Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TOERISME
FEBRUARIE/MAART 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 307.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC Supplementary Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB
Onderwerp 3 Toerisme besienswaardighede TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK
Onderwerp 9 Bemarking B
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A / roete van die toer KTB
1.1.2 B / Rugsakstappershostel KTB
1.1.3 B / vermenigvuldiger- BVV
1.1.4 D / Kry 'n goeie nagrus voor jou vertrek. KTB
1.1.5 A / voor KTB
1.1.6 A / Jungfrau-Aletsch TB
1.1.7 D / Israel TB
1.1.8 C / Grand Canyon TB
1.1.9 A / dakstruktuur TB
1.1.10 B / Suid-Amerika en Noord-Amerika TB
1.1.11 D / Departement van Arbeid TS
1.1.12 B / bemarkingsmateriaal TS
1.1.13 D / professionele verantwoordbaarheid TS
1.1.14 C / ramp- VVT
1.1.15 B / Omgewingsverantwoordelikheid VVT
1.1.16 B / NDT PSI
1.1.17 D / Comrades-marathon TB
1.1.18 D / universele toeganklikheid PSI
1.1.19 C / Tsoenami PSI
1.1.20 B / algemene CC
(20 x 1) [20]
1.2 1.2.1 kredietkaart PSI
1.2.2 elektroniese fondsoorplasing (EFO of EFT) PSI
1.2.3 terugvoer CC
1.2.4 uitgawe PSI
1.2.5 klimaatsverandering PSI (5)
1.3 1.3.1 gedragskode TS
1.3.2 'n byvoordeel TS
1.3.3 reisprogramme KTB
1.3.4 vluguitputting KTB
1.3.5 ACSA KTB (5)
1.4 1.4.1 F/Siektes PSI
1.4.2 A/onrus PSI
1.4.3 D/burgeroorlog PSI
1.4.4 B/wêreldresessie PSI
1.4.5 C/terrorisme PSI (5)
1.5 1.5.1 vervoer VVT
1.5.2 reisdokumente VVT
1.5.3 reisversekering VVT
1.5.4 vermaak VVT
1.5.5 bykomende uitgawes VVT (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
VERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) KTB (1)
Departement van Binnelandse Sake
2.1.2 Hy het niks om te verklaar nie. KTB
Die goedere in sy besit val binne die belastingvrye toelaag. (4)
Hy is nie in besit van enige verbode goedere nie.
Hy is nie in besit van enige goedere wat ingevoer is vir
handelsdoeleindes nie.
Hy is nie in besit van geskenke wat hy namens ander mense
inbring nie, soos goedere wat onderworpe is aan die betaling van
invoerbelastings en ander belastings.
2.1.3 (a) Om te verseker dat die drinkwater veilig is en hy vermy die risiko KTB
om siek te word.
Om ontwatering te verhoed. (4)
(b) Om hom teen sonbrand te beskerm. KTB
Om te veel blootstelling aan die son te verhoed en om
gesondheidsverwante kwessies te vermy. (4)
2.2 2.2.1 Vervoer KTB
Akkommodasie (2)
Besienswaardighede
Aktiwiteite
Tyd
Datum
Toere en uitstappies / opsionele toere
Stede en lande wat besoek gaan word
Bykomende inligting
2.2.2 Hulle glo 'n deeglik beplande reisprogram sal verseker dat daar aan KTB
die behoeftes en verwagtinge van die kliënt voldoen word.
Dit sal verseker dat die vakansie glad verloop en dat 'n waardevolle
en onvergeetlike ervaring geskep is. (4)
Dit sluit al die voorvereistes in wat by die toeris se profiel pas en
verseker hulle kry uitstekende waarde vir geld.
Dit kan die toeris help met die vooraf beplanning van hulle
uitgawes wat dit 'n koste-effektiewe en gestruktureerde vakansie
maak.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 (a) Johannesburg +2 Rome +1 KTB
Tydsverskil = 1 uur (2)
(b) Johannesburg +2 Rome +1 KTB
Tydsverskil = 1 uur
Tyd in Rome 14:00 (–) 1 uur
= 13:00
Vliegtyd 13:00 (+) 14 uur
= 03:00 (7 Februarie 2018)
OF
03:00
(7 Februarie 2018) (5)
(c) Rome +1 New York -5 KTB
Tydsverskil = 6 uur
Tyd in New York 08:00 (-)6 uur
= 02:00
OF
02:00 (4)
2.3.2 (a) 'n Praktyk waar horlosies een uur vorentoe gedraai word van KTB
standaardtyd aan die begin van die somer om ekstra dagligure
by te kry. (2)
(b) Meer dagligtyd beskikbaar om in die buitelug deur te bring. KTB
Meer tyd vir deelname aan ontspanningsaktiwiteite, byvoorbeeld
inkopies (4)
Minder misdaad.
Bespaar elektrisiteit
Besienswaardighede is langer oop
Ekonomiese voordele as gevolg van langer inkopietye
[36]
VRAAG 3
3.1 R610 (÷)17,18= £35,51 BVV (4)
£35,51
3.2 GBP26,35 (x)16,09= R423,97 BVV (4)
R423,97
3.3 Politieke onrus / onstabiliteit BVV
Natuurlike rampe / droogte / water krisis
Negatiewe Kredietgraderings / rommelstatus
Korrupsie in regering
Ontdekking van nuwe/groot hoeveelhede minerale bronne
Tekort aan beleggersvertroue (6)
Die aanbied van suksesvolle wêreldgebeure
Invloed van belangrikste geldeenhede (positiewe en negatiewe)
Rentekoerse
Terreurdade
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
Herskommeling van kabinetsministers
Ekonomiese resessie
Hoë misdaadvlakke
Positiewe / negatiewe beeld van ‘n land in mediaverslaggewing
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR EN ERFENIS
TOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 A – Sfinks Egipte TB (2)
4.1.2 B – Groot Muur van China China TB (2)
4.1.3 C – Swartwoud Duitsland TB (2)
4.1.4 D – Machu Picchu Peru TB (2)
4.1.5 E – Piramides Egipte TB (2)
4.2 4.2.1 Vyf/5 TB (2)
4.2.2 Noord-Amerika TB (2)
4.2.3 Australië/Peru TB (2)
[16]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 E KE (2)
5.1.2 B KE (2)
5.1.3 C KE (2)
5.1.4 A KE (2)
5.1.5 F KE (2)
5.2 5.2.1 Oos-Kaap en Mpumalanga KE (2)
5.2.2 Terreine moet van uitstaande universele waarde wees. KE
Terreine moet aan ten minste een van UNESCO se tien kieskriteria
voldoen. (4)
5.2.3 Mapungubwe Cultural Landscape KE (2)
Ukahlamba Drakensberg Park
Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap
Khomani San Kulturele Landskap
Wieg van die Mensdom
Robbeneiland
LET WEL: Slegs die korrekte amptelike naam van die WET moet aanvaar word
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
5.2.4 Sal meer spesiale belangstellingstoeriste na Suid-Afrika lok. KE
Meer internasionale blootstelling/publisiteit vir Suid-Afrika. (4)
Verhoogde besoekersgetalle na die provinsie/omgewing waar die
nuwe WET geleë is.
Plaaslike tradisies en kulture by die nuwe terrein sal ten toon
gestel word.
Meer geleenthede vir entrepreneurskap by die nuwe terrein.
Vermenigvuldigereffek sal in werking tree.
Verhoging in die BBP
Meer terreine van belang word beskerm vir die nageslag.
Werksgeleenthede word geskep.
Positiewe invloed op geologiese verspreiding
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 SAToerisme/Suid-Afrikaanse Toerisme B (2)
LET WEL: Moenie SAT aanvaar nie
6.2 Die provinsies van Suid-Afrika
WOW Suid-Afrika (4)
23 ongelooflike Suid-Afrikaanse feite
Wonderlike Suid-Afrika
6.3 Redes vir die gebruik van YouTube vir bemarking B
Werklike ervaring – 'n videogreep verskaf meer oor 'n bestemming as prente
in 'n boek of brosjure. (2)
Baie mense regoor die wêreld verkies om na video's te kyk, eerder as om
deur boeke of brosjures te blaai.
Neem potensiële toeriste op 'n virtuele toer van Suid-Afrika.
Maklik toeganklik op baie verskillende elektroniese toestelle.
Maklik om met ander te deel.
Die video bly op YouTube.
Kan afgelaai word en weer later na gekyk word.
Lengte: is kort genoeg om die aandag van baie besige mense te behou.
YouTube is 'n baie gewilde digitale platform.
Geskiktheid van die titel van die nuwe handelsmerk video
Baie geskik – die titel skep 'n gevoel van persoonlike betrokkenheid en
(2)
warmte deur kykers uit te nooi om Suid-Afrika 'te ontmoet'.
Die titel is kort en maklik om te onthou.
Die titel is eenvoudig en sal deur die meeste kykers verstaan word.
Die woord 'ontmoet' in die titel skep 'n gevoel van nuuskierigheid.
Kykersgetalle
Baie suksesvol om die gehoor te bereik. Aantal besigtigings – oortref (2)
2,3 miljoen.
As daar in gedagte gehou word dat nie alle kykers van 'n videogreep hou
('like') nie, ontvang die video nietemin 3 948 'hou van's' (groot getal 'likes')
Kykersgetalle is nie staties nie – groei op 'n daaglikse basis.
Die vermoë van kykers om die video te deel ('share'), skep 'n groter
kykerbasis.
[12]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Dienskontrak TS (2)
7.1.2 Die eienaar is geregtig om dissiplinêre stappe teen die bestuurder te TS
neem omdat hy nie sy kernverpligtinge as bestuurder nakom deur
aandag aan die klagtes van kliënte te gee nie. (2)
Hy bring die beeld van die besigheid in gedrang.
Hy moet aandag gee aan die kwessies wat deur kliënte onder sy
aandag gebring is en nie verskonings maak nie.
Hy praat sleg van die besigheid.
Hy hou nie by die kliëntediensbeleid soos dit in die slagspreuk “Ons
stel jou eerste” uitgebeeld word nie
7.1.3 Om vas te stel of die hotel se dienslewering die kliënt eerste stel soos TS
in die slagspreuk belowe word. (2)
7.1.4 (a) Hi TS
WAT VERWAG JY!!! (2)
Gebruik van uitdrukkingsgesiggies ('emoticons')
ek is jammer
Swak punktuasie en informele skriftelike kommunikasie
Geen onderwerp vir die e-pos
'i' in kleinletters
Cheers
(b) Goeiedag TS
Ons probeer om aan die vereistes van 'n 3-ster hotel te
voldoen. (2)
Moenie uitdrukkingsgesiggies ('emoticons') gebruik nie
Ek vra om verskoning
Ek is jammer
Korrigeer die e-postaal met formele punktuasie en deur
formele besigheidstaal te gebruik.
Die onderwerp moet altyd die titel van die boodskap bevat
Die uwe
Vriendelike groete
7.2 7.2.1 Hardwerkend TS
Uitkomsgedrewe (2)
Ambisieus
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
7.2.2 e-kommunikasie TS
interpersoonlike kommunikasie (2)
verbale kommunikasie
rekenaarvaardighede
skriftelike vaardighede
aanbiedingsvaardighede
[14]
VRAAG 8
8.1 Toevlugsoorde het goeie bedoelings om diere wat wees gelaat is te help, VVT
maar in baie gevalle word welpies doelbewus van hulle moeders geskei. (2)
Toevlugsoorde vir diere moet aan bewaringspraktyke voldoen, maar buit
dikwels diere uit.
Diere moet beskerm word en nie uitgebuit word vir mediese doeleindes
nie.
Diere moet terug in die wildernis gerehabiliteer word en nie na plase
gestuur word vir 'geblikte jag' nie.
8.2 Etiese besigheidspraktyke VVT
Respek vir menseregte, kultuur en omgewing (2)
Volhoubare praktyke
8.3 Etiese besigheidspraktyk : VVT
Dit is oneties om toeriste te mislei deur hulle aan te moedig om 'n
besienswaardigheid te besoek wat voorgee om leeus te help, terwyl die
leeus eintlik misbruik word.
Respek vir menseregte, kultuur en omgewing:
Daar is geen respek vir die omgewing wanneer leeus uit hulle natuurlike
habitat vir toerisme- en winsdoeleindes verwyder word nie. (4)
Daar is geen respek vir die omgewing wanneer leeus misbruik
en uitgebuit word soos die dokumentêre program uitgewys het nie.
Volhoubare praktyke:
Inmenging met die natuurlike teelproses mag 'n afname in leeugetalle tot
gevolg hê.
Nie in staat wees om te oorleef in die wildernis nie, verloor hulle
natuurlike instinkte.
8.4 Lok toeriste ten koste van diere wat hulleself nie kan beskerm nie. VVT (2)
Om wins te maak ten koste van diere wat hulleself nie kan beskerm nie.
8.5 Volgens Billike Handel Toerisme, mag geen organisasie wat deur FTT VVT
gesertifiseer wil word, vanaf 1 Junie 2016 fisiese interaksie tussen toeriste
en diere in aanhouding toelaat nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
8.6 Ekotoeriste sal nie deel wil wees van hierdie soort misbruik en uitbuiting nie VVT
en sal daarom nie die wildreservate in Suid-Afrika wil besoek nie.
Hulle sal selfs die wildreservate wat verantwoordelike en volhoubare
toerismepraktyke in plek het, bevraagteken – skep 'n negatiewe indruk. (4)
Reservate wat waardevolle omgewingsbydraes lewer deur hulle
navorsing, sal ook negatief geraak word deur hierdie praktyke.
Alle toerismebesighede kom onder verdenking as gevolg van hierdie
onetiese besigheidspraktyke.
[16]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Die konstruksie van nuwe en bestaande infrastruktuur wat die PSI
gebeurtenis sal ondersteun. (2)
Inkomste word gegenereer
Beleggings
Werkskepping
Inkomste uit buitelandse valuta
Vermenigvuldigereffek
9.1.2 Gasheerlande gebruik die gebeurtenis om te bewys dat hulle 'n PSI
gebeurtenis van hierdie omvang kan aanbied en bemark. (2)
Die gasheerland ontvang wêreldwye blootstelling/publisiteit voor,
tydens en na die gebeurtenis.
Gebeure van hierdie omvang skep 'n gevoel van
eenheid/behoort/trots onder die burgers van die gasheerland.
Die gebeurtenis is in staat om negatiewe persepsies oor die
gasheerland te verander.
9.1.3 Die stadions moet gebruik word vir ander toekomstige gebeure as net PSI
sportbyeenkomste. (2)
Die fasiliteite by die stadions kan vir ander gebeure uitverhuur
word.
LET WEL: Aanvaar voorbeelde van ander soorte gebeure/aktiwiteite
9.2 9.2.1 (a) Natuurlike ramp PSI (2)
Sneeustorting
Aardbewing
Sneeustorm
9.2.2 Voorafbespreekte skivakansies sal gekanselleer word. PSI
Die hotel sal nie besigheid doen totdat dit herbou is nie. (4)
Toeriste sal huiwerig wees om skivakansies te bespreek en sal
liewer 'n ander soort vakansie-ervaring verkies.
Werkers van die hotel gaan hulle werk verloor.
Geen besoekers sal 'n verlies aan inkomste vir die hotel beteken.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
9.3 9.3.1 Toeriste sal nie enige kaarte kan gebruik om kontant te onttrek nie. PSI (2)
Toeriste sal nie kontant kan onttrek nie
Toeriste sal sonder kontant in Zimbabwe gestrand wees.
9.3.2 Die toeriste moet dollars by hulle hê in geval van noodgevalle wanneer PSI
hulle die land binnegaan.
Betaal met kredietkaarte waar kaartfasiliteite beskikbaar is. (4)
Maak waar moontlik, voorafbetalings ('vouchers'/bewyse) vir
aktiwiteite en maaltye voor die reis na Zimbabwe.
EFO/ “EFT” betalings waar moontlik
Toeriste moet genoeg kontant by hulle dra sodat hulle nie moet
staatmaak op onttrekkings uit OTMs nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 15 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
9.4 9.4.1 Die VK/Verenigde Koninkryk PSI (2)
9.4.2 Duitsland PSI (2)
9.4.3 Meer toeriste van Duitsland en ander Europese buurlande sal Suid- PSI
Afrika besoek. (2)
Hoër inkomste vanaf toeriste wat tydens die piek seisoen reis.
Goedkoper vlugte van die sakpaslugdiens sal die Duitse mark na
Suid-Afrika verhoog.
Kompetisie tussen lugdienste sal kaartjiepryse laag hou wat Suid-
Afrika se toerismebedryf en die toeriste sal bevoordeel.
[24]
VRAAG 10
10.1 Die restaurant kan onmiddellike terugvoering na afloop van die eet-ervaring CC
kry.
Die restaurant kry die geleentheid om dadelik op klagtes te reageer. (4)
Die restaurant kan die negatiewe persepsies van kliënte verander deur
afslag te gee.
10.2 Kommentaar op sosiale mediaplatforms soos Twitter, Facebook, ens. CC (2)
Evaluerings op Toerisme webtuistes soos TripAdvisor.
Webgebaseerde antwoorde
Aanlynopnames
[6]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2018 Question Paper (Eng)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo
More from Grade 12 Tourism

Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC November Prediction 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper