Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TOERISME
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 



%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)

View all





Tourism Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 440.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC November Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK
Onderwerp 9 Bemarking B
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C/Schengen KTB
1.1.2 B/Geelkoors KTB
1.1.3 D/bBank verkoopskoers KTB
1.1.4 C/hulle horlosies EEN uur in die somer vorentoe te draai in die KTB
somer
1.1.5 C/’n voertuig inby sekere buitelandse bestemmings te gehuur KTB
word.
1.1.6 A/'n Besienswaardigheid is 'n glanspunt wat toeriste wil ervaar, TB
terwyl 'n ikoon 'n simbool is wat 'n bestemming verteenwoordig.
1.1.7 D/Switserland TB
1.1.8 A/Ikoon A en ikoon B TB
1.1.9 B/Algarve TB
1.1.10 A/prent van vingertaal TB
1.1.11 C/volhoubare VVT
1.1.12 A/Besoldiging/Vergoeding TS
1.1.13 A/Stel die toesighouer in kennis wanneer jy nie by die werk sal TS
wees nie.
1.1.14 C/Uniform toelaag TS
1.1.15 A/Beskadigde toegangspaaie sal beskadig word en minder PSI
toeriste wat sal die oorde besoek.
1.1.16 B/spertye tydens die voorbereidingsproses nagekom word. PSI
1.1.17 C/Fair Trade Tourism (FTT) VVT
1.1.18 B/verlies aan beleggersvertroue. PSI
1.1.19 C/lugmarkte PSI
1.1.20 C/die gas verontrief. CC
(20)
1.2 1.2.1 TravelWallet PSI
1.2.2 MasterCard PSI
1.2.3 telegrafiese oorplasing PSI
1.2.4 enkeltoeslag KTB
1.2.5 aftrekking TS (5)
1.3 1.3.1 finansiële status KTB
1.3.2 rooi KTB
1.3.3 vVermenigvuldiger- BVV
1.3.4 akkommodasie KTB
1.3.5 Koepel van die Rots TB (5)
1.4 1.4.1 D/KwaZulu-Natal PSI
1.4.2 E/Kanada PSI
1.4.3 A/Australië PSI
1.4.4 B/Londen PSI
1.4.5 F/Rio de Janeiro PSI (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
1.5 1.5.1 C/Bronmarkte PSI
1.5.2 F/Doel van reis PSI
1.5.3 E/Gemiddelde bestedingspandering PSI
1.5.4 A/Toeriste bbesienswaardighede PSI
1.5.5 B/Navorsingsmetodes PSI (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
VERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) AF0995 KTB
(1)
• Air France 0995
Let wel: Moenie slegs “0095” aanvaar nie.
(b) 2D KTB
(1)
(c) CDG (1)
2.1.2 Sy sitpleknommer is 2D wat aan die voorkant van die vliegtuig is. KTB
(2)
• Hy is in besigheidsklas bespreek wat aan die voorkant van die
vliegtuig geleë is.
• Volgens die konfigurasie van die vliegtuig, is sy sitplek in die
tweede ry wat aan die voorkant van die vliegtuig geleë is.
• As ‘n besigheidsklaspassassier kry hy voorkeur met die
aanboordgaan-proses.
2.1.3 Om vir die lugdiens papier te bespaar KTB
• Om drukwerk en onderhoudskostes vir die lugdiens te (4)
• verminder.
• Om te voldoen aan volhoubare praktyke
• Om die spoed van die aanmeldproses te versnel
• Om tegnologies gevorderd te wees
• Om druk op die lugdiens personeel tydens inboek proses te verlig.
2.1.4 (a) Dit is ʼn geriefliker opsie ten opsigte van toeganklikheid (mobiele KTB
toestelle) in vergelyking met harde kopieë. (2)
• Dit kan nie maklik verlore raak nie – dit is op die selfoon.
• Dit verhoed lang rye by die aanmeldtoonbanke wanneer daar
sonder ingeweegde bagasie gereis word.
• Toeriste wat op tegnologie ingestel is, sal verkies om van
hierdie aanmeldproses, wat glad verloop, gebruik te maak.
(b) Die selfoon se battery kan pap word. KTB
(2)
• Probleme met toegang tot die Internet om die elektroniese
instapkaart af te laai.
• Die selfoon kan verlore raak/gesteel word/beskadig.
• Toeriste/personeel wat nie op tegnologie ingestel is nie, sal
dit moeilik vind om die tegnologie te gebruik.
• Nie alle selfone kan die toepassing gebruik nie.
2.2.1 Die vlugroetes bestaan uit twee direkte vlugte sonder dat daar onnodig heen KTB
en weer gereis word. (2)
• Die vlug noordwaarts gaan direk na Parys waar daar oorgestaan word,
gevolg deur 'n direkte transatlantiese vlug weswaarts na Havana.
• Dit is 'n 1-stop vlug.
• Daar is geen direkte vlugte na Havana nie, daarom was hy in transito in
Parys.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.2.2 Been 1 van Mnr. Smith se reis Parys (+1) Johannesburg (+2) KTB
Tydsverskil: 1 uur
Tyd op OR Tambo = 18:00
19:00 - 1 uur tydsverskil
Daglig Besparingstyd: 18:00 (+) 1 uur DBT
Tyd in Parys: = 19:00
OF
19:00
OF
Parys (+1) Johannesburg (+2)
Daglig Besparingstyd: Parys (+2)
Tydsverskil: 0 ure
Vertrektyd: 19:00 (+/- 0) uur tydsverskil
= 19:00 (4)
2.2.3 Aankomstyd in Parys: 19:00 (+) 11 ure vliegtyd
= 06:00
Vertrektyd na Havana: 16:00
Transito-tyd in Parys: 16:00 (-) 06:00
=10 ure
OF
10 ure (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.2.4 Been 2 van Mnr. Smith se reis Havana (-5) Parys (+1) KTB
Tydsverskil: 6 ure
Tyd in Havana (wanneer hy Parys 16:00 (-) 6 ure tydsverskil
verlaat): = 10:00
Vliegtyd na Havana: 21:00 - 10:00
= 11 ure
OF
11 ure
OF
Havana (-5) Parys (+1) KTB
Daglig Besparingstyd bygetel: Havana (-4) Parys (+2)
Tydsverskil: 6 ure
Tyd in Havana (wanneer hy Parys 16:00 (-) 6 ure tydsverskil
verlaat): = 10:00
Vliegtyd na Havana: 21:00 - 10:00
= 11 ure
(5)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 Euro BVV
(1)
• €
3.2 3.2.1 Bank moet 'n wins maak as geldeenhede/FOREX verkoop word. BVV (2)
3.2.2 Tsjeggiese Republiek BVV
• Tsjeggiese / Tsjeggiese kroon
Egipte (2)
• Egiptiese / Egiptiese pond
3.3 3.3.1 R26 000 + R3 800 + R23 100 = R52 900 BVV (2)
• R52 900
3.3.2 R58 000 – R52 900 = R5 100 BVV
Ja
Sy het nie haar begroting oorskry nie en sal R5 100 ekstra hê. (2)
Let Wel: Moenie enige punte toeken vir JA nie
3.3.3 R58 000 ÷ () 14.11 = USD 4 110,56 BVV (3)
OF
USD 4 110,56
3.3.4 USD150 x () 14,07 = R 2 110,50 BVV (3)
OF
R 2 110,50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.4 PARAGRAAF BVV
HOE 'N SWAK RAND KAN HELP OM ARMOEDE EN WERKLOOSHEID IN
SUID-AFRIKA TE VERLIG.
'n Swak rand sal meer inkomende internasionale toeriste na Suid-Afrika
lok. Wanneer inkomende internasionale toeriste meer in Suid-Afrika
bestee, sal daar 'n groter vraag na toerismeprodukte en dienste geskep word.
(6)
Hulle sal beter waarde vir hulle geld kry en daarom meer spandeer binne die
plaaslike ekonomie.
• Meer internasionale toeriste sal na Suid-Afrika kom, hulle sal meer
spandeer en daarom armoede en werkloosheid verlig.
• Wanneer die rand swak is, sal inkomende internasionale toeriste meer
rand vir hulle geldeenhede ontvang, wat aan hulle groter spandeerkrag in
Suid-Afrika sal gee.
• 'n Toename in die vraag sal lei tot 'n groei in die BBP.
• Meer werksgeleenthede word geskep.
• Verbetering van lewensstandaarde vir die mense van Suid-Afrika.
Paragraafformaat (1)
Volledige, goed-saamgestelde sinne is gebruik, geskryf as 'n volledige
paragraaf sonder kolpunte ('bullets') of nommers.
[22]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS-TOERISME;
BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Brittanje TB (1)
• VK
• Verenigde Koninkryk
• Groot Brittanje
• Engeland
4.1.2 Pad- / Spoor- / Watervervoer TB (2)
Let wel: Aanvaar ‘n relevante voorbeeld soos
dDubbeldekker, bus, bus
bus, Metertaxi's / moltrein, rivierboot
4.1.3 1 - Toringbrug TB
2 - Big Ben / Westminster paleis
3 - Buckingham Paleis (3)
4.1.4 (a) Verandering van die Wagte TB (2)
Let wel : Aaanvaar enige verwysing na ‘n militêre aktiwiteit by die ikoon
(b) Die wOp 'n sekere tyd elke dag ruil die wagte by die wat die TB
paleis voer 'n militêre roetine uit wat baie toeriste lok. (2)
• Die verandering van die wagte en die seremonie van die
proses het 'n tradisie geword en word deur baie toeriste
geniet.
(c) Dit is die koninklike tuiste van die Britse monargie (2)
• Staatsfunksies word by die Buckingham Paleis daar
gehou
4.1.5 Toring van Londen TB (1)
4.2 4.2.1 Ayers Rots TB (1)
• Uluru-Kata Tjuta Nasionale Park
• Uluru-Kata Tjuta
• Let wel: Moenie slegs “Uluru” aanvaar nie.
4.2.2 Sydney Operahuis TB (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.2.3 Ja. TB
Die besoekersgetalle oortref die teikengetalle (2)
• Dit lok toeriste van regoor die wêreld wat in kultuur, erfenis of in
die natuur belangstel.
OF
Nee.
Hulle het nie volhoubare en verantwoordelike bestuursplanne in
plek nie
• Toeriste verwoes die terrein deur rommel te strooi en die terrein
te beskadig deur daarop te klim.
• Die toeriste ignoreer die godsdienstige belangrikheid van die
terrein.
• Daar is min fokus op die algemene voorkoms en onderhoud
van die besienswaardigheid.
• Daar is geen voordele vir positiewe invloed op die Inboorlinge
en die omgewing nie.
LET WEL: Moenie enige punte toeken vir JA of NEE nie
4.2.4 (a) Toeriste klim die rots al is die inboorlinge nie ten gunste TB
daarvan nie.
Die Inboorlinge trek geen voordeel uit toeriste wat die terrein
besoek nie, hoewel die grond aan hulle behoort. (4)
• Dit is 'n heilige terrein vir die Inboorlinge en moet met
respek behandel word.
• Min Inboorlinge word deur die park in diens geneem.
(b) Probleme met die klim van die rots TB
Beperk die getal klimmers (2)
• Betrek die Inboorlinge by die gee van toestemming aan
klimmers.
• Gebruik die plaaslike Inboorlinge as gidse vir die klimmers.
Inboorlinge trek nie voordeel uit toerisme nie
Die Inboorlinge moet aansporingsbonusse kry soos om
aandeelhouers in besienswaardighede te word. (2)
• Die Inboorlinge moet betrokke wees in die beplanning en
bestuur van die toeriste-aktiwiteite in en om die
besienswaardigheid.
Disrespek teenoor die heilige terrein
• Verskaf inligtingsborde/pamflette met inligting oor
verantwoordelike optrede deur toeriste.
• Strenger regulasies moet deur die regering afgedwing word.
Min Inboorlinge in diens
• Beleidstuk oor voorkeur-indiensneming van Inboorlinge.
• Let Wel: Verseker dat elke aanbeveling wat in (b) gegee word, aan
die rede in (a) gekoppel is.
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Noordkaap KE (1)
5.1.2 Kultuur KE (1)
5.2 Die ǂKhomani San stamme woon steeds in hierdie omgewing en hulle KE
beoefen steeds sekere van hulle oeroue kulturele tradisies. (2)
5.3 Verbeterde lewenskwaliteit KE
'n Toename in toerismegetalle sal groter inkomste tot gevolg hê en gevolglik
kan hulle geld bestee aan basiese noodsaaklikhede om hulle lewenskwaliteit
te verbeter. (2)
• Met die ǂKhomani Kulturele Landskap wat 'n Wêreld Erfenisterrein
geword het, sal daar 'n toename in die aantal toeriste wees wat hierdie
area besoek, wat 'n groter inkomste vir die mense sal beteken.
• Verhoogde inkomste sal armoede in hierdie landelike deel van Suid-Afrika
verlig en hulle lewenskwaliteit verbeter.
• Werkskepping
Kultuurtrots en volhoubaarheid
Omdat tradisionele praktyke wat uit die tye van die oerinwoner dateer, steeds
toegepas word, sal hulle hul kultuur kan bewaar. (2)
• Hulle kultuur het aan hulle Wêreld Erfenisstatus gegee, so hulle sal nou
hulle kulture beskerm en trots daarop wees.
• Hulle sal die terrein volhoubaar bestuur en ook hulle kultuur beoefen
omdat dit 'n besienswaardigheid is wat vir hulle 'n inkomste verdien en
toeriste na hierdie landelike deel van Suid-Afrika bring.
Toeganklikheid tot infrastruktuur
Die ǂKhomani mense sal ook nou deel in en voordeel trek uit die opgradering
van infrastruktuur as gevolg van die toename in besoekersgetalle en 'n
verhoogde belangstelling om die nuwe Wêreld Erfenisterrein te besoek. (2)
• Toename in besoekersgetalle na die Wêreld Erfenisterrein sal die vraag
na toerisme-infrastruktuur en ondersteuningsdienste aanwakker wat die
vermenigvuldigingseffek in werking sal stel vir die streek.
Paragraaf formaat
Volledige, goed-saamgestelde sinne is gebruik, geskryf as 'n volledige
paragraaf sonder kolpunte ('bullets') of nommers. (1)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 World Travel Market M B
• WTM
ITB (2)
LET WEL: Aanvaar enige volgorde
6.2 Toerismebesighede in Suid-Afrika adverteer onder andere hulle B
buiteleweprodukte en dienste aan plaaslike toeriste. (2)
• Hulle vertoon toerismeprodukte en -dienste wat in Suid-Afrika beskikbaar
is.
6.3 Aantreklike en treffende uitstallings van al 9 provinsies by Suid-Afrikaanse B
Toerisme se stalletjies.
Brosjures, DVD's en geskenkies met Trots Suid-Afrikaans- handelsmerke. (4)
• Personeel beman die stalletjies en beantwoord vrae oor Suid-Afrika
• Netwerkgeleenthede met ander internasionale rolspelers en bevordering
van die Suid-Afrika handelsmerk aan hierdie rolspelers.
• Aanbiedings oor Suid-Afrikaanse produkte en dienste
• Deel plasing op sosiale media platforms
6.4 6.4.1 Toerisme besighede word aangemoedig om hoë B
diensleweringsvlakke te handhaaf om goeie publisiteit te behou. (2)
• Verantwoordelike bestuursplanne is in plek om die
toerismebesighede volhoubaar te ondersteun.
• Toerismebesighede moet goeie besigheidsbeginsels in plek hê
om winsgewendheid te verseker en die waarborg te hê dat die
besigheid 'n sukses sal wees en in die toekoms nog besigheid sal
kan doen.
6.4.2 Plaaslike mense moet handelsmerk ambassadeurs vir die land word
en altyd positiewe dinge oor Suid-Afrika sê. (2)
• Elke Suid-Afrikaner moet hulle deel doen om te verseker dat Suid-
Afrika 'n veilige, skoon en mooi land sal wees.
• Suid- Afrikaners moet verantwoordelik optree om te wys dat hulle
trots is op hulle land.
• Om Suid-Afrikaners aan te moedig om verantwoordelike reisigers
in hulle eie land te wees.
• Moedig Suid- Afrikaners aan om hulle eie land te ontdek.
6.5 Belanghebbendes sal vooraf tyd hê om voor te berei en relevante partye in B
kennis te stel van hierdie bemarkingsgeleenthede. (2)
[14]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 'n Mondelinge of skriftelike ooreenkoms wat die terme en TS
voorwaardes van die indiensneming stipuleer. (2)
Let wel: Aanvaar voorbeelde wat aan die Dienskontrak gekoppel is.
7.1.2 Werk dubbel skofte met geen oortydbetaling. TS (2)
• Word nie toegelaat om tydens skofte te sit nie.
• Meer verantwoordelikhede sonder ekstra betaling.
• Word ongeskik behandel deur haar werkgewer
• Geen personeelvervoer beskikbaar aan die einde van hulle laatnag
skofte nie
• Geen geleenthede beskikbaar om griewe te lug nie.
7.1.3 Sy moet haar werkgewer bewus maak van haar griewe en die TS
huidige onaanvaarbare werksomstandighede duidelik uiteensit en
maniere voorstel hoe om daarop te verbeter.
Kry regsadvies van 'n van 'n arbeidsreg kenner / CCMA (4)
• Bespreek die saak met die Unie waaraan sy behoort.
• Probeer om die griewe met die werkgewer op 'n vriendelike manier
op te los met klem op die voldoening aan die terme wat in die
dienskontrak vervat is.
• Begin met die restaurant se interne grieweprosedures indien daar
een in plek is.
7.1.4 Tekort aan konsentrasie/fokus op die take wat gedoen moet word TS
wanneer sy by die werk is.
Nie gretig om haar beste te lewer by die uitvoering van haar pligte by
die werk nie. (4)
• Frustrasies uithaal op kliënte wat sy bedien.
• Demotivering kan daartoe lei dat take onvolledig gelaat word of
geheel en al nie aangepak word nie.
• Afwesigheid / laatkommery sal toeneem.
• Lojaliteit aan die maatskappy kan ingeboet word.
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 15 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Riglyne wat aandag skenk aan verantwoordelike en toepaslike VVT
optrede wanneer 'n bestemming besoek word. (2)
• Dit sluit gepaste gedragsriglyne sowel as die pilare van
volhoubaarheid en verantwoordelike toerisme in.
8.1.2 Verseker dat die bronne in 'n omgewing gerespekteer en volhou word VVT
sodat die nageslag voordeel daaruit kan trek en dit kan geniet. (2)
8.1.3 Doen navraag by plaaslike leiers oor die gepaste optrede ten opsigte VVT
van plaaslike gewoontes en godsdienstige seremonies.
Respekteer die waardigheid/privaatheid van plaaslike mense.
Wees sensitief en vra toestemming voor foto's geneem word. (6)
• Doen vooraf navorsing oor die kultuur by die besienswaardigheid
om te verseker dat daar nie aan plaaslike inwoners aanstoot
gegee word nie.
• Trek gepas aan om nie aanstoot te gee nie
• Neem deel aan alledaagse aktiwiteite van die plaaslike mense.
• Toeriste moet aangemoedig word om verantwoordelik teenoor die
omgewing op te tree. (Aanvaar voorbeelde in die konteks van die
kultuurdorpie)
8.2 8.2.1 (a) Maatskaplike pilaar VVT
• Mense pilaar
Ekonomiese Pilaar (2)
• Winspilaar
(b) Maatskaplike pilaar (mense pilaar) - beradingsessies / VVT
ondersteun die gesondheid van MIV-positiewe vroue
Ekonomiese Pilaar (winspilaar) - finansiële ondersteuning / (2)
maak en verkoop van seep.
Let Wel: As die pilaar nie in (a) gegee word nie, kan geen punte vir (b)
toegeken word nie.
8.2.2 Bied werk en bemagtiging aan die plaaslike vrouens wat HIV-positief VVT
is.
Die finansiële voordele wat deur indiensneming verkry word, word
gebruik om aan die basiese behoeftes van hierdie vrouens en hulle
kinders te voldoen. (4)
• Die verdienste stel hierdie vrouens in staat om toegang te hê tot
basiese gesondheidsbenodigdhede om 'n gesonde leefstyl te volg
bv. toegang tot medikasie.
• Die berading vergroot hulle kennis oor die HIV epidemie en help
hulle om 'n gesonde lewensstyl te volg.
• Vaardighede word ontwikkel.
[18]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 16 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Voëlgriep het uitgebreek PSI (2)
• Uitbreek van H5N8 voëlgriepvirus
• Besmette wilde voëls
• Het die dood van baie wilde voëls veroorsaak
• Die verspreiding van die virus is gestop
9.1.2 Positiewe PSI
Toeriste moet hulle kinders opvoed oor die voorkomende maatreëls wat in
plek is om die verspreiding van die virus te stop. (2)
• Toeriste sal waardering hê vir die maatreëls wat deur die Dieretuin in plek
gestel is om besoekers te beskerm teen die opdoen en verspreiding van
die virus.
• Toeriste mag die Dieretuin as 'n verantwoordelike besienswaardigheid
beskou as gevolg van hulle pogings om voëlgriep onder bedwang te hou.
• Chemikalië wat gebruik word, is nie skadelik vir die mens nie.
Negatiewe
Sommige toeriste sal die ontsmettingmiddels wat die Dieretuin gebruik as
skadelik vir mense en die omliggende omgewing beskou.
• Sommige toeriste sal nie gemaklik daarmee wees om hulle voete of
skoene in 'n voetbad by die uitgange te sit nie. (2)
• Besoekers sal hulle besoek aan die besienswaardigheid uitstel totdat dit
veilig is en dit sal 'n afname in kaartjieverkope tot gevolg hê.
• Negatiewe publisiteit as gevolg van mondelingse advertensie
• Die hele proses kan tydrowend wees
LET WEL: Ken punte toe vir EEN antwoord uit ELKE kategorie (positiewe en
negatiewe)
9.1.3 Onvoorsiene gebeurtenis PSI (2)
• Boot/veerboot ongeluk
9.1.4 Toeriste sal huiwerig wees om die veerbote na Robbeneiland te gebruik as PSI
gevolg van die gevaarelement.
Toeriste mag dalk besluit om nie Robbeneiland te besoek nie, maar eerder
verkies ander bestemmings te besoek. (4)
• Minder tyd wat in die Wes-Kaap deurgebring word, sal 'n laer spandering
op toerismeprodukte en dienste tot gevolg hê.
• Besoekers sal besorg wees oor hulle veiligheid wanneer hulle ander
besienswaardighede in die Wes-Kaap besoek.
9.1.5 'n Afname in buitelandse toeriste-aankomste na Suid-Afrika sal tot PSI
verminderde buitelande inkomste lei.
Daar sal 'n negatiewe invloed op die vermenigvuldigingseffek wees as
gevolg van minder toeriste wat die besienswaardighede besoek. (4)
• Plaaslike reise na die betrokke areas sal verminder wat 'n vermindering in
besoekersgetalle en spandering tot gevolg sal hê.
• Dit sal werksverliese tot gevolg hê.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 17 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
9.2 9.2.1 Veelvoudige reise PSI (2)
• Groep 3
• 445 495
• (41, 1%)
• Toeriste wat in Junie 2017 Suid-Afrika meer as een keer binnegekom
en verlaat het
9.2.2 (a) Slegs aankomste PSI
Inkomende internasionale toeriste het voortgegaan om geld te
spandeer tydens hulle verblyf aangesien hulle vir 'n onbepaalde
tydperk in die land gebly het. (2)
(b) Veelvoudige reise PSI
Die basiese spandering van inkomende internasionale toeriste word
herhaal tydens elke terugkeerbesoek aan die land oor 'n tydperk van
een maand. (2)
• Vir elke reis wat toeriste na Suid-Afrika onderneem, benodig hulle
akkommodasie, vervoer, kos ens. en verhoog sodoende die
gemiddelde spandering.
9.3 Lojaliteitspunte kan gebruik word om betalings vir aankope aan te
vul, wat dus produkte/dienste meer bekostigbaar maak (afslag).
• Die toeriste sal hulle opgehoopte Lojaliteitspunte by die (2)
lojaliteitsvennote spandeer, wat sodoende die finansiële voordele
vir hierdie besighede vergroot.
LET WEL: Moenie eenwoord-antwoorde aanvaar nie.
[24]
VRAAG 10
10.1 10.1.1 Maak gebruik van tegnologie soos luisterapparate (audio-toere) en CC
vertalings-toeps (“Apps”).Maak gebruik van vertalingstoestelle. (2)
• Neem toeristegidse in diens wat die taal van die groep kan praat.
• Neem veeltalige toeristegidse (praat meer as een taal) in diens.
• Toere vir kleiner groepe
• Maak gebruik van luisterapparate (audio-toere)
• Heropleiding van toeristegidse om kommunikasievaardighede te
verbeter..
• Stel inligting in verskillende tale beskikbaar.
10.1.2 Open 'n restaurant by die besienswaardigheid. CC (2)
• Moedig entrepreneurskap aan deur plaaslike verkopers toe te laat om
by die besienswaardighede handel te dryf.
• Gaan in vennootskap met nabygeleë kos- en drank besighede.
10.2 Die besienswaardigheid kan van verskillende soorte terugvoermetodes gebruik CC
maak, soos terugvoerkaarte, vraelyste ens. om te bepaal hoe suksesvol die
aanbevelings hierbo was. (2)
LET WEL: Aanvaar voorbeelde van terugvoermetodes.
[6]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2018 Question Paper (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)
Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Tourism

Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC November Prediction 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper