Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
2023
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
View all





Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules14 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules25 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules11 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules18 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions16 marks
- Question 6Chemical Equilibrium17 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/2023
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.
1.1 Vir watter EEN van die volgende molekulêre formules is KETTING-isomere
moontlik?
A C4H10
B C3H8
C C2H6O
D C3H8O (2)
1.2 Watter EEN van die volgende verbindings het die LAAGSTE dampdruk onder
dieselfde toestande?
H H H H H H O
A H C C C C H B H C C C
H H H H H H H
H H H H O H
C H C C C O H D H C C
H H H H O
(2)
1.3 Die tipe organiese verbinding wat vorm wanneer 'n haloalkaan in die
teenwoordigheid van 'n gekonsentreerde sterk basis verhit word, is 'n ...
A alkaan.
B alkeen.
C alkyn.
D alkohol. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2023
SS/NSS
1.4 'n OORMAAT HCℓ(aq) met 'n konsentrasie van 0,1 mol∙dm-3 reageer met
2 g Mg onder verskillende toestande.
Watter EEN van die volgende kombinasies van toestande sal die grootste
volume H2(g) in die EERSTE MINUUT van die reaksie vorm?
TOESTAND VAN TEMPERATUUR VAN HCℓ(aq)
VERDEELDHEID VAN Mg (°C)
A Poeier 20
B Korrels 20
C Poeier 50
D Korrels 50 (2)
1.5 Die potensiële-energiediagram vir 'n chemiese reaksie word hieronder
getoon.
Z
Potensiële energie (kJ)
Y
X
0 Reaksieverloop
Watter EEN van die volgende kombinasies is KORREK vir die
VOORWAARTSE reaksie?
POTENSIËLE ENERGIE
AKTIVERINGS-
∆H VAN DIE GEAKTIVEERDE
ENERGIE
KOMPLEKS
A YX Z+Y Z
B YX ZY Z+Y
C XY ZY Z
D XY Z ZY (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/2023
SS/NSS
1.6 Beskou die volgende reaksie wat ewewig in 'n beker bereik:
- -
2Cr (aq) + 2H+(aq) ⇌ (aq) + H2 (ℓ)
'n Paar druppels gekonsentreerde NaOH(aq) word nou by die beker gevoeg.
Watter EEN van die volgende kombinasies identifiseer die VERSTEURING
OP DIE SISTEEM en die SISTEEM SE REAKSIE op die versteuring korrek?
VERSTEURING OP DIE SISTEEM SISTEEM SE REAKSIE
Voorwaartse reaksie word
A [H+] neem af
bevoordeel
Terugwaartse reaksie word
B [H+] neem af
bevoordeel
- Terugwaartse reaksie word
C [Cr ] neem af bevoordeel
- Voorwaartse reaksie word
D [Cr ] neem toe bevoordeel (2)
1.7 Volgens die Lowry-Brønsted-teorie word 'n gekonjugeerde basis gevorm
wanneer 'n ...
A proton by die suur gevoeg word.
B elektron by die suur gevoeg word.
C proton van die suur verwyder word.
D elektron van die suur verwyder word. (2)
1.8 Beskou die stellings hieronder ten opsigte van 'n alkaliese stof.
'n Alkaliese stof:
(i) Reageer met 'n suur om 'n neutrale oplossing vorm
(ii) Verander rooi lakmoes na blou
(iii) Vorm 'n sout wanneer dit met 'n suur reageer
Watter van die stellings hierbo is ALTYD WAAR?
A (i), (ii) en (iii)
B Slegs (i) en (ii)
C Slegs (i) en (iii)
D Slegs (ii) en (iii) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/2023
SS/NSS
1.9 Beskou die selnotasie van 'n galvaniese sel.
Pt | H2(g) | OH─(aq) | H2 (ℓ) || Ag+(aq) | Ag(s)
Watter EEN van die volgende vergelykings verteenwoordig die halfreaksie
wat by die positiewe elektrode plaasvind?
A Ag+(aq) + e → Ag(s)
B Ag(s) → Ag+(aq) + e
C 2H2 (ℓ) + 2e → H2(g) + 2OH─(aq)
D H2(g) + 2OH─ (aq) → H2O(ℓ) + 2e (2)
1.10 'n Gekonsentreerde natriumchloriedoplossing, NaCℓ(aq), ondergaan elektrolise.
Watter EEN van die kombinasies toon die produkte wat by elke elektrode
gevorm word, korrek?
KATODE ANODE
A Na Cℓ2
B H2 OH─
C Cℓ2 H2 en OH─
D H2 en OH─ Cℓ2 (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
H H
H C C H
H H H H
H H H H
A B H C C C O H
H C C C C C H
H H H
H H H H
H C H
H
C C4H8O D CH3(CH2)4CHCH2
E CXHYOZ
2.1 Definieer die term onversadigde koolwaterstof. (2)
2.2 Skryf neer die:
2.2.1 Letter wat 'n ONVERSADIGDE koolwaterstof verteenwoordig (1)
2.2.2 IUPAC-naam van verbinding A (3)
2.2.3 IUPAC-naam van die POSISIE-isomeer van verbinding B (2)
2.2.4 IUPAC-naam van verbinding D (2)
2.2.5 Gebalanseerde vergelyking, deur MOLEKULÊRE FORMULES te
gebruik, vir die volledige verbranding van verbinding A (3)
2.3 Die formule C4H8O verteenwoordig twee verbindings wat funksionele isomere
van mekaar is.
2.3.1 Definieer die term funksionele isomeer. (2)
2.3.2 Skryf die STRUKTUURFORMULES van elk van hierdie
twee FUNKSIONELE isomere neer. (4)
2.4 'n 2 g-monster van verbinding E bevat 1,09 g koolstof en 0,18 g waterstof. Die
molekulêre massa van verbinding E is 88 g∙mol-1.
Bepaal die molekulêre formule van verbinding E deur middel van 'n
berekening. (6)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders ondersoek die kookpunte van die vier organiese verbindings wat hieronder
gegee word.
ORGANIESE VERBINDING MOLEKULÊRE MASSA (g∙mol-1)
Butanoon 72
Butan-1-ol 74
Propanoësuur 74
2-metielpropan-1-ol 74
3.1 Definieer die term kookpunt. (2)
3.2 Watter verbinding, butan-1-ol of 2-metielpropan-1-ol, sal die hoogste
kookpunt hê? Verduidelik die antwoord volledig. (4)
Die kurwes P, Q, R en S hieronder is uit die resultate van die ondersoek verkry.
X verteenwoordig 'n spesifieke temperatuur.
X P
Q
Temperatuur (°C)
R
S
Tyd (minute)
3.3 Watter fisiese eienskap word deur temperatuur X verteenwoordig? (1)
3.4 Watter kurwe (P, Q, R of S) verteenwoordig:
3.4.1 Butanoon (1)
3.4.2 Propanoësuur (1)
3.4.3 2-metielpropan-1-ol (1)
3.5 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.4.2. (1)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
4.1 Die vloeidiagram hieronder toon verskillende organiese reaksies.
P, Q en R is organiese verbindings.
Reaksie 4
Alkohol P Verbinding Q
Reaksie 3
Reaksie 2 Br2 Reaksie 1
Verbinding R
(hoofproduk) H ℓ
1,2-dibromo-2-metielpropaan
Reaksie 1 is 'n addisiereaksie.
Skryf neer:
4.1.1 Die TIPE addisiereaksie (1)
4.1.2 EEN waarneembare verandering wat tydens die reaksie in die
houer plaasvind (1)
4.1.3 Die STRUKTUURFORMULE van verbinding Q (2)
Beskou reaksie 2.
4.1.4 Skryf die IUPAC-naam van verbinding R neer. (2)
Vir reaksie 3, skryf neer:
4.1.5 'n Gebalanseerde vergelyking deur STRUKTUURFORMULES vir
die organiese verbindings te gebruik (6)
4.1.6 Die IUPAC-naam van alkohol P (2)
Reaksie 4 is 'n eliminasiereaksie.
4.1.7 Skryf die TIPE eliminasiereaksie neer. (1)
4.2 Butan-1-ol reageer met propanoësuur in die teenwoordigheid van 'n
katalisator.
Skryf neer die:
4.2.1 TIPE reaksie wat plaasvind (1)
4.2.2 IUPAC-naam van die organiese produk wat gevorm word (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Beskou die volgende ontbindingsreaksie wat in 'n verseëlde 2 dm3-houer plaasvind:
2N2O5(g) → 4NO2(g) + O2(g)
Die grafiek hieronder toon hoe die konsentrasies van N2O5(g) en NO2(g) met tyd
verander.
Konsentrasie-tyd-grafiek
300
•A
250 •
•
Konsentrasie (x 10-4 mol·dm-3)
200 • •
• •
150
•
• •
100 •
•
• • •B
50
0
0 200 400 600 800
Tyd (s)
5.1 Verwys na die grafiek hierbo en gee 'n rede waarom kurwe A die verandering
in die konsentrasie van NO2(g) verteenwoordig. (1)
5.2 Beskou die stelling hieronder:
Die ontbindingstempo van N2O5(g) is die helfte van die vormingstempo van
NO2(g).
Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/2023
SS/NSS
5.3 Bereken die:
5.3.1 Massa NO2(g) wat in die houer by 400 s teenwoordig is (4)
5.3.2 Gemiddelde produksietempo van O2(g) in mol∙dm-3∙s-1 in 700 s (4)
5.4 Die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe vir die N2O5(g) wat aanvanklik in
die houer teenwoordig is, word hieronder getoon.
Getal deeltjies
P
Kinetiese energie
Die aanvanklike konsentrasie van die N2O5(g) word nou VERHOOG.
5.4.1 Teken die verspreidingskurwe hierbo in die ANTWOORDEBOEK
oor en benoem hierdie kurwe as P.
Op dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat vir die hoër
konsentrasie N2O5(g) verkry sal word. Benoem hierdie kurwe as Q. (2)
5.4.2 Sal die ontbindingstempo van N2O5(g) by die hoër konsentrasie
HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN die oorspronklike
ontbindingstempo wees? Verduidelik die antwoord deur die
botsingsteorie te gebruik. (3)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Een mol suiwer waterstofjodiedgas, HI(g), word in 'n 1 dm3-houer by 721 K verseël.
Ewewig word volgens die volgende gebalanseerde vergelyking bereik:
2HI(g) ⇌ H2(g) + I2(g)
Daar word gevind dat 0,11 mol I2(g) by ewewig teenwoordig is.
6.1 Stel Le Chatelier se beginsel. (2)
6.2 Bepaal die hoeveelheid mol van ELK van die volgende by ewewig:
6.2.1 H2(g) (1)
6.2.2 HI(g) (1)
6.3 Die ewewigskonstante, Kc, by 721 K is 0,02.
Die temperatuur van die houer word nou na 850 K verhoog.
Die ewewigskonstante, Kc, by 850 K is 0,09.
6.3.1 Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? (1)
6.3.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.3.1 volledig. (3)
6.3.3 Bereken die massa HI(g) wat by die nuwe ewewig by 850 K
teenwoordig is. (8)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
7.1 Die geleidingsvermoë van drie suuroplossings, A, B en C, soos hieronder
getoon, word by dieselfde temperatuur ondersoek.
A 0,1 mol·dm-3 H2SO4(aq)
B 0,1 mol·dm-3 HNO3(aq)
C 0,1 mol·dm-3 CH3COOH(aq)
Die helderheid van die gloeilamp wat in die apparaat hieronder getoon word,
word as 'n maatstaf van die geleidingsvermoë van die oplossings gebruik.
Koolstofelektrode
Suur
Die suuroplossings is elektroliete.
7.1.1 Definieer die term elektroliet. (2)
Die helderheid van die gloeilamp vir elk van die oplossings word vergelyk.
7.1.2 In watter oplossing, A of B, sal die gloeilamp die helderste wees?
Gee 'n rede vir die antwoord deur na die tipes sure te verwys. (2)
7.1.3 In watter oplossing, B of C, sal die gloeilamp die helderste wees?
Gee 'n rede vir die antwoord deur na die tipes sure te verwys. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/2023
SS/NSS
7.2 'n Soutsuuroplossing, H ℓ(aq), word gestandaardiseer deur dit teen
25 cm3 van 'n 0,04 mol·dm-3 natriumkarbonaatoplossing, Na2CO3(aq), te
titreer. By die eindpunt word gevind dat 19,5 cm3 H ℓ(aq) gereageer het.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
Na2CO3(aq) + H ℓ(aq) → Na ℓ(aq) + 2(g) + H2 (ℓ)
7.2.1 Bereken die konsentrasie van die H ℓ(aq). (3)
7.2.2 Veronderstel 'n paar druppels water was in die buret teenwoordig
voordat dit met die soutsuuroplossing gevul is.
Hoe sal die volume van die H ℓ-oplossing wat benodig word om
die eindpunt te bereik, beïnvloed word?
Kies uit GROTER AS, KLEINER AS of BLY DIESELFDE. Gee 'n
rede vir die antwoord. (2)
'n Gekonsentreerde huishoudelike produk, ChemClean, bevat ammoniak as
die hoofskoonmaakmiddel. Om die hoeveelheid ammoniak teenwoordig in
1 dm3 ChemClean te bepaal, word die volgende prosedure gevolg:
20 cm3 ChemClean word in 'n 250 cm3-fles gevoeg. Die fles word dan met
gedistilleerde water tot by die 250 cm3-merk gevul.
3
ChemClean 1 dm Gedistilleerde
water
20 cm3
Gekonsentreerde 250 cm3 verdunde
ChemClean ChemClean
Die verdunde oplossing word getitreer teen die soutsuuroplossing met die
konsentrasie soos in VRAAG 7.2.1 bereken.
Tydens die titrasie word 22 cm3 van die verdunde ChemClean-oplossing deur
18,7 cm3 van die H ℓ-oplossing geneutraliseer. Die gebalanseerde
vergelyking vir die reaksie is:
NH3(aq) + H ℓ(aq) → NH+ (aq) + ℓ ─(aq)
7.2.3 Bereken die massa ammoniak in 1 dm3 ChemClean. (7)
7.2.4 Sal die pH van die oplossing aan die einde van die titrasie
GROTER AS 7, GELYK AAN 7 of KLEINER AS 7 wees?
Skryf die betrokke vergelyking neer om die antwoord te motiveer. (3)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders wil 'n onbekende metaal X identifiseer deur 'n standaa dhalfsel, X│X2+, te
gebruik.
Hulle stel 'n elektrochemiese sel onder standaardtoestande op deur twee halfselle te
gebruik, soos in die diagram hieronder getoon.
V
H2(g)
Y
X
Platinum
X2+(aq) H+(aq)
Die aanvanklike emk van hierdie sel is 1,20 V.
8.1 Noem die standaardtoestande waaronder hierdie sel funksioneer. (3)
8.2 Noem EEN funksie van komponent Y. (1)
Nadat die sel vir 'n rukkie in werking was, word daar gevind dat die massa van
elektrode X toegeneem het.
8.3 Identifiseer X deur 'n gepaste berekening te gebruik. (5)
8.4 Skryf die oksidasiehalfreaksie neer wat in die sel plaasvind. (2)
Halfsel-X│X2+ word nou deur 'n Au│Au3+-halfsel vervang.
Die aanvanklike emk van die sel is nou 1,50 V. Soos wat die sel in werking is, neem
die massa van die Au-elektrode toe.
8.5 Rangskik die oksideermiddels, X2+, Au3+ en H+, in volgorde van toenemende
sterkte.
Verduidelik die antwoord volledig. (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 16 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die vereenvoudigde elektrolitiese sel hieronder word gebruik om 'n metaalveer te
elektroplateer. Sinknitraat, Zn(NO3)2(aq), word as 'n elektroliet gebruik en R is 'n
elektrode.
Krag-
bron
R
Metaalveer
Zn(NO3)2(aq)
9.1 Definieer die term elektrolitiese sel. (2)
9.2 Watter elektrode (R of METAALVEER) is die ANODE? Gee 'n rede vir die
antwoord. (2)
9.3 Skryf neer die:
9.3.1 Vergelyking vir die halfreaksie wat by die metaalveer plaasvind (2)
9.3.2 NAAM of FORMULE van 'n geskikte metaal wat as elektrode R
gebruik kan word (1)
9.4 Verduidelik die antwoord op VRAAG 9.3.2. (2)
[9]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/2023
SS/NSS
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Standaardtemperatuur T 273 K
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro's constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n n
M NA
n m V
c or/of c n
V MV Vm
a a na
pH = -log[H3O+]
n
Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K
Eθcell Eθcathode Eθanode / Eθsel Ekatode
θ
Eθanode
or/of
Eθcell Ereduction
θ
Eθoxidation / Eθsel Ereduksie
θ
Eθoksidasie
or/of
Eθcell Eθoxidisingagent Ereducing
θ
agent / E sel Eoksideermiddel Ereduseermiddel
θ θ θ
I= n= waar n = aantal elektrone
t qe
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/2023
SS/NSS
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Li Be Elektronegatiwiteit
63,5
Simbool B C N O F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2023
SS/NSS
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e
+
⇌ 2H2O +1,77
+ 8H + 5e
2+
⇌
+
MnO 4 Mn + 4H2O + 1,51
ℓ2(g) + 2e ⇌ ℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
+ 3+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
+ 2e
2+
Pt ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + e ⇌ 2Br + 1,07
+
NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e
+
⇌ Ag + 0,80
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+ e
3+ 2+
Fe ⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
+ 2e
2+
Cu ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H + 2e ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+ +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+ 2e 0,13
2+
Pb ⇌ Pb
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 3e 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
2,36
2+
Mg + 2e ⇌ Mg
Na + e 2,71
+
⇌ Na
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
K + e 2,93
+
⇌ K
Li + e 3,05
+
⇌ Li
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2023
SS/NSS
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li + e 3,05
+
⇌ Li
K + e 2,93
+
⇌ K
2,92
+
Cs + e ⇌ Cs
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
Na + e 2,71
+
⇌ Na
Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels
2,36
2+
Mg + 2e ⇌ Mg
Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels
+ 3e 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
0,13
2+
Pb + 2e ⇌ Pb
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
+ e
2+ +
Cu ⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+
⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
3+ 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+ 4H + 3e
+
NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + e ⇌ 2Br + 1,07
+ 2 e
2+
Pt ⇌ Pt + 1,20
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e
+
⇌ 2H2O + 1,23
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
3+
⇌
+
2Cr + 7H2O + 1,33
ℓ2(g) + 2e ⇌ ℓ + 1,36
+ 2+
MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
+
H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper