Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

AddendumAccountingGrade 11202416 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 addendum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Naam: NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2024 REKENINGKUNDE V2 ANTWOORDEBOEK PUNTE GEMODEREER- VRAAG MAKS PUNTE BEHAAL DE PUNTE 1 35 2 50 3 35 4 30 TOTAAL 150 *IACABA2* Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2024) VRAAG 1 1.1.1 KREDITEURE KREDITEUREGROOT- STAAT VAN BOEK VAN MULLER KOUGA HANDELAARS HANDELAARS Voorlopige saldo’s Saldo’s na aanpassings 11 1.1.2 Noem TWEE take van die krediteureklerk om die interne beheer oor krediteure te handhaaf of te verbeter. 2 1.1.3 Voordat krediet toegestaan word, is dokumentasie soos identifikasie en bewys van adres verpligtend. Identifiseer ʼn spesifieke dokument wat Kouga Handelaars van nuwe debiteure kan aanvaar as geldige bewys van adres. 1 * l totals must be included in totals Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 3 1.2.1 BANKREKONSILIASIE Nr. Besonderhede Bankrekening Bankrekonsiliasie- Geen inskry- van staat wing (dui aan kontrarekening Dt Kt Dt Kt met ʼn x) (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) (viii) 15 1.2.2 Verduidelik TWEE probleme wat jy uit die transaksies kon identifiseer wat ʼn gebrek aan beheer oor kontant toon. Haal syfers aan. Gee advies oor hoe ELKE probleem in die toekoms vermy kan word. TWEE PROBLEME MET ADVIES SYFERS 6 VRAAG 1: TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2024) VRAAG 2 2.1.1 Bereken: (i) Totale Aankope BEREKENING ANTWOORD (ii) Totale Verkope BEREKENING ANTWOORD 8 2.1.2 Dt HANDELSREKENING Kt BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG 7 2.1.3 Carlon is besorg oor die hoë vervoerkoste wat hy op voorraad- aankope moet betaal (verwys na vraggeld op aankope). Gee vir Carlon advies oor hoe hy hierdie probleem kan oplos. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 5 2.2 Vervaardigingskonsepte 2.2.1 2.2.2 2.2.3 3 2.3.1 FABRIEKSBOKOSTE BEWERKINGS BEDRAG TOTAAL 14 2.3.2 Dt Goedere-in-bewerking Kt BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2024) 2.4 BT RUGBYBALLE 2.4.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024. BEREKENING ANTWOORD 4 2.4.2 Moet Bevan tevrede wees met die vlak van produksie van rugbyballe in die 2024 finansiële jaar? Verduidelik kortliks deur toepaslike syfers aan te haal. 2 2.4.3 Verduidelik kortliks wat met “ekonomie van skaal” bedoel word met spesifieke verwysing na vaste koste. 2 VRAAG 2: TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 7 HOU HIERDIE BLADSY OOP Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2024) VRAAG 3 3.1.1 Noem enige TWEE items wat nie in die Kontantbegroting sal verskyn nie. 2 3.1.2 Bereken die persentasie goedere wat gedurende September 2024 op krediet verkoop is. BEREKENING ANTWOORD 3 3.1.3 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE Maand in Krediet Berekeninge Oktober 2024 verkope Augustus R90 200 September R60 400 Oktober KONTANT VAN DEBITEURE 6 3.1.4 KONTANTBEGROTING KONTANT ONVANGSTES OKTOBER Kontant van debiteure Kontantverkope KONTANT BETALINGS Kontant betaal aan krediteure Kontant surplus / tekort vir die maand Bank (Beginsaldo) Bank (Eindsaldo) 18 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 9 3.1.5 Vergelyk die werklike syfers van September 2024 met die begrote bedrae. Adviseer die eienaar oor moontlike redes vir die verskille en wat hy kan doen om die situasie gedurende Oktober 2024 te verbeter. Geen syfers word benodig nie. REDES ADVIES Huurinkomste Onttrekkings Onderhoud van geboue 6 VRAAG 3: TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
10 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2024) VRAAG 4 4.1 BTW 4.1.1 Waarvoor staan die afkorting BTW? 1 4.1.2 Waarom klassifiseer die regering sekere items as nulkoers vir BTW? Noem TWEE nulkoersitems. REDE: ITEM 1 ITEM 2 4 4.1.3 Verduidelik kortliks aan Mia wat word met Uitset BTW en Inset BTW bedoel. UITSET BTW INSET BTW 2 4.1.4 Bereken die BTW betaal op die nuwe winkeltoerusting wat gekoop is. BEREKENING ANTWOORD 3 4.1.5 Gebruik die inligting i.v.m. die goedere wat gedurende Oktober 2024 van verskaffers gekoop is. BEREKENING ANTWOORD BTW op hierdie goedere: Die koste van alle goedere aangekoop, BTW uitgesluit: 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 11 4.2 Probleemoplossing en Etiek 4.2.1 Identifiseer EEN probleem met betrekking tot elke tak en haal syfers aan om die probleem te ondersteun. Bied in elke geval vir Kyle Rob advies oor hoe om die probleem op te los. PROBLEEM EN SYFERS ADVIES QONCE CAMDEBOO HUMANSDORP 9 4.2.2 Wat is ʼn fluitjieblaser? 2 4.2.3 Wat is die etiese kenmerke van ʼn fluitjieblaser, na jou mening? Noem TWEE kenmerke. 2 VRAAG 4: TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all