Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
FISIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*PHSCA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 681.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Skryf jou volle NAAM en VAN in die toepaslike ruimtes op die
ANTWOORDEBOEK neer.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: 20 punte
AFDELING B: 130 punte
4. Beantwoord AFDELING A en AFDELING B in die ANTWOORDEBOEK.
5. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
6. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Daar word aanbeveel dat jy gebruik maak van die aangehegte
inligtingsblaaie en die periodieke tabel.
9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke af.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) FISIESE WETENSKAPPE V2 3
AFDELING A
Beantwoord hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die regte letter (A–D) langs die
vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.1 Watter EEN van die volgende verbindings gaan broomwater die vinnigste
onder normale omstandighede ontkleur?
H H H O H H H H
| | | ‖ | | | |
C=C H–C–C–H H–C–C–H H–C–C–O–H
| | | | | | |
H H H H H H H
A B C D (2)
1.2 ʼn Hernubare bron van energie wat berei kan word deur die fermentasie van
die suiker in suikerriet of mielies is ...
A etaan.
B etanol.
C metanol.
D metaan. (2)
1.3 Watter EEN van die volgende polimere is die produk van ʼn kondensasie
polimerisasie reaksie?
A Polipropileen
B Polivinielchloried
C Politetrafloroeteen
D Polimelksuur (2)
1.4 Watter EEN van die volgende is ʼn gebalanseerde vergelyking vir die
verbranding van oktaan?
A 2C8H18 + 25O2 16CO2 + 18H2O
B C8H18 + 16O2 8CO2 + 9H2O
C C8H18 + 32O2 8CO2 + 18H2O
D 2C8H18 + 8O2 16CO2 + 9H2O (2)
1.5 Watermolekule ondergaan outo-ionisasie. Gedurende hierdie proses …
A word ʼn proton van een watermolekuul na ʼn ander oorgedra.
B tree watermolekules alleenlik as proton-donors op.
C tree watermolekules alleenlik as proton-akseptors op.
D verlaag die pH van water. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
1.6 ʼn Klein hoeveelheid gekonsentreerde soutsuur word geleidelik by 1 dm3
gedistilleerde water by ʼn temperatuur van 25 °C gevoeg. Na die toets van die
resulterende oplossing is gevind dat die waarde van Kw [H3O+] en [OH-] in
mol·dm-3 as volg is:
A Kw = 10-14 [H3O+] < 10-7 [OH-] > 10-7
B Kw < 10-14 [H3O+] < 10-7 [OH-] < 10-7
C Kw = 10-14 [H3O+] > 10-7 [OH-] < 10-7
D Kw = 10-14 [H3O+] = 10-7 [OH-] = 10-7 (2)
1.7 Gedurende die ekstraksie van aluminium uit erts, word ʼn stof bekend as
krioliet (Na3AℓF6) by die suiwer aluminiumoksied (alumina) gevoeg. Die
krioliet …
A veroorsaak ʼn afname in fluoriedemissies gedurende elektrolise.
B veroorsaak ʼn afname in die smeltpunt van alumina.
C voorkom oksidasie by die koolstofelektrodes.
D voorkom dat die elektrolitiese sel roes. (2)
1.8 N2O4(g) word in ʼn verseëlde houer geplaas.
Die volgende reaksie in die houer vind plaas by ʼn konstante temperatuur:
N2O4(g) 2NO2(g)
Watter EEN van die volgende grafieke is ʼn korrekte voorstelling van die
verwantskap tussen die konsentrasie van stikstofdioksied (NO2) en tyd?
A B
C D
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) FISIESE WETENSKAPPE V2 5
1.9 Beskou die volgende reaksie wat in ʼn oop houer by ʼn sekere temperatuur
plaasvind:
2H2O2(aq) 2H2O(ℓ) + O2(g) ΔH < 0
Die aanvangsreaksietempo van die bogenoemde reaksie kan VERLAAG
word deur …
A die sisteem af te koel.
B MnO2 as ʼn katalisator by te voeg.
C O2-gas by die sisteem te voeg.
D die druk op die sisteem te verhoog. (2)
1.10 Eutrofikasie …
A veroorsaak dat die grond versuur.
B kan lei daartoe dat insekte bestand raak teen plaagbestryding.
C word veroorsaak deur bakteriële stikstoffiksasie.
D is ʼn proses waartydens ʼn oormaat plantvoedingstowwe die groei van
alge stimuleer. (2)
TOTAAL AFDELING A: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING B
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Los een lyn oop tussen twee subafdelings, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1
en VRAAG 2.2.
2. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
3. Toon formules en substitusies in ALLE berekeninge.
4. Rond numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke.
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Paar organiese verbindings (A–E) word in die onderstaande tabel getoon.
A CH3─ CHBr─CHBr─CH3
B CH3CH2CH2OH
C pentanaal
D 2-metielpentanoësuur
E CH3 – CH = C – CH3
|
CH3
Skryf die:
2.1 IUPAC-NAAM van verbinding A neer. (2)
2.2 ALGEMENE FORMULE van die homoloë reeks waaraan verbinding B
behoort neer (1)
2.3 STRUKTUURFORMULE van die funksionele groep van verbinding C neer (1)
2.4 STRUKTUURFORMULE van verbinding D neer (2)
2.5 STRUKTUURFORMULE van ʼn posisionele isomeer van verbinding E neer (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) FISIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die letters A–D in die onderstaande vloeidiagram stel sekere tipes organiese reaksies
waarby eteen betrokke is, voor.
A
CH2 = CH2 CH3CH2OH
B
C D
BROOMETAAN
3.1 Benoem die tipe reaksie (ADDISIE, SUBSTITUSIE of ELIMINASIE) wat
voorgestel word deur:
3.1.1 A (1)
3.1.2 B (1)
3.1.3 D (1)
3.2 Buiten die alkeen word daar nog ʼn reaktant en ʼn katalisator benodig in
Reaksie A.
Skryf die NAAM neer van die:
3.2.1 Ander reaktant (1)
3.2.2 Katalisator wat by die alkeen gevoeg is (1)
3.3 Maak gebruik van STRUKTUURFORMULES om ʼn gebalanseerde
vergelyking vir reaksie C te skryf. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
3.4 ʼn Groep leerlinge laat die etanol wat geproduseer is in reaksie A toe om in die
teenwoordigheid van ʼn katalisator met ʼn karboksielsuur te reageer. Die
verbinding wat gevorm word is ʼn REGUITKETTING ESTER wat ʼn
funksionele isomeer van pentanoësuur is.
Skryf die:
3.4.1 NAAM van die karboksielsuur wat by die alkohol gevoeg word, neer (2)
3.4.2 Naam wat aan hierdie tipe reaksie gegee word, neer (1)
3.4.3 STRUKTUURFORMULE van die ester wat gevorm word, neer (2)
3.5 Die polimerisasie van eteen om politeen te vorm word deur die volgende
vergelyking gegee:
nCH2 = CH2 – [CH2-CH2] n –
3.5.1 Definieer die term makromolekule. (1)
3.5.2 Klassifiseer hierdie tipe polimerisasiereaksie. (1)
3.5.3 Noem enige TWEE industriële gebruike van politeen. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) FISIESE WETENSKAPPE V2 9
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die onderstaande tabel toon data wat tydens ʼn praktiese ondersoek op drie
organiese verbindings, voorgestel deur letters A, B en C, ingesamel is:
Organiese verbinding Relatiewe molekulêre massa Kookpunt (°C)
A CH3CH2CH2CH3 58 -0,5
B CH3CH2CH2OH 60 97
C CH3COOH 60 118
4.1 Watter veranderlike is tydens hierdie ondersoek gekontroleer? (1)
4.2 Benoem die:
4.2.1 Afhanklike veranderlike. (1)
4.2.2 Onafhanklike veranderlike. (1)
4.3 Beskou verbinding A:
4.3.1 Is verbinding A ʼn versadigde of ʼn onversadigde koolwaterstof?
Verskaf ʼn rede vir jou antwoord. (2)
4.3.2 Die verbinding 2-metielpropaan is ʼn isomeer van verbinding A.
Voorspel of die kookpunt van 2-metielpropaan HOËR AS, LAER AS
of DIESELFDE AS die kookpunt van verbinding A gaan wees. (1)
4.3.3 Verduidelik jou voorspelling in VRAAG 4.3.2. (3)
4.4 Verwys na intermolekulêre kragte en energie ten einde te verduidelik waarom
verbinding B ʼn hoër dampdruk vergeleke met verbinding C teen 20 °C sal hê. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Grafiek B stel die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe vir ʼn reaksiemengsel by ʼn
temperatuur van 300°C voor. Area X stel die aantal molekule in die mengsel, wat
genoegsame kinetiese energie het om te reageer, voor.
5.1 Verskaf ʼn term vir die “minimum energie benodig vir ʼn reaksie om plaas te
vind”, soos voorgestel deur Y. (1)
5.2 Die temperatuur van die mengsel word nou verhoog tot 500 °C.
5.2.1 Watter EEN van grafiek A of C stel die verspreidingskurwe vir die
mengsel by die hoër temperatuur voor? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
5.2.2 Maak gebruik van die botsingsteorie om te verduidelik wat die invloed
van hierdie verhoging in temperatuur op die reaksietempo sal wees. (4)
5.3 ʼn Katalisator word by die mengsel gevoeg.
5.3.1 Skryf die definisie van ʼn positiewe katalisator. (2)
5.3.2 Hoe sal bogenoemde verandering die grootte van area X (area regs
van die vertikale lyn) beïnvloed?
Skryf net VERGROOT, VERKLEIN of BLY DIESELFDE neer. (1)
5.3.3 Verduidelik jou antwoord by VRAAG 5.3.2. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) FISIESE WETENSKAPPE V2 11
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die katalitiese oksidasie van ammoniak word deur die volgende vergelyking
voorgestel:
4NH3(g) + 5O2(g) 4NO(g) + 6H2O(g)
2,0 mol ammoniakgas en 1,0 mol suurstofgas in ʼn 2,0 dm3 houer teen ʼn druk van
1 000 kPa verseël en toegelaat om ewewig by 1 000 °C te bereik. Die hoeveelheid
waterdamp teenwoordig by hierdie temperatuur en druk is 0,6 mol.
6.1 Bereken die waarde van die ewewigskonstante by hierdie temperatuur. (8)
6.2 Beskryf kortliks die belangrikheid van die waarde in VRAAG 6.1 verkry. (1)
6.3 Watter uitwerking gaan die byvoeging van ʼn platinum katalisator op die
opbrengs van NO(g) by ʼn gegewe temperatuur hê?
Skryf alleenlik NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE neer. (1)
6.4 Die druk op ʼn sisteem word verlaag deur die volume te verhoog. Gebruik die
beginsel van Le Chatelier om te verduidelik hoe hierdie die opbrengs van
NO(g) te verander. (3)
6.5 Daar word gevind dat die waarde van die ewewigskonstante by 500 °C groter
is as die waarde wat in VRAAG 6.1 bereken is.
Wat is die teken van ΔH vir bogenoemde reaksie gemeld hierbo? (1)
6.6 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 6.5. (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
7.1 Definieer ʼn sterk suur. (2)
7.2 ʼn Onbekende, monoprotiese suur het ʼn konsentrasie van of 0,01 mol·dm-3 en
ʼn pH van 3.
7.2.1 Bereken die konsentrasie van die waterstofione in hierdie oplossing. (2)
7.2.2 Hoe sal die sterkte van hierdie onbekende suur vergelyk met dié van
soutsuur met dieselfde konsentrasie?
Skryf neer STERKER AS, SWAKKER AS of GELYK AAN. (1)
7.2.3 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 7.2.2. (2)
7.3 Ammoniumchloried is ʼn voorbeeld van ʼn sout wat hidrolise kan ondergaan.
7.3.1 Definieer die onderstreepte term. (2)
7.3.2 Skryf ʼn vergelyking om die hidrolise van ammoniumchloried te toon. (3)
7.3.3 Metieloranje is rooi in ʼn suurmedium en geel in ʼn alkaliese medium.
Wat sal die kleur van metieloranje in ʼn ammoniumchloriedoplossing
wees? (2)
7.4 ʼn Leerder voeg ʼn sekere hoeveelheid kalsiumkarbonaat by 50,0 cm3
swawelsuur. Die swawelsuur is in oormaat en het ʼn konsentrasie
van1,0 mol·dm-3.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat plaasvind is:
CaCO3 + H2SO4 CaSO4 + CO2 + H2O ……………1…1
Die reaksie word toegelaat om volledig te verloop en al die CaCO3 word
opgebruik.
Die oorblywende H2SO4 van REAKSIE 1 word nou deur 28,0 cm3 van ʼn
0,5 mol·dm-3 natriumhidroksiedoplossing geneutraliseer.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat plaasvind is:
H2SO4 + 2NaOH Na2SO4 + 2H2O ………..… 2
Bereken die massa van die kalsiumkarbonaat wat in REAKSIE 1 gebruik is. (10)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) FISIESE WETENSKAPPE V2 13
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
8.1 Beskou die volgende halfreaksie wat oksaalsuur aanbetref:
2CO2 + 2H+ + 2e- H2C2O4 Eθ = -0,49 V
ʼn Oplossing van kaliumdichromaat (K2Cr2O7(aq)) word by ʼn
oksaalsuuroplossing (H2C2O4(aq)) gevoeg.
8.1.1 Verduidelik waarom die reaksie tussen die
kaliumdichromaatoplossing en die oksaalsuuroplossing spontaan is.
Verwys na die relatiewe sterktes van die oksideer- en
reduseermiddels in jou antwoord. (3)
8.1.2 Maak gebruik van halfreaksies om ʼn gebalanseerde vergelyking vir
die reaksie tussen kaliumdichromaat en oksaalsuur neer te skryf.
Los die antwoord in ioniese vorm sonder die toeskouerione. (4)
8.2 ʼn Leerder stel ʼn standaard elektrochemiese sel op deur van die volgende
halfselle gebruik te maak.
Pt(s)/O2(g)/H+(aq), H2O2(aq) en Cu2+(aq)/Cu(s)
ʼn Kaliumchloriedoplossing (KCℓ (aq)) word in die soutbrug gebruik.
8.2.1 Watter halfsel (A of B) bevat die katode? (2)
8.2.2 Skryf die oksidasie-halfreaksie neer. (2)
8.2.3 Skryf die selnotasie van hierdie sel neer. (3)
8.2.4 Bereken die potensiaalverskil (Eᶱsel) van hierdie sel. (4)
8.2.5 Na ʼn paar dae word gevind dat die lesing op die voltmeter 0,00 V is.
Verduidelik waarom hierdie lesing waargeneem word. (4)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die onderstaande vloeidiagram toon die drie industriële prosesse wat in die bereiding
van bemestingstowwe gebruik word.
9.1 Skryf die naam van proses A neer. (1)
9.2 Skryf ʼn gebalanseerde vergelyking vir die Haberproses neer. (3)
9.3 Y is ʼn kunsmisstof wat gebruik kan word om die pH van alkaliese grond te
verlaag. Skryf die NAAM van verbinding Y neer. (2)
9.4 Noem die katalisator wat in die bereiding van swawelsuur gebruik word en
verduidelik waarom dit die “kontak”-proses genoem word.
9.5 Skryf TWEE nadele wat verbind word met die gebruik van organiese
kunsmisstowwe soos kraalmis of kompos, neer. (4)
9.6 ʼn Sak N:P:K-bemestingstof word 3:1:5(26) gemerk.
9.6.1 Bereken die persentasie kalium in hierdie sak. (2)
9.6.2 Bespreek die rol van kalium in die ontwikkeling en groei van plante. (2)
[16]
TOTAAL AFDELING B: 130
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) FISIESE WETENSKAPPE V2 15
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume teen STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
-19
e -1,6 x 10 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 x 1023mol-1
Avogadro se konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m n m
n or of c or of c pH= -log[H3O+]
M V MV
Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
N ca Va na at/by 298K
n or of
NA
cb Vb nb
V
n
Vo
Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode
Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie
Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE V2 16
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL Atoomgetal
1 Atomic number 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Elektronegatiwiteit Simbool 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Electronegativity 1,9 Cu Symbol 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 63,5 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Benaderde relatiewe atoommassa 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Approximate relative atomic mass 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2
Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
17 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co 3+
+e ⇌ Co2+ + 1,81
+
H2O2 + 2H +2e ⇌ 2H2O +1,77
2+
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2 3+
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
3+ 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e
+
⇌ Cu + 0,16
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
Fe 3+
+ 3e ⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Co 2+
+ 2e ⇌ Co 0,28
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr 3+
+ 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr 2+
+ 2e ⇌ Cr 0,91
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Na + e +
⇌ Na 2,71
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
K+ + e ⇌ K 2,93
Li+ + e ⇌ Li 3,05
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) FISIESE WETENSKAPPE V2 18
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARDREDUKSIEPOTENSIAL
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li + e 3,05
+
⇌ Li
K + e 2,93
+
+ ⇌ K
Cs + e 2,92
+
⇌ Cs
Ba + 2e 2,90
2+
⇌ Ba
Sr + 2e 2,89
2+
⇌ Sr
Ca + 2e 2,87
2+
⇌ Ca
Na + e 2,71
+
⇌ Na
Mg + 2e 2,36
2+
⇌ Mg
1,66
3+
Aℓ + 3e ⇌ Aℓ
Mn + 2e 1,18
2+
⇌ Mn
Cr + 2e 0,91
2+
⇌ Cr
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Zn + 2e 0,76
2+
⇌ Zn
Cr + 3e 0,74
3+
⇌ Cr
Fe + 2e 0,44
2+
⇌ Fe
0,41
3+ 2+
Cr + e ⇌ Cr
Cd + 2e 0,40
2+
⇌ Cd
Co + 2e 0,28
2+
⇌ Co
Ni + 2e 0,27
2+
⇌ Ni
Sn + 2e 0,14
2+
⇌ Sn
0,13
2+
Pb + 2e ⇌ Pb
Fe + 3e 0,06
3+
⇌ Fe
2H + 2e
+
⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
Sn + 2e
4+ 2+
⇌ Sn + 0,15
2+ +
Cu + e ⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+
⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu + 2e
2+
⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu + e
+
⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
O2(g) + 2H + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
Fe + e
3+ 2+
⇌ Fe + 0,77
NO 3 + 2H + e ⇌
+
NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
Hg + 2e
2+
⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H + 3e ⇌
+
NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Pt + 2 e
2+
⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H + 2e
+ 2+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
2 3+
Cr2O 7 + 14H + 6e
+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2+
MnO 4 + 8H + 5e
+
⇌ Mn + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H +2 e
+
⇌ 2H2O +1,77
Co + e
3+ 2+
⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Free StateNovember 2014 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Limpopo November 2014 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper