Downloaded from hlayiso.com
Provinsie van die
OOS-KAAP
ONDERWYS
INTERMEDIÊRE
FASE
GRAAD 6
JUNIE 2010
TEGNOLOGIE
PUNTE: 50
TYD: 1 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2010 papers 
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--13a22cef-6e79-4045-83d6-3b0f455c2d67/v1-17a30e3d11e45bb62094/card.webp)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1edf6f7c-1b3d-4e87-a2e4-26f230fda285/v1-7a6516ca4bce8eabedf6/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123/v1-117f763ff0ada51937a9/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0/v1-df362774a26265337051/card.webp)
View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--35044224-b72d-494e-8733-d2b64be44a8b/v1-93577655c5a3376bd655/card.webp)



%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Natural Sciences And Technology Grade 6 June Common Test 2010 QP
Grade 6 Natural Sciences And Technology question paper from the June Common Test 2010, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · June Common Test · 2010. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences And Technology
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2010
- Exam period
- June Common Test
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 2.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
June Common Test 2010
- Other filesQuestion paper · EngQuestion paper · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE 2
INSTRUKSIES EN INFORMASIE
1. Kies enige TWEE afdelings en beantwoord al die vrae in daardie twee afdelings.
2. Sketse moet netjies en duidelik in potlood uitgevoer word.
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE 3
AFDELING A: STRUKTURE
VRAAG 1
Pas die term in KOLOM A by die korrekte beskrywing in KOLOM B. Skryf slegs die
letter van die woord in KOLOM A neer en die korrekte nommer van die beskrywing in
KOLOM B langs dit bv. G – 8.
KOLOM A KOLOM B
A Hardheid 1 Mengsel van sand, sement en water.
B Korrosie 2. Metode wat gebruik word om strukture te versterk.
C Stabiel 3. Mengsel van twee metale om eienskappe te verbeter.
D Dwarsbalke 4. Struktuur wat nie maklik sal omval nie.
E Mortier (dagha) 5. Die vermoë om krapmerke en slytasie te weerstaan.
6. Die stadige proses waartydens materiale weggevreet
F Allooi
word. [6]
VRAAG 2
Strukture kan versterk word deur dit meer stewiger te maak. Hoe sal jy elk van die
volgende rame versterk om dit sterk en stewig te maak?
2.1 2.1.1 Kopieër die onderstaande diagramme.
2.1.2 Skets die kartonstroke wat jy by elke raam sal byvoeg om die hele
raam meer stewiger te maak.
2.1.3 Watter fatsoen word in elke raam herhaal?
reghoek seshoek vyfhoek (9)
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE 4
2.2 Identifiseer die verskillende soorte versterking wat by elk van die volgende
strukture gebruik is.
2.2.2
2.2.1
2.2.3 (3)
[12]
VRAAG 3
3.1 Die stabiliteit van verskillende voorwerpe word bepaal en beïnvloed deur
sekere faktore. Noem enige TWEE faktore wat invloed op die stabiliteit van
struktuur kan hê. (4)
3.2 Strukture kan ook meer stabiel gemaak word deur addisionele struktuurdele by
te voeg. Watter struktuurdele is by elk van die volgende strukture bygevoeg?
3.2.1 3.2.3
3.2.2 (3)
[7]
TOTAAL AFDELING A: 25
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE 5
AFDELING B: STELSELS EN BEHEER (MEGANIES)
VRAAG 1
1.1 Kies die korrekte woord uit die lys hieronder om die volgende sinne te voltooi.
son; kruk; krag; masjien; wind; elektrisiteit
1.1.1 Meganisme laat ___ werk.
1.1.2 Meganisme is eenvoudige sisteem wat een soort ____ na ander
kan verander en dit beweeg van een punt na ander.
1.1.3 ___ is toestel waardeur draaibeweging op skag toegepas word.
1.1.4 Meganisme gebruik een of ander soort energie of krag om te werk. Die
energie kom van verskillende bronne soos die ___ . (4)
1.2 Alle meganisme het inset/invoer (wat nodig is om masjien aan die gang te
sit), proses (wat met die meganisme gebeur) en uitset/uitvoer (die
uitwerking wat gebeur as gevolg van die inset en die proses).
Die illustrasie hieronder is voorbeeld van eenvoudige stelselsdiagram.
INSET PROSES UITSET
Pa sit die wasgoed Die wasmasjien was Skoon wasgoed
in die wasmasjien die klere
Kopieër die onderstaande tabel en verduidelik die inset, proses en uitset van die
meganisme. Skryf slegs die naam van die meganisme neer en voltooi die
stelselsdiagram.
INSET PROSES UITSET
Fietsry
(6)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE 6
VRAAG 2
2.1 Meganismes verander kragte, maar kan ook een soort beweging na ander
beweging verander. Identifiseer die VIER verskillende soorte bewegings wat
hieronder uitgebeeld is.
2.1.1 2.1.2
2.1.3 2.1.4
(4)
2.2 Bestudeer die onderstaande sketse en noem die verskillende bewegings wat
deur elk van die volgende gedemonstreer word.
2.2.1 Die knieë van die fietsryer
2.2.2 Die fiets se pedaalkruk
2.2.3 Die saaglem
2.2.4 Die elektriese motor se aandryfwiel
(4)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE 7
VRAAG 3
Die onderstaande tabel identifiseer en verduidelik die soort inset- en uitsetbewegings
wat plaasvind wanneer kraan oopgedraai word.
Meganisme Insetbeweging Uitsetbeweging
Oopmaak van kraan Roterende beweging Liniëre beweging
Verduideliking: Verduideliking:
Die handvatsel word in die Die rubberklep beweeg op
rondte gedraai om die om die water te laat vloei
kraan oop en toe te maak. en af om die watervloei te
stop.
3.1 Identifiseer en verduidelik die inset- en uitsetbeweging van die volgende
meganisme. Skryf slegs die naam van die meganisme neer en voltooi die tabel.
Naaldwerkmasjien Insetbeweging Uitsetbeweging
_________ beweging _________ beweging
Verduideliking: … Verduideliking: …
(4)
3.2 Die skets toon eenvoudige meganisme in gebruik. Wanneer die persoon die
handvatsel draai, word die emmer opgelig of gesak. Bestudeer die skets en
beantwoord die volgende vrae.
3.2.1 Wat is die korrekte naam van die meganisme A
genommer A?
3.2.2 Watter beweging word uitgevoer by B? C
3.2.3 Watter beweging word uitgevoer by C? B
(3)
[7]
TOTAAL AFDELING B: 25
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE 8
AFDELING C: PROSESSERING
VRAAG 1
1.1 Die skets toon verskillende soorte kosprodukte wat geprosesseer is.
Noem enige TWEE redes waarom ons voedsel prosesseer. (2)
1.2 Wanneer voedsel vir lang tyd gehou word, groei bakterieë en kieme op dit
wat dit gevaarlik en onveilig maak om te eet. Kopieër die tabel en sorteer die
volgende voedselprodukte onder bederfbare en nie-bederfbare voedsel.
jellie; rou wortels; vis; melk; appels;
vleis; ongekookte rys; joghurt
Bederfbare voedsel Nie-bederfbare voedsel
(8)
[10]
VRAAG 2
2.1 Dit is belangrik dat ons die regte voedsel eet en genoeg water drink om
ons liggaam gesond te hou.
Pas die voedselgroep in KOLOM A by die korrekte beskrywing in KOLOM
B. Skryf slegs die letter van die voedselgroep in KOLOM A neer en die
korrekte nommer van die beskrywing in KOLOM B langs dit.
KOLOM A KOLOM B
Dit verskag gesonde weefsels en
A Minerale en vitamines 1
bene
B Vette 2 Dit verskaf onmiddellike energie
Dit verskaf energie wat gestoor kan
C Koolhidrate 3
word
Dit hou elke deel van ons liggaam
D Vesel 4
gesond
E Proteïene 5 Dit help met goeie spysvertering (5)
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE 9
2.2 Die onderstaande tabel toon die VYF verskillende voedselgroepe en
voorbeeld van voedselproduk onder elke groep. Kopieër die tabel en
voeg ten minste nog EEN voedselproduk by onder elke groep.
Minerale
Suiwel Vette en
Proteïene Koolhidrate en
produkte olie
vitamines
skaapvleis graanvlokkies kool eiers botter
(5)
[10]
VRAAG 3
3.1 Lank gelede het mense regdeur die wêreld maniere gevind om kos langer te
hou. Wanneer daar baie vars kos was, het hulle dit gepreserveer vir tye wanneer
hulle nie genoeg kos kon kry, of kweek nie.
Hieronder is lys van preserveringsmetodes:
• droging
• inmaak
• vries
• inlê
• preserveer met suiker
Bestudeer die prente A tot E hieronder en identifiseer die preserveringsmetodes
wat vir elkeen gebruik was.
[5]
TOTAAL AFDELING C: 25
GROOTTOTAAL: 50
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Natural Sciences And Technology Grade 6 June Common Test 2010 QP
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--13a22cef-6e79-4045-83d6-3b0f455c2d67/v1-17a30e3d11e45bb62094/card.webp)
Question paper
Natural Sciences And Technology Grade 6 Gauteng June 2023 QP
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
Question paper
Natural Sciences And Technology Grade 6 Gauteng November 2023 QP
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1edf6f7c-1b3d-4e87-a2e4-26f230fda285/v1-7a6516ca4bce8eabedf6/card.webp)
Question paper
Natural Sciences And Technology Grade 6 Gauteng November 2023 QP
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123/v1-117f763ff0ada51937a9/card.webp)
Question paper
Natural Sciences And Technology Grade 6 Gauteng June 2022 QP
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0/v1-df362774a26265337051/card.webp)
Question paper
Natural Sciences And Technology Grade 6 Gauteng June 2022 QP
More from Grade 6 Natural Sciences And Technology
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences And Technology Grade 6 Gauteng June 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--35044224-b72d-494e-8733-d2b64be44a8b/v1-93577655c5a3376bd655/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences And Technology Grade 6 Gauteng June 2024 Memo

Memorandum
Natural Sciences And Technology Grade 6 North West June 2024 Memo

Memorandum
Natural Sciences And Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences And Technology Grade 6 2024 Memo (Eng)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Memorandum