Skip to content

Economics Grade 12 P2 North West Mock 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumEconomicsGrade 12201915 pages

Grade 12 Economics Paper 2 memorandum from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 EKONOMIE V2 SEPTEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 2 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B minder as die gemiddelde üü 1.1.2 D gedifferensieerd üü 1.1.3 C openbaresektorprojekte üü 1.1.4 A verminderde üü 1.1.5 B ekonomiese groei üü 1.1.6 C die bewusmaking van die voordele van verskillende vakansiebestemmings üü 1.1.7 A tabakrook üü 1.1.8 D nie-hernubare üü (8 x 2) (16) 1.2 PASITEMS 1.2.1 I ü alle besighede wat dieselfde produk aan die mark verskaf 1.2.2 E ü addisionele voordeel wat ʼn verbruiker geniet uit die gebruik van een ekstra eenheid goed of diens 1.2.3 A ü voordele wat ʼn derde part geniet voortspruitend uit ʼn transaksie waarby hulle nie betrokke was nie 1.2.4 Hü lae groei, hoë werkloosheid en hoë inflasiekoers kom gelyktydig voor 1.2.5 Gü verhouding tussen die uitvoerpryse en invoerpryse van ʼn land 1.2.6 B ü enige besoeker wat reis na ʼn ander land vir meer as een nag maar vir korter as twaalf maande 1.2.7 C ü die die hoeveelheid organismes wat in ʼn spesifieke geografiese gebied gevind word 1.2.8 Fü ongewenste stowwe wat in die atmosfeer vrygestel word (8 x 1) (8) 1.3 GEE DIE TERM 1.3.1 korttermyn ü 1.3.2 patentreg ü 1.3.3 demeriete/nie-meriete ü 1.3.4 hiperinflasie ü 1.3.5 kulturele ü 1.3.6 bemarbare permitte ü (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 3 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. VRAAG 2 : MIKRO-EKONOMIE 2.1 Beantwoord die volgende vrae: 2.1.1. Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste. · Huur ü · Waardeverminderingü · Versekering ü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (2 x 1) (2) 2.1.2. Hoe sal ʼn onelastiese vraagkurwe van ʼn monopolie pryse en hoeveelheid beïnvloed? · ʼn Verandering in prys sal kleiner persentasie verandering in hoeveelheid vraag veroorsaak. üü · Hoeveelheid gevra is nie sensitief ten opsigte van die prys nie. üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (1 x 2) (2) 2.2 DATARESPONS 2.2.1 Identifiseer die markprys in die grafiek hier bo. 40 ü (1) 2.2.2. Identifiseer vanaf die grafiek 'n punt waar GK die MK sny? bü (1) 2.2.3 Beskryf kortliks die term gelykbreikpuntt. Dis ‘n punt waar die besigheid normale wins maak. üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)) (2) 2.2.4 Wat gebeur by punt d? · Punt d staan bekend as die sluitingspunt üü · MK sny GVK op sy laagste punt. üü · Dit is waar die aanbodkromme (MK) begin üü · Die markprys is so laag dat die besigheid slegs sy veranderlike koste kan betaal üü (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 4 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 2.2.5. Verduidelik wat sal gebeur indien die markprys verhoog word tot R50 · Indien die markprys verhoog word tot R50, sny die MK- kromme die GK-kromme by punt a. üü · Punt a lê bokant die GK-kromme. Dit impliseer dat indien die markprys bo die GK-kromme is, die onderneming sy produksievlak (Hoeveelheid) tot 400 verhoog. üü · As gevolg van die toename in die uitsetvlak sal die besigheid 'n ekonomiese wins teen 'n markprys van R50 behaal. üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (2 x 2) (4) 2.3 DATARESPONS 2.3.1 Watter departement implementeer minimum lone? Departtement van Arbeid ü (1) 2.3.2. Wanneer het die nasionale minimum lone in werking getree? 1 Januarie 2019 ü (1) 2.3.3 Beskryf kortliks die term minimumloon. Die laagte loon wat deur die regering toegelaat word om in alle nywerhede betaal te word. üü (2) (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) 2.3.4 Hoe sal werkers bevoordeel word deur minimum lone? · Hulle deel in die herverdeling van inkomste. üü . · Hulle kan meer goedere en dienste bekostig. üü · Hulle verhoog hulle lewendestandaard üü · Hulle gaan meer onderhandelings hȇ. üü (2) (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) 2.3.5 Hoe suksesvol was die regering in hulle poging om inkomste te herverdeel? Die regering was suksesvol in hulle poging om in te meng in markte deur die herverdeling van inkomste deur: · Gebruik te maak van tradisionele metodes van herverdeling van inkomste deur progressiewe belasting te gebruik, wat rykes meer belas as armes. üP · Van die wet gebruik te maak om herverdeling af te dwing deur te fokus op SEB, herverdeling van grond, regstellendeaksie en subsidies op eiendom.Pü (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 5 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 2.4 Onderskei tussen natuurlike en kunsmatige monopolieë Natuurlike monopolie · Hoë ontwikkelingskoste verhoed dat ander die mark betree. üü · Die regering voorsien die produk. üü · Bv. Elektrisiteit in Suid-Afrika word deur die staatsonderneming, Eskom verskaf. ü · Dit kos miljarde rande om kragstasies te bou en in stand te hou en daar is dus geen ander verskaffers nie. üü (Maks 4) Kunsmatige monopolie · Hindernisse om te betree is nie ekonomies van aard nie. üü · 'n Voorbeeld van ‘n versperring is 'n patent. üü · 'n Patent is 'n wettige en eksklusiewe reg om 'n produk te vervaardig. üü · Bv. Denel Landstelsel vervaardig Casspirs üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (Maks 4) (8) (Ken hoogstens 2 punte toe vir blote lys van feite / voorbeelde) 2.5 Hoe kan die niemededingende beleid entrepreneursaktiwiteite bevoordeel? Die anti-mededingende beleid sal entrepreneursaktiwiteite bevoordeel deur: · Ekonomiese transformasie te bemark deur seker te maak dat daar geen beperkings tot toetrede tot die bedryf is nie.üü · Versterk ekonomiese mag van groot besighede in Suid-Afrika om ʼn billike verspreiding van inkomste en welvaart te verseker.üü · Om SA besighede te help om meer mededingend te word/laer pryse. üü · Te verseker dat die SA mededingingswet in lyn is met internasionale standaarde. üü · Om te voorkom dat monopolieë en ander sterk besighede hulle mag misbruik. üü · Om te voorkom dat besighede van beperkende praktyke soos prysvasstelling gebruik maak om die mark te verdeel. üü · Beheer oordrag van eienaarskap tot voordeel van die publiek.üü · Om alle Suid-Afrikaners die geleentheid te gee tot regverdige deelname in die ekonomie.üü · Verskaf markte waarin verbruikers toegang het tot vrye keuse van hoeveelheid en verskeidenheid.üü · Om ʼn omgewing te skep waar binnelandse markte effektief kan kompeteer. ü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (4 x 2) (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 6 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 : KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 3.1 Beantwoord die volgende vrae: 3.1.1 Noem enige TWEE wyses waarop die omgewing bewaar kan word. · Om ‘n ekologiese stelsel in plek te hê ü · Verklaar as erfenisterrein ü · Beskerm inheemse woude ü · Beskerm vleilande ü · Pas riviermondstelsels op ü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (2 x 1) (2) 3.1.2. Hoe beïnvloed die depresiasie van die rand toeriste vanaf Engeland wat Suid-Afrika besoek? Meer toeriste vanaf Engeland sal Suid-Afrika besoek omdat hulle meer waarde kry van die pond as die rand depresieer. üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (1 x 2) (2) 3.2 DATARESPONS 3.2.1 Watter wȇreld erfenisgebied kan in die Noord Wes Provinsie gevind word? · Wieg van die mensdom ü · Taung ü · Vredefort Koepelü (1) 3.2.2. In watter sektor funksioneer toerisme? Tersiȇre sektorü (1) 3.2.3 Beskryf kortliks die term toerisme. Die aktiwiteite van mense wat rys na of bly in plekke anders as hul gewone omgewing vir nie langer as een jaar nie. üü (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.) (2) 3.2.4. Wat kan mense in landelike gebied doen om toeriste na hulle omgewing te lok? · Bou kulturele dorpe. üü · Adverteer hul tradisionele kos en klere. üü · Pas inheemse kennisstelsels toe om toeriste te lok.üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (Enige 1 x 2) (2) 3.2.5 Hoe kan toerisme huishoudings bevoordeel? · Verdien 'n inkomste direk van die toerismebedryf. üü · Verbeterde infrastruktuur vir toeriste, maar wat ook deur die plaaslike mense gebruik kan word. üü · Voorsien vaardighede: Toerisme vereis 'n verskeidenheid vaardighede waarvoor onderwys en opleiding benodig word. üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (Ken hoogstens 2 punte toe vir blote lys van feite / voorbeelde) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 7 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 3.3 DATARESPONS 3.3.1 Noem EEN belangrike omgewings probleem · Toenemende besoedeling ü · Voortgesette gronddegradering ü · Klimaatverandering ü · Natuurlike hulpbronne word uitgebuitü (Enige 1 x 1) (1) 3.3.2. Noem een internasionale klimaat beraad wat gedurende 2000 gehou is. · Verenigde nasies se Modelkooreenkoms oor klimaatsveranderingü · Konferensie van die partye (COP 17) ü · Kyoto Protocol ü · Johannesburg-beraad (WSSD) ü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (Enige 1 x 1) (1) 3.3.3 Beskryf kortliks die term bewaring. Voorkoming van die vermosing van hulpbronne üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (2) 3.3.4. Verduidelik EEN gevolg van grond besoedeling. · Verlies van vrugbare grond. üü · Oorstromings veroorsaak deur ontbossing üü (2) 3.3.5 Hoe belangrik is omgewings volhoubaarheid vir die ekonomie? · Om te verseker dat die hulpbronne nie op 'n manier gebruik word wat vernietigend is vir die ekonomie nie. üü · Om die verkoop van wild te stop omdat die regering hulle belang vir die ekonomie besef en om wildreservate te bewaar. üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (2 x 2) (2) 3.4 Onderskei tussen die verbruikersprysindeks en die produsente- prysindeks. Verbruikersprysindeks Produsente-prysindeks · Hou verband met lewenskoste. · Hou verband met üü produksiekosteüü · Die mandjie bestaan uit · Die mandjie bestaan net uit verbruiksgoedere en dienste. üü goedere. üü · Kapitaal en intermediêre goedere · Kapitaal-en intermediêre word uitgesluit. üü goedere word ingesluit. üü · Pryse sluit BTW in üü · Pryse sluit BTW uit. · Rentekoerse word in berekening · Rentekoerse word uitgesluit. gebring. üü üü · Pryse van ingevoerde goedere · Pryse van ingevoerde word nie eksplisiet getoon nie. üü goedere word eksplisiet getoon. üü ( 4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 8 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 3.5 Hoe kan die besigheidsektor toerisme suksesvol bevorder? Die besigheidsektor kan meer suksesvol in die bevordering van toerisme in Suid-Afrika wees: · Die openbaresektor verskaf die ekonomiese en basiese dienste infrastruktuur wat vir toerisme benodig word. üü · Voorsien ʼn superstruktuur wat bestaan uit ondernemings wat dienste soos akkommodasie, vervoer, besienswaardighede, kleinhandel, ontspanning en vermaak verskaf. üü · Ontwikkel toerisme bestemmings waar superwinste gegenereer kan word.üü · Voorsien werksgeleenthede in ontspanning en vermaak, skoonmaak dienste en vervoer wat deur toeriste benodig word om hul vakansie te geniet.üü · Neem deel aan advertensie veldtogte om SA as vakansie bestemming te bemarküü (8) (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.) (Ken ʼn maksimum van 2 punte toe vir die lys van feite/voorbeelde) (4 x 2) [40] VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 4.1 Beantwoord die volgende vrae: 4.1.1 Noem enige TWEE vorms van vervoer-infrastruktuur. · Paaie ü · Lug ü · Spoorlyne ü · Hawens ü · Parkeerparke ü (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2 x 1) (2) 4.1.2. Hoe kan ʼn tekort aan inligting veroorsaak dat ʼn entrepreneur die verkeerde besluite neem? Wanneer 'n entrepreneur nie bewus is van alle koste wat daarmee gepaard gaan nie, kan hy of sy 'n besigheid begin wat nie winsgewend is nie en sal binnekort bankrot wees. üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 9 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 4.2 DATARESPONS 4.2.1 Waarom word ESKOM beskou as ‘n prysmaker? Dit is ‘n monopolie ü (1) 4.2.2. Wie is die reguleerder van energie in Suid-Afrika?. Nersa ü (1) 4.2.3 Beskryf kortliks die term onvolmaakte mark. Onstaan wanneer enige een van die vereistes van ‘n volmaakte mark nie aan voldoen word nie. üü (Aanwaar enige korrekte relevante antwoord) (2) 4.2.4. Bespreek kortliks die aard van produk wat ESKOM lewer. · Hulle bied ʼn unieke produk aan. ü · Daar is geen nabye plaasvervangers nie. ü (2) 4.2.5 Waarom, in teenstelling met ʼn tipiese monopolie, maak ESKOM nie ʼn wins oor die langtermyn nie? · Eskom as ʼn Staats monopolie het groot verliese gelei a.g.v. staatskaping, korrupte amptenare en ongeldige transaksies.PP · Staatshulp het in ʼn groot mate by gedra tot die oorlewing van hierdie parastataal.PP (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.) (2 x 2) (4) 4.3 DATARESPONS 4.3.1 Gee ‘n rede waarom so baie mense uit Afrika en die Middle Ooste na Suid-Afrika toer. · Besigheid ü · Inkopies van goedere ü · Besoek vriende en familie ü · Mediese sorg ü (1) · Plesier ü (Enige 1 x 1) 4.3.2. Watter faktore het steeds ‘n negatiewe invloed op buitelandse toerisme?? · Impak van misdaad ü (1) · Korrupsie ü · Bekommernis oor veligheid en sekuriteit ü · Swak infrastruktuur in landelike gebiede ü 4.3.3 Beskryf die begrip inkomende toeris. ‘n Toeris wat Suid-Afrika besoek vanuit ‘n ander land. üü (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 10 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 4.3.4. Bereken die pertansie besoekers wat Suid-Afrika uit Europa besoek. ‘ 1 275 679 X 100 8 339 354 1 15,29% or 15,3% üü (2) 4.3.5. Wat kan gemeenskappe doen om die groot impak wat toerisme op die omgewing het te voorkom? Die gemeenskap kan: · Die waarde van die omgewing erken om volhoubare ontwikkeling vir die toekoms te verseker en groepe stig wat betrokke is by die opgradering van die omgewing üü · Beskerm die omgewing se hulpbronne deur natuurbewering strategieë üü · Ontwikkel bemarkingstrategieë om eko toerisme te bemark. üü · Neem deel aan plaaslike inisiatiewe om te verseker dat belanghebbendes houers bevoordeel word. üü (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.) (2 x 2) (4) 4.4 Bespreek prysvorming van ʼn individuele firma onder volmaakte mededinging m.b.v. ʼn goed benoemde grafiek. Besigheid se vraagkurwe Pryse GI=MI (8) Hoeveelheid Firma · Die individuele besigheid is ʼn prysnemer in ʼn volmaakte mededingende mark. üü · Die individuele besigheid verkoop sy produkte teen mark prys P1 wat bepaal word deur die interaksie tussen vraag en aanbod. üü · Die individuele besigheid het ʼn horisontale vraagkurwe.üü Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 11 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne · Onder volmaakte toestande is prys = GI=MI. üü · Daarom is die vraagkurwe van die individuele besigheid volkome elasties – daar sal ʼn vraag wees solank as die firma mark pryse vra vir sy produk.üü · Wanneer die besigheid probeer om sy produkte teen ʼn hoër prys as die markprys verkoop, sal daar geen vraag wees nie aangesien alle deelnemers volmaakte kennis van die mark het. üü · Verbruikers ken die bestaande markprys.üü · Die besigheid sal nie probeer om sy produkte teen ʼn laer prys as markprys te verkoop nie aangesien dit nie dan sy wins sal maksimeer nie. üü (4 x 2) 4.5 Hoe kan die staat gebruik maak van bevel en beheer metodes om omgewingsvolhoubaarheid te verseker? Staat kan bevel en beheer maatreëls effektief gebruik deur: · Maksimum vlakke van vrystelling van besoedeling vasstel bv. uitlaatgasse (koolstofdioksied), hulpbronne gebruik (ton vis), of minimum aanvaarbare vlakke van besoedeling.üü · Vasstel van kwantiteit standaarde: dit fokus op die hoeveelheid besoedeling wat vrygestel word, üü bv. motor uitlaat gasse ü · Verminder besoedelingstowwe, strenger standaarde kan ingestel word gebaseer op die beste beskikbare tegnologie.üü · Kwaliteit standaarde stel: dit fokus op die omgewingsimpak van die besoedeling wat vrygestel word. üübv. standaarde word gestel vir suiwer lug en water. ü · Motiveer munisipaliteite om ʼn blou druppel status te aanvaar t.o.v. suiwerheid van kraanwater. üü · Stel maatskaplike impakstandaarde: dit fokus op die effek wat besoedeling op mense het. üü Bv. Strenger standaarde teen geraasvlakke in dig bewoonde gebiede. ü (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.) (Ken ʼn maksimum van 2 punte toe vir die lys van feite/voorbeelde) (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 12 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE • Bespreek die kenmerke van 'n oligopolie as 'n markstruktuur. (26 punte) • Hoe kan die oligopolie firma sy sukses koers verhoog in ‘n nie prys kompetisie? (10 punte) [40] INLEIDING 'n Oligopolie is 'n markstruktuur oorheers deur ʼn paar produsente, wat elk ‘n mate van beheer oor die mark het. üü (Aanvaar ander relevante inleiding) (Maks 2) HOOFDEEL Aantal besighede ü · Min groot maatskappye oorheers die mark in 'n oligopolie. üü · As daar slegs twee firmas in die mark is, word dit 'n duopolie genoem. üü Aard van die produk ü · Die produk mag identies of gedifferensieerd wees. üü · As die produk homogeen is, is die mark ʼn suiwer oligopolie. üü · As die produk gedifferensieerd is, word die mark 'n gedifferensieerde oligopolie genoem. üü Toetrede ü · Nuwe produsente het vrylik toegang tot 'n oligopolistiese mark, hoewel dit nie maklik is nie, soos geïllustreer deur die feit dat daar slegs 'n paar besighede in die mark is. üü · Maatskappye onder oligopolie adverteer intensief. üü · Dit op sigself is 'n hindernis vir die toegang van ander firmas. üü · Reklame is baie duur en maatskappye wat dit nie kan bekostig nie, sal nie kan kompeteer nie en sal uitval üü Onderlinge besluitneming ü · Maatskappye in 'n oligopolie is interafhanklik in hul besluitneming, omdat daar so min mededingers in die mark is. üü · Enige besluit en optrede van een sal 'n direkte invloed hê op die winste van die ander wat sal vergeld deur pryse en uitsette te verander. üü · In 'n oligopolie neem 'n firma nie net die markvraag vir sy produk in ag nie, maar ook die reaksies van ander maatskappye op sy prys- en uitsetbeleid. üü Prysbeheer / markkrag ü · Daar is beperkte mededingers in 'n oligopolie, wat besighede prysmakers maak. üü · Die oligopolis het beperkte maar sterk mededingers, en moet dus hul moontlike reaksie oorweeg. üü · 'n Oligopolie word gekenmerk deur rigiede pryse, want as een firma hul prys verlaag, sal mededingende maatskappye terugkap deur ook hulle pryse te sny.üü Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 13 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne Prys en winste ü · Pryse van goedere en dienste is oor die algemeen hoër in onvolmaakte markte as in volmaakte mededinging. üü · Oligopolieë ontwikkel handelsmerklojaliteit onder hul kliëntebasis sodat hulle ekonomiese wins kan genereer. üü Markkonsentrasie ü · Markkonsentrasie verwys na die aantal besighede en die grootte van hulle markaandeel. üü · Byvoorbeeld, ‘n konsentrasie verhouding van 80% van vier besighede illustreer dat die mark hoogs gekonsentreer is. üü · Die mark bestaanuit ander kleiner firmas. üü (Maks 26) ADDISIONELE DEEL Hoe kan die oligopolie firmas hul sukseskoers verhoog in ʼn nie-prys kompetisie? Oligopolie firmas kan hul sukseskoers verhoog in ‘n nie-prys kompetiesie deur: · Spandeer groot bedrae geld om handelsmerk lojaliteit te verseker en om nuwe klante te lok deur gebruik te maak van die media, spesiale aanbiedinge en afslagPü · Fokus op produkontwikkeling waar nuwe produkte met unieke eienskappe en variasiein kwaliteit bekend gestel word om nuwe klante te lok. üP · Handelsmerke lok ʼn sekere soort klant, waar ʼn produk of firma ʼn spesifieke beeld uit dra, spreek dit tot ʼn spesifieke soort klant.üP · Gratis aflewering en installering kan moontlike klante oorreed om hulle voorkeure te veranderPü · Langer waarborge vir verbruikers en krediet fasiliteite.ü · Belê in langer opleidingsure om te verseker dat jy opgeleide werkersmag het.üP · Bied uitgebreide na-verkoop dienste deur opgeleide, gemotiveerde werkers.Pü · Belê in nuwe markte deur die diversifisering van jou produk reeks ü (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.) (Ken hoogtekens 8 punte toe vir blote lys van feite/voorbeelde) (Maks 10) SLOT 'n Oligopolie het min te wen deur die vermindering van pryse en het baie om te verloor deur die verhoging van pryse. üü (Aanvaar ander korrekte relevante gevolgtrekking) (Maks 2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 14 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6 : KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES · Bespreek oorsake van vraag-trekinflasie (26 punte) · Gee ‘n krietiese evaluasie van die gevolg van inflasie. (10 punte) INLEIDING Vraag-trekinflasie is wanneer die oormaatvraag gedryf word deur te veel geld, en te min goedere. üü (Aanvaar ander korrekte relevante inleiding) (Maks 2) (40) HOOFDEEL Toename in huishoudelike verbruik · Besteebare inkomste van huishoudings kan teen 'n vinniger tempo styg as die totale aanbod. üü · Minder spaargeld: ü As verbruikers hul spaargewoontes verander en hul huidige en opgehoopte spaargeld spandeer, kan die groei in totale vraag die groei in die totale aanbod oorskry. üü · Belastingvermindering: ü Dit geld meer vir persoonlike inkomstebelasting as indirekte belasting. üü · Toegang tot krediet: ü Daar is groter beskikbaarheid van verbruikerskrediet of die beskikbaarheid van goedkoper krediet as gevolg van afname in uitleenkoerse. üü (Maks 8) Staatsbesteding · 'n Toename in die regering se uitgawes sonder 'n ooreenstemmende styging in die totale aanbod, lei tot prysstygings. üü · As stygings in owerheidsbesteding gefinansier word deur lenings uit die bankstelsel, word groot somme geld in omloop geplaas. üü · Infrastruktuur: √ 'n Regering kan kapitaalprojekte aangaan waarvan die grootte die onmiddellike kapasiteit van die ekonomie oortref. üü bv. Projekte soos behuising, treinspore en paaie. ü · Verbruiksbesteding: ü regering sal besteding aan opvoedkundige gesondheid, beskerming en veiligheid verhoog. üü · Sosiale besteding: ü regering voel soms dat hulle iets daadwerkliks moet doen om werkloosheid en armoede te verlig. üü · Hulle leen geld en spandeer dit op openbarewerkeprogramme of verhoog die vlak van maatskaplike toelaes jaar na jaar. üü (Maks 8) Beleggingsbesteding · Laer rentekoerse mag tot gevolg hê dat die sentiment en wins van besighede verbeter kan word. üü · Besighede belê meer en dit kan lei tot 'n toename in die vraag na goedere en dienste. üü Bv. 'n nuwe gebou benodig sement, stene en arbeid. ü · As totale vraag teen 'n vinniger tempo styg as die totale aanbod, sal prysverhoging volg. üü (Maks 6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V2 15 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne Uitvoerverdienste · Toename in verdienste uit uitvoere kan uit verskillende bronne kom. üü · Buitelandse groei: groei in die ekonomieë van ʼn land se handelsvennote kan 'n aanvraag vir 'n verskeidenheid plaaslik-vervaardigde goedere skep. üü · Vraag na kommoditeite: gedurende die uitbreidingsfase neem buitelandse vraag toe en laat uitvoervolumes styg üü (Maks 4) (Maks 26) ADDISIONELE DEEL Gee ‘n kritiese evaluasie van die gevolge van inflasie. Inflasie sal die volgende groepe bevoordeel omdat: · Leners (Debiteure) word bevoordeel omdat hulle goedere en dienste op krediet koop en dit oor tyd terugbetaal wanneer die waarde van die rand afgeneem het. üü · Beleggers (houer van aandele en vaste eiendom) word gewoonlik bevoordeel deur prys verhogings omdat die nominale waarde van hul waardes neig om proporsioneel toe te neem.Pü · Besighede sal hulle pryse aanpas om die effek van inflasie te omseil. Gedurende die tydperk van inflasie sal pryse meer toeneem as die werklike toename in koste PP · Die staat sal belasting verhoog om die daling in die rand waarde te dek.PP Inflasie sal die volgende groepe benadeel: · Krediteure sal benadeel word deur hoë inflasie koers omdat hulle geld terug kry teen ʼn laer waarde. PP · Loon- en salaristrekkers, mense met ʼn vaste inkomste kan minder goedere koop weens prys stygings PP · Afgetredenes, pensionarisse en armes ervaar inflasie op die slegste moontlike manier omdat inflasie hulle daaglikse uitgawes verhoog (kos en medisyne).PP · Beleggers in bates met ʼn vaste nominale waarde sal ʼn skerp afname ervaar in die reële waarde van hulle finansiële beleggers.PP · Belasting betalers ervaar ʼn verhoging in nominale inkomste, maar hulle reële inkomste bly dieselfde terwyl daar van hulle verwag word om hoër belasting te betaal op hulle inkomste (Bracket-creep) wat hulle laat met laer verbruik uitgawes.PP (Maks 10) (Alle feite moet in volsinne gegee word. Antwoorde moet in lyn wees met die vraag.) SLOT Hoë inflasiekoerse kan nie volgehou word sonder volgehoue hoë toenames in die hoeveelheid geld nie. üü (Aanvaar ander relevante gevolgtrekking) (Maks 2) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Economics

View all