Skip to content

Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2015 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12201517 pages

Grade 12 Accounting addendum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 BEGRIPPE 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 4 1.2 BANKVERSOENING 1.2.1 Verduidelik hoe hierdie verlies van R24 000 in die boeke hanteer sal word. Verduidelik hoe Roy so 'n verlies in die toekoms kan vermy. Verskaf TWEE punte. 4 1.2.2 Bereken die korrekte saldo in die Bankrekening op 31 Oktober 2014. 6 1.2.3 Gee 'n gepaste rede vir die inskrywing van die Bankversoeningstaat vir die bedrag foutiewelik gedebiteer, R2 500. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 1.2.4 Die kantoorassistent van Manto Handelaars neem geld uit die kasregister om betalings vir besigheidsuitgawes te maak. Verduidelik waarom dit slegte rekeningkundige praktyk is. Verskaf EEN punt van advies aan Roy. 4 1.3 KREDITEUREVERSOENING 1.3.1 Bereken die korrekte saldo vir ML Verskaffers in die Krediteuregrootboek van Nkomazi Handelaars. Gebruik R47 064 as jou beginpunt. Saldo volgens Grootboek 47 064 8 1.3.2 KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2014 Saldo volgens Krediteurerekeningstaat 40 271 7 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad van 145 televisiestelle op 28 Februarie 2015 deur die EIEU-metode te gebruik. 7 2.2 Bereken die koste van verkope. 6 Bereken die gemiddelde winsopslag % vir die jaar behaal. 4 2.3 Verskaf 'n berekening om te bewys of die inligting wat die skoonmaker gegee het, waar is of nie. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 2.4 Jane is bekommerd dat die finale voorraad van 145 televisiestelle nie geskik vir haar onderneming is nie. Verskaf 'n berekening of syfers om haar mening te staaf en verduidelik. Berekening/Syfers: Verduideliking: 4 2.5 Lewer kommentaar of Jane se strategie om verkooppryse te verander voordelig vir die besigheid was of nie. Verskaf syfers om jou antwoord te staaf. 4 2.6 Verskaf TWEE punte om Jane te help om die interne beheer van die besigheid te verbeter. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term/begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (3.1.1–3.1.5). 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 3.1.5 5 3.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL Gemagtig: 1 000 000 gewone aandele Uitgereik: 7 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Julie 2013 Gewone aandeledividende Saldo op 30 Junie 2014 10 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE Netto handelsdebiteure 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 3.2.2 BARGAIN HANDELAARS BPK. BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2014 BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste/Tasbare bates BEDRYFSBATES TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal Behoue inkomste NIE-BEDRYFSLASTE Lening: Drake Bank BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbare bedrae TOTALE EKWITEIT EN LASTE 28 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 3.2.3 Bereken die netto batewaarde (NBW) per aandeel op 30 Junie 2014. 3 3.2.4 Lewer kommentaar oor die prys aangebied vir die terugkoop van aandele. Haal toepaslike finansiële aanwysers (werklike syfers/ verhoudings/persentasies) aan om jou antwoord te staaf. 3 3.2.5 Bereken Kyle Mason se persentasie aandeelhouding na die voorgestelde terugkoop van aandele op 31 Augustus 2014. 3 As 'n aandeelhouer, verduidelik jou kommer oor die voorgestelde terugkoop van aandele. Verskaf TWEE vrae wat jy vir die direkteure op die algemene jaarvergadering sal vra. 6 TOTALE PUNTE 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 Wat is die hoofdoel van 'n Kontantvloeistaat? 2 4.2 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b, c en d) in die Vaste/Tasbarebate-nota vir die jaar geëindig 31 Oktober 2014. Bewerkings Bedrag a b c d 9 4.3 CLASSICO BPK. KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 OKTOBER 2014 KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant gegenereer van bedrywighede 1 985 500 Rente betaal (175 500) Belasting betaal Dividende betaal KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 4.4 Besluite Rede om John se opinie Rede om die direkteure deur te ondersteun se besluit te ondersteun direkteure (behalwe om die kontantvloei te verbeter) Meer aandele uitgereik Vaste bates verkoop 8 4.5 Bereken die vuurproefverhouding. 4 Bereken die verdienste per aandeel. 3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang. 5 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 4.6 Die direkteure stel voor dat die besigheidsbedrywighede in die nuwe finansiële jaar uitgebrei moet word. Een van die direkteure het voorgestel dat die uitbreidings deur 'n lening van R1 000 000 gefinansier moet word, in plaas van die uitreik van aandele aan die publiek. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om sy mening te staaf. 6 4.7 4.7.1 Bereken die bedrag dividende wat Bongani vir die finansiële jaar geëindig 31 Oktober 2014 sal verdien. 3 4.7.2 Behoort Bongani met die dividendbeleid van Classico Beperk tevrede te wees? Haal aan en verduidelik toepaslike finansiële aanwysers om jou antwoord te staaf. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 4.7.3 Haal aan en verduidelik EEN toepaslike finansiële aanwyser, behalwe dividende, om hom te ontmoedig om sy aandele te verkoop. Jou antwoord moet die werklike syfer/verhouding/ persentasie insluit. 4 TOTALE PUNTE 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 5 5.1 PRINCESS BIN-FABRIEK 5.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015 Primêre koste Totale produksiekoste Koste van produksie van klaarprodukte 16 5.1.2 INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015 Bruto wins Bedryfsuitgawes Netto wins vir die jaar 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 5.2 ROB SE POTLODE 5.2.1 Lewer kommentaar op die vaste koste per eenheid. Neem kennis dat vaste koste van R236 800 in 2013 tot R238 000 in 2014 toegeneem het. 2 5.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 Junie 2014. 4 Beskou jy die vlak van produksie as bevredigend of nie? Haal syfers aan en verduidelik om jou mening te staaf. 4 5.2.3 Identifiseer EEN probleem met die veranderlike koste. Haal toepaslike syfers aan om jou antwoord te staaf. Maak TWEE voorstelle wat hy kan gebruik om die geïdentifiseerde probleem op te los. 6 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 6 6.1 Verduidelik die belangrikheid daarvan om begrote syfers met werklike syfers vir dieselfde tydperk behaal, te vergelyk. 2 6.2 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die Debiteure-invorderingskedule vir die begrote tydperk Maart tot Mei 2015. a b c 4 6.3 Bereken die volgende: 6.3.1 Bereken die begrote totale verkope vir Maart 2015. 2 6.3.2 Bereken die begrote bedrag vir betalings aan krediteure gedurende Mei 2015. 4 6.3.3 Bereken die begrote salarisse van die winkelassistente vir April 2015. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 6.3.4 Bereken die % verhoging in die salaris van die bestuurder wat in Mei 2015 verwag word. 3 6.3.5 Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na verwagting op 1 April 2015 verkry sal word. 3 6.4 'n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om Brakpan Skryfbehoeftewinkel aan te beveel vir die verskaffing van skryfbehoeftes ter waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs doen as Vukile hom R20 000 kontant betaal. Gee Vukile raad in die verband. Noem TWEE punte. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Antwoordeboek 6.5 Identifiseer DRIE oorbetalings vir April. Verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Verskaf 'n geldige rede vir elke oorbetaling om Vukile se besluit te ondertsteun. Oorbetalings met syfers Geldige rede 1 2 3 6 Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms voorkom kan word. 2 Noem TWEE ander strategieë wat Vukile en sy vrou in die toekoms kan oorweeg om die resultate van die onderneming te verbeter. 2 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2015 Addendum (Afr) | Hlayiso