Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 2021 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220211 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021, 1 page. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
ded Province of the uceegoy EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 SEPTEMBER 2021 VOORBEREIDINGSEKSAMEN PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Kopiereg voorbehou INSTRUKSIES EN INLIGTING Die vraestel bestaan uit VIER vrae Beantwoord AL die vrae. Alle tekene moet volgens skaal 1: 1 gemaak word, tensy anders vermeld. Die vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord. Drukskrif jou naam in die blokkie op elke ANTWOORDBLAD voorsien Alle antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. Besonderhede of afmetings wat ultgelaat is, moet in goeie verhouding beraam word 10. ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui. geen LPN SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK 7 2 3 4 TOTAAL 2|0| 0 2|0/0 FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR PUNT 100 VOLTOO!I DIE VOLGENDE: NAAM NAAM EKSAMENSENTRUM EKSAMENSENTRUM Blaai om asseblief 1

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all