Downloaded from hlayiso.com
NATIONAL
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TOERISME
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 
%20Memo_hlayiso.com_--6c837a50-77eb-47aa-9626-ebacf9e36e7f/v1-df53d5035a450a47b657/card.webp)
_hlayiso.com_--7541160a-c234-4605-86d5-a898c3a56109/v1-1cf138004011ff49532f/card.webp)


View all





Tourism Feb March 2015 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Tourism · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Pages
- 13
- File size
- 263.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Onderwerpe in die Toerisme-KABV Afkorting
Onderwerp 1 Toerismesektore TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en Toerbeplanning KTP
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB
Onderwerp 4 Volhoubare en Verantwoordelike Toerisme VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, Streeks- en Internasionale Toerisme PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en Erfenistoerisme KE
Onderwerp 7 Buitelandsevaluta-verhandeling BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en Kliëntediens KK
Onderwerp 9 Bemarking BM
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C PSI
1.1.2 D PSI
1.1.3 C TB
1.1.4 A MPT
1.1.5 A MPT
1.1.6 A MPT
1.1.7 B TB
1.1.8 D PSI
1.1.9 D KK
1.1.10 A VVT
1.1.11 A KTP
1.1.12 D TS
1.1.13 A KTP
1.1.14 D BM
1.1.15 C PSI
1.1.16 A KTP
1.1.17 A KTP
1.1.18 B KTP
1.1.19 C TB
1.1.20 B VVT (20 x 1)
1.2 1.2.1 buitelandsevaluta-verhandeling BVV
1.2.2 wisselkoerse BVV
1.2.3 BAK BVV
1.2.4 verswakkende rand BVV
1.2.5 JPY BVV (5 x 1)
1.3 1.3.1 visum KTP
1.3.2 Israel TB
1.3.3 geheime kliënt KK
1.3.4 Frankryk BVV
1.3.5 Vredefortkoepel KE (5 x 1)
1.4 1.4.1 G TB
1.4.2 E TB
1.4.3 D TB
1.4.4 B TB
1.4.5 A TB (5 x 1))
1.5 1.5.1 Venesië TB
1.5.2 Windmeulens TB
1.5.3 Colosseum TB
1.5.4 Eiffel TB
1.5.5 Griekeland TB (5 x 1)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE-
VALUTA-VERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Gaan 'n land binne by 'n grenspos deur twee grensposhekke,
een van die land wat verlaat word en die ander een na die
land wat binnegegaan word.
ALLE dokumente word nagegaan.
KTP
• 'n Sekuriteitsondersoek op voertuie
• Bagasie word deursoek
• Waar van toepassing, betaal die nodige fooie en belasting
• Verklaring van goedere (4)
2.1.2 Die reisprogram dui alle aspekte van 'n reisiger se dag-vir-dag
program aan.
• Die reisprogram dui die beplande aktiwiteite,
akkommodasie, etes, vervoer en opsionele uitstappies KTP
aan.
• Die reisprogram is die program wat toeriste volg tydens
hulle reis wat die reis glad laat verloop. (2)
2.2 2.2.1 Gesondheidsertifikaat
Internasionale bestuurspermit KTP
• Geelkoorssertifikaat (2)
2.2.2 Reisklinieke
• Mediese fasiliteite wat reisverwante mediese sorg
verskaf. KTP
(MOENIE BLOOT KLINIEKE OF MEDIESE FASILITEITE AANVAAR
SONDER REISVERWANTE MEDIESE DIENSTE NIE.) (2)
2.3 2.3.1 Belastingvrye inkopies is aankope by spesiale winkels wat
geen invoerbelasting hef nie.
• Belastingvrye goedere is goedere wat aangekoop is by 'n
KTP
belastingvrye winkel waarop 'n toeris nie belasting sal
betaal by doeane beheerpunte nie.
(MOENIE 'INKOPIES OP 'N INTERNASIONALE LUGHAWE' AANVAAR
NIE.) (2)
2.3.2 Internasionale treinstasies
Luukse passasierskepe in internasionale waters KTP
• Vlugte in internasionale lugspasie (2)
2.3.3 Omdat die perk op beperkte goedere oorskry is
• Wanneer 'n toeris deur die groen baan beweeg met meer KTP
as die toegelate aantal goedere. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
2.4 2.4.1 Tydsverskil = 5 uur KTP
Tyd in Marokko 21:00 ( – 5) uur
Tyd in Lima, Peru 16:00 op 17 Januarie 2015 /
17/01/2015 (4)
2.4.2 Tydsverskil Rabat 0 (DBT word NIE toegepas) KTP
Tokio + 9
= 9 uur
Tyd in Rabat 21:30 13 Januarie
Tyd in Tokio 21:30 (+ 9) uur
= 06:30
Vliegtyd 06:30 (– 17 uur 30 minute)
Vertrek vanaf Tokio om = 13:00 op 13 Januarie 2015 (6)
OF
Vertrek vanaf Tokio om 13:00 op 13 Januarie 2015
2.4.3 Om te herstel van vlugvoosheid KTP (2)
2.4.4 Om ekstra daglig teen die einde van die dag by te kry sal tot
gevolg hê dat (besigheids-) toeriste in meer en langer
toerisme aktiwiteite kan meedoen.
• Toerismebesighede kan hulle werksure verleng en meer KTP
wins maak.
• Toerismebesighede wat laatnag nog besigheid doen, kan
elektrisiteit bespaar en meer energiedoeltreffend wees. (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Britse Pond
• Pond Sterling
• GBP BVV
• 15 Pond
• 15 GBP (2)
3.1.2 GBP 15 x 15.32 (BAK)
BVV
=ZAR 229.80
(twee desimale plekke om sente aan te dui) (3)
3.1.3 ZAR 7 000 ÷ 9.89 (BVK) BVV
=VSD 707.79 (korrek afgerond) (3)
3.2 3.2.1 R10 BVV (2)
3.2.2 skommeling BVV (2)
3.2.3 (a) 29 September
• 1 Oktober
Meer as 10.10 BVV
(Enige koers tussen 10.10 en 10.15, insluitend die eerste en
laaste waardes in hierdie reeks is aanvaarbaar) (2)
(b) 23 Oktober
Minder as 9.75 BVV
(Enige koers tussen 9.70 en 9.75, insluitend die eerste en
laaste waardes in hierdie reeks is aanvaarbaar) (2)
3.2.4 Toeriste mag hulle verblyf verleng
Toeriste kan hulle oorspronklike begrotings behou en meer
geld hê om te spandeer.
• Toeriste sal in staat wees om hulle oorspronklike BVV
begroting te verklein en so hulle reis goedkoper maak.
• Toeriste sal hierdie geleentheid gebruik om meer
buitelandse valuta aan te koop wat benodig word vir die
voorgenome reis. (4)
[20]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 A – 2 TB
B – 3 (2)
4.1.2 A – Hierdie toeris stel belang in Moslemgeskiedenis, -kultuur
en Islamitiese argitektuur by die Blou Moskee. TB
• Die toeris wil graag by die Blou Moskee bid. (2)
B – Hulle wil deelneem aan uitdagende en ongewone TB
ervarings op Tafelberg wat opwinding en gevaar insluit. (2)
4.2 4.2.1 Die Canyon strek oor lang afstande wat besoekers in staat stel
om 'n paar terreine op die roete te besoek.
Bied 'n wye reeks gewilde aktiwiteite om aan deel te neem
terwyl hulle op die roete is, voorbeeld witwaterroeiritte,
helikoptertoere, voetslaanroetes, fotografie.
• Bestaan uit verskillende rotslae wat 'n belangrike terrein vir TB
geologiese navorsing is.
• Besigtig diverse ekosisteme wat in die canyon
voortbestaan.
• Nuuskierigheid om die grootse canyon in die wêreld te sien.
• Dit is 'n Wêrelderfenisterrein. (4)
4.2.2 Die besienswaardigheid was nie vir die publiek oop nie, dit was TB
gesluit vir opgraderingswerk. (2)
4.3 Die instelling en implementering van volhoubare afvalbestuur
stelsels.
Betrek alle rolspelers, insluitend plaaslike gemeenskappe, plaaslike
regering en plaaslike entrepreneurs om saam te werk om die area te
beskerm.
Hou gereelde skoonmaaksessies op Berg Everest.
Vestig herwinningsfasiliteite al langs die klimroetes. TB
Die regering kan beleidstukke saamstel, implementeer en monitor vir
verantwoordelike afvalbestuur in die streke wat betrokke is.
• Bewusmakingsprogramme/kapasiteitsontwikkeling, opleiding in
moderne afvalbestuur en herwinningstegnieke moet vir plaaslike
gemeenskappe aangebied word om kennis en kapasiteit te verbeter.
• Media veldtogte kan gereël word om bewustheid te skep. (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.4 4.4.1 Stel die ontwikkeling van nuwe besienswaardighede ten
toon.
• Verskillende kaartjiepakkette.
• Stel 'n nuwe webtuiste bekend, kommunikeer deur TB
Facebook en Twitter.
• Fokus op aandvermaak.
• Gee terug aan gemeenskappe in die vorm van geborgde
besoeke. (2)
4.4.2 Besoek die temapark waar fasiliteite/uitstallings gereeld
onderhou word.
• Toegewysde personeel/vrywilligers wat besoekers bystaan TB
om die beste uit hulle see-wêreld ervaring te kry.
• 'n Verskeidenheid pret-aktiwiteite (2)
[26]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 A – Mapungubwe Kulturele Landskap
B – Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap KE
C – Robbeneiland
D – UKahlamba Drakensberg Park (4)
5.1.2 A – Bevat bewyse van menslike kulturele aktiwiteite oor 'n
tydperk wat lei na kulturele en maatskaplike veranderings
tussen 900 AD en 1300 AD.
• Oorblyfsels in die omgewing dien as bewyse vir die groei
en afname in die kulture/beskawings wat in die
Mapungubwe Staat bestaan het. KE
• Mapungubwe het as 'n kragtige handelstaat deur Oos-
Afrika hawens met Arabië en Indië gedien.
• Die oorblyfsels wat gevind is dui op die invloed van
klimaatsverandering en op die groei en aftakeling van die
Mapungubwe Koninkryk. (2)
C – Geboue op Robbeneiland dien as bewyse van ons
geskiedenis.
• Robbeneiland simboliseer vryheid en demokrasie oor
verdrukking wat uit ons geskiedenis van Apartheid KE
voortspruit en wat van universele belang is.
• Gevangenisterrein waar Nelson Mandela vir 20 jaar
aangehou is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.2 Invloei van besoekers aan die provinsies om Wêreld Erfenis Terreine te
besoek sal tot verhoogde toeriste inkomste lei.
'n Gevoel van eienaarskap/trots op die erfenis binne die plaaslike
gemeenskap.
Opwaartse groei in ekonomiese aktiwiteite lei tot verhoging in die BBP,
wat vir alle ondernemings in die omgewing voordelig is. KE
• 'n Toename in besoekersgetalle sal die vermenigvuldigereffek laat
plaasvind.
• Moedig nouer samewerking aan tussen alle belanghebbendes.
• Verhoogde besoekergetalle sal nuwe werksgeleenthede tot gevolg hê
as gevolg van 'n verhoogde vraag na dienste. (6)
[14]
VRAAG 6
6.1 Internasionale-/streeksaankopers/uitstallers en kopers
BM
(MOENIE 'SLEGS BESOEKERS AANVAAR NIE'.) (2)
6.2 6.2.1 Plaaslik – Getaway Skou
6.2.2 Internasionaal – ITB (Berlin) BM
• World Travel Market (2)
6.3 Skep netwerk- en handelsgeleenthede.
Gee blootstelling aan Suid-Afrika as 'n voorkeurbestemming regoor die BM
Afrika-kontinent.
Beter produkontwikkeling. (6)
[10]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Avontuurtoerisme TS
• Rekspronge (2)
7.1.2 Gevaarlike hoogtes
• Onaangename klimaatstoestande TS
• Onverantwoordelike toeriste optrede (2)
7.1.3 Die werkgewer moet …
die korrekte veiligheidtoerusting verskaf.
toesien dat die infrastruktuur onderhou word.
• streng reëls toepas ten opsigte van veiligheid.
TS
• versekering hê wat aan werknemers dekking bied teen
werksverwante ongelukke.
• verseker dat werknemers liggaamlik fiks is.
• verseker dat die werknemer deeglike opleiding ontvang het. (4)
7.1.4 Die maatskappy kan 'n stel omgewingsbewaringsreëls hê wat
toeriste se optrede kan reguleer terwyl hulle op die terrein
is.
Die maatskappy kan 'n omgewingsimpakstudie doen voor die TS
besigheid uitgebrei word soos om byvoorbeeld groter strukture
op te rig.
• Bou strukture wat sal inskakel by die natuurlike omgewing. (4)
[12]
VRAAG 8
8.1 Beeld:
Die plakkaat toon hoe vlambare natuurlike gas en stowwe wat water kan
besmet in ons drinkwater kan beland as gevolg van hidrobreking.
• Die gas is ontvlambaar en kan ontploffings en brande in ons huise
veroorsaak.
• Water kan besmet/ besoedel word en sal nie geskik wees om te drink
nie.
• Dit kan brande veroorsaak.
Boodskap:
Die plakkaat dring aan dat die regering nie hidrobreking toelaat nie as
gevolg van die risiko's vir ons huise en gesinne.
• Die plakkaat toon die kommer oor die onverantwoordelike optrede
van die regering deur hidrobreking toe te laat.
• Die plakkaat waarsku besluitmakers om nie hidrobreking in Suid-
Afrika toe te laat nie. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
8.2 Drinkwater sal besoedel word
• Gas lekkasies/ brandgevaar VVT
• Besmetting van water
• Minder besoekers (2)
8.3 Maatskaplik:
Menses al verskuif moet word.
• Drinkwater sal in gedrang wees
• Sal gesondheidskwessies tot gevolg hê.
• Verlies van werksgeleenthede in die toerismebedryf
Omgewing:
Brande sal die ekosisteem vernietig
• Natuurlike waterbronne sal besoedel word
• Flora en fauna sal verwoes word VVT
• Kan lei tot natuurlike rampe soos modderstortings, sinkgate
• Die bedryf van die hidrobrekingsproses gaan groter vervoeraktiwiteit
tot gevolg hê wat die omgewing nog verder gaan verwoes.
Ekonomies:
Vereis arbeid wat oor hoë vaardighede beskik
• Beperkte geleenthede vir plaaslike indiensneming
• Wins bly in die hande van 'n paar mense
• Winste bly nie in die gemeenskappe nie, as gevolg van lekkasies
• Dis 'n korttermynontwikkeling wat nie volhoubaar is nie. (6)
8.4 Ons energiekrisis sal oorkom word as gevolg van die bykomende
gasbronne wat broodnodige energie teen bekostigbare pryse verskaf kan
word.
• Die gasbronne kan energie verskaf aan behoeftige huisgesinne en so VVT
help om armoede te verlig.
• Hidrobreking sal broodnodige werksgeleenthede skep in hierdie deel
van die Karoo. (2)
8.5 Gemeenskappe kan openbare protesaksies organiseer.
Gemeenskappe kan ontwikkeling in die area boikot.
• Gemeenskappe kan bewustheid skep en inligting oor die gevare van VVT
hidrobreking versprei.
• Toeriste kan aksies en inisiatiewe teen hidrobreking ondersteun. (4)
[18]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 Vaardigheidsontwikkeling
Ter voorbereiding vir die gebeurtenis, is veelvuldige vaardighede voor die
gebeurtenis, gedurende die gebeurtenis en na gebeurtenis nodig, wat
vaardigheidsontwikkeling tot gevolg het van die mense van die
gasheerland. Met die nuwe vaardighede wat aangeleer is, hulle kan
aanbeweeg na beter loopbaangeleenthede, en sodoende hulle lewens
verbeter.
Kort- en langtermyn werkverskaffing
Deur 'n gebeurtenis aan te bied beteken bykomende arbeid op vele
gebiede. Dit beteken dat mense op korttermyn basis in diens geneem
word ter voorbereiding van die gebeurtenis of gedurende die
gebeurtenis. Dit gee aan hulle die geleentheid om 'n inkomste te verdien PSI
wat 'n beter lewe vir hulle beteken. Dit kan ook tot gevolg hê dat nuwe
besighede open wat 'n behoefte aan langtermyn werksgeleenthede sal
skep.
Infrastruktuurontwikkeling
Die aanbied van 'n Wêreldgebeurtenis vereis die oprigting en
opgradering van stadions waar die gebeurtenis gaan plaasvind. Dit lei
tot 'n groter vraag na opgeleide en onopgeleide arbeid – dus
werksgeleenthede, wat onmiddellik 'n beter lewensstandaard tot
gevolg sal hê vir die inwoners van die land.
• Ondersteunende infrastruktuur soos akkommodasie en vervoer word
ook ontwikkel en opgegradeer wat beteken plaaslike inwoners baat
ook by nuwe ontwikkeling. (6)
9.2 Vlugte word gekanselleer
Bespreking word gekanselleer
Toeriste sal gestrand gelaat word
• Toeriste besienswaardighede sal ontoeganklik wees. PSI
• Dit word gevaarlik vir toeriste om te reis
• Skade aan infrastruktuur en die omgewing
• Kragonderbrekings (3)
9.3 9.3.1 Wêreld – 980 miljoen PSI
Suid-Afrika – 8.34 miljoen (2)
9.3.2 Bo-die -lyn en onder-die-lyn promosietegnieke
Spesiale aanbiedings
PSI
• Afslag vir grootmaat aankope
• Verpakking van veelvuldige toerismeprodukte (4)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 10
10.1 Kliënteterugvoer KK (2)
10.2 Om te bepaal of hulle kliënte tevrede is of nie. KK (2)
10.3 Die gas was baie tevrede met die ontvangs wat hy of sy gekry het.
Die gas was nie tevrede met die kwaliteit van die huishouding en
kamerdiens nie. KK
(Die antwoorde van die leerders moet 'n deeglike analise wees waar hulle
in staat is om positiewe sowel as negatiewe terugvoer te kan identifiseer.) (4)
10.4 Lei personeel weer op of stuur personeel vir in-diensopleiding
Die uitvoerende huishoudster of toesighouer moet gereelde inspeksies KK
van kamers doen. (4)
10.5 Verlies aan gaste
Verlies aan wins in die besigheid
Verlies aan inkomste KK
• Negatiewe mondelinge publisiteit
• Verlies aan terugkeerbesoeke (3)
[15]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Tourism-Grade-12-MEMO-March-2025-Eastern-Cape.pdf
Memorandum
Tourism May-June 2025 MG Eng.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2023_Afrikaans final_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2023_English final_hlayiso.com_.pdf
%20Memo_hlayiso.com_--6c837a50-77eb-47aa-9626-ebacf9e36e7f/v1-df53d5035a450a47b657/card.webp)
Memorandum
Tourism (English) Memo_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
_hlayiso.com_--7541160a-c234-4605-86d5-a898c3a56109/v1-1cf138004011ff49532f/card.webp)
Question paper
Tourism Feb March 2015 Eng (1)_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2015 ENG_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Tourism Nov 2015 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Tourism Feb March 2018 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Tourism Feb March 2018 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Tourism Feb March 2017 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Tourism
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023-24.pdf

Question paper
TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper
Tourism May-June 2025 Eng.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT 2024_English_hlayiso.com_.pdf

Question paper