die Midde Ooste na Suid Afrika toer. (1) 4.3.2 Watter faktore het steeds ‘n negatiewe invloed op buitelandse toerisme? (1) 4.3.3 Beskryf kortliks die term inkomende toeris. (2) 4.3.4 Bereken die persentasie toeriste wat Suid Afrika uit Europa besoek. (2) 4.3.5 Wat kan gemeenskappe doen om die groot impak wat toerisme op die omgewing het te voorkom? (2 x 2) (4) 4.4 Bespreek prysvorming van ‘n individuele firma onder volmaakte mededinging met behulp van ‘n goed benoemde grafiek. (4 x 2) (8) 4.5 Hoe kan die staat suksesvol gebruik maak van bevel en beheer metodes om omgewingsvolhoubaarheid te verseker. (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Economics/P2 11 NW/September 2019 NSC AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. Maak seker dat antwoorde die struktuur wat hieronder aangedui word volg, sodat die maksimum aantal punte behaal kan word: PUNTE- STRUKTUUR VAN OPSTEL TOEKENNING Inleiding Die inleiding is ‘n laerorde-antwoord. Maks. 2 · ’n Goeie beginpunt is om die hoofterm, wat met die vraagonderwerp verband hou, te definieer. · Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie. · Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie. · Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek. Liggaam Hoofgedeelte: Bespreek in detail/Diepgaande bespreking/Ondersoek/ Maks. 26 Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/ Verduidelik/Teken ‘n grafiek en verduidelik/Gebruik ‘n grafiek wat gegee en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/ Maks. 10 Evalueer krities/Bekeken/Aflei/Vergelyk/Skep ‘n grafiek en verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/ Hoe/ Maak voorstelle Slot Enige hoërode-slot behoort die volgende in te sluit: Maks. 2 · ’n Kort samevatting van dit wat alreeds bespreek is, sonder om feite wat reeds genoem is, te herhaal · Enige mening of waardeoordeel van die feite wat bespreek is · Addisionele ondersteuningsinligting wat die bespreking/analise verstrek · ‘n Opponerende sienwyse met motivering, indien verlang · Aanbevelings TOTAAL 40 VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTES · Bespreek die kenmerke van ’n oligopolie as ‘n markstruktuur (26 punte) · Hoe kan oligopolie firmas hul sukseskoers verhoog in ‘n nie-prys kompetisie? (10 punte) [40] VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 40 MINUTE · Bespreek volledig die volgende oorsake van vraag-trekinflasie. (26 punte) · Gee ‘n kritiese evaluasie van die gevolge van inflasie. (10 punte) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Economics

View all