Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
TOERISME
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 911.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape November 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TOERISME (EC/NOVEMBER 2019)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 C
1.1.9 C
1.1.10 B
1.1.11 C
1.1.12 D
1.1.13 A
1.1.14 A
1.1.15 D
1.1.16 B
1.1.17 D
1.1.18 C
1.1.19 C
1.1.20 A (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 F
1.2.2 G
1.2.3 E
1.2.4 A
1.2.5 B (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 wyeromp
1.3.2 Koerante
1.3.3 RETOSA
1.3.4 Suite
1.3.5 Storievertelling (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 Matopo Heuwels
1.4.2 Grand Baie
1.4.3 Niassameer
1.4.4 Hlane Koninklike Nasionale Park
1.4.5 Tsodilo Heuwels (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 D
1.5.2 C
1.5.3 E
1.5.4 A
1.5.5 B (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING, BUITELANDSE-
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
2.1 Die toer is vir ʼn vaste tydperk (18 April 2019–25 April 2019).
Daar is ʼn lys van dinge wat in- en uitgesluit is van die toer.
Die toer het ʼn toerkode. (2)
2.2 Ontspanning
Romanse
Watergebaseerde aktiwiteite
NOTA: Aanvaar enige relevante, korrek antwoorde. (2)
2.3 Stap op die strand
Swem
Lê in die son
Snorkelduik
Hengel VALUTAVERHANDELING
Kayak/boot ry/kanovaart/seilplankry/jet ski (2 x 1) (2)
[6]
VRAAG 3
3.1 Groot Britse Pond
Britse Pond
Pond Sterling (2)
3.2 Buitelandsevaluta-handelaar
Kommersiële bank (2)
3.3 ʼn Gemeenskap kan ʼn inkomste uit toerisme verdien deur produkte en
dienste aan toeriste te verskaf.
Werksgeleenthede (direkte- en indirekte indiensneming) sal geskep
word wat die vermenigvuldigereffek in werking sal laat tree.
Wanneer mnr. Smith geld in die plaaslike gemeenskap van Londen
spandeer sal daardie geld later in die plaaslike gemeenskap
vermenigvuldig word. Daarom sal die ekonomie van Londen deur sy
bydrae tot die ekonomie van die gebied bevoordeel word. (2 x 2) (4)
3.4 R25 500 ÷ 18,80 = £1 356,38
OF
£1 356,38 (3)
3.5 £15 x 18,09 = R271,35
OF
R271,35 (3)
[14]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TOERISME (EC/NOVEMBER 2019)
AFDELING C: TOERISME AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 A – Ngorongoro Bewaringsgebied
Serengeti Nasionale Park
C – Chamarel-waterval
D – Skedelkus
Namibwoestyn (3 x 2) (6)
4.2 (a) 4.2.1 (2)
(b) Dit bestaan uit ʼn koninklike stad, koninklike begraafplase en ʼn
versameling van heilige plekke.
Dit is die mees beduidende simbool van die kulturele identiteit
van die burgers van Madagaskar.
Dit is ʼn plek van aanbidding vir pelgrims van Madagaskar en
elders.
Dit is die bes bewaarde monument van die pre-koloniale
Koninkryk van Madagaskar.
Dit is ʼn UNESCO Wêrelderfenisterrein. (2)
4.3 4.3.1 Berggorilla safari (2)
4.3.2 Die is die hoofbron van inkomste vir die Virunga Nasionale Park
ten einde bewaringspogings om die beskerming en oorlewing van
die krities bedreigde berggorillas te verseker. (2)
4.4 4.4.1 Die naam het van die skeepswrakke en walvisgeraamtes wat op
die strande lê ontstaan. (2)
4.4.2 Besoek skeepswrakke
Stap in die woestyn
Woestyn 4x4-ritte
Besoek die Cape Cross Seeleeu kolonie
Visvang
Besigtiging van ʼn verskeidenheid diere, voëls en marinediere
wat in en om die Namibwoestyn bly
Sandplankry (2 x 1) (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TOERISME 5
VRAAG 5
5.1 5.1.1 (a) Stampmielies
Bone (2 x 1) (2)
(b) Tradisionele geneser
Sangoma
Kruiedokter (ixhwele) (2)
(c) Beeste is deel van die gebruik, lobola waarby die man
die familie van sy verloofde kompenseer omdat hy met
haar trou, deur beeste te gee. (2 x 2) (4)
5.1.2 Die verskillende aspekte van die Xhosa-kultuur sal ʼn
oorspronklike toerisme-ervaring bied.
Dit maak toeriste nuuskierig oor die leefwyse van die Xhosa-
mense.
Dit maak toeriste nuuskierig oor die gebruike en tradisies van
die Xhosa-mense. (2 x 2) (4)
5.2 5.2.1 (a) Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap
(South African Heritage Resources Agency)
SAEHA (Eng SAHRA) (2)
(b) SAEHA se rol is om Suid-Afrika se kultuurerfenis te
beskerm en daarom is die kennisgewing bewys dat die
organisasie hul rol vervul. (2)
5.2.2 Die terreine sal volgens die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne
beskerm word.
ʼn Permit sal van SAEHA verkry moet word om enige
veranderinge aan die terreine te maak.
SAEHA moet die publiek inlig oor enige veranderings aan die
terreine deur ʼn kennisgewing in die Staatskoerant.
Die publiek sal ʼn geleentheid gegun word om teenkanting
teen enige voorgestelde veranderinge aan die terreine te
bied. (2 x 2) (4)
5.2.3 Om te verseker dat hierdie terreine vir toekomstige generasies
beskerm word.
Die beskerming van hierdie terreine dra by tot ʼn beter begrip
van die geskiedenis, tradisies en kultuur van Kaapstad se
Moslemgemeenskap.
Die bewaring van hierdie terreine sal geleenthede bied vir
navorsing oor die geskiedenis, tradisies en kultuur van
Kaapstad se Moslemgemeenskap. (2)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TOERISME (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 6
6.1 6.1.1 (a) Reklamebord (1)
(b) Verkoopspromosie (1)
6.1.2 Reklamebord:
Dit kan ʼn groot verskeidenheid mense bereik wat verby die
reklamebord stap of ry.
Die grootte van reklameborde laat toe dat skouspelagtige
beelde, wat die aandag van potensiële kliënte kan lok, daarop
geplaas kan word.
Verkoopspromosie:
Dit kan verkope verhoog deur nuwe en bestaande kliënte te
lok.
Dit kan ʼn bewustheid skep van die produk wat beskikbaar is.
Dit sal veroorsaak dat daar verbeterde beskikbaarheid van
produkte vir ʼn beperkte tydperk is. (2 x 2) (4)
(Any 1 x 2)
6.1.3 Om telefoonoproepe te maak en e-posse te stuur na die
advertensieagentskap, lugrederye en luukse toerskip-operateurs
wat deel van die bemarkingsveltog uitmaak.
Om met voornemende kliënte wat in die aanbiedinge belangstel
en met kliënte wat reeds bespreek het, te kommunikeer.
Om met kliënte via aanlyn-toepassings soos Twitter,
Instagram en Facebook te kommunikeer. (2 x 2) (4)
[10]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TOERISME 7
AFDELING D: TOERISME SEKTORE
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Kompartement: ʼn Afgeskorte afdeling of aparte vertrek in ʼn
groter toegemaakte area (wa) van ʼn trein
Koepee: ʼn Kompartement waar twee passasiers
geakkommodeer word (2 x 2) (4)
7.1.2 Kos en verversings kan in die eetwa gekoop en geniet word.
Versnaperings en drinkgoed kan van die waentjie, wat van
treinwa na treinwa gaan, gekoop word. (2)
7.1.3 Die toergroep kan hul eie beddegoed saam met hulle op die trein
neem of kan teen ʼn addisionele tarief beddegoed huur.
Hierdie word ʼn beddegoedkaartjie genoem. (2)
7.1.4 Gemeenskaplike badkamers, met ʼn stort, toilet en wasbak, word
op die punte van elke treinwa gevind. (2)
7.2 7.2.1 (a) Kontrakfooi: ʼn bedrag wat die administrasiefooi van die
huur van die voertuig dek, dit word by die huurfooi van die
voertuig gevoeg. (2)
(b) Bykomende bestuurder-koste: indien die huurder van die
voertuig wil hê dat ʼn ander persoon die voertuig gedurende
die huurtydperk bestuur, moet hy/sy ʼn ander bestuurder
teen ʼn addisionele koste registreer. (2)
7.2.2 Indien mev. Sithole OSA (CDW) en DVK (TLW) versekering kies
sal die premie vir die huur laer wees, maar die bybetaling sal
hoër wees as die R7 000 wat op die huurkontrak aangedui
is. (4)
7.2.3 Koste vir 3 dae en kontrakfooi: R3 475,00 (LET WEL:
Moenie hiervoor punte toeken
nie aangesien dit reeds in die
vraestel gegee word)
SBSK (SCDW) & SDVK (STLW): R65 per dag x 3 = R195
Voertuigafleweringskoste: R250
Sleepwa: R100 per dag x 3 = R300
GPS: R80 per dag x 3 = R240
Totaal: R4 460 (5)
7.3 7.3.1 ʼn Persoon kan slegs op die Gautrein ry indien hulle ʼn Goue
Kaart het. (2)
7.3.2 Toegang tot die perron word verkry deur die Goue Kaart by die
ingang tot die perron te skandeer. Die outomatiese
toegangsbeheerhek sal oopmaak en die passasier kan toegang
tot die perron kry. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TOERISME (EC/NOVEMBER 2019)
7.3.3 Daar is veiligheidswagte teenwoordig op alle treine en by alle
stasies, asook elektroniese toesig.
Meer as 650 kringtelevisiekameras is aangebring in elke wa, by
stasies en op perronne om ʼn hoë vlak van veiligheid te
verseker.
Die Suid-Afrikaanse Vervoerpolisie en sekuriteitswagte
handhaaf gedurig ʼn polisieteenwoordigheid. (2)
7.3.4 Die bestemmings en vertrektye van die treine word op die
vertooneenhede op die perronne aangedui.
Inligting word, deur gebruik te maak van heldergeel LED-liggies
op die voorkant van die trein wat relevante inligting oor die
bestemming van die trein gee, vertoon.
ʼn Openbare kommunikasiestelsel is beskikbaar vir
aankondigings.
Elektroniese inligting word by stasies vertoon vir passasiers wat
by stasies wag. (2)
Passasiers kan die QR-kode skandeer wat hulle met die
Gautrein webtuiste sal koppel om opgedateerde inligting te kry.
7.3.5 Op die lughawevervoerdiens bestaan die twee voorste waens uit
spesiale areas vir die berging van bagasie.
Die bagasieruimtes is naby die deure geleë. (2)
7.4 7.4.1 06:30 of vroeër (2)
7.4.2 LET WEL: Kandidate moet SLEGS EEN van die onderstaande
opsies kies.
Inboektoonbanke
Met hul aankoms by die lughawe staan elke lid van die toergroep in
die ry by die dienstoonbank van die lugredery en gee hulle
identiteitsdokument en vlugkaartjie (indien hy/sy in besit daarvan
is) vir die assistent om in te boek.
Die assistent gaan die passasier se bespreking op die
rekenaarsisteem na.
Die passasier plaas sy/haar bagasie op die skaal om geweeg te
word en die assistent plaas ʼn etiket daarop en plaas die bagasie
op ʼn vervoerband, van waar dit na die vliegtuig geneem sal word.
Die assistent druk die passasier se instapkaart, heg die bagasie-
etiket daaraan en gee dit, saam met die gegewe dokumentasie,
aan die passasier.
OF
Aanlyn-inboek
Lede van die toergroep kan aanlyn, deur van ʼn rekenaar, tablet of
slimfoon gebruik te maak, inboek. Die aanlyn-inboekproses open
vanaf vier dae tot 20 uur voor, en sluit een tot drie uur voor die
vertrek van die vlug. Baie lugrederye bied passasiers die
geleentheid aan om hulle bagasie in te boek. Na hulle aankoms by
die lughawe handig hulle die bagasie by die bagasietoonbank in.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TOERISME 9
OF
Selfoon-inboek
Selfoon-inboek word vanaf enige internet-bevoegde selfoon
gedoen. Passasiers kan op die lugredery-toepassing ingaan
(log-in) (of die webtuiste van die lugredery deur die “browser”)
en hul e-kaartjienommer of besprekingsverwysing op die skerm
insleutel. Daarna laai die passasier die instapkaart op hulle
foon.
OF
Selfdiens-inboekkiosks
Lede van die toergroep kan van die interaktiewe raakskerm op
die selfdiens-inboekkiosk by lughawens gebruik maak om vir
hulle vlugte in te boek, sitplekke te kies en hul instapkaarte te
druk. Al wat ʼn passasier benodig om die selfdiens-inboekkiosk
te gebruik, is ʼn vlugnommer en ʼn besprekingsverwysing of
identifikasie soos ʼn kredietkaart of ID. Inboek sluit 90 tot 40
minute voor die vertrek van die vlug afhangend van die
lugredery.
(Enige 2 antwoorde afhangend van die inboek-opsie wat deur
die kandidaat gekies is) (2 x 2) (4)
7.4.3 Alle handbagasie word deur ʼn X-straal-veiligheidskandeerder
skandeer.
Passasiers kan ook gevra word om sekere gereguleerde items
in ʼn houer vir skandering te plaas.
Passasiers stap dan deur ʼn metaalverklikker om te verseker
dat daar geen wapens op hul liggaam versteek is nie.
(2 x 2) (4)
7.4.4 (a) FlySafair is ʼn laekoste lugredery wat vlugte teen ʼn laer
tarief bied. (1)
(b) Op ʼn FlySafair vlug betaal die passasier ekstra vir
inboekbagasie, dit word dus nie by die kaartjieprys
ingesluit soos in die geval van ander lugrederye nie. (2)
7.5 7.5.1 Hotelbestuurder
Chef/Kok
Huishoudster
Portier
Kelner
Concierge/Deurwagter
Kroegman
LET WEL: Aanvaar enige relevante beroepsgeleenthede.
(2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TOERISME (EC/NOVEMBER 2019)
7.5.2 Organisatoriese vaardighede
Kommunikasievaardighede
Rekenaarvaardighede
Interpersoonlike vaardighede
Vaardighede wat aan die spesifieke beroep gekoppel word
bv. kookvaardighede
LET WEL: Aanvaar enige relevante vaardighede. (2 x 1) (2)
[50]
TOTAAL AFDELING D: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TOERISME 11
AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Kan nie bekostig om te reis nie
Geen rede om te reis nie
Het nie tyd om te reis nie
Hou nie van reis nie
Werkloosheid
Gebrek aan ʼn kultuur van reis, veral by voorheen benadeelde
gemeenskappe
Beperkte toerismeproduk ontwikkeling
Bekommernisse oor veiligheid en sekuriteit (2 x 1) (2)
8.1.2 A – Welgestelde Mzanzi Families
B – Hoë-lewe Entoesiaste
C – Nuwe Horison Families
D – Spontane Sakpas Verkenners (4 x 2) (8)
8.1.3 Verhoog plaaslike toerisme spandering.
Verhoog plaaslike toerisme volumes.
Om seisoenaliteit te verminder en die geografiese verspreiding van
plaaslike toerisme meer gelyk te maak.
Om die kultuur van reis onder Suid-Afrikaners te verbeter.
(Enige 3 x 2) (6)
8.2 8.2.1 A – Zambië
C – Mauritius
E – Madagaskar (3 x 1) (3)
8.2.2 B – Maseru
F – Luanda (2 x 1) (2)
8.2.3 Beitbrug (1)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TOERISME (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 9
9.1 9.1.1 (a) Japannees (1)
(b) Moslem (1)
9.1.2 Toeriste tevredenheid sal toeneem.
Toeriste sal na die land terugkeer (herhaalde besoeke).
Positiewe mondelinge aanbevelings sal ander toeriste
aanmoedig om die land te besoek.
ʼn Toename in toeristegetalle sal tot verhoogde verkope lei.
Dit sal tot ʼn verbeterde openbare beeld lei.
Positiewe mondelinge aanbevelings sal die
bemarkingsbegroting verlaag.
Daar sal minder kliënteklagtes wees.
ʼn Toename in toeristegetalle sal tot werkskepping en
vaardigheidsontwikkeling lei.
Suid-Afrika sal ʼn mededingende voordeel bo ander
bestemmings hê.
ʼn Toename in toeristegetalle sal nuwe en verbeterde toerisme
infrastruktuurontwikkeling tot gevolg hê.
Werknemers sal groter werkstevredenheid beleef. (2 x 2) (4)
9.2 Reisagente kan al ʼn kliënt se reisreëlings deur middel van ʼn GVS
bespreek.
ʼn GVS bied inligting oor die status van passasierbesprekings en
vlugskedules en kan alles prosesseer vanaf vlugkaartjie verkope en
pakkettoere tot hotelverblyf en motorverhuring. (2)
9.3 9.3.1 Verbaal
In persoon (2)
9.3.2 Die verkoopspersoon het nie behoorlik geluister na wat die
kliënt te sê gehad het nie.
Hy het nie vrae op ʼn besorgde manier gevra nie.
Hy het nie om verskoning gevra nie, maar het die kliënt
beskuldig.
Die probleem is nie onmiddellik opgelos nie.
Die kliënt is geen vergoeding aangebied nie.
Die kliënt is nie bedank omdat hy die probleem onder sy
aandag gebring het nie.
Die kliënt is beledig.
Die verkoopspersoon het nie die stappe om verbale
kliënteklagtes te hanteer, gevolg nie. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TOERISME 13
9.3.3 Die besigheid kan ook die verkope van die ander kliënte wat die
insident gehoor het, verloor.
Die besigheid sal ʼn afname in winste ervaar.
Die swak kliëntediens sal tot negatiewe mondelinge
publisiteit lei.
Daar sal geen herhaalde besoeke van kliënte wees nie.
Die bemarkingsbegroting sal verhoog moet word om die
beeld van die besigheid te verbeter.
Bestuur sal meer tyd moet spandeer om personeel op te lei.
Werknemers kan hul werk verloor as gevolg van ʼn afname
in winste. (2 x 2) (4)
[18]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo (Afrikaans)

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP (Eng)

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)
More from Grade 11 Tourism

Study guide
Gr11 Tourism SG LR

Annual teaching plan
Gr 11 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)

Question paper
Tourism Grade 11 Exemplar November 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 QP (Eng)

Question paper