Skip to content

Tourism Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumTourismGrade 12201815 pages

Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TOERISME 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne ONDERWERPE IN DIE TOERISME-KABV AFKORTING Onderwerp 1 Toerismesektore TS Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB Onderwerp 3 Toerisme besienswaardighede TB Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK Onderwerp 9 Bemarking B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 3 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B/Toeristevisum KTB 1.1.2 D/Hou afskrifte van reisdokumente by jou. KTB 1.1.3 C/doeane KTB 1.1.4 A/Daaglikse KTB 1.1.5 D/die ekonomiese resessie in Suid-Afrika BVV 1.1.6 C/Eiffel-toring TB 1.1.7 C/Everest TB 1.1.8 D/Meksiko TB 1.1.9 C/Auschwitz TB 1.1.10 A/Machu Picchu beperk die aantal toeriste wat die TB besienswaardigheid besoek. 1.1.11 B/die hantering van alle indiwidue op 'n respekvolle en TS regverdige manier. 1.1.12 D/die besparing en bewaring van bronne vir die nageslag VVT 1.1.13 A/sjef se uniform TS 1.1.14 D/kernverpligtinge TS 1.1.15 A/omgewingsbeleidstukke TS 1.1.16 A/burgerlike konflik PSI 1.1.17 C/Groot agt lande PSI 1.1.18 B/Wildbesigtiging en tradisionele danse PSI 1.1.19 C/wat die tevredenheidsvlakke van gaste by die onderneming KK is. 1.1.20 D/Vermenigvuldigereffek PSI (20 x 1) [20] 1.2 1.2.1 UNWTO KTB 1.2.2 Toring van Londen TB 1.2.3 wêreld sportgebeurtenis  PSI 1.2.4 UTK KTB 1.2.5 Brasilië PSI (5) 1.3 1.3.1 Etes PSI 1.3.2 lug PSI 1.3.3 Londen PSI 1.3.4 bykry  PSI 1.3.5 klimaatsverandering  PSI (5) 1.4 1.4.1 F TB 1.4.2 D TB 1.4.3 E TB 1.4.4 A TB 1.4.5 C TB (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 4 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 1.5 1.5.1 1% B 1.5.2 bemarking  B 1.5.3 verblyfondernemings B 1.5.4 vrywillig B 1.5.5 toeriste B (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 5 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA- VERHANDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 Schengen  Visum KTB (1) • French Schengen Visum 2.1.2 Geldige paspoort KTB Bankstate / bewys van voldoende fondse Bewys van werk (3) • Bewys van verblyf • Bewys van huisadres • Betaalde vliegkaartjie • Bewys van reisversekering • Voltooide visumaansoekvorm • Uitnodigingsbrief • Onverkorte geboortesertifikaat (vir minderjariges) • Toestemmingsbrief van ouers (vir minderjarige) LET WEL: Moenie “paspoort” alleenlik aanvaar nie 2.1.3 (a) Frankryk +1 Perth +8 KTB Tydsverskil = 7 ure Openingseremonie in Perth = 18:00 (+) 7 uur = 01:00 DBT in Frankryk: = 01:00 (-) 1 uur DBT = 00:00 (5) OF 00:00  LET WEL: Moenie 24:00 aanvaar nie Alternatiewe metode Frankryk +1 Perth +8 KTB DBT in Frankryk: +1 (+1) uur DBT = +2 Tydsverskil = 6 ure Openingseremonie in Perth = 18:00 (+) 6 ure = 00:00  OF 00:00   LET WEL: Moenie 24:00 aanvaar nie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 6 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne (b) Suid-Afrika +2 Frankryk +1 KTB Tydsverskil = 1 uur = 20:00 (-) 1 uur Tyd in Suid-Afrika = 19:00 Vliegtyd = 19:00 (+) 11 ure = 06:00 DBT in Frankryk: = 06:00 + (1 uur) Aankomstyd in Frankryk 07:00 (7) OF 07:00  Alternatiewe metode Suid-Afrika +2 Frankryk +1 KTB Tel DBT in Frankryk by +1 (+1 uur DBT) = +2 Tydsverskil = 0 ure = 20:00 (-) 0 ure Tyd in Frankryk = 20:00 Vliegtyd = 20:00 (+) 11 ure Aankomstyd in Frankryk 07:00 OF 07:00  2.2 2.2.1 Frankryk pas DBT toe en draai horlosies een uur vorentoe. Daarom KTB is daar geen tydsverskil tussen die twee lande nie.  (2) • Frankryk pas DBT toe en albei lande sal op (+2) van UTK lê. • Frankryk pas DBT gedurende hierdie tydperk toe en albei lande sal dieselfde tyd hê. 2.2.2 Die ondersteuners het nie nodig om hulle horlosies na die plaaslike KTB tyd te verander nie. Die ondersteuners het nie nodig om tydverskille in ag te neem wanneer hulle huis toe bel nie. (4) • Besigheidsure sal in beide lande dieselfde wees. 2.3 2.3.1 België  KTB (1) Luxemburg  (1) Duitsland  (1) • Switserland • Italië LET WEL: Aanvaar enige kombinasie van drie lande wat grense met Frankryk deel en waar van spoorvervoer gebruik gemaak kan word. 2.3.2 Switserland KTB (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 7 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 2.4 2.4.1 Vlugvoosheid: Vlieg lang afstande oor baie tydsones KTB Vlugvoosheid word veroorsaak deur oor baie tydsones te vlieg en van oos na wes en omgekeerd op langafstandvlugte te reis.  • Inmenging met die natuurlike ritmes van die liggaam as gevolg van vlieg oor baie tydsones. Vluguitputting: Lang afstande (geen of slegs 'n paar tydsones) Vluguitputting word veroorsaak deur lang afstande te reis op langafstand vlugte wat oor geen of slegs 'n paar tydsones vlieg.  • Algemene moegheid van die liggaam as gevolg van 'n langafstand vlug. (4) 2.4.2 (a) Uitputting/moegheid/slaaploosheid KTB Geswelde bene en voete • Disoriëntasie/verwarring • Onderbreking van slaappatrone/tekort aan slaap • Pynlike spiere • Hoofpyne • Verlies aan eetlus (4) (b) Gebruik hulpmiddels om te slaap - oogbedekkings, oorpluisies, KTB nekkussings en opblaas kussings is handig om genoeg kwaliteit slaap gedurende 'n vlug te kry.  Kry genoeg oefening gedurende die vlug  • Beperk alkohol inname / swaar maaltye • Kry genoeg slaap voor die vertrektyd • Stort gedurende oorstaantye • Drink genoeg water gedurende die vlug (4) [38] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 8 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 Euro BVV (1) • EUR • € 3.1.2 (a) 30 Euro  BVV (1) (b) 30 (x) (13.60) = ZAR 408.00 (3) 3.2 3.2.1 27 (x) (16.00) = ZAR 432.00 BVV (3) 3.2.2 (a) Hy het meer waarde in rand van die Britse toeris ontvang as van BVV die Europese toeris.  • Die fooitjiebedrag wat hy in euro ontvang het, was meer as die fooitjiebedrag wat hy in Britse pond ontvang het. (2) (b) Die fooitjies wat die kelner ontvang het, stel die vermenigvuldiger BVV effek in werking en gee aan die kelner meer bestedingskrag in die plaaslike gemeenskap, wat baie besighede en huishoudings bevoordeel.  LET WEL: Aanvaar voorbeelde wat verband hou met die toepassing van die vermenigvuldiger effek. (2) [12] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 9 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS- TOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 4.1.1 Taj Mahal TB 4.1.2 Berlynse Muur TB 4.1.3 Ayers Rots TB 4.1.4 Algarve TB 4.1.5 New York TB 4.1.6 Australië TB (6) OF 4.2 4.2.1 Inkas TB (1) 4.2.2 Suid-Amerika TB (1) 4.2.3 Dit is gebou as 'n stad vir menslike vestiging.  TB (2) 4.2.4 Dit is hoog in die berge gebou as 'n beskermingsmaatreël teen TB ander magte wat die stad kon inval.  • Die hoogte van die berge het 'n godsdienste belangrikheid, daarom die vesting bo in die berge. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 10 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 4.2.5 Hulle het die museum naby Machu Picchu gerestoureer en TB opgegradeer.  Hulle probeer om die artefakte by die Universiteit van Yale terug te kry.  • Hulle dreig met 'n hofgeding teen die Universiteit van Yale indien hulle nie die artefakte teruggee nie. (4) 4.2.6 Die meningsverskil rondom die ikoon tussen Yale en Peru wat TB in die artikel genoem word. Die mense van Peru glo dat hulle die wettige eienaars van die artefakte is aangesien dit in hulle land gevind is.  Die Universiteit van Yale glo dat hulle die wettige eienaars van die artefakte is, aangesien hulle die regte tot eienaarskap by die regering van Peru gekoop het.  • Die kwessie is oor eienaarskap van die artefakte. (4) LET WEL: Twee perspektiewe moet aangedui word – een van die Peruviaanse regering en een van die Yale universiteit. EEN argument ten gunste van Peru se standpunt Dit is deel van Peru se antieke erfenis en moet beskerm word en volhoubaar vir hulle nageslagte wees.  • Toe dit destyds gevind is, het die mense van Peru nie oor die kundigheid beskik met betrekking tot die waarde van die artefakte nie. • Hulle het nie van eienaarskapregte geweet nie. • Dit is onregverdig om hulle nou te verbind tot iets waarvan hulle geen kennis gehad het nie. (2) Paragraaf formaat Volledige, goed-saamgestelde sinne is gebruik, geskryf as 'n volledige paragraaf sonder 'bullets' of nommers.  (1) [23] VRAAG 5 5.1 Kulturele Wêreld Erfenisterrein KE (1) • Kulturele 5.2 Limpopo KE (1) 5.3 UNESCO was verantwoordelik om die terrein as 'n Wêrelderfenisterrein te KE verklaar.  (2) • Dit is deur UNESCO as 'n Wêrelderfenisterrein opgeteken. • UNESCO is die beheerliggaam van hierdie terrein. • UNESCO kan gekontak word met betrekking tot die terrein. • Gee aan die terrein status en kredietwaardigheid. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 11 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 5.4 Bewyse van 'n vroeë menslike vestiging in die vorm van 'n koninkryk KE insluitend paleise, is ontdek.  'n Gevorderde vroeë beskawing met bewyse van gereedskap uit die Ystertydperk en artefakte wat op ekonomiese voorspoed dui.  (4) • Bewyse van handel as 'n ekonomiese aktiwiteit. 5.5 Die nageslag sal 'n inkomste verdien uit toeristegidswerk of ander KE ekonomiese aktiwiteite by Mapungubwe Kulturele Landskap.  Dit spoor die geskiedenis van menslike ontwikkeling na vanaf die ystertydperk tot die huidige – wat die nageslag in staat stel om 'n terugskouing oor die verlede te hou en om vir die toekoms te kan beplan.  • Dit kan as 'n bron vir wetenskaplike studie deur die nageslag gebruik word en die ontwikkeling van vaardighede. (4) [12] VRAAG 6 6.1 Suid-Afrikaanse Toerisme B (1) • SAToerisme 6.2 Deur aandag te skenk aan toeriste se veiligheid in Suid-Afrika, sal die aantal B toeriste wat die land besoek laat toeneem. Verander negatiewe persepsies oor misdaad in SA en verhoog sodoende die winste van toerismebesighede.  (4) 6.3 6.3.1 Suid-Afrikaanse Polisiediens B • SAPD • Polisiediens (1) 6.3.2 TBRSA/'TBCSA' B • Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika (1) 6.4 Die geld wat deur die heffing ingevorder word, word gebruik om toerisme in B Suid-Afrika te ondersteun en te laat groei.  Versterk die potensiaal van toerismebesighede. • Dit bied belonings aan toerismebesighede. • Dit voorsien lewensvatbare platforms vir bemarking en netwerk- geleenthede vir toerismebesighede. (4) 6.5 6.5.1 ITB B (1) 6.5.2 INDABA B (1) 6.6 Sosiale media platforms  B Televisie  • Radio-uitsendings LET WEL: Aanvaar voorbeelde van sosiale media platforms. (2) [15] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 12 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 7.1 Dit gee aan werknemers riglyne oor aanvaarbare optrede in die werksplek TS om orde te verseker. • Om te verseker dat 'n besigheid se bedrywighede glad verloop en dat die besigheid winsgewend bly. • Dit word deur die reisagentskap gebruik om hulself te vrywaar in gevalle van regsaksie deur werknemers. (2) 7.2 7.2.1 'n Toename in bedankings kan soeke na nuwe personeel, TS indiensneming en opleidingskostes vir die besigheid tot gevolg hê.  'n Toename in afwesighede by die werksplek kan 'n afname in produksie tot gevolg hê.  • Laer produktiwiteit deur werknemers, omdat 'n verlies aan motivering kan veroorsaak dat werknemers nie ekstra moeite doen of langer ure wil werk nie. • Swak dienslewering aan kliënte as gevolg van onderbrekings wanneer klagtes deur personeel aandag moet geniet. • Swak personeelverhoudings. (4) 7.2.2 Lae produktiwiteitsvlakke tussen personeellede. TS Hulle beïnvloed medewerkers om dieselfde swak werksetiek te openbaar.  • Ander werknemers sal die ekstra werkslading moet dra. • Hierdie werknemers sal nie goed in 'n span kan saamwerk nie. • Dit skep gevoelens van bitterheid tussen werknemers. (4) 7.3 Vestig die werknemers se aandag op die gedragskode.  TS Indien die optrede nie verbeter nie, kry bewyse van die onprofessionele optrede, sodat dit na die volgende intervensievlak geneem kan word. • Reël 'n vergadering met die oortreders om hulle onprofessionele optrede te bespreek en op te los. • Beëindig hulle diens in uiterste gevalle LET WEL: Aanvaar voorbeelde van verskillende soorte intervensies. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 13 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 8 8.1 8.1.1 Ruil punte vir goedere VVT (2) • handeldryf 8.1.2 Leer hulle handelsvaardighede.  VVT Leer hulle om te spaar sodat hulle basiese lewensuitgawes te kan bekostig.  Leer hulle om verantwoordelike keuses in die lewe te maak.  • Leer hulle om volhoubaar te leef deur ‘n inkomste te verdien. (6) 8.2 8.2.1 Koop plaaslik-vervaardigde handwerk en produkte. VVT Respekteer die lewensvatbaarheid van plaaslike verkopers se besighede deur regverdige pryse vir hulle produkte te betaal. • Moenie nagemaakte ('fake') produkte/ items koop wat deur die bestemming se wette en regulasies verbied word nie. • Ondersteun plaaslike besighede. • Bemagtig die plaaslike gemeenskap om selfonderhoudend te wees. LET WEL: Aanvaar spesifieke voorbeelde van maniere hoe plaaslike gemeenskappe ondersteun kan word. (4) 8.2.2 Verminder water- en energieverbruik waar moontlik. VVT Laat slegs 'n minimum voetspoor (moenie rommelstrooi nie). • Respekteer die wildlewe in hulle natuurlike habitatte. • Koop produkte wat nie gemaak is van bedreigde plante of diere nie. • Beweeg slegs in dele wat vir besoekers oopgestel is in bewaringsareas. • Bly op aangewese voetslaanroetes. • Skenk donasies om bewaringsprogramme te ondersteun. • Word 'n vrywilliger in omgewingsprojekte. • Herwin, Verminder en Hergebruik (4) [16] TOTAAL AFDELING D: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 14 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 9 9.1 9.1.1 'n Orkaan is ‘n natuurramp in die vorm van tropiese storms met PSI uiterste wind-, reën- en weerstoestande.  • Tropiese storms wat skade aan die omgewing en lewensverlies veroorsaak. • Dit is 'n onvoorsiene natuurramp. (2) 9.1.2 Die vervoerinfrastruktuur (paaie, lughawes, spoorlyne ens.) wat PSI toeriste benodig om na die area te reis, moet herstel en herbou word.  Verblyfinfrastruktuur wat beskadig is, moet herbou word.  • Fondse word benodig om skade aan besienswaardighede in die betrokke areas te herstel. • Die telekommunikasie- en kragnetwerke moet herstel word vir die toerismebedryf om deeglik te kan funksioneer. (4) 9.2 Moedig bestaande toerismegebeure aan en bemoedig hulle om PSI inkomste te verdien uit die toerismebedryf, byvoorbeeld die Oesterfees.  Knysna is deur die regering as 'n rampgebied verklaar en het gevolglik ekstra befondsing ontvang as finansiële ondersteuning in die herstelproses. Die befondsing wat ontvang is, kan gebruik word om die belangrikste infrastruktuur te herbou. • Plaaslike besighede kan die voortou neem om met die herbouingsproses te begin sonder om op te gee. • Plaaslike strukture kan tot stand gebring word om bydraes (finansiële en 'in kind') vir die herbouproses en verligtingsinisiatiewe te bestuur en te beheer. • Deur die herbouproses kan besighede van die geleentheid gebruik maak om die bestaande besigheid te verbeter. (6) 9.3 9.3.1 MasterCard PSI (1) 9.3.2 Krediekaartbetalings PSI (2) • Debietkaartbetalings 9.3.3 (a) besoekergetalle PSI (1) (b) Die kolom oor besoekersgetalle is van die hoogste tot die PSI laagste aantal besoekers gerangskik.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 15 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 9.3.4 (a) Mosambiek PSI (1) • Maputo (b) Verenigde Koninkryk PSI (1) • Londen 9.3.5 Verhoog toeristevolumes PSI (2) • Verleng die tyd wat toeriste daar vertoef / lengte van verblyf • Vergroot geografiese verspreiding • Aggressiewe bemarking • Bied meer bekostigbare besienswaardighede/aktiwiteite vir toeriste aan. [22] VRAAG 10 10.1 Wanneer hulle beplan om te reis, lees baie toeriste die menings van ander KK toeriste en hulle ervarings by hierdie bestemmings.  (2) • Kliënte se menings word langs die tariewe en besprekingsopsies op aanlyn-platforms geplaas. • Aanlyn terugvoer beïnvloed 'n toeris se keuse van verblyf en ander reisverwante produkte. 10.2 10.2.1 Gee erkenning vir die positiewe terugvoer. KK (2) • Toon waardering. • Beloon die toeris vir hulle skriftelike poging. 10.2.2 Vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is.  KK (2) • Dui aan wat die hotel sedert die laaste besoek aan die bestemming gedoen is. • Bied kompensasie aan. LET WEL: Aanvaar voorbeelde van verskillende soorte kompensasie. 10.3 Dit is 'n intervensieproses wat die hotel se geloofwaardigheid en reputasie KK sal herstel.  • Dit wys aan potensiële toeriste dat die hotel vinnig en deeglik aan probleme aandag skenk. • Dit wys aan toeriste dat die hotel waardering het vir hulle kliënte se menings en dus dienooreenkomstig optree. • 'n Reputasie dat die hotel bereid is om dienslewering verbeter, sal meer toeriste lok. • As daar nie aan die menings op aanlyn platforms aandag geskenk word nie, sal die hotel minder aanlyn besprekings ontvang wat hulle winsgewendheid gaan beïnvloed. • Die hotel bewys aan toeriste dat hulle ernstig is om hulle professionele beeld te behou. (2) [8] TOTAAL AFDELING E: 30 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Tourism

View all