Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
TOERISME
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 


%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)


View all





Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 214.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2018
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B9
1.1.2 B9
1.1.3 A9
1.1.4 D9
1.1.5 D9
1.1.6 C9
1.1.7 C9
1.1.8 D9
1.1.9 A9
1.1.10 A9
1.1.11 D9
1.1.12 B9
1.1.13 C9
1.1.14 C9
1.1.15 B9
1.1.16 C9
1.1.17 A9
1.1.18 C9
1.1.19 A9
1.1.20 B9 (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 kredietkaart 9
1.2.2 EFO/EFT 9
1.2.3 bankwissels 9
1.2.4 voorafgelaaide buitelandse valuta debietkaarte 9
1.2.5 buitelandse banknote 9 (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 gedragskode 9
1.3.2 Die Getaway-Skou 9
1.3.3 verbode 9
1.3.4 ongelukke 9
1.3.5 UTK 9 (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 B9
1.4.2 G9
1.4.3 A9
1.4.4 E9
1.4.5 D9 (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 Cholera 9/Hepatitis A
1.5.2 Tuberkulose 9/TB
1.5.3 Bilharzia 9
1.5.4 Malaria 9/Geelkoors
1.5.5 MIV Vigs 9/MIV/Vigs (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Moskou, Rusland +3
Engeland 0 (+ 1 uur DBT 9) = +1
Tydsverskil: 2 ure 9
18:00 (– 9) 2 ure = 16:00 9op 15 Julie 9
OF
16:00 9999 op 15 Julie 9 (5)
2.1.2 (a) Johannesburg, Suid-Afrika +2
Frankfurt, Duitsland +1 (+1 uur DBT 9) = +2 9
Tydsverskil: 0 9/ Geen tydsverskil
18:55 (+ 9) 10 ure 35 minute = 28:90 (29:30) – 24:00 =
05:30 9 op 3 Junie (2018) 9
OF
05:30 99999 op 3 Junie (2018) 9 (6)
(b) Johannesburg, Suid-Afrika +2
Moskou, Rusland +3
Tydsverskil: 1 uur 9
08:30 (+ 9) 1 uur (Rusland) = 09:30 9 (– 9) 20 ure =
13:30 99
OF
13:30 999999 (6)
2.1.3 (a) Hulle moes by die Departement van Binnelandse
Sake 9in Suid-Afrika aansoek gedoen het. 9 (2 x 1) (2)
(b) ʼn Paspoort is ʼn dokument, uitgereik deur die nasionale
regering van ʼn land, wat die identiteit
(naam, geboortedatum, geslag en geboorteplek) asook die
nasionaliteit van die eienaar daarvan sertifiseer. 99
ʼn Visum is ʼn stempel of endossement in die aansoeker se
paspoort wat aan die reisiger toestemming gee om na ʼn
vreemde land te reis, dit binne te gaan, daardeur te reis of
daar te bly. 99 (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2018
2.1.4 Doeanevry goedere moet gekoop word en daarna uit die land
geneem word. 99
x Die koper moet sy / haar aanboordstapkaart (boarding pass)
toon wanneer die goedere gekoop word.
x Sekere beperkings word op die hoeveelhede van sekere
produkte wat by doeanevry winkels gekoop word geplaas. (2)
2.1.5 Hulle moes gekies het om deur die groen kanaal 9te gaan
aangesien hulle binne die doeanelimiet vir doeanevry goedere
was. 99
x Hulle het nie die toegelate hoeveelheid doeanevry produkte
oorskry nie. (3)
2.2 2.2.1 (a) Pakket B 9 (1)
(b) Pakket B is die mees gepaste vir die profiel van die SAFA
verteenwoordigers. 99
x Die verteenwoordigers sal waarskynlik gegradeerde
verblyf verkies.
x Aerostar hotel bied aandete, bed en ontbyt aan.
x Aerostar hotel bied ʼn pendeldiens aan.
x Aerostar hotel bied 24 uur Wi-Fi aan.
x Die opsionele aktiwiteite sal meer gepas wees vir
reisigers wat Moskou besoek om die Wêreldbeker by
te woon. (2)
2.2.2 Met aankoms by die plek van verblyf, bepaal presies waar jy
moet parkeer voordat jy bagasie vanuit die motor laai. 9
As bagasie vanuit die voertuig gelaai word, maak seker dat dit
altyd gesien kan word. 9
x Indien iemand aanbied om bagasie te dra, verifieer eers dat
die persoon in diens van die plek van akkommodasie is.
x Dit is raadsaam om self verantwoordelikheid vir waardevolle
items te neem deur dit self te dra.
x As jy by die plek van akkommodasie is, stoor alle
waardevolle items in die veilige bewaringsfasiliteite.
x Vra om die veilige bewaringsfasiliteite wat deur die plek van
akkommodasie gebied word te sien.
x Hou kamers gesluit as jy binne is.
x Moenie die deur oopmaak tensy die persoon geïdentifiseer
kan word nie.
x Neem kennis van die noodnommer wat verskaf word of van
die ontvangstoonbank se telefoonnommer.
x Hou jou kamersleutel byderhand as jy kamer toe gaan sodat
jy nie daarvoor hoef te soek nie.
x Die veiligste plek in die hysbak is naby die deur. (2)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TOERISME 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 1 750 GBP x 916,62 9 = ZAR 29 085,00 9
OF
ZAR 29 085,00 999 (3)
3.1.2 (a) Die waarde van die geldeenheid kan styg of afneem in
vergelyking met ander geldeenhede. 99 (2)
(b) ZAR 22 510 ÷ 912,85 9 = USD 1 751,75 9
OF
USD 1751,75 999 (3)
(c) 250 USD x 912,52 9 = ZAR 3 130 9
OF
ZAR 3 130 999 (3)
3.2 Toeriste van die VSA wat beplan om Suid-Afrika te besoek
Toeriste sal minder rand in ruil vir hulle VSA dollar ontvang. 99
x Toeriste kan ʼn ander bestemming, waar hulle meer waarde vir hulle
geld gaan ontvang, oorweeg.
x Indien toeriste nog verkies om Suid-Afrika te besoek, kan hulle dalk
minder tydens hulle besoek spandeer.
x Hulle mag dalk hulle verblyf verkort.
x Hulle sal dalk aan minder aktiwiteite moet deelneem.
Suid-Afrikaanse uitgaande toeriste
Toeriste wat vanaf Suid-Afrika reis sal meer buitelandse valuta ontvang
vir elke rand wat hulle omruil. 99
x Suid-Afrikaners sal kan bekostig om te reis.
x Toeriste mag dalk meer geld tydens hulle besoek spandeer.
x Hulle kan hulle tydperk van verblyf verleng.
x Hulle mag aan meer aktiwiteite deelneem.
Suid-Afrikaanse binnelandse toeriste
As die rand sterk is sal Suid-Afrikaners in ʼn beter finansiële posisie wees
a.g.v. verbeterde ekonomiese toestande en sal daarom kan bekostig om
in Suid-Afrika te reis. 99 (6)
LET WEL: Aanvaar enige relevante korrekte antwoorde.
Antwoorde behoort in paragraafvorm te wees; kolpunte is
gegee om nasien te vergemaklik.
Moet nie kandidate wat nie in paragraafformaat skryf
penaliseer nie.
[17]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2018
AFDELING C: TOERISME-ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Big Ben 9
Leunende Toring van Pisa 9
Chichen Itza 9
Eiffeltoring 9
Kolosseum 9
Vryheidstandbeeld 9
Piramides van Giza 9
(Enige volgorde) (7 x 1) (7)
4.1.2 Verenigde Koninkryk/VK/Brittanje/Engeland 9
Italië 9
Mexiko 9
Frankryk 9
Verenigde State van Amerika/VSA9
Egipte 9
(Enige volgorde) (6 x 1) (6)
4.1.3 Pisa 9
Rome 9
(Enige volgorde) (2 x 1) (2)
4.1.4 Hierdie aantreklikhede is wêreldbekend. 9 Hulle het ʼn
spesifieke simboliese waarde. 9 Hulle word met ʼn spesifieke
dorp, stad, streek of land geassosieer. 9
x Hulle lok ʼn groot getal besoekers elke jaar. (3 x 1) (3)
LET WEL: Aanvaar enige relevante korrekte antwoorde.
4.2 4.2.1 Die meeste kleinhandelprodukte word vanaf plaaslike
verskaffers bekom. 99
Die maatskappy bedryf ʼn “Class in the Clouds” program vir
verryking van die leerders van die plaaslike gemeenskap. 99
x Die maatskappy het waterbesparingstrategieë suksesvol
ingestel. (2 x 2) (4)
4.2.2 Kleinhandelwinkels is opgeknap om beter vloei van besoekers
te verseker. 99
ʼn Oudiotoer gee aan besoekers feite oor die berg en die
maatskappy. 99
x Samewerking met ander besighede ten einde toegang tot
Tafelbergkaartjies makliker vir besoekers te maak.
(2 x 2) (4)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TOERISME 7
VRAAG 5
5.1 Noord-Kaap 99 (2)
5.2 Botswana 9
Namibië 9 (Enige volgorde) (2 x 1) (2)
5.3 Hulle respekteer die omgewing deur slegs items wat vervang kan word
en slegs wat hulle benodig te neem. 99
Hulle is uitstekende spoorsnyers. 99
(Voorbeelde sluit in: As ʼn trop diere opgespoor word sal hulle
onmiddellik die rigting en sterkte van die wind toets deur ʼn handvol stof
in die lug op te gooi / as die grond gestroop en kaal is kruip die jagters
op hulle mae, soms met ʼn klein bossie vasgehou voor hulle)
x Hulle maak diere met ʼn pyl en boog dood deur van plante of
slanggif gebruik te maak.
x Hulle het baie kennis oor die gebruik van plante vir medisinale
doeleindes.
x Hulle het die vaardigheid ontwikkel om eetbare plante vir kos te
versamel, bv. eetbare sampioene, plantbolle, bessies en tsamma
waatlemoentjies.
x Hulle het vaardighede ontwikkel om water, wat ʼn skaars hulpbron is,
te gebruik. (Voorbeelde sluit in: Hulle versamel water deur
plantwortels te skraap en uit te druk / as hulle jag of reis grawe hulle
gate in die sand om water te kry / hulle dra water in ʼn volstruis-
eierdop). (2 x 2) (4)
5.4 Bied aan besoekers begeleide natuur en erfenisroetes met San-gidse
en spoorsnyers. 99
Ontwikkel blyplek wat in besit van die gemeenskap is om nasionale en
internasionale besoekers te huisves. 99
x Verkoop handwerk gemaak van natuurlike en plaaslik versamelde
materiaal soos volstruiseierdop, been en hout.
x Bied aan besoekers tradisionele kulturele dansoptredes.
x Bied aan besoekers tradisionele storievertel deur ouer lede van die
gemeenskap.
x Leer besoekers oor die tradisionele kultuur en leefwyse van die
San.
x Bied besoekers die geleentheid om aan pyl en boog skiet deel te
neem, maak van handwerk en tradisionele speletjies.
x Bied besoekers die geleentheid om saam met ervare San-jagters te
jag.
x Bied donkiekarritte aan besoekers. (2 x 2) (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2018
VRAAG 6
6.1 Totale beraamde besigtigings: 282 580 200 99 (2)
6.2 Dit sal bewustheid van Suid-Afrika as ʼn toerismebestemming
verhoog. 99
Dit sal die aantal inkomende besoekers van die Chinese reismark
verhoog. 99
x Blootstelling van Suid-Afrika as ʼn aantreklike bestemming sal
beteken dat meer inkomende besoekers van China na Suid-Afrika
sal kom wat dan die vermenigvuldigereffek in werking sal stel. (2 x 2) (4)
6.3 1% toerismeheffing wat deur toerismebesighede versamel word, word
aan die Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika (TBRSA) oorbetaal
wat dan die fondse aan TOMSA oorgee wat dit dan beskikbaar stel aan
SAToerisme om Suid-Afrika as ʼn toerismebestemming te bemark. 99 (2)
6.4 Hulle moet die gehalte van fasiliteite en diens handhaaf en
verbeter. 99
Hulle bemarkingspogings moet die bemarkingstrategieë van
SAToerisme ondersteun. 99
x Word amptelike Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika (TGRSA)
gegradeerde instellings om sodoende internasionaal erken te word
vir gehalte en uitstekende diens.
x Hulle behoort die handelsmerk-logo van SAToerisme en die TGRSA
op hulle webtuistes te vertoon.
x Bied aantreklike reispakette aan wat aan die behoeftes en
verwagtinge van die Chinese reismark voldoen.
x Hulle webtuiste behoort ook in Mandaryns (Chinese taal) beskikbaar
te wees.
x Leer personeel om Mandaryns te praat.
x Neem deel aan SAToerisme rondreisende uitstallings in China.
x Speel gasheer vir Chinese reisagente en lede van die media op
verkenningsreise. (2 x 2) (4)
[12]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TOERISME 9
AFDELING D: TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 Verblyf 99
x Gasvryheid (2)
7.2 Die personeel moet die uitdagings van gaste met verskillende
behoeftes en verwagtinge hanteer. 99
x Bied van gehalte verblyf terwyl daar voldoen word aan die behoeftes
van gaste kan uitdagend wees.
x Die diensbedryf kan uitdagend vir diensverskaffers wees.
x Personeel moet lang ure en oor naweke werk. (2)
7.3 Dienskontrakte bevat besonderhede oor ʼn betrekking en moet ten
minste die volgende insluit:
Die name van die werkgewer en die werknemer 99
x Posbenaming
x Datum van aanvang van diens
x Kernverantwoordelikhede
x Werksure
x Uniformtoelaes
x Reisvoordele
x Verlof en vakansievoordele
x Byvoordele
x Besonderhede van pensioenskemas of bystandsfonds
x Besoldiging (salaris of lone) en aftrekkings
x Kennistydperk van beide die werknemer en die werkgewer indien
enige van die partye die kontrak wil beëindig
x Professionele aanspreeklikheid en verantwoordelikheid
x Diensetiek
x Handtekeninge van die werkgewer en die werknemer (2)
7.4 ʼn Rugsakreisigerslodge / herberg is ʼn informele instelling wat nie van
werknemers verwag om ʼn uniform te dra nie. 99
x Die informele klere is deel van die korporatiewe identiteit van die
rugsakreisigerslodge / herberg. (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2018
VRAAG 8
8.1 Sosiale pilaar 99
x Mense (2)
8.2 Die gebruik van hernubare energiebronne soos sonpanele of hitte-
pompe. 99
Water moet spaarsamig gebruik word 99/ gryswater (greywater) kan
hergebruik word.
x Afval moet verminder word, hergebruik word en hersirkuleer word.
x Rommelbestuur en besoedelingsbeheer moet toegepas word.
x Inheemse plantegroei moet bevorder word.
x Indringer plantegroei op terreine en in tuine moet beheer word.
x Meet en bestuur van omgewingsimpakte is noodsaaklik. (2 x 2) (4)
8.3 As plaaslik vervaardigde goedere en produkte gekoop word sal dit tot ʼn
positiewe vermenigvuldigereffek lei waar geld in die gebied spandeer en
herspandeer word. 99
x Plaaslike verkryging verseker dat geld wat in die plaaslike
gemeenskap spandeer word in daardie gemeenskap bly. (2)
8.4 Verantwoordelike toerisme bemarkingsplatforms:
Aanlyn reisinligting en besprekingswebtuistes wat etiese reis
ondersteun, bv. responsibletravel.com 99
x Sertifiseringswebtuistes bv. www.fairtourismsa.org.za en green globe
www.greenglobe.com 99
x Natuur gebaseerde toerismewebtuistes soos National Geographic en
Getaway
x Webtuistes van toeroperateurs wat in etiese reis spesialiseer
(ʼn Suid-Afrikaanse voorbeeld is Calabash Tours:
www.calabashtours.co.za) (2 x 2) (4)
8.5 Sosiale en kulturele voorbeelde
Respekteer die tradisies van die plaaslike gemeenskap 99
Moenie in sosiaal onaanvaarbare aktiwiteite betrokke raak nie, bv.
kriminele aktiwiteite, vandalisme 99
x Vra toestemming voordat foto’s van die plaaslike gemeenskap
geneem word
x Moenie bedelaars ondersteun nie
x Bly waaksaam en meld enige verdagte optredes aan
x Moenie met uitstallings peuter nie
x Volg gepaste praktyke aangaande die gee van fooitjies
x Gebruik parkeerareas wat aangewys is
x Ondersteun plaaslike liefdadigheidsorganisasies
Voorbeelde van hoe die plaaslike ekonomie bevoordeel kan word
x Moedig ondersteuning van plaaslike besighede aan
x Koop aandenkings van amptelike verkopers
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TOERISME 11
Voorbeelde van omgewingsverantwoordelike gedrag
x Beperk watergebruik
x Beperk energieverbruik
x Volg omgewingsbeleid
x Beskerm en bewaar die natuur
x Bly op aangewese paadjies
x Moenie rommel strooi nie
x Beperk jou koolstofvoetspoor
x Ondersteun omgewingsinisiatiewe (2 x 2) (4)
LET WEL: Antwoorde behoort in paragraafformaat geskryf te word;
kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.
Moet nie kandidate wat nie in paragraafformaat skryf,
penaliseer nie.
8.6 8.6.1 KMB is die finansiële of nie-finansiële ondersteuning wat
besighede aan die gemeenskappe gee waarin hulle werksaam
is. 99 (2)
LET WEL: Moet nie punte toeken as die kandidaat slegs
korporatiewe maatskaplike belegging skryf nie.
8.6.2 Maropeng kan hulle KMB-beleid implementeer deur:
x Beurse aan studente by opvoedkundige instansies
beskikbaar te stel 99
x Ondersteuning aan sportaktiwiteite en kulturele projekte te
bied 99
x Beskikbaarstelling en onderhoud van fasiliteite
x Borg van skoolvoedingskemas
x Beskikbaarstelling van infrastruktuur of hulpbronne vir
biblioteke, rekenaarlaboratoriums of handboeke (2 x 2) (4)
LET WEL: Antwoorde behoort in paragraafformaat geskryf te word;
kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.
Moet nie kandidate wat nie in paragraafformaat skryf penaliseer
nie.
[22]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2018
AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Terrorisme 99
x Politieke situasie
x Massa-skietvoorval (2)
9.1.2 Reisigers het gevoel dat Las Vegas nie ʼn veilige
toeristebestemming was nie 99
Potensiële reisigers is deur hulle eie regerings aanbeveel om die
bestemming te vermy 99
x Reisigers het gekies om na ander vakansiebestemmings te
reis
x Reisigers het hulle reise uitgestel
x Vele lugrederye het vlugte na en van Las Vegas na afloop
van die skietvoorval gekanselleer of uitgestel
x Negatiewe publisiteit oor veiligheidsoorwegings (2 x 2) (4)
9.1.3 Afname in inkomste uit binnelandse- en buitelandse valuta as
gevolg van ʼn afname in besoekersgetalle. 99
Verlies aan inkomste van hotelkamerbesprekings as gevolg van
ʼn afname in besoekersgetalle. 99
Afname in inkomste uit dobbel. 99
x Organiseerders van konferensies kan toekomstige
geleenthede kanselleer wat tot verlies van inkomste sal lei.
x Permanente en tydelike werksverliese as gevolg van ʼn
afname in besoekersgetalle.
x Verminderde BBP-bydraes.
x Hoër sekuriteitskostes vir groot plesieroorde om die veiligheid
van hulle gaste te verseker.
x Afname in aandeelpryse van casino- en hotelkorporasies as
gevolg van bekommernisse dat toeriste nie na Las Vegas
gaan terugkeer na die tragedie nie.
x Sommige slagoffers kan poog om die Mandalay Bay Resort
en Casino verantwoordelik te hou vir mediese onkostes of
gestremdhede wat as gevolg van die skietvoorval ontstaan
het.
x Addisionele bemarkingskostes om potensiële besoekers te
verseker dat die bestemming veilig is. (3 x 2) (6)
9.2 9.2.1 Noord-Kaap 9
Noordwes 9 (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TOERISME 13
9.2.2 Mosambiek 9
Zimbabwe 9
x Lesotho
x Botswana
x Swaziland
x Zambië
x Malawi
x Namibië (2 x 1) (2)
9.2.3 30 555 99 (2)
9.2.4 Verhoogde internasionale bemarking wat toeriste sal aanmoedig
om meer van die land se provinsies te besoek. 99
Aanmoediging van die ontwikkeling van meer aantreklike
toerismeprodukte in landelike en afgeleë gebiede. 99
x Voortgesette onderhoud van bestaande aantreklikhede (2 x 2) (4)
[22]
VRAAG 10
10.1 E-pos 99
x Webtuiste (2)
10.2 Om areas te identifiseer wat verbetering benodig. 99
x Om inligting van kliënte te kry oor hulle vlakke van tevredenheid met
die diens of produk wat hulle ervaar het.
x Om beter verhoudings met kliënte op te bou.
x Om herbesoeke aan te moedig.
x Om verhoogde winste vir die besigheid te verseker.
x Om toekomstige geleenthede vir verbetering te identifiseer.
x Om personeel in te lig en te bemagtig oor maniere hoe hulle
kliëntedienslewering kan verbeter.
x Om geleenthede vir indiensopleiding in die probleemareas wat deur
die terugvoering wat ontvang is te skep.
x Om personeel op hulle uitstekende dienslewering te komplimenteer.
x Om personeel aan te moedig om hulle take beter uit te voer. (2)
10.3 Instelling van gereelde opleidingswerkswinkels wat sal verseker dat
personeel beter toegerus sal wees om uitstekende kliëntediens te
lewer. 99
Spreek die klagte met die relevante departement aan waar die
ontevredenheid deur kliënte ervaar is. 99
x Voorstelling van aanmoedigingsprogramme om werknemers te
motiveer om dienslewering te verbeter.
x Voorstelling van gereelde toesighouding deur bestuurders in die
relevante departemente waar ontevredenheid deur kliënte ervaar is.
x Instel van dissiplinêre prosedures vir personeel wat nie aanvaarbare
vlakke van diens lewer nie. (2 x 2) (4)
[8]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Question Paper (Afr)

Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)
Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Tourism

Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC November Prediction 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper