Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 2021 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220211 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021, 1 page. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1 yiso.com Downloaded from hla VRAAG 4: SIVIELE TEKENING Gegee: * Die onvolledige noordaansig van 'n huis, wat die mure, die skuifdeur, vensteropening, dak en daknotas toon, * Die onvolledige vioerplan, wat die daklyn, mure, trappe, posisies van deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg toon *'n Skematiese diagram van die dakkap en daknotas * Die onvoltooide fondasie en buitemuurbesonderhede. Kameraanwysings en vioerafwerking ‘n Deur- en vensterskedule. 'n Tabel van sanitére toebehore. 'n Tabel van dakkomponente. 'n Tabel van elektriese simbole. 'n Tabel van reénwater-items. Die onvolledige vicerpian van die huis geteken volgens skaall 1: 50, trappe van die kombuis en breekiyn van die gedetailleerde deursnee, geteken volgens skaal 1 : 20, op bladsy 6 Instruksies: Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6. 4.1. Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken in P _ eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1 : 50, die volgende aansigte van die huis: 4.1.1 DIE VOLLLEDIGE VLOERPLAN Voeg die volgende kenmerke by die tekei * ALLE deure en vensters * ALLE sanitére toebehore soos deur die afkortings aangedui * ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers aangedu * ALLE arseringsbesonderhede 4.1.2 DIE VOLLEDIGE NOORDAANSIG Toon die volgende kenmerke op die tekening: © — Gebruik die trap as beginpunt * Die buitemure, trappe, stoep, skuifdeur- en vensterbesonderhede. * Die dakbesonderhede insluitend die windvere, fassieplanke, dakvors, geut en reénwaterafvoerpyp. * Die voltooide vioerviak. In die ruimte op bladsy 6, gebruik die trappe as 'n beginpunt en die breeklyn en teken, volgens skaal 1 ; 20, 'n GEDETAILLEERDE SNIT volgens snyviak A-A van die area in die ellips wat op die onvolledige vioerplan getoon word. Toon die volgende kenmerke op die tekening: * Die volledige fondasie- en buitemuurbesonderhede * Die deurbesonderhede en kombuisvenster * Die opwasbak * Die dakbesonderhede wat die fassieplank en geut insluit. * ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur-arsering mag vryhand geteken word. Benoem die volgend * Die noordaansig * Die kameraanwysings en vioerafwerkings ¢ — Grondvlak, voltooide vioerviak, vogweerlaag. (Gebruik die korrekte afkortings en toon dit op ALLE toepaslike aansigte) LET WEL: ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en grafiese simbole soos in die SANS 10143 vervat [101] ig: 4.2 NSS EC / September 2021 200 x 60 x 10 mm WINDVEER a ER DEUR- EN VENSTERSKEDULE A DAKVORS 160 x 150 mm 1800 240 8 240 x 20 mm FASSIEPLANK GEUT OMTE PAS OMTE PAS 600 { £ + FE 150 x 150 mm GEUT T H 7 3 IE 100 mm REENWATERAFVOER- = Bloc PYP WAT 80 mm VAN OIE zl 3 3/3 g GRONDVLAK EINDIG P 6 8 8 VENSTEROPENING ‘SKUIFDEUROPENING 100 ol fi VOLTOOIDE VLOERVLAK 3 —— VENSTER 2 - = GRONDVLAK a NDA} al + = woe t zg 300) 150 g 400, ONVOLLEDIGE NOORDAANSIG KENMERKE c |g D1+D2 | OEURE DEUR (1) SS NC4+ND4 VENSTERS DEUR (D2) VENSTER TOEBEHORE GL (NCA) sk TOILET 109) VENSTER-NOTAS VENSTERBANK WB WASBAK A= OOPMAAK KANT 480 x 20 mm VESELSEMENT B BAD B = SKARNIERKANT VENSTERBANK ONDER ALLE A WB OPWASBAK C=VASTE PANEEL VENSTERS ST STORT DIKTE VAN ALLE RAME; 50 mm ROOF 'A’ ELEKTRIESETOEBEHORE 1, EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL 2. EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL DARKO MRONENTE 3. TWEERIGTINGSKAKELAAR 240 240 x 20mm 4. FLUORESSEERLIG 3.x 40 W KAMERAANDUIDINGS FASSIEPLANK 5. PLAFONLIG EN VLOERAFWERKINGS ‘450 x 60 x Tomm 6. MUURGEMONTEERDE LIG DAKVORS 7. SKAKELKRAGPUNT +. KOMBUIS: Tees 2. BADKAMER TEELS 75 x 50 mm DAKLAT LET WEL: Beene noe WoeRPLaNoUo | SStARPeAMER: maT | Ew aalo 30570 ONVOLLEDIGE VLOERPLAN VERBINDING VAN SKAKELAARINA DIE LIG | 5 Soe GRANO TE [wnnoveer 250 ELEKTRIESE SIMBOLE * 2X 120 x 100 mm LATEIE BOKANT ALLE DEUR- EN A #&x«l|oodd (— VENSTEROPENINGE DAKNOTAS: : = Iso * 20° DAKHELLING © 1142.38 mm DAKKAPPE OP 114 x38 mm MUURPLATE x © 300 mm DAKOORHANG TOT EINDE VAN DAKKAP treaow! © DAKBEDEKKING: 20 mm VESELSEMENTDAKPLAAT OP 75x50 | mm DAKLATTE @ 1100 mm sis FA K + 240.x 20 mm FASSIEPLANK MET 150 X 150mm GEUTEAANAL “Jl DIE KANTE ASOOK 'N @100 mm REENWATERAFVOERPYP N © 200x 50x 10 mm WINDVEER OP GEWELENTE * 9mm PLAFONBORD OP 38 x 38 mm PLAFONLATTE @ 600 mm sis. 500 int 400 IS Ls 2 130) 100 F Fe 200) 2 } 3 400 : WD z c 3 EI = LOERVLAK GRONDVLAK. ° Beginpunt ° eI agi?) = - —T ~ aod] * \ TY r ~~ | 600 | a TO FIT ~~. ONVOLTOOIDE FONDASIE-EN | +24 1400 BUITEMUURBESONDERHEDE sToRT WASBAK TOILET BAD OPWASBAK - - -_— (ST) (we) (sk) 8) (ows) GELYK | SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N DAKKAP VIR DAK ‘A’ Kopiereg voorbehou Biaai om assebiief.

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all