TELEMATIES 2021
GEOGRAFIE
GRAAD 12
1
Bladsy
Skip to contentStudy guide %20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)






%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)


View all



%20QP_hlayiso.com_--cc0a9c5e-7556-4aa2-a8c6-caf4da66af7f/v1-b59d47c1a7139a0ae375/card.webp)

TELEMATIES GRAAD 12 NOTAS FINAAL
Grade 12 Geography study guide, 10 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: WCED Study Guides
Geography · Grade 12. Study guide, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Study guide
- Publisher
- WCED Study Guides
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 1.6 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
https://ultradeep.co.za
Liewe Graad 12-leerder
Die Telematiese Onderrigprojek spruit uit die samewerking tussen die Wes-Kaap
Onderwysdepartement en die Stellenbosch Universiteit.
Ten einde sukses aan die einde van jou martiekjaar te kan behaal, is dit noodsaaklik dat jy
deurlopend werk en studeer deur jou verworwe kennis van die verskillende konsepte /
prosesse op onbekende situasies te kan toepas. Maak seker dat jy in staat is om geografiese
konsepte in koerante en ander tydskrifte te kan analiseer en interpreter en in verband met
inhoud wat in die klas bespreek is te bring. Hierby behoort jy ten minste ‘n paar uur per week
te studeer / vaklektuur te lees / opsommings te maak oor die vier komponente in die teorie
afdeling en te poog om dit met die kaartwerk te integreer.
Die volgende word by hierdie bronnemateriaal ingesluit:
• Kaartwerk: Tegnieke, sowel as vrae en antwoorde.
• GIS: Notas en toepassing van belangrike GIS konsepte, en ‘n handleiding hoe om
GIS in ‘n gegewe situasie of scenario te gebruik.
2
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
DIE LEES EN INTERPRETASIE VAN KAARTE EN ORTOFOTO’S
Die doel van hierdie handleiding is om vir jou te bemagtig ten opsigte van die beantwoord
van interpretasievrae by kartografie. Onthou dat daar ‘n magdom inligting op die
topografiese- en ortofotokaart verskyn. Om die tipe vrae suksesvol te kan beantwoord, moet
jy weet waarna jy moet kyk om by die antwoord te kom. Die meeste van hierdie vrae kom uit
vorige eksamenvraestelle. Ander moontlike vrae is ook ingesluit. Onthou dat dit nie ‘n
memorandum is wat met die vrae gegee word nie, maar ‘n poging om vir jou te wys
waarna om te kyk om by die antwoord te kom. Dit is belangrik om te besef dat ALLE
inhoud, modules en vaardighede in Kartografie assesseer kan word. Gebruik daarom hierdie
gids as studie en voorbereiding vir jou Kartografie.
Voordat jy vrae in verband met kaartinterpretasie en kaartlees kan aanpak moet jy:
• Die INHOUD (teorie) ken: Kaartinterpretasie en kaartlees is die toepassing van die inhoud op
topografiese- en ortofotokaarte. Daarom kan jy nie hierdie afdeling van kaartwerk beantwoord
indien jy nie ‘n goeie begrip van die inhoud, veral die basiese Geografiese terme en konsepte,
het nie.
• Die SLEUTEL van die topografiese kaart ken: Jy kan nie net op die sleutel wat aan die
onderkant van die kaart verskyn, staatmaak nie. Jy moet weet wat elke simbool beteken.
Onthou dat die meeste vrae meer as twee simbole benodig om by die antwoord uit te kom. Jy
kan nie tyd mors deur gedurig na die sleutel vir die basiese topografiese simbole te verwys
nie.
• ‘n GEESTELIKE BEELD van die kaart kry: Jy moet kennis van die gekarteerde gebied het
voordat jy die vrae beantwoord. Lees die kaart deur RDINE te gebruik (Reliëf, Dreinering,
Infrastruktuur, Nedersettings and Ekonomiese aktiwiteite). Vra die volgende vrae: Wat is
dit?Waar is dit? Waarom is dit daar? Wat is die verband tussen die kleure. Volg hierdie skakel
vir les https://www.youtube.com/watch?v=0CFergDlf5s&feature=youtu.be
3
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
KLIMATOLOGIE
1 Kry die gebied seisoenale reënval of reënval dwarsdeur die jaar?
Seisoenaal: Nie standhoudende riviere/ damme/ bewerkte landerye langs riviere/
besproeiing/ vore
2 Watter helling is die warmste?
Die een wat noordwaarts front – stel vas watter heling front noordwaarts
3 In watter rigting sal ‘n vliegtuig vanaf die lughawe opstyg en land?
(Onthou vliegtuie land en styg op altyd teen die wind.)
4 In watter rigting sal die rook waai indien daar snags op die middelhang van ‘n
berg vuur gemaak word?
NB Hier word KATABATIESE winde getoets. Die rook sal dus AFWAARTS na die
valley beweeg.
5 Waar word temperatuurinversies aangetref?
In die vallei
GEOMORFOLOGIE
1 Fisiese hindernisse wat die konstruksie van paaie en spoorlyne beinvloed.
Berge/ steil helling/ moerasse/ riviere/
2 In watter rigting vloei die rivier?
-Na die see
-Altyd van hoog na laag
-Kontoere buig stroomop
-Damwal aan stroomafwaartse kant
-Takriviere sluit skerphoekig aan
3 Identifiseer die stroompatrone in die gebied.
Tipes: Dendrities, straal, reghoekig, tralie. Jy moet weet hoe elkeen lyk asook die
onderliggende structure wat die patron bepaal het.
4 In watter stadium is die rivier op die kaart?
• Boloop: Steil/ bergagtig/watervalle/kort takriviere/ Hoë waterskeidings
• Middelloop: Geleideliker/ langer takriviere / laer Waterskeidings
• Benedeloop: gelyk / kronkel / sandafsettings / moeasse / hoefystermere
5 Noem die tydelike erosiebasisse in die rivier.
Waterval / dam / meer
6 Watter bewyse is daar dat verjonging plaasgevind het?
Waterval
4
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
OMGEWINGSTUDIES EN VOLHOUBAARHEID
1 Natuurbewaring op kaarte/foto
Natuurreservate/ voetslaanpaaie/ wildtuine/ brandpaaie/
2 Aanduiding van bewaringsboerdery
Grondbewaringswalle/ kampe/ rye bome om wind te keer/ kontoerploeëry
3 Bronne van besoedeling in gebied?
Lugbesoedeling: Nywerhede
Geraasbesoedeling: Lughawe
Waterbesoedeling: Fabrieke naby/op rivierbank
4 Noem omgewingsongeregtighede wat mynbou in die omgewing veroorsaak het
Grondwater en riviere besoedel / landskap geskend / verlies aan biodiversiteit
EKONOMIESE GEOGRAFIE
(a) PRIMêRE BEDRYWIGHEDE (BV BOERDERY/MYNBOU)
1 Kommersiële of bestaansboerdery?
Kommersieel: Goeie infrastruktuur/ besproeiing/ groot plase/ plaasname/ kelders/
dipbakke/proefplaas/ landgoed/ suiker meul/ diensspoorlyn/ slagpale/ melkery/
Bestaans: Min paaie/ voetpaadjies/ geen kraglyne/ klein stukkies bewerkte landerye
2 Beskryf faktore wat landbou bevoordeel/benadeel
Bevoordeel: Riviere/ damme/ gelyk oppervlakte/ kraglyne/ spoorlyn/ telefoon/
Benadeel: Steil hellings/ min water/ moerasse/
3 Identifisering van mynboubedrywighede
Uitgrawings/ Mynhoop/ vervoerband/ terrasse/ name van myne/ ou myn/ insakkende
grond
4 Herkenning van vissery
Vishawe/ vissershuise/ fabrieke langs kus
5 Herkenning van Bosbou
Bome en bosse/ bebosde gebied/ saagmeule/ uitkyk torings/ brandgordels/ staatsbos/
(b) SEKONDêRE BEDRYWIGHEDE( NYWERHEDE)
1 Beskryf die faktore wat die ligging van die nywerheid beinvloed het.
Gelyk grond/ grondstof/ vervoer(noem die tipes)/ krag (kragstasie, kraglyne,
steenkoolmyne)/ water/ arbeid(woongebiede)/ Mark/ buitewyke/
2 Ligte of swaar nywerhede?
Swaar: Ver van SSK/ Spoorvervoer/ grondstof-mynbou/ groot opervlakte/
Lig: Naby SSK/ padvervoer/ gronstof-Landbou 5
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
(c) TERSIêRE BEDRYWIGHEDE(DIENSTE)
1 Toeriste aantreklikhede, vakansie oorde, kampeerterreine
Naby strande/ naby pad & spoorlyn/ wynproe/ historiese geboue/ monumente/
museums
2 Tipe dienste in omgewing
Elektrisiteitsvoorsiening/ telefoon/ medies/ poskantoor/ opvoedkundig(skole/ kollege/
universiteit) vervoer(paaie, spoorlyn, lughawe)/ Polisiedienste/ ens. (geboue op kaart)
3 Ontspannings fasiliteite in gebied?
Bv Gholfbaan/ atletiek/ skietbaan/ Renbaan/ ens
4 Faktore wat ligging van lughawe/vliegveld bepaal
Gelyk gebied/ ver van beboude gebied vir veiligheid/ geraas/ padverbinding/
5 Volg die pad en spoorlyn dieselfde roete? Waarom nie?
Dieselfde? NB invloed van topografie
Pad: deur bergpas. Spoorlyn om berg (Bv tussen Paarl en Worcester)
6 Waarvoor word die dam op die kaart gebruik.? Gee redes
Drinkwater: Watersuiweringswerke
Besproeiing: Kanale en vore
Ontspanning: Yacht klub, Hotele by dam, kampeerterrein, Karavaanpak, slipway, ens.
NEDERSETTINGS
(a) LANDELKE NEDERSETTING
1 Waarom is die stedelike nedesetting daar geleë?
Gelyk oppervlakte/ paaie/ rivier/ berge/ see/ ens
2 Is dit ‘n landelike of stedelike nedersetting?
Landelik: Primêre bedrywighede
Stedelik: Sekondêre en Tersiêre bedrywighede
3 Word ‘n kern of verspreide nedersetting aangetref? (patroon)
Kern: Geboue naby mekaar
Verspreid: Geboue ver van mekaar
4 Faktore wat die vorm van die nedersettings bepaal
• Linieêr: Pad of rivier
• Rond: Sentrale punt
• Kruispad: Paaie wat kruis of bymekaar aansluit
(b) STEDELIKE NEDERSETTING
1 Faktore wat die standplaas van stedelike nedersetting op die kaart bepaal het 6
Gelyk oppervlakte / riviere / paaie / spoorlyne / berge / see ens
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
2 Identifiseer die grondgebruiksone by ….. op die kaart
• SSK: Toeganklikheid en funksies
• NYWERHEDE: Lig of swaar / lokaliseringsfaktore (sien ekonomies)
• RESIDENSIËLE GEBIEDE: Hoë-inkomste groep teen helling / groot erwe / swembad /
tennisbaan / parke. Lae-inkomstegroep naby nywerhede
3 Herken straatpatrone, faktore, voor- en nadele op kaart.
Rooster, onreëlmatig en radial konsentries
GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
1 WAT IS ‘n GIS?
A GIS is ‘n
• rekenaarstelsel van hardeware, sagteware, en metodes(prosedures)
• vir die vaslegging, bestuur, manipulasie, analise, modellering en vertoon
• van ruimtelike data
• en nie-ruimtelike data
• om beplanning- en bestuursprobleme op te los
2 KOMPONENTE VAN GIS
Hardeware SVE, skerm, sleutelbord, muis, skandeerder, drukker, versyferingstablet
Sagteware Programme soos bv ArcView
Data Kaarte, lugfotos, satellietbeelde, administratiewe rekords, ens.
Mense Datavasleggers, datagebruikers, GIS ontleders
Metodes GIS ontwerp volgens die gebruiker se behoeftes
3 AFSTANDSWAARNEMING
The collecting of information of the earth’s surface without actually being in contact
with it. (weather balloons, aeroplanes and satellites)
Die verkryging van informasie oor die aardoppervlak sonder om in fisiese kontak
met die aarde te wees (weerballonne, vliegtuie of satelliete)
4 RUIMTELIKE VOORWERPE
7
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
5 RESOLUSIE
Die vermoë van ‘n afstandwaarneming sensor om skerp en duidelike beelde te skep
HOË RESOLUSIE LAE RESOLUSIE
Baie pixels Min pixels
Klein pixels Groter pixels
Voorwerpe maklik herken Voorwerpe nie maklik herken
6 RUIMTELIKE DATA
Alle geografiese voorwerpe, natuurlik en mensgemaak [Kaartdata]
7 RASTER EN VEKTOR DATA
In VEKTOR DATA word kenmerke
op die Aarde se oppervlakte
voorgestel deur ‘n punt, lyn of ‘n
area (polygon) te gebruik.
In RASTER DATA word kenmerke
op die Aarde se oppervlakte deur rye
en kolomme van dieselfde grootte,
genoem pixels. voorgestel Pixels is
die kleinste eenheid wat gebruik
word om data te stoor.
8 ATTRIBUUT DATA
Kenmerke/beskrywing/inligting van die geografiese voorwerp
ATTRIBUTE VIR HOSPITAAL
Naam Adres Aantal dokters Number of Aantal
nursing staff beddens
Seaview Kam Straat
Algemene Stanford 6 24 60
Hospitaal 8
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
9 GIS LAE
Alle ruimtelike data hetsy vektordata of rasterdata
word in ’n GIS in lae vertoon.
Elke laag verteenwoordig ’n enkele entiteit of
tema
Hierdie eienskap stel ’n GIS instaat om data te
manipuleer, integreer, bevraagteken.
10 DATA MANIPULASIE
Wat is datamanupilasie?
Data manupilasie behels die kry van verskillende databronne in ‘n format sodat dit
geintegreer kan word.
Verduidelik waarom datamanupilasie belangrik is in GIS
• Indien al die datalae in dieselfde data lêer is, kan dit geintegreer (saamgevoeg) word.
• Statistiese informasie moet tot so ‘n formaat gemanupileer word sodat dit in GIS
sagteware gebruik kan word en aan spesifieke ruimtelike voorwerpe gekoppel word.
• Foute in die databasis kan tydens manupilasie elimineer word.
11 DATA INTEGRASIE
Die integrasie van data behels die
samevoeging van twee of meer verskillende
lae om ‘n nuwe laag te skep.
12 BUFFERS
Dit is dikwels nodig om sones op sekere
afstande vanaf sekere geografiese verskynsels
te trek en te vertoon
Buffer – Definisie: ’n lyn wat gebruik word
om ‘n gebied rondom ‘n ruimtelike
voorwerp aft e baken.
Voorbeelde
• Geraasbuffers langs paaie
• Veiligheids buffers langs gevaarlike gebiede
Eksamenvraag
Skep ‘n buffersone van 250m rondom die
moeras/vlei gebied
Onthou dat 250m in die werklikheid 5mm op ‘n
1:50 000 sal wees 9
.
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
13 HOE OM GIS TE GEBRUIK
In Graad 12 Vraestel GIS vraag kom daar toepassingsvrae voor
• Identifiseer/noem/stel vas die datalae benodig om die problem op te los.
• Sonder om aan GIS te dink identifiseer die faktore/vraagstukke wat hier ‘n rol speel of
verwant is aan die probleem
• Dit sal ook die datalae wee swat benodig word om die problem op te los.
WINKELS MISDAAD TELEKOM
1. Beskikbare erwe 1. Tipe 1. Relief (kontoere)
2. Koste van erwe 2. Ligging 2. Hindernisse
3. Afstand na ander winkels 3. Tyd 3. Intersigbaarheid
4. Kliënt basis 4. Frekewensie 4. Afstand tussen torings
5. Koopgewoontes van kliënt 5. Risiko gebiede 5. Seinsterkte
6. Sentraleplrk 6. Kenmerke van
7. Invloedsweer woonbuurt
TERREINANALISE VLOED
1. Plantegroei tipe 1. Reliëf (kontoere)
2. Plantegroei struktuur 2. Geskiedenis
3. Grondtipe 3. Reënvalsyfers
4. Grondvog 4. 50 jaar vloedlyn
5. Hellings 5. Ontwikkeling bo 50 jvl
6. Aspek 6. Ontwikkeling onder 50 jvl
7. Oppervlak rofheid 7. Brue
8. Geologie 8. Residensiële gebiede
beïnvloed
9. Ontruimings roetes
10
Bladsy
https://tvetpapers.co.za
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Geography.
- Grade 12 Geography notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Geography questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Geography quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Geography past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Geography and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Question Paper (English)
Related documents

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Geography

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 GAU June 2023 Question Paper
%20QP_hlayiso.com_--cc0a9c5e-7556-4aa2-a8c6-caf4da66af7f/v1-b59d47c1a7139a0ae375/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 GP Prelim 2023 Question Paper (English)

Question paper