Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
EKONOMIE V1
SEPTEMBER 2019
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3/v1-561d5cdb129296dcc9f2/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--618dbdee-e64c-45f5-9118-413e4c86db2a/v1-318cfb2f768f35806c6c/card.webp)




View all

%20June%202025%20Possible%20Answers--3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e/v1-45abc04fbe038cfc315d/card.webp)



Economics Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP (Afr)
Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- North West Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 446.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
North West Mock Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1.1South Africa’s industrial policies and their suitability in terms of international best practice30 marks
- Question 1.2The foreign exchange market and the balance of payments accounts16 marks
- Question 1.3The foreign exchange market and the balance of payments accounts6 marks
- Question 2The role of the public sector40 marks
- Question 3Economic growth and development40 marks
- Question 4The role of the public sector40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 2 NW/September 2019
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:
· AFDELING A: VERPLIGTEND
· AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
· AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
nagesien word NIE.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.
7. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
9. Gebruik slegs blou of swart ink.
10. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 3 NW/September 2019
NSS
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae voorsien.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOOREDBOEK neer, bv.1.1.9 D.
1.1.1 Die buitelandse sektor is deel van ‘n … ekonomie.
A informele
B gemengde
C geslote
D oop
1.1.2 Die siklus wat tussen 7 en 11 jaar aanhou en veroorsaak word
deur veranderings in netto beleggings deur die regering en
besighede, word ‘n … -siklus genoem.
A Kondratieff
B Kitchin
C Jugler
D Kuznet
1.1.3 Die finansiële jaar van die staat strek van ...
A 1 Maart tot 28 Februarie.
B 1 April tot 31 Maart.
C 1 November tot 31 Oktober.
D 30 Julie tot 1 Junie.
1.1.4 ‘n Sistematiese rekord van alle transaksies tussen een land en
ander lande gedurende ‘n spesifieke periode.
A betalingsbalans.
B ruilvoet.
C lopende rekening.
D buitelandse valutamark.
1.1.5 Wanneer ‘n land of lande ‘n bepaalde ander land ‘n boete oplê…
A Embargo
B Sanksie
C Disinvestering
D Beskerming
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 4 NW/September 2019
NSS
1.1.6 Ontwikkelingstrategieë soos infrastruktuur en
vaardigheidsontwikkeling, is bevorder deur die ...
A Heropbou- en Ontwikkelingsprogram.
B Groei, Indiensneming en Herverdeling van inkomste.
C Versnelde en Gedeelde Groei Inisiatief vir Suid-Afrika.
D grondherverdeling.
1.1.7 ‘n Sosiale aanwyser wat met gesondheid geassosieer word, is …
A die persentasie inskrywing in sekondêre skole.
B wanvoeding.
C beskikbaarheid van elektrisiteit.
D kindermortaliteit.
1.1.8 ‘n Aansporing om beleggings in vaardigheidsontwikkeling aan te
moedig, is …
A Vaardigheidsontwikkelingsprogram.
B Korridors.
C Geïntegreerde Strategiese Projekte.
D SOOO,s Tegnologieprogram. (8 x 2) (16)
1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B om by 'n item in KOLOM A te pas. Skryf
slegs die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Kapitaalmark A geneigdheid van amptenare om reëls en
regulasies sonder oordeel te volg.
1.2.2 Reële syfers
B sal nie van rigting verander tot nadat die
1.2.3 Sloerende sakesiklus van rigting verander nie.
aanwysers
C word toegelaat om binne sekere perke op
1.2.4 Burokrasie markkragte te reageer.
1.2.5 Beheerde D vir die verhandeling van produksiefaktore.
wisselkoerse
E die nasionale produk teen konstante pryse.
1.2.6 Monetêre beleid
F ‘n internasionale instelling wat ekonomiese
1.2.7 Wêreldbank herstel en ontwikkeling aanmoedig.
1.2.8 Produksieprysindeks G waar langtermynfondse deur verbruikers en
ondernemings gespaar en geleen word.
H word deur die SARB gedryf om stabiele
pryse na te streef.
I word gebruik om die pryse van insette te
bepaal. ( 8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 5 NW/September 2019
NSS
1.3 Gee een term vir elk van die volgende omskrywings. Skryf slegs die term
langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK. Afkortings,
akronieme of voorbeelde sal nie aanvaar word nie.
1.3.1 Die vloei van goedere en dienste tussen die deelnemers in die
ekonomiese kringloop.
1.3.2 Opeenvolgende periodes van groei en afname in ekonomiese
aktiwiteite.
1.3.3 Opheffing van onnodige wetlike beperkinge.
1.3.4 Die koop en verkoop van goedere of dienste oor landsgrense.
1.3.5 Die onttrekking van kapitale beleggings uit ‘n onderneming of ‘n
land.
1.3.6 Die geskatte aantal jare wat ‘n pasgebore baba behoort te leef.
(6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 6 NW/September 2019
NSS
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in jou
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2 MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae:
2.1.1 Noem TWEE inspuitings in die ekonomiese kringloop. (2 x 1) (2)
2.1.2 Waarom moet klimaatstoestande by internasionale handel in
aggeneem word? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
SUID-AFRIKA IN ‘N TEGNIESE RESESSIE
Suid-Afrika is apmtelik in ‘n tegniese resessie. Die land se reële bruto
binnelandse produk het in die tweede helfte van die jaar met 0.7%
afgeneem. ‘n Tegniese resessie is twee opeenvolgende kwartale met ‘n
negatiewe groei.
[Aangepas uit www.engineeringnews.co.za/economy, 4 September 2018]
2.2.1 In watter fase van die sakesiklus word ‘n resessie periode ervaar? (1)
2.2.2 Gee enige industrie wat tans ‘n lae groeikoers ervaar. (1)
2.2.3 Omskryf die term Bruto Binnelandse Produk. (2)
2.2.4 Omskryf kortliks die uitwerking wat ‘n resessie op die ekonomie
kan hê. (2)
2.2.5 Hoe kan fiskale beleid gebruik word om ‘n verswakte ekonomie te
stimuleer? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 7 NW/September 2019
NSS
2.3 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.
KAN PARASTATALE HERSTEL WORD?
Direk nadat die nuwe minister vir openbare ondernemings ingehuldig is, het
korrupsie en hervorming groot sake op die agenda geword. SBO’s was nog
altyd uiters belangrik vir die ekonomie en die fiskale stelsel en moet goed
presteer. Hulle volhoubaarheid is ‘n sleutel vir die ekonomie se toekoms.
Die regering se blootstelling aan SBO’s bly ‘n risiko vir die land se fiskale
posisie. Tans het Eskom en Sanral “junk” kredietgraderings met hul hoë
skuld blootstelling. Hierdie strukturele en sisteem probleme vra vir
privatisering. ‘n Ander opsie kan hernubare energie teen die helfte van die
prys wees. Medupi en Kusile steenkool aangedrewe kragstasies funksioneer
oor hul begrotings.
[Aangepas uit News24, Maart 2018]
2.3.1 Gee ‘n voorbeeld van hernubare energie. (1)
2.3.2 Lys enige ander Staatsbeheerde Onderneming wat nie in die
uittreksel genome word nie. (1)
2.3.3 Omskryf die begrip nasionalisering. (2)
2.3.4 Hoekom sal die privatisering van ‘n SBO die ekonomie
bevoordeel? (2)
2.3.5 Hoe kan Eskom meer effektief funksioneer om verbruikers te
bevoordeel? (2 x 2) (4)
2.4 Bespreek rentekoerse en invoervervanging as metodes wat gebruik word om
die betalingsbalansonewewigtighede te herstel. (2 x 4) (8)
2.5 Evalueer die funksionering van markte in die ekonomiese kringloopmodel. (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 8 NW/September 2019
NSS
VRAAG 3 EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae:
3.1.1 Noem TWEE elemente in die telkaart van Swart Ekonomiese
Bemagtiging. (2 x 1) (2)
3.1.2 Hoekom word ekonomiese aanwysers gebruik om die ekonomie
mee te meet? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
MENSLIKE ONTWIKKELINGSINDEKS VAN SUID-AFRIKA
Volgens die MOI is Suid-Afrika nie die beste in sub-Sahara-Afrika nie. Ons
buurland, Botswana, is die land met die beste lewensgehaltevlakke op die
Sub-Sahara-vasteland. Ten opsigte van ekonomiese vryheid is Suid-Afrika in
posisie 80 van 186 lande – agter Rwanda, Botswana en Mauritius.
(Aangepas uit Rapport, 14 Januarie 2018)
3.2.1 Gee EEN faktor wat gebruik word om menslike ontwikkeling mee te
meet. (1)
3.2.2 Hoekom is ekonomiese vryheid in Suid-Afrika so belangrik? (1)
3.2.3 Omskryf die term demografie. (2)
3.2.4 Hoe kan verbeterde fisiese infrastruktuur bydrae tot ‘n styging in
die lewensgehalte? (2)
3.2.5 Lewer kommentaar oor die sukses van die Suid-Afrika se sosiale
beleid aangaande die bevordering van die ekonomiese
ontwikkeling. (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 9 NW/September 2019
NSS
3.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
DIE AANBODKANTBENADERING TOT SUID-AFRIKA SE
GROEI EN ONTWIKKLEING
Aanbodkantbeleide sluit enige beleid in wat die ekonomie se produktiewe
kapasiteit en die vermoë om te produseer verbeter. Die regering se aksies
sluit verbetering van die produksiefaktore en die prestasies van besighede
in. Dit sluit die land se kapasiteit om goedere en dienste te produseer in.
[Aangepas uit: Economics Online]
3.3.1 Gee enige faktor wat die produksiekapasiteit van ‘n besigheid kan
verbeter. (1)
3.3.2 Hoekom moet ‘n land meer goedere en dienste kan produseer? (1)
3.3.3 Beskryf die term kapitaalverdieping. (2)
3.3.4 Watter positiewe rol kan die regering speel in die verbetering van
die kwaliteit van natuurlike hulpbronne? (2)
3.3.5 Hoe suksesvol was die Suid-Afrikaanse regering om die kwaliteit
van arbeid te verbeter? (2 x 2) (4)
3.4 Onderskei tussen behuising en verstedeliking as sosiale aanwysers. (2 x 4) (8)
3.5 Hoe suksesvol is Suid-Afrika se Nuwe Groeipad om ekonomiese groei en
ontwikkeling te beïnvloed? (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 10 NW/September 2019
NSS
VRAAG 4 MAKRO-EKONOMIE & EKONOMIESE STREWES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae:
4.1.1 Gee enige TWEE lidlande wat deel van BRICS is. (2 x 1) (2)
4.1.2 Wat is die uitwerking van die depresiasie van die Rand op die
vraag na buitelandse goedere? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die gegewens hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
BEGROTINGSINKOME 2019/20
Ander
6%
Brandstofheffing
6%
Doeane en Aks yns
8%
Pers oonlike
Inkomstebelas ting
39%
Persoonlike Inkomstebelasting
Maatskappybelasting BTW
16%
Maatskappybelasting
Doeane en Aksyns
Brandstofheffing
Ander
BTW
25%
[Aangepas uit SA Begroting- en Belastinggids 2019/20 ]
4.2.1 Wat is die grootste bron van staatsinkomste? (1)
4.2.2 Hoekom word sekere voedselsoorte van BTW vrygestel? (1)
4.2.3 Omskryf die term kapitaalwinsbelasting. (2)
4.2.4 Verduidelik kortliks waarom onderwys die grootste gedeelte van
die begroting ontvang. (2)
4.2.5 Hoe sal die toename in BTW die ekonomiese gemarginaliseerde
mense beïnvloed? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 11 NW/September 2019
NSS
4.3 Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg.
NOORD
SUID
[Aangepas uit Google Images]
4.3.1 Gee enige land wat deel van die Noorde uitmaak. (1)
4.3.2 Noem EEN kategorie wat gebruik word om ontwikkelde en
ontwikkelende lande mee te vergelyk. (1)
4.3.3 Omskryf die term globalisering. (2)
4.3.4 Watter negatiewe uitwerking kan HIV/Vigs op lande in die Suide
hê? (2)
4.3.5 Hoe kan die speelveld tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande
gelyk gemaak word? (2 x 2) (4)
4.4 Verduidelik kortliks, m.b.v. die Phillips-kurwe, die verband tussen
werkloosheid en inflasie. (8)
4.5 Hoe word die Suid-Afrikaanse ekonomie deur die uitwerking van
internasionale handel beïnvloed? (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 12 NW/September 2019
NSS
AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
PUNTE
STRUKTUUR VAN OPSTEL TOEKENNING
Inleiding
· ‘n Goeie begin is om die sleutel konsep wat in die vraag voorkom te definieer
of om te omskryf.
· Gee addisionele inligting om die onderwerp te ondersteun.
· Moenie in die inleiding enige deel van die vraag insluit nie.
· Moenie enige gedeelte van die inleiding in die liggaam bespreek nie.
· Vermy om in die inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan bespreek. Maks. 2
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In diepte bespreking/Ondersoek/Bespreek
krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verduidelik/Assesseer/
Debateer Maks. 26
Addisionele gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer
krities/Trek ‘n grafiek en verduidelik/Gebruik ‘n grafiek en verduidelik/Voltooi die
gegewe
grafiek/Bereken/Bepaal/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Vertolk/Debateer kortliks Maks. 10
Gevolgtrekking
· Die gevolgtrekking is ‘n samevatting van die onderwerp wat bespreek is in
die liggaam en moet as ‘n HOË-ORDE respons gesien word.
· Die gevolgtrekking kan die vorm van ‘n eie opinie, voorbeelde, argumente om
die bespreking van die onderwerp in die liggaam te ondersteun of teen te
staan.
· Geen aspek van beide die inleiding en liggaam moet in die gevolgtrekking
herhaal word nie. Maks. 2
TOTAAL 40
VRAAG 5 MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
· Bespreek uitvoerbevordering onder die volgende sub-opskrifte:
· Oorsake (4)
· Metodes (6)
· Voordele (8)
· Nadele (8) (26 punte)
· Evalueer die sukses van Suid-Afrika se handelsbeleid om die plaaslike
tekstielbedryf teen buitelandse kompetisie te beskerm? (10 punte) [40]
VRAAG 6 EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE
· Verduidelik streeksontwikkeling in Suid-Afrika volledig t.o.v. “benchmark
criteria”. (26 punte)
· Evalueer die sukses van Suid-Afrika se streeksontwikkelingsbeleide.
(10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3/v1-561d5cdb129296dcc9f2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--618dbdee-e64c-45f5-9118-413e4c86db2a/v1-318cfb2f768f35806c6c/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Eng)

Memorandum
Economics Grade 12 P2 North West Mock 2019 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Eng)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)
More from Grade 12 Economics

Study guide
MTG Economics Afr

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e/v1-45abc04fbe038cfc315d/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 Gauteng June 2025 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper