Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V2)
2021
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)



View all





Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 819.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
NSC June Exam 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/2021
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.
1.1 Watter EEN van die volgende verbindings het waterstofbindings tussen
molekule?
A Pentanaal
B Pentan-2-oon
C Pentanoësuur
D Metielbutanoaat (2)
1.2 Aan watter homoloë reeks behoort 'n verbinding met molekulêre formule
C6H12O2?
A Ketone
B Alkohole
C Aldehiede
D Karboksielsure (2)
1.3 Watter funksionele groepe is betrokke by die vorming van esters?
A Formiel en karboniel
B Hidroksiel en karboniel
C Hidroksiel en karboksiel
D Karboniel en karboksiel (2)
1.4 Die vergelyking hieronder stel 'n reaksie by ewewig voor.
2CrO24 (aq) + 2H+(aq) ⇌ Cr2 O 72 (aq) + H2O(ℓ)
geel oranje
Watter EEN van die volgende sal die kleur van die mengsel van geel na
oranje verander?
A Byvoeging van natriumhidroksiedkorrels
B Byvoeging van gekonsentreerde soutsuur
C Verhoging in druk by konstante temperatuur
D Verlaging in druk by konstante temperatuur (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2021
SS/NSS
1.5 Beskou die potensiële-energiegrafiek vir die reaksie wat hieronder getoon
word.
Potensiële energie (kJ∙mol )
-1
Q
Q
R
P
Reaksieverloop
Die aktiveringsenergie vir die VOORWAARTSE reaksie in terme van P, Q en
R is:
A Q
B R−P
C Q−R
D Q−P (2)
1.6 'n Reaksie bereik ewewig in 'n geslote houer volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking:
3H2(g) + N2(g) ⇌ 2NH3(g) ∆H < 0
Watter EEN van die volgende veranderinge sal die waarde van die
ewewigskonstante laat TOENEEM?
A Verwyder NH3(g)
B Verhit die houer
C Verkoel die houer
D Vergroot die volume van die houer (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/2021
SS/NSS
1.7 Swawelsuur ioniseer in water volgens die volgende vergelykings:
H2SO4(ℓ) + H2O(ℓ) ⇌ H3 O (aq) + HSO4 (aq)
HSO4 (aq) + H2O(ℓ) ⇌ H3 O (aq) + SO 24 (aq)
Beskou die volgende stellings oor die ionisasie hierbo:
I: H2O(ℓ) tree as 'n basis in beide reaksies op.
II: HSO4 (aq) tree as 'n amfoliet op.
III: SO 24 (aq) is die gekonjugeerde basis van H2SO4.
Watter van die stellings hierbo is WAAR?
A Slegs I
B I en II
C I en III
D I, II en III (2)
1.8 Watter EEN van die volgende reaksies sal 'n positiewe voltmeterlesing gee
wanneer dit in 'n voltaïese sel gebruik word?
A Mg2+(aq) + Zn(s) Mg(s) + Zn2+(aq)
B Cu(s) + 2Ag+(aq) → Cu2+(aq) + 2Ag(s)
C Co2+(aq) + Sn2+(aq) Co(s) + Sn4+(aq)
D 3Ni2+(aq) + 2Fe(s) 3Ni(s) + 2Fe3+(aq) (2)
1.9 Watter EEN van die volgende stellings is KORREK vir 'n ELEKTROLITIESE
SEL?
A Die anode is die positiewe elektrode.
B Die katode die positiewe elektrode.
C Oksidasie vind by die katode plaas.
D Reduksie vind by die anode plaas. (2)
1.10 Watter EEN van die volgende toon die nywerheidsprosesse waarin
AMMONIAK onderskeidelik 'n reaktans en 'n produk is?
REAKTANS PRODUK
A Ostwald Kontak
B Ostwald Haber
C Kontak Haber
D Kontak Kontak (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings.
A Metanoësuur B Pentanaal
Br
CH CH2 CH3
C C10H22 D
CH3 (CH2)2 CH CH2
Br
H
H C O H
H H H O H
H H H H H C C C C C H
E F
H C C C C C H H H H H
H H H H H
2.1 Skryf die LETTER(S) neer wat die volgende verteenwoordig:
2.1.1 'n Ketoon (1)
2.1.2 TWEE verbindings wat FUNKSIONELE ISOMERE is (1)
2.1.3 'n Koolwaterstof (1)
2.2 Vir verbinding D, skryf neer die:
2.2.1 Homoloë reeks waaraan dit behoort (1)
2.2.2 IUPAC-naam (3)
2.3 Oorweeg verbinding F.
Skryf die IUPAC-naam neer van sy:
2.3.1 POSISIE-isomeer (2)
2.3.2 KETTING-isomeer (2)
2.4 Gedurende die reaksie van verbinding A met verbinding E in die
teenwoordigheid van 'n suurkatalisator word twee produkte gevorm.
Vir die ORGANIESE produk gevorm, skryf neer die:
2.4.1 IUPAC-naam (2)
2.4.2 STRUKTUURFORMULE van sy FUNKSIONELE GROEP (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/2021
SS/NSS
2.5 Verbinding C (C10H22) reageer by hoë temperature en drukke om 'n drie-
koolstof-alkeen P en 'n alkaan Q te vorm, soos hieronder getoon.
C10H22 P + Q
Skryf neer die:
2.5.1 Soort reaksie wat plaasvind (1)
2.5.2 Molekulêre formule van verbinding Q (2)
2.5.3 STRUKTUURFORMULE van verbinding P (2)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders gebruik verbindings A, B en C om een van die faktore wat die DAMPDRUK
van organiese verbindings beïnvloed, te ondersoek.
A Butan-1-ol
B Butan-2-oon
C Propanoësuur
3.1 Definieer die term dampdruk. (2)
3.2 Skryf die onafhanklike veranderlike vir hierdie ondersoek neer. (1)
3.3 Watter verbinding, A of B, het die hoogste dampdruk? (1)
3.4 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.3 volledig.
Sluit die TIPES INTERMOLEKULÊRE KRAGTE by jou verduideliking in. (4)
3.5 Die grafiek hieronder verteenwoordig die verwantskap tussen dampdruk en
temperatuur vir verbinding A by seevlak. X en Y verteenwoordig verskillende
temperature.
A
Dampdruk (kPa)
101,3
X Y
Temperatuur (°C)
3.5.1 Skryf die term neer vir die temperatuur wat deur X verteenwoordig
word. (1)
3.5.2 Noem die fase van verbinding A by temperatuur Y. Kies uit GAS,
VLOEISTOF of VASTE STOF. (1)
3.5.3 Teken die grafiek hierbo in jou ANTWOORDEBOEK oor. Op
dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat vir verbinding C verkry
sal word. Benoem kurwe A en kurwe C duidelik. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
4.1 Die vloeidiagram hieronder toon die omskakeling van propaan na propan-2-ol.
H H H
Stap 1 Stap 2
H C C C H X Propan-2-ol
Br2
H H H
4.1.1 Noem EEN reaksietoestand vir Stap 1. (1)
4.1.2 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die ANORGANIESE
produk wat in Stap 1 gevorm word. (1)
4.1.3 Noem die TIPE substitusiereaksie voorgestel deur Stap 2. (1)
4.1.4 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die ANORGANIESE
reagens wat in Stap 2 benodig word. (1)
4.1.5 Skryf die IUPAC-naam van verbinding X neer. (2)
4.2 Etaan kan uit 'n proses met TWEE STAPPE uit chlooretaan (CH3CH2Cℓ) berei
word. Jy word van die volgende chemikalieë voorsien:
gekonsentreerde gekonsentreerde
H2 HCℓ Cℓ2 H2O Pt Etanol
H2SO4 NaOH
Kies chemikalieë in die tabel hierbo wat vir hierdie bereiding gebruik kan
word.
Gebruik GEKONDENSEERDE struktuurformules om 'n gebalanseerde
vergelyking vir ELKE reaksie neer te skryf. Dui die reaksietoestande vir ELKE
reaksie aan. (8)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Twee eksperimente, I en II, word uitgevoer om een van die faktore te ondersoek wat
die tempo van die reaksie van aluminiumkarbonaat, Aℓ2(CO3)3, met OORMAAT
soutsuur, HCℓ, beïnvloed. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
Aℓ2(CO3)3(s) + 6HCℓ(aq) → 2AℓCℓ3(aq) + 3H2O(ℓ) + 3CO2(g)
Die apparaat wat gebruik is, word hieronder getoon.
Soutsuur
Aℓ2(CO3)3
Die reaksietoestande wat vir elke eksperiment gebruik is, is soos volg:
Eksperiment I:
100 cm3 van 1,5 mol∙dm-3 HCℓ(aq) reageer met 0,016 mol Aℓ2(CO3)3-korrels by 25 °C
Eksperiment II:
50 cm3 van 2 mol∙dm-3 HCℓ(aq) reageer met 0,016 mol Aℓ2(CO3)3-korrels by 25 °C
5.1 Definieer die term reaksietempo. (2)
5.2 Gebruik die eksperimentele opstelling hierbo en noem die metings wat
gemaak moet word om die tempo van hierdie reaksie te bepaal. (2)
5.3 Gebruik die botsingsteorie om te verduidelik hoe die gemiddelde
reaksietempo in Eksperiment I van die gemiddelde reaksietempo in
Eksperiment II verskil. (3)
5.4 Die gemiddelde reaksietempo in Eksperiment II gedurende die eerste
2,5 minute is 4,4 x 10-3 mol∙min-1.
Bereken die aantal mol Aℓ2(CO3)3 wat na 2,5 minute in die fles oorbly. (3)
5.5 Bereken die maksimum volume CO2(g) wat in Eksperiment I by 25 °C berei
kan word. Neem molêre gasvolume by 25 °C as 24 000 cm3∙mol-1. (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Suiwer waterstofjodiedgas, HI (g), met 'n konsentrasie van 1 mol∙dm-3, word in 'n
500 cm3-houer by temperatuur T verseël. Die reaksie bereik ewewig volgens die
volgende gebalanseerde vergelyking:
2HI (g) ⇌ H2(g) + I2(g)
6.1 Definieer die term chemiese ewewig. (2)
6.2 Die grafiek hieronder toon hoe die konsentrasies van die reaktans en
produkte met tyd gedurende die reaksie verander.
Konsentrasie (mol∙dm-3)
X
Y
4 6
Tyd (minute)
6.2.1 Watter EEN van die kurwes, X of Y, verteenwoordig die
veranderinge in die konsentrasie van die produkte? Gee 'n rede vir
die antwoord. (2)
6.2.2 Hoe vergelyk die tempo van die voorwaartse reaksie met dié van
die terugwaartse reaksie by t = 4 minute? Kies uit HOËR AS, LAER
AS of GELYK AAN. (1)
6.3 Die ewewigskonstante, Kc, vir die reaksie is 0,04 by temperatuur T.
Bereken die aantal mol jodium, I2(g), wat by t = 6 minute teenwoordig is. (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/2021
SS/NSS
6.4 Die grafiek hieronder toon hoe die tempo van die voorwaartse en
terugwaartse reaksies met tyd verander.
Reaksietempo (mol∙min-1)
Voorwaartse reaksie
Terugwaartse reaksie
6 10 12 14
Tyd (minute)
Die temperatuur van die houer word by t = 10 minute verhoog.
6.4.1 Watter reaksie(s) toon by t = 10 minute 'n toename in tempo? Kies
uit VOORWAARTS, TERUGWAARTS of BEIDE VOORWAARTS
EN TERUGWAARTS. (1)
6.4.2 Is die reaksiewarmte (∆H) vir hierdie reaksie POSITIEF of
NEGATIEF? Verduidelik die antwoord volledig. (4)
[19]
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders berei 'n oplossing met bekende konsentrasie deur 2 g suiwer natrium-
hidroksiedkristalle, NaOH, in 'n 250 cm3 volumetriese fles in water op te los.
7.1 Skryf die term vir die onderstreepte frase neer. (1)
7.2 Bereken die:
7.2.1 Konsentrasie van die natriumhidroksiedoplossing (4)
7.2.2 pH van die oplossing (4)
Die leerders reageer nou 1,5 g suiwer CaCO3 met 50 cm3 verdunde HCℓ met
onbekende konsentrasie. Die OORMAAT HCℓ word geneutraliseer met 25 cm3 van die
NaOH-oplossing wat hulle berei het. Die gebalanseerde vergelykings vir die reaksies
is:
2HCℓ(aq) + CaCO3(s) → CaCℓ2(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ)
HCℓ(aq) + NaOH(aq) → NaCℓ(aq) + H2O(ℓ)
7.3 Bereken die aanvanklike konsentrasie van die verdunde HCℓ(aq). (8)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
8.1 Wanneer 'n stukkie natriummetaal (Na) by water in 'n proefbuis gevoeg word,
word waterstofgas vrygestel. Wanneer fenolftaleïen-indikator by die proefbuis
gevoeg word, verkleur die oplossing pienk.
8.1.1 Definieer die term reduksie in terme van elektronoordrag. (2)
8.1.2 Skryf die reduksiehalfreaksie neer. (2)
8.1.3 Skryf die gebalanseerde vergelyking neer vir die reaksie wat
plaasvind. (3)
8.1.4 Gee 'n rede hoekom die oplossing pienk verkleur. (1)
Wanneer 'n stukkie koper by water in 'n proefbuis gevoeg word, word geen
reaksie waargeneem nie.
8.1.5 Verwys na die relatiewe sterktes van REDUSEERMIDDELS om te
verduidelik waarom geen reaksie waargeneem word nie. (3)
8.2 Oorweeg die selnotasie hieronder.
Pb(s) | Pb2+(aq) || Fe3+(aq), Fe2+(aq) | Pt(s)
8.2.1 Wat word deur die enkellyn (|) in die selnotasie hierbo voorgestel? (1)
8.2.2 Skryf die energieomskakeling neer wat in hierdie sel plaasvind. (1)
8.2.3 Bereken die aanvanklike emk van die sel onder
standaardtoestande. (4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die diagramme hieronder toon twee elektrochemiese selle waarin koolstofelektrodes
gebruik word. In sel A word gekonsentreerde koper(II)chloriedoplossing gebruik en in
sel B word vloeibare aluminiumoksied gebruik.
Y
gekonsentreerde
Aℓ2O3(ℓ)
CuCℓ2(aq)
Sel A Sel B
9.1 Watter tipe elektrochemiese sel, ELEKTROLITIES of GALVANIES, word
hierbo getoon? Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
9.2 Skryf neer die:
9.2.1 Halfreaksie wat by die anode van sel A plaasvind (2)
9.2.2 Halfreaksie wat by die katode van sel B plaasvind (2)
9.2.3 NAAM of FORMULE van die produk wat by die katode van sel A
vorm (2)
9.3 Gee 'n rede waarom die massa van elektrode Y na 'n tyd afneem. (1)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
10.1 Die onvolledige vergelykings hieronder toon die vier stappe betrokke by die
nywerheidsbereiding van swawelsuur (H2SO4). A en B verteenwoordig twee
verbindings.
Stap I: S(s) + O2(g) A
Stap II: A + O2(g) ⇌ B
Stap III: B + H2SO4 H2S2O7
Stap IV: H2S2O7 + H2O H2SO4
Skryf neer die NAAM of FORMULE van:
10.1.1 Verbinding A (1)
10.1.2 Verbinding B (1)
10.1.3 Die katalisator wat in Stap II gebruik word (1)
Die swawelsuur wat in Stap IV gevorm word, word gebruik om
ammoniumsulfaat te berei.
10.1.4 Skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie neer. (3)
10.2 Die diagram hieronder toon 'n sak kunsmis.
1 – 3 – 2 (26)
10.2.1 Skryf die betekenis van NPK neer. (1)
10.2.2 Die sak bevat 4 kg ammoniumnitraat, NH4NO3, wat die enigste
bron van stikstof is. Bereken die massa van die kunsmis in die sak. (4)
[11]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/2021
SS/NSS
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Standaardtemperatuur T 273 K
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro's constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n n
M NA
n m V
c or/of c n
V MV Vm
c a v a na
pH = -log[H3O+]
c b v b nb
Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K
Eθcell Eθcathode Eθanode / Eθsel Ekatode
θ
Eθanode
or/of
Eθcell Ereduction
θ
Eθoxidation / Eθsel Ereduksie
θ
Eθoksidasie
or/of
Eθcell Eθoxidisingagent Ereducing
θ
agent / E sel Eoksideermiddel Ereduseermiddel
θ θ θ
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2
Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/2021
SS/NSS
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Li Be Elektronegatiwiteit
63,5
Simbool B C N O F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2021
SS/NSS
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD- REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e
+
⇌ 2H2O +1,77
+ 8H + 5e
2+
⇌
+
MnO 4 Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
+ 3+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
Pt + 2e
2+
⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+
NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e
+
⇌
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Ag + 0,80
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+ e
3+ 2+
Fe ⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e
+ + 0,45
⇌ S + 2H2O
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H + 2e ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+ +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+ 2e 0,13
2+
Pb ⇌ Pb
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 3e 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
2,36
2+
Mg + 2e ⇌ Mg
Na + e 2,71
+
⇌ Na
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
K + e 2,93
+
⇌ K
Li + e 3,05
+
⇌ Li
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2021
SS/NSS
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD- REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li + e 3,05
+
⇌ Li
K + e 2,93
+
⇌ K
2,92
+
Cs + e ⇌ Cs
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
Na + e 2,71
+
⇌ Na
2,36
2+
Mg + 2e ⇌ Mg
+ 3e 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,76
2+
⇌
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Zn Zn
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
0,13
2+
Pb + 2e ⇌ Pb
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
+ e
2+ +
Cu ⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+
⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
3+ 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+ 4H + 3e
+
NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+ 2 e
2+
Pt ⇌ Pt + 1,20
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e
+
⇌ 2H2O + 1,23
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
3+
⇌
+
2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
+ 2+
MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
+
H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2021 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper