Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENINGKUNDE
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie
2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
3. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
4. Tensy ander getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
6. Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom.
Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanses in sekere vrae.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voordat punte toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie.
10. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.
Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--80ecb65b-378a-47eb-9e06-e8b8d08e423a/v1-017fa247df3579dd9243/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 449.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 1
1.1 BEGRIPPE
1.1.1 Oortrokke bank
1.1.2 Geweierde tjek
1.1.3 Debietorder
1.1.4 Verouderde tjek
4
1.2 BANKVERSOENING
1.2.1 Verduidelik hoe hierdie verlies van R24 000 in die boeke hanteer
sal word.
Enige EEN geldige antwoord
Verwagte antwoorde:
• Teken op in KBJ en beskryf as verlies as gevolg van diefstal.
• Pas omsigtigheidsbeginsel toe om bank te verminder en om
die verlies op te teken
Verduidelik hoe Roy so 'n verlies in die toekoms kan vermy.
Verskaf TWEE punte.
Enige TWEE geldige antwoorde
Verwagte antwoorde:
• Dring aan dat alle kontant wat ontvang word, daagliks in die
Bank gedeponeer word.
• Skeiding van pligte waar een persoon kontant kollekteer
(ontvang) en 'n ander die kontant deponeer.
• Kontroleer dokumentasie op 'n daaglikse basis; kwitansies en
deposito's moet ooreenstem. 4
1.2.2 Bereken die korrekte saldo in die Bankrekening op
31 Oktober 2014.
16 160 – 2 710 – 1 650 + 450 - 24 000
= oortrokke bedrag van 11 750 een deel korrek 6
1.2.3 Gee 'n gepaste rede vir die inskrywing uit die
Bankversoeningstaat van die bedrag foutiewelik gedebiteer,
R2 500.
Enige gepaste rede
Moontlike redes:
• Die bank het foutiewelik 'n tjek van 'n ander klant in die
lopende bankrekening van die onderneming getoon.
• Die bank het 'n inskrywing (bv. bankkoste, debietorder) op die
debietkant van die bankstaat gedupliseer. 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
1.2.4 Die kantoorassistent van Manto Handelaars neem geld uit
die kasregister om betalings vir besigheidsuitgawes te
maak.
Verduidelik waarom dit slegte rekeningkundige praktyk is.
Enige geldige verduideliking
Verwagte antwoorde;
• Alle kontant moet in geheel gedeponeer word om te
verseker dat interne beheer nie ingedrang kom nie
• Dit sal tot wangebruik en die moontlikheid van bedrog lei
want daar sal geen goedkeuring of dokumentasie wees
nie
Verskaf EEN punt van advies aan Roy.
Enige EEN geldige punt
• Stop hierdie praktyk onmiddellik en gebruik die
kleinkasstelsel vir daaglikse uitgawes. 4
1.3 KREDITEUREVERSOENING
1.3.1 KREDITEUREGROOTBOEK VAN NKOMAZI HANDELAARS
MALELANE VERSKAFFERS (KG 7)
Saldo volgens Grootboek 47 064
Fout herstel op faktuur 346 -1 512
Regstelling van korting op tjeknr. 207 1 000
Regstelling van fout op faktuur 135 6 929
Rente 29
een deel korrek 39 652 8
1.3.2 KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2014
Saldo volgens Krediteurerekeningstaat 40 271
Kredietnota foutief geboekstaaf (816 x 2) (1 632)
Korting nog nie opgeteken nie (2 532)
Handelskorting uitgelaat (981)
Faktuur na rekeningstaat datum uitgereik 4 526
Saldo volgens Krediteuregrootboek een deel korrek 39 652 7
TOTALE
PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2
2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad van 145 televisiestelle op
28 Februarie 2015 deur die EIEU-metode te gebruik.
411 750 + (55 x R4 875)
= 679 875 een deel korrek
7
2.2 Bereken die koste van verkope.
R385 000 + R1 765 500 – R14 625 – R679 875 = R1 456 000
sien 2.1.1 een deel korrek
6
Bereken die gemiddelde winsopslag% vir die jaar behaal.
R847 800 ÷ R1 456 000 x 100 = 58,2%
sien hierbo een deel korrek
4
2.3 Verskaf 'n berekening om te bewys of die inligting wat die
skoonmaker gegee het, waar is of nie.
70 + 360 – 3 – 276 = 151
Voorhande = 145
Vermis = 6 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
2.4 Jane is bekommerd dat die finale voorraad van 145 televisiestelle
nie geskik vir haar onderneming is nie. Verskaf 'n berekening of
syfers om haar mening te staaf en verduidelik.
Berekening/Syfers:
Enige geldige syfers
145 x 365 = 192 dae
276 1
OF
679 875 x 365 = 170 dae
1 456 000 1
OF
Vergelyk voorraad voorhande )(145 eenhede) met totale verkope
(276 eenhede)
Verduideliking:
• Nie geskik nie aangesien voorraad ten minste 6 maande sal hou 4
2.5 Lewer kommentaar of Jane se strategie om verkooppryse te
verander voordelig vir die besigheid was of nie. Verskaf syfers om
jou antwoord te staaf.
Uitstekende antwoord = 4 punte; Goed = 3; Gemideld = 2; Swak = 1; Foutief = 0
Verwagte antwoorde:
Die strategie was suksesvol in Desember maar Jane het toe die
verkoopprys drasties verhoog in Januarie. Sy het nie die verkoopprys
verminder toe kospryse verlaag het nie. Haar mededingers sal pryse
waarskynlik laat daal indien moontlik om hul markaandeel te verhoog. 4
2.6 Verskaf TWEE punte om Jane te help om interne beheer van die
besigheid te verbeter.
Enige TWEE punte
Moontlike antwoorde:
• Gereelde voorraadopname om voorraadverliese te kontroleer
• Verdeling van pligte om te kontroleer dat alle verkope
geboekstaaf is en alle aangekoopte voorraad beveilig is.
• Heroorweeg prysbeleid om voorraad te verminder na
aanvaarbare vlakke 4
TOTALE
PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term/begrip in KOLOM A
pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (3.1.1–3.1.5).
3.1.1 B
3.1.2 E
3.1.3 A
3.1.4 C
3.1.5 D 5
3.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL
850 000 uitgereikte gewone aandele aan begin van
5 737 500
jaar
150 000 gewone aandele gedurende die jaar
(1 012 500)
teruggekoop (150 000 x R6,75 )
700 000 uitgereikte gewone aandele aan einde van
4 725 000 7
jaar bewerking, een deel korrek
BEHOUE INKOMSTE
Saldo op 1 Julie 2013 181 900
Netto wins na belasting 813 600
Aandele teruggekoop (150 000 x 0,65 ) (97 500)
Gewone aandele dividende bewerking, een deel korrek (595 000)
Tussentyds (betaal) 315 000
Finale (aanbeveel) (700 000 x 40 sent) 280 000
Saldo op 30 Junie 2014 bewerking, een deel korrek 303 000 10
HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
Netto handelsdebiteure(118 370 – 6 100 + 11 700 ) 123 970
SAID: Inkomstebelasting
28 4 500
(320 900 – 316 400 ) (813 600 x / 72 )
Vooruitbetaalde uitgawes 12 430
TOTAAL bewerking, een deel korrek 140 900 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.2.2 BARGAIN HANDELAARS BPK
BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2014
BATES
NIE- BEDRYFSBATES bewerking 4 985 600
Vaste/Tasbare bates balanseersyfer 4 865 600
Vaste deposito 120 000
BEDRYFSBATES 890 300
Voorrade (355 700 + 9 500 ) 365 200
Handels- en ander ontvangbares sien 3.2 140 900
Kontant en kontantekwivalente (351 200 + 33 000 ) 384 200
TOTALE BATES sien Totale Ekwiteit en laste 5 875 900
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG bewerking 5 028 000
Gewone aandelekapitaal sien 3.2 4 725 000
Behoue inkomste sien 3.2 303 000
NIE-BEDRYFSLASTE 227 800
Lening: Drake Bank 227 800
(295 000 + 31 200 – 98 400 ) een deel korrek
BEDRYFSLASTE bewerking 620 100
Handels- en ander betaalbare bedrae 241 700
(197 000 + 11 700 + 33 000 )
Aandeelhouers vir dividende sien 3.2 280 000
Korttermyn deel van lening 98 400
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 5 875 900
bewerking 28
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.2.3 Bereken die netto batewaarde (NBW) op 30 Junie 2014.
5 028 000 ÷ 700 000 = 718 sent bewerking een deel korrek
3
3.2.4 Lewer kommentaar oor die prys aangebied vir die terugkoop
van aandele. Haal toepaslike finansiële aanwysers (werklike
syfers/verhoudings/persentasies) aan om jou antwoord te
staaf.
Goeie antwoord met syfers bevredigende antwoord swak verduideliking
foutief 0
Aandele was teruggekoop vir R7,40 elk.
Die NBW op 30 Junie 2014 was 718 sent (696 sent in 2013).
'n Opwaartse neiging
Die markprys op dieselfde tydstip was R9,25. Aanduiding dat beleggers
belangstel in maatskappy.
Die prys aangebied was konserwatief. Die maatskappy het by hierdie
transaksie gebaat. (Maar aandeelhouers wat weggegaan het is dalk nie tevrede nie) 3
3.2.5 Bereken Kyle Mason se persentasie aandeelhouding na die
voorgestelde terugkoop van aandele.
315 000 x 100 = 51,6% een deel korrek
610 000 1
(700 000 – 90 000)
3
As 'n aandeelhouer, bespreek jou kommer oor die
voorgestelde terugkoop van aandele. Gee ook TWEE vrae
wat jy die direkteure op die algemene jaarvergadering sal
vra.
Kommer:
Enige kommentaar wat die skuif na meerderheidsaandeelhouding
verduidelik
Kyle Mason sal meer as 50% van die maatskappy besit.
Hy kan homself vir 'n langer tydperk as HUB waarborg. Die %
aandeelhouding het 'n groot effek op die beheer gehad.
Vrae: (Enige TWEE)
• Was die ander direkteure bewus van Mason se strategie?
• Hoekom is dit nodig om die kapitaal van die maatskappy te
verminder
• Die maatskappy krimp, is dit doelbewus?
• Hoekom dit so gou na die vorige vermindering doen?
• Teen watter prys sal hierdie aandele teruggekoop word?
• Hoe sal dit die likiditeit beïnvloed (bedryfsverhouding is relatief
laag)? 6
TOTALE
PUNTE
75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4
4.1 Wat is die hoofdoel van die Kontantvloeistaat?
Goeie antwoord Gemiddeld Foutief 0
Dit voorsien die gebruikers van die finansiële state van inligting oor die invloei
en uitvloei van kontantbronne in die maatskappy.
Om te sien hoe gelde gegenereer of spandeer is en wat die
kontantvloeiposisie is.
Om die verskil in die begin en eindsaldo van die bank te kan verklaar. 2
4.2 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b, c en d) in die
Vaste/Tasbarebate-nota vir die jaar geëindig 31 Oktober 2014.
Bewerkings Bedrag
a 3 000 000 – 2 500 000 500 000
b 660 000 x 20% 132 000
c 660 000 – (b)– 446 000 82 000 een deel korrek
OF 150 000 - 68 000
d 157 500 + 48 000 -55 000 150 000
OF 258 000 - 108 000 9
4.3 CLASSICO BPK.
KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 OKTOBER 2014
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE 625 000
een deel korrek
Kontant gegenereer van bedrywighede 1 985 500
Rente betaal (175 500)
Belasting betaal (27 500 + 375 000 + 22 500 ) ( 425 000)
een deel korrek
Dividende betaal (385 000 + 825 000 – 450 000 ) ( 760 000)
een deel korrek
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE 534 000
een deel korrek
Vaste bates aangekoop (48 000)
Opbrengs van bates verkoop
582 000
(500 000 + 82 000 sien 4.1.2 c) een deel korrek
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE 925 000
een deel korrek
Opbrengs van aandele verkoop 300 000
Verandering in lening (2 000 000 - 1 375 000 ) 625 000
een deel korrek
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
KONTANTEKWIVALENTE kontroleer bewerking
2 084 000
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN 207 500
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 2 291 500 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.4
Besluite Rede om John se opinie Rede om die direkteure
deur te ondersteun se besluit te ondersteun
direkteure (behalwe om die kontantvloei
te verbeter)
Verwater die opbrengs Goedkoper opsie as
Meer
aan die bestaande verkryging van fondse
aandele
aandeelhouers aangesien lenings rente
uitgereik
dra
Verhoed dat die Onproduktiewe of
maatskappy bevoordeel ongebruikte bates sal
Vaste bates
word deur kapitale onderhoudkoste
verkoop
aanwins veroorsaak.
8
4.5 Bereken die vuurproefverhouding.
(1 075 000 + 2 291 500 ) : 1 450 000
3 366 500
= 2,3 : 1 of 2,32 : 1 een deel korrek 4
Bereken die verdienste per aandeel.
975 000 100s
x
750 000
= 130 sent een deel korrek 3
Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.
975 000 100
x
½ (4 450 000 + 4 000 000 ) 1
4 225 000
= 23,1% of 23,08% of 23,07% of 23% een deel korrek
5
Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.
2 000 000 : 4 450 000
= 0,45 : 1 (of 0,5:1) een deel korrek
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.6 Die direkteure het voorgestel dat die besigheidsbedrywighede in
die nuwe finansiële jaar uitgebrei moet word. Een van die
direkteure het voorgestel dat die uitbreidings deur 'n lening van
R1 000 000 gefinansier moet word, in plaas van die uitreik van
aandele aan die publiek. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële
aanwysers om sy mening te staaf.
Finansiële aanwyser
Neiging
Verduideliking
Skuld/Ekwiteit-verhouding
• Dit het van 0,34: 1 tot 0,45:1 verhoog.
• Maatskappy se finansiële risiko is nog laag.
Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend
• Dit het van 18% tot 26% verhoog
• Maatskappy is positief gerat aangesien dit die rentekoers op
lenings, wat tans 12% is, oorskry. 6
4.7
4.7.1 Bereken die bedrag dividende wat Bongani vir die finansiële
jaar geëindig 31 Oktober 2014 sal verdien.
32 000 x 110 sent = R35 200 een deel korrek
(R1,10) 3
4.7.2 Behoort Bongani met die dividendbeleid van Classico
Beperk tevrede te wees? Haal aan en verduidelik toepaslike
finansiële aanwysers om jou antwoord te staaf.
Ja / Nee
Aanwyser
Syfers
Verduideliking
Verduideliking vir ja:
VPA is 130 sent en DPA is 110 sent.
(110/130 x 100) 85% van verdienste aan aandeelhouers gegee,
in vergelyking met (75/94 x 100) 80% die vorige jaar gegee.
Die dividende het van 75 sent tot 110 sent verhoog
Verduideliking vir nee:
VPA is 130 sent en DPA is 110 sent.
(110/130 x 100) 85% van verdienste aan aandeelhouers gegee,
in vergelyking met (75/94 x 100) 80% die vorige jaar gegee.
Die dividende het van 75 sent tot 110 sent verhoog
Meer word aan dividende uitbetaal en minder word vir
toekomstige uitbreiding teruggehou. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.7.3 Bongani wil sy aandele in Classico Bpk. verkoop en sy
fondse in 'n alternatiewe belegging belê. Jy stem nie met
hom saam nie. Haal aan en verduidelik EEN toepaslike
finansiële aanwyser, behalwe dividende, om hom te
ontmoedig om sy aandele te verkoop. Jou antwoord moet
die werklike syfer/verhouding/ persentasie insluit.
Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) is
23,1% sien 4.1.5
Hoër as die opbrengs op vaste deposito’s, 5,5%.
Sterk vertoning van maatskappy kan in die toekoms aanhou en
groter opbrengste vir Bongani bied.
OF
Die waarde van sy aandele het van R4,75 (475 sent) tot R9,50
(950 sent) verhoog. (twee punte)
Dit is 'n kapitaal groei van 100% in slegs drie jaar. Sy belegging
in die maatskappy het van R152 000 (32 000 x R4,75) tot
R304 000 verhoog. Sulke hoë opbrengste sal nie in buite-
beleggings verdien word nie. (twee punte) 4
TOTALE
PUNTE
75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5
5.1 PRINCESS BIN-FABRIEK
5.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
28 FEBRUARIE 2015
Grondstowwe/Direkte materiaalkoste 742 500
kontroleer bewerking
Direkte arbeidskoste 452 000 + 114 000 566 000
een deel korrek
Primêre koste 1 308 500
Fabrieksbokoste een deel korrek
326 800
(256 270 + 75 030 (huur) – 4 500 )
Totale produksiekoste kontroleer bewerking 1 635 300
Goedere in bewerking (1 Maart 2013) 58 500
1 693 800
Goedere in bewerking (28 Feb. 2014) (66 300)
kontroleer bewerking/ moet afgetrek word
Koste van produksie van klaarprodukte 1 627 500 16
46 500 x R35
5.1.2 INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
28 FEBRUARIE 2015
Verkope 2 180 000
een deel korrek
Koste van verkope (2 180 000 + 60 000 ) x 100/160
(1 400 000)
Bruto wins kontroleer bewerking 780 000
Bedryfsuitgawes (213 800)
Verkoops- en verspreidingskoste
125 860
(127 100 - 1 240 )
Administrasiekoste (62 930 + 25 010 ) 87 940
as 1/3 van huur oorskry
Netto wins vir die jaar kontroleer bewerking (afgetrek) 566 200 13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.2 ROB SE POTLODE
5.2.1 Lewer kommentaar op die vaste koste per eenheid. Neem
kennis dat vaste koste van R236 800 in 2013 tot R238 000 in
2014 toegeneem het.
Die vaste koste per eenheid het van R3,20 tot R2,80 afgeneem.
Wet van meer opbrengs (meer eenhede is in 2014 geproduseer).
2
5.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 Junie 2014.
238 000
14,50 – 11,75
= 86 545,45 of 86 546 eenhede een deel korrek 4
Beskou jy die vlak van produksie as bevredigend of nie? Haal
syfers aan en verduidelik om jou mening te staaf.
Nie bevredigend
Verduideliking aanhaal van syfers ( merk volgens GBP berekeninge hierbo)
Alhoewel die onderneming meer goedere as verlede jaar
geproduseer het, (85 000 – 74 000), het dit misluk om vanjaar gelyk
te breek. (86 456 – 85 000)
Lae wins verlede jaar / verlies hierdie jaar.
4
5.2.3 Identifiseer EEN probleem met die veranderlike koste. Haal
toepaslike syfers aan om jou antwoord te staaf.
Koste geïdentifiseer syfers
Grondstofkoste het van R4,00 tot R5,50 per eenheid toegeneem.
Maak TWEE voorstelle wat hy kan gebruik om die
geïdentifiseerde probleem op te los.
Enige TWEE voorstelle:
Moontlike antwoorde:
• Monitor produksie tegnieke om afval te minimaliseer.
• Lei werkers op
• Koop in massa om voordele van korting te kry.
• Kyk uit vir plaaslike verskaffers - verminder vervoerkoste 6
TOTALE
PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6
6.1 Verduidelik die belangrikheid daarvan om begrote syfers met
werklike syfers vir dieselfde tydperk behaal, te vergelyk.
Enige geldige verduideliking
Afwykings kan opgespoor word en remediërende maatreëls kan in plek
gestel word.
Stel vas of die begroting realisties was.
Om neigings in swak bestuur van kontant vas te stel. 2
6.2 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die
Debiteure-invorderingskedule vir die begrote tydperk Maart tot
Mei 2015.
a 6 048
b 5 320
c 15 750
4
6.3 6.3.1 Bereken die begrote totale verkope vir Maart 2015.
10 500 x 100/20 = 52 500
2
6.3.2 Bereken die begrote bedrag van betaling aan krediteure
gedurende Mei 2015.
40 000
70 000 x 100/175 x 70% = 28 000 enige een deel korrek
of
12 000/30 x 70 = 28 000 4
6.3.3 Bereken die begrote salarisse van die winkelassistente vir
April 2015.
102 000/12 = 8 500
8 500 x 3 = 25 500
15 300 x 9 = 137 700
25 500 + 137 700 = 163 200 enige een deel korrek 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
6.3.4 Bereken die persentasie verhoging in die salaris van die
bestuurder wat in Mei 2015 verwag word.
3 200 (1 punt)
(19 200 – 16 000) /16 000 = 20% enige een deel korrek
3
6.3.5 Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na
verwagting op 1 April 2015 verkry sal word.
875 x (100 x12) /14 = 75 000 enige een deel korrek
3
6.4 'n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om
Brakpan Skryfbehoeftewinkel aan te beveel vir die verskaffing van
skryfbehoeftes ter waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs
doen as Vukile hom R20 000 kontant betaal.
Gee Vukile raad in die verband. Noem TWEE punte.
Enige twee voorstelle
• Hierdie is omkoop wat oneties is.
• Indien hierdie inligting openbaar gemaak word, sal dit 'n
negatiewe uitwerking op die onderneming in die toekoms hê.
• Vukile moet formeel tender by die munisipaliteit om 'n kontrak
deur die normale proses te verkry.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 17 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
6.5 Identifiseer DRIE oorbetalings vir April. Verskaf syfers om jou
antwoord te staaf. Verskaf'n geldige rede vir elke oorbetaling om
Vukile se besluit te ondersteun.
April-betalings met syfers Geldige rede
Item en syfer
1 Die bonus van die bestuurder Hy het die diens van 'n
in Februarie 2015 (R24 000) is waardevolle werker behou
nie in berekening geneem nie.
2 Aankope van voertuie Die verskil tussen die motor-
(R180 000) uitgawes en die aflewerings-
koste is R5 200 per maand
3 Kontantaankope van goedere Moontlik voordeel getrek van
(R28 000) is beduidend meer korting op grootmaat aankope
as die begrote syfer (R12 000)
6
Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms
voorkom kan word.
As hulle gesamentlik die onderneming bestuur, behoort hulle spesifiek 'n
vergadering te hou om die begroting op te stel en behoort Vukile sy vrou
in te lig as hy geld wil spandeer op nie-begrote uitgawes.
2
Noem TWEE ander strategieë wat Vukile en sy vrou in die toekoms
kan oorweeg om die resultate van die onderneming te verbeter.
Enige twee geldige punte:
• Adverteer maandeliks
• Verminder die aantal winkelassistente
• Herinstel die aflewerings aan klante
• Onderhandel langer krediet terme met krediteure
2
TOTALE
PUNTE
35
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--80ecb65b-378a-47eb-9e06-e8b8d08e423a/v1-017fa247df3579dd9243/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2015 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN Prelim 2015 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum