Skip to content

Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12201924 pages

Grade 12 Accounting addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK MAKSIMUM PUNTE GEMODEREERDE VRAAG PUNTE BEHAAL PUNT 1 50 2 35 3 45 4 60 5 80 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye. *ACABA*
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 1: DEBITEUR-OUDERDOMSANALISE 1.1 DEBITEURE-OUDERDOMDSANALISE 1.1.1 Verduidelik hoe die debiteure-ouderdomsanalise kan help met die kontrole van debiteure. Verskaf EEN punt. 2 1.1.2 Bereken die gemiddelde debiteure-invorderingstermyn (in dae) vir die finansiële jaar geëindig 31 Augustus 2019. Bewerkings Antwoord 5 Lewer kommentaar of die besigheid hiermee tevrede moet wees. 2 1.1.3 Identifiseer TWEE verskillende probleme wat deur die debiteure- ouderdomsontleding geopenbaar word. Haal bewyse en/of syfers aan. In elke geval, gee advies, om die interne beheer rakende die geïdentifiseerde probleem te verbeter.  Advies oor interne Probleem Bewyse/syfers beheer      Probleem 1            Probleem 2       6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 3 1.2 BANKVERSOENING 1.2.1 (a) (b) (c) (d) 4 1.2.2 Bereken die korrekte totale vir die Kontantontvangsjoernaal en die Kontanbetalingsjoernaal vir Julie 2019. Gebruik die tabelle wat voorsien word. Kontantontvangste- Kontantbetalings- joernaal joernaal 127 670 68 900 14 1.2.3 Bankversoeningstaat op 31 Julie 2019. 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) 1.2.4 Verduidelik hoe tjek nr. 908 behandel moet word wanneer die finansiële state op 31 Julie 2019, die einde van die finansiële jaar, opgestel word. 2 1.2.5 Identifiseer die AARP-beginsel wat deur die boekhouer toegepas is.   Verskaf TWEE voorstelle oor hoe ʼn soortgelyke probleem in die toekoms voorkom kan word. 5 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 5 VRAAG 2: VOORRAADWAARDASIE 2.1 Bereken die volgende op 28 February 2019: 2.1.1 Waarde van die eindvoorraad. Bewerkings Antwoord 10 2.1.2 Brutowins vir die jaar geëindig. Bewerkings Antwoord 5 2.2.1 Bereken die waarde van voorraad op 28 Februarie 2019 deur die EIEU-metode te gebruik. Bewerkings Antwoord 7 2.2.2 Verduidelik die effek op brutowins indien die EIEU-metode gebruik word.      2 2.2.3 As ʼn interne ouditeur verduidelik aan die eienaar en die rekenmeester die voordele om die EIEU-metode te gebruik. Noem TWEE punte. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) 2.3 Ching Lee voel dat sy nie haar teiken winsopslag % in 2019 kon bereik nie. Doen (of voer) ʼn berekening uit om te bevestig of sy korrek is. Bewerkings Antwoord 3 Verskaf TWEE voorstelle wat geïmplementeer kan word om winsgewendheid te verbeter. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 7 VRAAG 3: VERVAARDIGING 3.1.1 DIREKTE ARBEIDSKOSTE Bewerkings Antwoord 6 FABRIEKSBOKOSTE Indirekte materiaal 128 000 Indirekte arbeid 135 340 10 3.1.2 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2019 Primêre koste Totale koste van produksie Goedere-in-bewerking aan die begin van die jaar 79 000 Koste van produksie van klaarprodukte 2 690 190 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) 3.2.1 Identifiseer EEN veranderlike koste in elke department wat nie goed beheer word nie. Haal syfers aan. Gee in elke geval ʼn oplossing vir die geïdentifiseerde probleem. Reistasse Skootrekenaarsakke Koste geïdentifiseer Syfers Oplossing 8 3.2.2 BEREKENING VAN GELYKBREEKPUNT Bewerkings Antwoord 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 9 3.2.3 Verduidelik of die besigheid tevrede moet wees met die vervaardiging van reistasse. Haal syfers aan. 3 3.2.4 JP wil die verkoopprys van EEN van die produkte aanpas. Watter raad sal jy hom aanbied? Gee ʼn geldige rede vir jou voorstel en haal relevante syfers aan. 4 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 5 4.2.1 BEHOUE INKOMSTE-NOTA Saldo aan die begin van die jaar Saldo aan die einde van die jaar 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 11 4.2.2 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2019 BATES Nie-bedryfsbates Bedryfsbates TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE Aandeelhouersbelang Gewone aandelekapitaal Nie-bedryfslaste Bedryfslaste TOTALE EKWITEIT EN LASTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) 4.2.3 Die raad van direkteure het die volgende TWEE programme by die algemene jaarvergadering voorgestel: Verduidelik waarom die direkteure hierdie voorstelle in hul direkteursverslag ingesluit het. Verskaf TWEE punte. 4 Verskaf ʼn ander voordeel van elk van die voorgestelde programme aan die maatskappy. Program 1 Program 2 4 TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 13 VRAAG 5: KONTANTVLOEI EN VERTOLKING 5.1.1 KONTANT DEUR BEDRYWIGHEDE VOORTGEBRING Nettowins voor belasting Aansuiwerings ten opsigte van: Waardevermindering 950 000 Verandering in bedryfskapitaal 15 5.1.2 KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE 10 5.1.3 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) 5.1.4 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE 5 5.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir 2019: Vuurproefverhouding 4 Skuld-ekwiteitverhouding 4 Netto-batewaarde per aandeel 4 Persentasie opbrengs op totale kapitaal aangewend 8 5.3 Dit was ʼn goeie besluit vir die direkteure om die lening te verhoog. Verduidelik en haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan om die direkteure se besluit te ondersteun. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 15 5.4 Een van die aandeelhouers wil sy aandele teen 550 sent per aandeel verkoop. Verduidelik waarom die besigheid nie hierdie aandele moet terugkoop nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers) omjou mening te ondersteun. 4 5.5 Identifiseer TWEE belangrike besluite wat deur die direkteure geneem is, soos blyk uit die Kontantvloeistaat. Haal syfers aan. Verduidelik hoe hierdie besluite die besigheid in die toekoms sal bevoordeel. Besluit Voordeel 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) 5.6 Bereken die bedrag vir dividend wat sy vanjaar gekry het. 2 Verduidelik aan haar waarom jy dink die direkteure die dividende- uitbetalingsbeleid vanjaar verander het. Haal syfers aan. 3 TOTALE PUNTE 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 17 VRAAG 6: KONTANTBERGROTING 6.1 Gee EEN punt waarom dit n goeie idee is om werklike syfers teen begrote syfers te vergelyk. 2 6.2 Identifiseer TWEE items wat verkeerdelik in die Kontantbegroting aangeteken is. 2 6.3 Voltooi die Debiteure-invorderingskedule vir Julie 2019 Invorderings: Maande Kredietverkope Julie 2019 Mei 180 000 Junie 126 000 Julie 288 000 7 6.4.1 Persentasie toename in salaris en lone met ingang van Julie 2019. Bewerkings Antwoord 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 18 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2019) 6.4.2 Ontbrekende syfers, (i) en (ii) in die uittreksel van die Kontantbegroting. Bewerkings Antwoord (i) (ii) 8 6.5 Verduidelik wat jy aan die aandeelhouers sal noem oor elk van die volgende items aan die einde van Julie 2019. In elke geval adviseer watter effek hierdie items op die maatskappy sal hê. Verduideliking Advies Ouditgelde: Advertensies: 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 19 6.6 Aandeelhouers dink daaraan om die besigheidsperseel te koop, eerder as om dit te huur. Verduidelik EEN voordeel en EEN nadeel van hierdie opsie. Voordeel Nadeel 4 TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all