Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2014
REKENINGKUNDE
RIGLYNE VIR MERK
(MEMORANDUM)
PUNTE: 300
ALGEMENE BEGINSELS:
1 Waar bewerkings gevra is, ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoord. Indien die antwoord verkeerd
is, merk die bewerkings. Indien ’n bewerkingsbedrag getoon word as finale antwoord, ken punte toe vir die
relevante bewerkings (inkomstestaat), maar geen metodepunt vir die antwoord nie.
2 Metodepunte word as volg aangedui: .
In die berekeninge en die finale totale moet ten minste een deel korrek wees om die metodepunt te
kan verdien. By totale moet die bewerking en redelike moontlikheid van die antwoord gekontroleer
word voordat die punt toegeken word.
In gevalle waar antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer of die bedrag korrek
oorgedra is.
Tensy dit anders aangedui word, moet die positiewe of negatiewe effek van enige bedrag in ag
geneem word om die punte te kan toeken. Indien geen teken (+/-) of hakie voorsien word nie moet die
bedrae as positief aanvaar word.
3 Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar (2 punte of meer), gevra word, moet deelpunte toegeken
word. ’n Goeie verduideliking sal gewoonlik die korrekte antwoord gee en dit verduidelik. Wees bedag op
ander bewoording wat dieselfde antwoord kan wees. Hierdie merkriglyne het slegs voorgestelde
antwoorde. Lees die kandidaat se antwoord en probeer sin maak van wat die leerder wil oordra, en ken
punte daarvolgens toe.
4 Waar leerders gepenaliseer word (vir vreemde items, misplaaste items, ontbrekende besonderhede, ens.),
kan die punte vir daardie afdeling nie negatief wees nie. Die penalisering moet langs die relevante vraag
aangedui word, waar van toepassing. Waar vreemde items ingesluit word in enige berekening, kan
volpunte nie toegeken word nie.
5 Van nasieners word verwag om deur die vraestel te werk en hul antwoorde met die merkriglyne te
vergelyk voor hulle begin merk. Maak nodige aanpassings, waar nodig, terwyl jy steeds binne die
raamwerk van die puntetoekenning bly.
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2014 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting memorandum from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 945.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape November 2014
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 1: REKONSILIASIE EN VASTE BATES (50 punte; 30 minute)
1.1 Bankrekonsiliasie
JOERNALE EN BANKREKENING BANKSTAAT GEEN
NR. INSKRY-
Besonderhede van Bedrag Bedrag ge- Bedrag Bedrag ge- WING
kontra rekeninge gedebiteer krediteer gedebiteer krediteer (X)
Bv. Rente op oortrekking R85,00
A 4 500
Rente inkomste/
B Rente op lopende 120
rekening
C Lening: Maxi Bank 5 500
D 1 480
E Onttrekkings (175 – 157) 18
F X
G Advertensies 570
H X
I (5 680 – 2270) 3 410 15
-1 vir vreemde inskrywings (maksimum -3). Vreemde inskrywings is ekstra inskrywings per reël waar punte verdien is.
1.2 Krediteurerekonsiliasie
KREDITEURE
GROOTBOEK STAAT VAN TRODAT
REKENING HANDELAARS
Saldo / totaal 10 991 16 091
300
A
of Kt
- 540
B
of Kt
- 70
C
of Dt
(2000 + 2000 )
D 4 000 of Kt
Een punt elk vir 2 000 en een - 5 000
E punt vir die korrekte teken.
of Kt
4 670
F
of Dt
15 221 15 221
SALDO (30 SEPTEMBER 2014) 15
Gee een punt vir die bedrag en een punt vir die teken.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 3
1.3 Vaste Bates
1.3.1
10%
A 50 000 x (20% x ½) = 5 000 (een deel korrek)
3
A hierbo
5 000 + 5 000 = 10 000 (een deel korrek)
B A (lopende waardevermindering) + 5 000 (opgehoopte waardevermindering op verkoopte bate)
(50 000 x 20% x ½) van die vorige jaar.
3
140 000
(190 000 – 50 000) x 20% = 28 000
80 000 x (20% x 3/12 ) = 4 000
C
28 000 + 4 000 = 32 000 (een deel korrek)
5
1.3.2
ALGEMENE GROOTBOEK VAN EAST END STORES
BATEVERKOPEREKENING (N10)
Opgehoopte
2013 50 000 2013 10 000
1 Toerusting 1 waardevermindering op
Sept Sept
toerusting (verwys na B)
38 400
Bank
Verlies met verkoop van 1 600
bate
50 000 50 000
7
1.3.3 Gee ’n geldige rede waarom die toerusting verkoop is.
Enige redelike antwoord
Opgradering – in die geval van tegnologie
Verbetering van die beeld van die onderneming (nuwe meubels)
Nuwe uitleg vir groter doeltreffendheid
Toerusting nie meer geskik of gee probleme (onderhoud)
2
VRAAG 1 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 2: SPORTKLUBS (45 punte; 27 minute)
2.1
ALGEMENE GROOTBOEK VAN AMATHOLE HIKING KLUB
KREDITEUREKONTROLEREKENING (OUTDOOR VERVAARDIGERS)
2013 3 000 2013 750
31 Rugsakke voorraad (KAJ) 1 Saldo (a/b)
Des Jan
7 250 12 250
Bank Des 31 Rugsakke voorraad(KJ)
2 750
Saldo (o/b)
13 000 13 000
2014
Jan
1 Saldo (a/b) 2 750
7
RUGSAKKE VOORRAADREKENING (B6)
2013 6 000 2013 1 500
1 Saldo (a/b) 31 Fondsinsameling
Jan Des
15 000 * 24 500
Des 31 Bank Koste van verkope
12 250 3 000
Krediteurekontrole (KJ) Krediteurekontrole (KAJ)
4 250
Saldo (o/b)
33 250 33 250
2014
Jan
1 Saldo (a/b) 4 250 * 28 910 x 100/118
12
LEDEGELDREKENING (N3)
2013 5 400 2013 Vooruitontvange 1 500
1 Opgelope inkomste 1
Jan Jan inkomste
Vooruitontvange 2 700 60 300
Des 31 Des 31 Bank
inkomste
Inkomste en uitgawe 61 800 Ledegeld afgeskryf 1 800
206 x R300 (5 400 – 3 600)
Honorarium 300
Opgelope inkomste 6 000
69 900 69 900
190 – 6 + 14 + 8 = 206 lede
16
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 5
2.2 Die nuwe lede was ontevrede oor die fooie wat hulle vir die jaar moes betaal.
2.2.1 Verskaf ’n moontlike rede waarom hulle so voel.
Enige geldige rede
Hulle moes die volle bedrag betaal al het hulle op verskillende tye gedurende die jaar
aangesluit.
Hulle het nie dieselfde voordele geniet as diegene wat die hele jaar lede was nie.
2
2.2.2 Maak ’n voorstel aan die komitee hoe om hierdie saak aan te
spreek.
Enige geldige verduideliking
Betalingstruktuur moet voorsiening maak vir pro rata betalings.
Betaal per maand (of gedeelte daarvan) vir die eerste jaar.
Gebruik ’n maandelikse betaalstelsel.
2
2.3 Die voorsitter is bekommerd oor die wyse waarop die tesourier die
invordering van fooie, hanteer.
2.3.1 Waarom, dink jy, is sy bekommerd?
(Haal relevante syfers aan om jou antwoord te motiveer.)
Een geldige rede haal syfers aan
R5 400 was die vorige jaar uitstaande en hierdie jaar R6 000. (20 lede het nie betaal nie)
Dit is ongeveer 10% van lede.
Daar is geen penalisasie in die geval van nie-betaling.
Daar is skynbaar geen dringendheid by lede om te betaal nie.
Groot bedrae afgeskryf as oninbaar.
2
2.3.2 Maak TWEE voorstelle wat die tesorier kan gebruik om die
invordering van fooie van lede te verbeter. Let daarop dat die
voorsitter nie ten gunste daarvan is om lede met rente te belas op
uitstaande rekeninge nie.
Enige TWEE geldige voorstelle sonder verwysing na rente.
Stel ’n betalingsbeleid op en lig alle lede in.
Bied voordele soos kortings aan lede vir betalings voor ’n sekere datum.
Hou kompetisies waaraan slegs opbetaalde lede mag deelneem.
4
VRAAG 2 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 3: INKOMSTESTAAT EN NOTA TOT BALANSSTAAT (60 punte; 36 minute)
3.1.1 Queen Winkels
Inkomstestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2014.
Verkope (930 000 + 1 400 ) – (3 350 + 240 ) 927 810
Koste van verkope 620 000 + 875 (620 875)
BRUTO WINS 306 935
Ander inkomstes 74 545
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 310
Fooie-inkomste (32 550 + 120 ) 32 670
Huurinkomste (35 600 + 3 400 ) 39 000
Korting ontvang 2 565
Bruto bedryfsinkomste 21 381 480
Bedryfsuitgawes (116 670)
Handelsvoorraadtekort (49 680 – 45 650) 4 030
Salarisse en lone 56 400
Verbruiksgoedere (12 820 – 720 ) 12 100
Skryfbehoeftes 5 440
Korting toegestaan 1 240
Advertensies (2 260 – 490 ) 1 770
Bankkoste (5 440 + 350 ) 5 790
Versekering (8 800 + 1 000 ) 9 800
Oninbare skuld 2 100
Diverse uitgawes 18 000
Bedryfswins 264 810
Rente inkomste (4 725 + 2 250 ) 6 975
Wins voor rente uitgawes 271 785
Rente uitgawe (220 + 27 450 ) (27 670)
Netto wins vir die jaar 29 244 115 52
-1 elk vir vreemde items (alle balansstaatrekeninge) Maks -2
Misplaaste items moet verkeerd gemerk word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 7
3.1.2 HANDEL EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
Debiteurekontrole (36 420 – 240 + 1 520 ) 37 700
Voorsiening vir oninbare skuld (5% van debiteurekontrole bedrag) (1 885)
Netto debiteure (mag uitgelaat word) 35 815
Vooruitbetaalde uitgawes 490
Opgelope inkomste 2 250
Bewerking (een deel hierbo korrek) 38 555
8
VRAAG 3 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 4: VENNOOTSKAPPE EN ONTLEDING VAN (50 punte; 30 minute)
VERHOUDINGS
4.1 NOTA: PRIVAATREKENINGE
SAM TOM TOTAAL
107 100
Salarisse 102 000
209 100
58 500
Rente op kapitaal 40 000 98 500
16 800
Bonus
16 800
160 500 163 900 324 400
Primêre verdeling van wins
11 250 18 750
Finale verdeling van wins 7 500
343 150
Netto wins volgens inkomstestaat 171 750 171 400
(145 950) (102 840)
Onttrekkings
(248 790)
25 800 68 560
Behoue inkomste vir die jaar
94 360
(9 800) (3 050)
Saldo aan die begin van die jaar 6 750
58 760 91 310
Saldo aan die einde van die jaar 32 550 21
4.2 4.2.1 Skuld/ekwiteitsverhouding
1 341 310
820 000 : (750 000 + 500 000 + 91 310)
= 0,61 : 1 (aanvaar 0,6 : 1 Moet wees as x : 1)
5
4.2.2 Vuurproefverhouding
38 800 40 050
(1 300 + 37 500) : (32 300 + 7 750)
= 0,97 : 1 (aanvaar 0,9 : 1 Moet wees as x : 1)
5
4.2.3 Persentasie opbrengs op belegging verdien deur Sam.
( )
1 514 300
= 22,7% (as ’n %; aanvaar 21%)
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 9
4.3 Behoort Sam tevrede te voel met die opbrengs op sy belegging?
Verduidelik; haal relevante syfers of finansiële aanwysers aan om jou
antwoord te staaf.
Ja/Nee Goeie verduideliking met syfers Verduideliking sonder syfers
Ja: beter as rentekoerse op alternatiewe beleggings; moontlik ook beter as vorige jaar
(geen syers voorsien); vergelykbaar met opbrengs op vennote se totale ekwiteit.
Nee: nie so goed soos opbrengs op vennote se totale ekwiteit nie; nodig om te vergelyk
met Tom se opbrengs (geen syers voorsien).
3
4.4 Tom was bekommerd omdat die persentasie netto wins op verkope gedaal
het terwyl die bedryfswins op verkope verbeter het. Gee aan hom ’n
verduideliking. Haal relevante syfers aan in jou verduideliking.
Goeie antwoord (syfers aangehaal) bevredigende antwoord swak
Bedryfswins op verkope – verbeter van 34% tot 36,6% – dui op goeie bestuur van
bedryfsuitgawes of dit kan dui op ’n toename in verkope of bruto wins.
Netto wins op verkope – verswak van 33% tot 30,6% – die verskil is as gevolg van die
bestuur van skuld – betaal moontlik te veel rente op geleende fondse.
3
4.5 Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid. Haal TWEE
relevante finansiële aanwysers aan (met syfers) in jou antwoord.
Noem aanwysers (met syfers) kommentaar
Enige TWEE aanwysers verduidelik.
Bedryfsverhouding het verswak van 1,98: 1 tot 1,7: 1
Vuurproefverhouding het verswak van 1,1:1 tot 0,97: 1
Voorraadomsetsnelheid het verminder van 15 keer per jaar tot 14,6 keer per jaar
Alle verhoudings toon ’n negatiewe neiging. Alhoewel die verlagings nie groot bedrae is
nie, kan dit daarop dui dat die besigheid te veel voorraad aanhou. (koop daarom minder)
Kontant word nie goed bestuur nie. (Oortrokke rekening).
4
4.6 Sam wil die lening verhoog met ’n addisionele R150 000 om verbeteringe aan
die bestaande geboue aan te bring. Watter advies het jy vir hom? Jy moet
verwys na finansiële aanwysers en syfers om jou advies te steun.
Vir die advies; vir aanhaal van toepaslike syfers
Die skuld/ekwiteitsverhouding dui op hoë risiko (0,6: 1) wat ’n toename is teenoor die
vorige jaar (0,56 : 1). Dit toon dat die besigheid nie probeer om die lening te verlaag nie.
Met ’n addisionele R150 000, sal die skuld/ekwiteitsverhouding verander na 0,72 : 1 (indien
aanvaar word dat ekwiteit onveranderd bly). Dit sal nie ’n wyse besluit wees nie tensy daar
bewyse is dat die lening sal bydra tot ’n goeie opbrengs op totale kapitaal aangewend
(positiewe hefboom effek).
3
VRAAG 4 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 5: KOSTE REKENINGKUNDE (VERVAARDIGING) (35 punte; 21 minute)
5.1 Dui die kostekategorie aan vir elkeen van die items hieronder gelys.
5.1.1 Verkoops- en verspreidingskoste
5.1.2 Direkte arbeidskoste
5.1.3 Administrasiekoste
5.1.4 Fabrieks bo-koste Afkortings word nie toegelaat
nie
5.1.5 Direkte materiaalkoste
5
5.2 5.2.1 Bereken
a) Direkte arbeidskoste.
(1 440 x R55) x 3 = 237 600 ; (120 x R75) x 3 = R27 000
79 200 9000
237 600 x 11% = 26 136
Totale direkte arbeidskoste = 237 600 + 27 000 + 26 136 = 290 736
(3 punte) (2 punte) (2 punte)
8
b) Fabrieks bo-koste
53 280 (2 punte)
98 460 + 106 560 + (106 560 ÷ 2) = 258 300
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 11
5.2.2
ALGEMENE GROOTBOEK VAN CLASSIC VERVAARDIGERS
GOEDERE IN BEWERKING (B7)
2013 58 450 2014 857 380
1 Saldo (a/b) 30 Klaarprodukte voorraad
Mei Apr
2014 312 654 62 760
30 Direkte materiaalkoste Saldo (o/b)
Apr
290 736
Direkte arbeidskoste
258 300
Fabrieks bo-koste
920 140 920 140
2014
Mei
1 Saldo (a/b) 62 760
Kontroleer die oordrag van totale van direkte arbeidskoste en fabrieks bo-koste
10
KLAARPRODUKTE VOORRAAD (B8)
2013 145 500 2014 787 500
1 Saldo (a/b) 30 Koste van verkope
Mei Apr
2014 857 380 215 380
30 Goedere in bewerking Saldo (o/b)
Apr
1 002 880 1 002 880
2014
Mei
1 Saldo (a/b) 215 380
Kontroleer die oordrag van die goedere in bewerking totaal van hierbo.
7
VRAAG 5 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 6 BEGROTINGS (60 punte; 36 minute)
6.1 Voltooi die volgende sinne. Skryf slegs die woord(e) teenoor die
vraagnommers in die antwoordeboek.
6.1.1 Finansiële beplanning/vooruitskatting van ontvangstes en betalings/ bepaling van
toekomstige ontvangstes en betalings/beplanning van finansiële behoeftes/Enige
geldige verduideliking met toekoms-implikasies.
Enige balansstaat betaling (kapitaalbydrae ; lening ontvang/betaal; betalings
6.1.2 aan krediteure; ontvangstes van debiteure; aankope van bates; kontant
onttrekkings ens.)
Enige nie-kontant item vir inkomstes of uitgawes
6.1.3 (waardevermindering, oninbare skuld, korting ontvang/toegestaan, koste van
verkope ens.)
6.1.4 Kapitaalbegroting
8
6.2 6.2.1 Begroting
a) Die kontant ontvang van debiteure gedurende November 2014.
KREDIET
BEWERKINGS NOVEMBER
VERKOPE
September 70 000 X 20% 14 000
Oktober 85 000 X 35% 29 750
November 90 000 X 40% x 87,5% * 31 500
*of minus R4 500 (wat 12,5% van R36 000 is)
75 250
8
b) Oninbare skuld wat afgeskryf moet word vir die
begrotingsperiode.
Krediet Bewerkings Oninbare skuld
verkope bedrag
Augustus 60 000 60 000 x 5% in November 3 000
September 70 000 70 000 x 5% in Desember 3 500
Totale oninbare skuld 6 500
Merk enige formaat of bewerkings. Aanbieding hoef nie soos hierbo te wees nie. 5
c) Korting wat toegestaan moet word gedurende Desember
2014.
0,05
94 000 x (40% x 12,5%) = R4 700
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 13
6.2.2 KONTANTBEGROTING VIR NOVEMBER 2014 EN DESEMBER 2014
NOVEMBER DESEMBER
TOTALE ONTVANGSTES 168 000 120 000
KONTANTBETALINGS
Kontant aankope
27 000 28 200
94 000 x 75% x 40%
Betalings aan krediteure
38 250 40 500
90 000 x 75% x 60%
Bedryfsuitgawes 14 000 14 000
Advertensies
2 700 3 760
90 000 x 3% and 94 000 x 4%
Salarisse 22 500 18 000
Toerusting 2 900
TOTALE BETALINGS bewerking 104 450 107 360
KONTANT SURPLUS (TEKORT) 63 550 12 640
BANK (Openingsaldo) (40 000) 23 550
BANK (Sluitingsaldo) bewerking 23 550 36 190 24
6.2.3 ITEM ADVIES/AANBEVELING
Een punt van advies vir elke item
Begroot meer realisties;
maak gebruik van debietorders/ direkte deposito’s
Huurinkomste Stuur briewe van herinnering voor vervaldatums
Maak beter gebruik van advertensies – dit sal verkope
verhoog;
Advertensies Verminder die begroting indien alles nie nodig is nie;
Probeer verskillende vorme van advertensies soos pamflette of
strooibiljette, ens
Begroot meer realisties;
Maak seker dat onderhoud nie afgeskeep word nie;
Onderhoud Effektiewe produksie berus op goed funksionerende toerusting;
Sal die lewensduur van toerusting verleng
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014)
6.3 Probleemoplossing:
PROBLEEM
GEÏDENTIFISEER ADVIES OF OPLOSSING
(met syfers) Een geldige punt
Identifisering van probleem
Syfers aangehaal
Hoë voorraadvlakke
(300 opening- en 200 slotvoorraad )
Hulle het nog 400 eenhede ontvang, Monitor verkope en kyk of voorraad
alhoewel hulle genoeg voorraad op ooreenstem.
hande gehad het.
WINKEL A
80 vermiste eenhede (Slotvoorraad Voorraadkontrole moet daagliks
behoort 280 eenhede te wees indien gedoen word.
420 verkoop is.) Goeie beheer waar voorraad
uitgestal word.
Dalk binne bereik van kinders.
Die kontantdeposito vir sap, is R500 Doen daaglikse rekonsiliasie met
te min. bestuurders om kontrole oor
kasregisters te verbeter.
By die skyfies is te veel onverkoopte
WINKEL B voorraad in vergelyking met die Monitor verkope om bestellings
openingsaldo. daarvolgens te doen.
(150 opening- en 330 slotvoorraad)
6
VRAAG 6 60
GROOTTOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper