Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2023
FISIESE WETENSKAPPE: (CHEMIE) V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie.
Skip to contentAll 2023 papers %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e563c7f-5d30-46c2-a50f-2942505df8e3/v1-c8add7667fd054150e1b/card.webp)
View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Eastern Cape June Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules20 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules23 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules16 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules16 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions18 marks
- Question 6Chemical Equilibrium20 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou naam en van in die toepaslike spasies op die ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
10. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke af.
11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1–1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.
1.1 Watter EEN van die volgende homoloë reekse se lede het VERSADIGDE
koolwaterstowwe?
A Alkohole
B Alkene
C Alkane
D Alkyne (2)
1.2 Wanneer ʼn ALKEEN omgeskakel word na ʼn ALKAAN, is die katalisator wat
gebruik word …
A Ni of Fe.
B Pt of Ni.
C H2SO4 of Ni.
D H2SO4 of Pt. (2)
1.3 Die kookpunt teenoor kettinglengte-grafiek hieronder was verkry vir die
reguitketting molekules van aldehiede, alkane, alkohole en karboksielsure.
Die kurwe van ELKE homoloë reeks is gemerk A, B, C of D.
A
B
Kookpunt (K)
C
D
Kettinglengte
Watter EEN van die kurwes hierbo verteenwoordig die alkohole?
A Kurwe A
B Kurwe B
C Kurwe C
D Kurwe D (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
1.4 Beskou die organiese reaksie hieronder:
CH2CH2 + X Alkohol
Watter EEN van die volgende is KORREK rondom reaktant X en die reaksie
toestand?
X is … Reaksietoestand
A H2O Gekonsentreerde H2SO4 in oormaat
B H2O Klein hoeveelheid gekonsentreerde H2SO4
C verdunde KOH Matige hitte
D gekonsentreerde KOH Sterk hitte (2)
1.5 Beskou die reaksie tussen ʼn OORMAAT soutsuur (HCℓ) oplossing en
magnesiumpoeier:
Mg (s) + 2 HCℓ (aq) MgCl2 (aq) + H2 (g)
Watter EEN van die volgende faktore wanneer dit VERHOOG word sal beide
die REAKSIETEMPO en die TOTALE VOLUME van H2 wat geproduseer
word verhoog?
A Massa van Mg
B Volume van HCℓ
C Konsentrasie van HCℓ
D Temperatuur van die reaksiemengsel (2)
1.6 Watter EEN van die volgende sal BEIDE die ewewigsposisie, en die
Kc-waarde van ʼn omkeerbare reaksie beïnvloed?
A Massa
B Druk
C Temperatuur
D Konsentrasie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 5
1.7 Die grafiek hieronder toon aan hoe die reaksietempo met tyd verander vir die
gebalanseerde reaksie hieronder:
2 HI(g) ⇌ H2(g) + I2(g) ΔH > 0
Reaksietempo
t1
Tyd (s)
Beskou die volgende veranderinge wat aan die ewewigsmengsel gemaak
was.
I Meer HI is bygevoeg
II Temperatuur word verhoog
III Druk word verhoog deur die volume by konstante temperatuur te
verlaag
Watter EEN van die volgende veranderinge sal die verandering by t1
veroorsaak?
A Slegs I
B Slegs II
C I en III
D Slegs III (2)
1.8 ʼn Stof wat protone in sommige reaksies verloor en in ander reaksies verkry,
word ʼn … genoem.
A basis
B suur
C amfoliet
D suur-basis-indikator (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
1.9 Vier titrasies word uitgevoer deur die pare stowwe soos hieronder getoon, te
gebruik.
Vir watter paar stowwe wanneer dit getitreer word sal fenolftaleїen die mees
geskikte indikator wees?
A HNO3 en NaOH
B CH3COOH en NaOH
C Na2CO3 en HCℓ
D H2SO4 en NaOH (2)
1.10 Die volgende ewewig bestaan in suiwer water by 25 °C.
2 H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + OH-(aq)
Hoe sal die addisie van NaOH by suiwer water die konsentrasies van die
hydronium-ioon [H3O+] en pH van water by konstante temperatuur
beïnvloed?
[ H3O+] pH van water
A Verhoog Verlaag
B Verlaag Verhoog
C Verhoog Verhoog
D Verlaag Verlaag (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Beskou organiese verbindings A tot F wat in die tabel hieronder gegee word.
A C5H12 B CH3 CH2CH3
CH2CH2 C C CH3
CH3
C Propan-1-ol D Metanal
E CH3CH(OH)CH3 F CH3CH2CH2COOH
G Propanoon H H C C H
2.1 Skryf die letter wat die volgende verbindings verteenwoordig neer:
2.1.1 ʼn Alkyn (1)
2.1.2 ʼn Aldehied (1)
2.1.3 Met die algemene formule CnH2n+2 (1)
2.1.4 Wat ʼn oplossing met ʼn pH < 7 het (1)
2.1.5 Wat dieselfde algemene formule soos ʼn ester het (1)
2.2 Verbindings C en E is strukturele isomere.
2.2.1 Definieer die term strukturele isomere. (2)
2.2.2 Watter TIPE strukturele isomere is verbindings C en E?
Kies uit KETTING, POSISIONEEL of FUNKSIONEEL (1)
2.2.3 Is verbinding E ʼn PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE ALKOHOL?
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
2.3 Skryf neer die:
2.3.1 IUPAC-naam van verbinding B (3)
2.3.2 GEKONDENSEERDE STRUKTUURFORMULE van die
FUNKSIONELE isomeer van verbinding G (2)
2.4 Vir verbinding F skryf neer die:
2.4.1 Empiriese formule (1)
2.4.2 Naam van die funksionele groep (1)
2.5 Verbinding F reageer met metanol in die teenwoordigheid van
gekonsentreerde swawelsuur om organiese verbinding X te produseer.
Vir verbinding X, skryf neer die:
2.5.1 Naam van die homoloë reeks waaraan dit behoort (1)
2.5.2 IUPAC-naam en STRUKTUURFORMULE (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 9
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die tabel hieronder toon ʼn aantal organiese verbindings en hul smeltpunte
onderskeidelik.
Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Verbinding Smeltpunt
(°C)
A Propaan -187
B Butaan -138
C Pentaan -129
D 2-metiel butaan X
E Butanal -96,8
F Butan-1-ol -89,8
3.1 Definieer die term smeltpunt. (2)
3.2 Verduidelik die tendens in smeltpunte vanaf verbinding A tot C. (3)
3.3 Watter verbinding (A, B of C) sal die hoogste dampdruk by ʼn gegewe
temperatuur het?
Gee ʼn rede vir die antwoord deur na data in die tabel hierbo te verwys. (2)
3.4 Beskou verbindings C en D. Die smeltpunte van verbinding D word met X
aangedui.
3.4.1 Teken die struktuurformule van verbinding D. (2)
3.4.2 Hoe vergelyk die waarde van X met die smeltpunt van verbinding C?
Kies uit GROTER AS -129 °C of MINDER AS -129 °C. (1)
3.4.3 Is hierdie vergelyking tussen verbindings C en D regverdig?
Skryf slegs JA of NEE neer.
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
3.5 Verduidelik die verskil in smeltpunte van verbindings E en F deur na die
intermolekulêrekragte teenwoordig en energie te verwys. (4)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
4.1 Beskou die vloeidiagram wat organiese reaksies hieronder toon.
Reaksie 1
CH3CH(Br)CH3 C3H8O
hidrolise
A A
C4 C4 Reaksie 2
Br2 ALKEEN
Verbinding Q
Reaksie 3
Beskou REAKSIE 1.
C4
Skryf neer: C4
4.1.1 Die naam van die homoloë reeks waaraan die verbinding C3H8O
behoort (1)
4.1.2 EEN reaksietoestand (1)
4.1.3 Die formule van die anorganiese reaktanse (1)
Beskou REAKSIE 2.
4.1.4 Noem van die tipe eliminasie reaksie wat plaasvind. (1)
4.1.5 Deur struktuurformules te gebruik vir die organiese verbindings, skryf
ʼn gebalanseerde vergelyking vir die reaksie neer. (6)
Beskou REAKSIES 3 en 4.
Skryf neer die:
4.1.6 Naam wat vir hierdie tipe reaksies gegee word (1)
4.1.7 Formule van die anorganiese reaktanse wat gebruik word in
REAKSIE 4 (1)
4.1.8 IUPAC-naam en struktuurformule van verbinding Q (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 11
4.2 Beskou die onvoltooide vergelykings vir reaksies I en II.
I C15H32 ALKAAN P + 2 Q + CxH6
II CH3CH2Br + KOH Q + KBr + Z
In reaksie I, ondergaan verbinding C15H32 kraking. Q is ʼn organiese verbinding
terwyl Z ʼn anorganiese verbinding is.
Die verbindings Q en CxH6 het dieselfde FUNKSIONELE GROEP.
4.2.1 Definieer kraking. (2)
4.2.2 Skryf die gebalanseerde vergelyking vir die volledige verbranding van
ALKAAN P neer. (Toon ALLE bewerkings.) (6)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Groep leerders gebruik die reaksie tussen natrium tiosulfaat (Na 2S2O3) en
OORMAAT soutsuur (HCℓ) om een van die faktore wat reaksietempo beïnvloed te
ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
Na2S2O3 (aq) + 2 HCℓ (aq) 2 NaCℓ (aq) + S (s) + H2O (ℓ) + SO2 (g)
Die leerders voer vyf eksperimente onder dieselfde toestande uit en verander slegs
die faktor wat ondersoek word in ELKE eksperiment deur die eksperimentele
opstelling hieronder getoon te gebruik.
Na2S2O3 oplossing met HCℓ
Witpapier
Hulle het die tyd aangeteken wat dit geneem het vir die kruis om onsigbaar te word,
wanneer dit van bo af gekyk word.
Die leerders se resultate word in die grafiek hieronder getoon.
GRAFIEK VAN 1/TYD TEENOOR AANVANKLIKE KONSENTRASIE VAN Na2S2O3
0,06
1/tyd (s-1)
0,04
0,02
0,05 0,1 0,15 0,20
Aanvanklike konsentrasie van Na2S2O3
(mol·dm-3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 13
5.1 Definieer reaksietempo. (2)
5.2 Skryf ʼn ondersoekende vraag vir die ondersoek hierbo neer. (2)
5.3 Gee die naam van die stof wat verantwoordelik is vir die verdwyning van die
kruis neer. (1)
5.4 Gee ʼn rede waarom dieselfde kruis in AL die eksperimente gebruik moet word. (1)
5.5 Gebruik die botsingteorie om die effek van konsentrasie op reaksietempo te
verduidelik. (3)
5.6 In een van die eksperimente word 50 cm 3 van Na2S2O3 gebruik en dit neem
20 sekondes vir die kruis om onsigbaar te word.
Bereken die totale massa van swawel, S, wat tydens die eksperiment
geproduseer word. (6)
5.7 Die grafiek hieronder verteenwoordig die Maxwell-Boltzmann verspreidings-
kurwe van SO2(g) by 30 °C.
Q
Kinetiese energie
Q is ʼn byskrif op die vertikale as.
5.7.1 Wat verteenwoordig Q op die grafiek? (1)
Teken die grafiek oor in die ANTWOORDEBOEK. Benoem die kurwe duidelik
as A.
5.7.2 Op dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat verkry sal word vir
SO2(g) by 40 °C.
Benoem hierdie kurwe as B. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die volgende reaksie bereik ewewig by ʼn temperatuur van 200 °C.
PCℓ 5(g) ⇌ PCℓ 3(g) + Cℓ2 (g) ∆H > 0
6.1 Stel Le Chatelier se beginsel. (2)
6.2 Twee toestande moet aan voldoen word vir ʼn chemiese reaksie om ewewig
te bereik. Een van die toestande word deur die dubbelpyltjie “⇌”
verteenwoordig.
Stel die ander toestande. (1)
6.3 Die reaksie word begin deur 83,4 gram van PCℓ5 (g) in ʼn geslote 2 dm3 houer
te verhit. Daar word gevind by ewewig dat die aanvanklike konsentrasie van
PCℓ5 met x mol·dm-3 verander het.
6.3.1 Bewys dat ewewigskonstante Kc = x2/ 0,2 – x , is. (6)
6.3.2 Daar word gevind dat die konsentrasie van PCℓ5 by ewewig
0,001 mol·dm-3 is.
Bewys deur berekeninge dat die waarde van K C gelyk is aan 39,601
by 200 °C. (2)
6.3.3 Is daar ʼn LAE of HOЁ OPBRENGS by 200 °C?
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
6.4 Watter effek sal die addisie van ʼn geskikte katalisator het op die volgende:
Kies uit AFNEEM, TOENEEM of GEEN EFFEK.
6.4.1 Persentasie ontbinding van PCℓ5 (g)? (1)
6.4.2 Tyd geneem om ewewig te bereik? (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 15
6.5 Die grafiek hieronder toon die verandering in konsentrasie van die reagense
PCℓ5 en Cℓ2 teenoor tyd.
PCℓ5
Konsentrasie (mol·dm-3)
Cℓ2
0
t1 t2 t3 t4
Tyd (min)
6.5.1 Wat word deur die horisontale gedeelte op die grafiek tussen 0–t1
verteenwoordig? (1)
By tyd t2 word die temperatuur van die ewewigsmengsel verander.
6.5.2 Was die houer AFGEKOEL of VERHIT by tyd t2? (1)
6.5.3 Gebruik Le Chatelier se beginsel om die antwoord op VRAAG 6.5.2
volledig te verduidelik. (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
7.1 ʼn Ondersoek word uitgevoer om die sterkte van TWEE sure, CH3COOH(aq)
en H2CO3(aq), te vergelyk.
Om die sterkte van ELKE suur te bepaal, word die elektriese
geleidingsvermoë van die suur by 25 °C gemeet, deur die eksperimentele
opstelling hieronder te gebruik.
Die konsentrasie van die sure is dieselfde.
A
Koolstof-elektrodes
Suur
7.1.1 Definieer ʼn suur volgens die Arrhenius-teorie. (2)
7.1.2 Noem EEN eienskap van die koolstof elektrodes wat dit vir die
ondersoek geskik maak. (1)
Die ammeterlesing van elke suur word in die tabel hieronder getoon.
FORMULE VAN SUUR AMMETERLESING
(mA)
CH3COOH 500
H2CO3 133
7.1.3 Watter SUUR (CH3COOH of H2CO3) is die sterkste?
Verduidelik die antwoord. (3)
H2CO3 ondergaan ionisasie in ʼn TWEE stap proses soos hieronder
getoon:
I H2CO3 + H2O ⇌ HCO3̄ + H3O+
II HCO3̄ + H2O ⇌ X + H3O+
Skryf die formule van die stof(we) neer wat:
7.1.4 basisse is in reaksie I (2)
7.1.5 deur X in reaksie II verteenwoordig word (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 17
7.2 Ammonium chloried (NH4Cℓ) ondergaan hidrolise.
7.2.1 Definieer hidrolise. (2)
7.2.2 Is die ammonium chloried oplossing SUUR, ALKALIES of
NEUTRAAL?
Verduidelik die antwoord met behulp van ʼn gebalanseerde
vergelyking. (4)
7.3 ʼn Skoollaboratorium het ʼn soutsuur-oplossing (HCℓ) met ʼn konsentrasie van
1 mol·dm-3.
7.3.1 Bereken die pH van HCℓ oplossing. (3)
250 cm3 van die soutsuur-oplossing (HCℓ) word gebruik om ʼn eierdop op te
los.
7.3.2 Bereken die aantal mol van HCℓ in die aanvanklike 250 cm 3
oplossing. (3)
Die eierdop bevat 99,3 % kalsium karbonaat (CaCO3) by massa. Die kalsium
karbonaat (CaCO3) in die eierdop reageer met OORMAAT HCℓ volgens die
gebalanseerde reaksie hieronder:
CaCO3 (s) + 2 HCℓ (aq) CaCℓ2 (aq) + H2O (ℓ) + CO2 (g)
Die ongereageerde HCℓ word geneutraliseer deur 103 cm 3 natrium
hidroksied (NaOH) -oplossing met ʼn konsentrasie van 0,5 mol·dm-3 volgens
die gebalanseerde vergelyking:
NaOH (aq) + HCℓ (aq) NaCℓ (aq) + H2O (ℓ)
7.3.3 Bereken die massa van die eierdop. (8)
[29]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
Standaarddruk
p 1,013 x 105 Pa
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume teen STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro se konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m n m
n= M or/of c = V or/of c = MV pH= -log[H3O+]
N ca Va na Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
n= N or/of =
A
cb Vb nb at /by 298K
V
n= V
o
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
19 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) Atoomgetal (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL
1 Atomic number 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Elektronegatiwiteit Simbool 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be 1,9 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
Electronegativity
Cu Symbol
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 63,5 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
Benaderde relatiewe atoommassa
23 24 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 relative
Approximate 27 atomic
28 mass29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5Mn 1,8
Fe Co 1,8
Ni Cu 1,8 1,9 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4Zr Nb 1,8 Mo 1,9Tc 2,2
Ru Rh 2,2
Pd Ag 2,2 1,9 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2023)
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Co 3+
+e − ⇌ Co2+ + 1,81
H2O2 + 2H+ +2e− ⇌ 2H2O +1,77
−
MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ − + 1,36
2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr 3+
+ 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H + 2e + − ⇌ Mn 2+
+ 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e− ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
−
NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+
Ag + e − ⇌ Ag + 0,80
−
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe 3+
+e − ⇌ Fe 2+
+ 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e − ⇌ 2I − + 0,54
Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e − ⇌ 4OH −
+ 0,40
Cu 2+
+ 2e − ⇌ Cu + 0,34
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e− ⇌ Cu +
+ 0,16
Sn 4+
+ 2e − ⇌ Sn 2+
+ 0,15
S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00
Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06
Pb 2+
+ 2e − ⇌ Pb − 0,13
Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14
Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27
Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28
Cd 2+
+ 2e − ⇌ Cd − 0,40
Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41
Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44
Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74
Zn 2+
+ 2e − ⇌ Zn − 0,76
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91
Mn 2+
+ 2e − ⇌ Mn − 1,18
Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36
Na+ + e− ⇌ Na − 2,71
Ca 2+
+ 2e − ⇌ Ca − 2,87
Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89
Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92
K+ + e− ⇌ K − 2,93
Li+ + e− ⇌ Li − 3,05
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) FISIESE WETENSKAPPE V2 21
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li+ + e− ⇌ Li − 3,05
K+ + e− ⇌ K − 2,93
Cs+ + e− ⇌ Cs − 2,92
Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90
Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89
Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87
Na+ + e− ⇌ Na − 2,71
2+
Mg + 2e − ⇌ Mg − 2,36
Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18
⇌
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Cr2+ + 2e− Cr − 0,91
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76
Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74
2+
Fe + 2e − ⇌ Fe − 0,44
Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41
Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40
Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28
Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27
Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14
2+
Pb + 2e − ⇌ Pb − 0,13
Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06
2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14
4+
Sn + 2e −
⇌ Sn 2+
+ 0,15
Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
SO2 + 4H + 4e + − ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54
O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77
−
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80
Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
−
NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e − ⇌ 2Br −
+ 1,07
Pt2+ + 2 e− ⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e + − ⇌ 2H2O + 1,23
2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 3+
2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ −
+ 1,36
−
MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ 2+
Mn + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H+ +2 e− ⇌ 2H2O +1,77
3+
Co + e −
⇌ Co 2+
+ 1,81
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e563c7f-5d30-46c2-a50f-2942505df8e3/v1-c8add7667fd054150e1b/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper