Skip to content

Accounting Grade 12 NSC June 2017 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12201718 pages

Grade 12 Accounting addendum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE GRAAD 12 2017 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 WAAR OF ONWAAR 1.1.1 1.1.2 1.1.3 3 1.2 MIZZY BOUTIQUE Gebruik die gegewe tabel om die regstellings aan te dui wat in die Debiteurekontrolerekening en debiteurelys aangebring moet word. Verskaf syfers en 'n plus(+)- of minus(–)-teken vir elke regstelling. Debiteurekontrole- Debiteurelys rekening Saldo/Totaal op R37 710 R39 490 28 Februarie 2017 (a) (b) (c) (d) (e) (f) Saldo/Totaal op 28 Februarie 2017 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 1.3 GLENDALE HANDELAARS 1.3.1 Verduidelik hoe 'n debiteure-ouderdomsanalise met interne kontrole oor debiteure kan help. 2 1.3.2 Bereken die persentasie totale skuld wat die kredietperiode oorskry. 4 1.3.3 Verduidelik EEN probleem (met syfers) met betrekking tot ELK van die volgende debiteure: DEBITEUR PROBLEEM MET SYFERS D Pillay W Patel 4 1.3.4 Verduidelik TWEE probleme (met syfers) met betrekking tot debiteur D Gouws. 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 BTW 2.1.1 (a) (b) (c) (d) 4 2.1.2 VERMEERDER DIE VERMINDER DIE BTW- NR. BEDRAG AAN SAID BEDRAG AAN SAID BEDRAG VERSKULDIG VERSKULDIG (a) (b) (c) 10 2.2 VOORRAADWAARDASIE 2.2.1 Gee 'n rede waarom die onderneming die geweegdegemiddelde-metode gebruik om die bandevoorraad te waardeer. 2 2.2.2 Bereken: Waarde van eindvoorraad op 28 Februarie 2017 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 2.2.3 Bereken: Koste van verkope 3 Bereken: Bruto wins 3 Bereken: Gemiddelde voorraadhoudingstydperk (in dae) 5 2.2.4 Behoort die eienaar tevrede te wees met die voorraadhoudingstydperk hierbo bereken? Verduidelik. Haal syfers aan. LET WEL: Die voorraad- houdingstydperk vir 2016 was 70 dae. 3 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 4 3.2 3.2.1 Fabrieksbokoste-nota 14 3.2.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2017 Primêre koste Totale produksiekoste 4 824 000 Koste van produksie van klaarprodukte 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 3.2.3 Infinity Hoede oorweeg dit om grondstowwe teen 'n laer prys as wat hulle tans daarvoor betaal, in te voer. Verskaf TWEE punte wat hulle moet oorweeg voordat hulle besluit. 4 3.3 SANYATI BAKKERY 3.3.1 PROBLEEM MET SYFERS OPLOSSING Oliebolfabriek ('Doughnut factory') Koekfabriek 6 3.3.2 Verskaf berekeninge om te toon dat die gelykbreekpunt van 158 298 eenhede vir die oliebolle in 2016 korrek bereken is. 3 3.3.3 Verduidelik waarom Damon bekommerd oor die gelykbreekpunt van oliebolle behoort te wees. Haal syfers aan. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 3.3.4 KOMMENTAAR OP PRYS EN AANVRAAG PRODUK (MET SYFERS) Oliebolle ('Doughnuts') Koeke 6 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek LAAT HIERDIE BLADSY BLANKO. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4 4.2 MTOMBENI BPK. 4.2.1 Bereken: Drawaarde van die voertuig op 30 November 2016 verkoop 5 Bereken: Totale waardevermindering op toerusting op 28 Februarie 2017 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 4.2.2 MTOMBENI BPK. Inkomstestaat (Staat van Omvattende Inkomste) vir die jaar geëindig 28 Februarie 2017: Verkope (5 500 000 Koste van verkope (3 150 000 Bedryfsuitgawes Direkteursfooie 380 000 Ouditfooie 54 000 Bedryfswins Rente-inkomste Netto wins na rente-inkomste Netto wins voor belasting Inkomstebelasting Netto wins na belasting 864 000 54 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek VRAAG 5 5.1 5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1.4 4 5.2 MIHKA BPK. 5.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL Gemagtigde Aandelekapitaal 800 000 gewone aandele Uitgereikte Aandelekapitaal 600 000 Gewone aandele op 1 Januarie 2016 4 200 000 100 000 6 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Januarie 2016 276 000 9 5.2.2 KONTANTEFFEKTE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant uit bedrywighede gegenereer 1 237 400 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 5.2.3 Syfers in die Kontantvloeistaat: Bereken: Verandering in vaste deposito 3 Bereken: Opbrengs met verkoop van toerusting 6 5.2.4 Bereken: Winsopslagpersentasie op kosprys 4 Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding 4 Bereken: Netto batewaarde (in sent) 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 5.2.5 Die finansiële direkteur is uitgevra oor die besluit om die lening te verhoog. Verduidelik wat hy behoort te sê om hierdie besluit te regverdig. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan. 6 5.2.6 Ashraf, 'n nuwe aandeelhouer, het 70 000 aandele op 31 Augustus 2016 gekoop. Hy het van die maatskappy verwag om minstens 80% van die verdienste, soos wat in 2015 gedoen is, te verdeel. Ashraf is ongelukkig met die dividenduitbetalingsbeleid vir 2016. Verskaf 'n berekening om sy mening te staaf. 3 Verduidelik TWEE punte om die maatskappy se besluit oor dividende vir 2016 te staaf. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 5.2.7 Lewer kommentaar op die terugkoopprys wat op 30 Desember 2016 vir die 40 000 aandele betaal is. Verskaf TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou kommentaar. 4 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek VRAAG 6 6.1 Lewer kommentaar op die kontrole van ELKE item en gee EEN punt van advies in elke geval. KOMMENTAAR ADVIES Telefoon Personeel- opleiding 4 6.2 Identifiseer TWEE items wat foutiewelik in die Kontantbegroting ingeskryf is. 2 6.3 KREDITEUREBETALINGSKEDULE KREDIET- MAAND MEI JUNIE AANKOPE Maart R64 000 6 400 April R72 000 10 800 Mei 57 000 Junie R96 000 74 200 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 6.4 BEREKENING BEDRAG Kontantverkope (i) Kontantaankope van voorraad (ii) Afleweringsuitgawes (iii) Salarisse en lone (iv) Terugbetaling van lening (v) Kontant aan einde van maand (vi) Kontanttekort vir die maand (vii) 21 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 18 DBE/2017 SSE – Antwoordeboek 6.5 Piet wil koste bespaar deur nie 'n gratis afleweringsdiens aan te bied nie. Is dit 'n goeie idee? Verduidelik. 3 6.6 Verduidelik EEN voordeel en EEN nadeel van ELKE opsie. OPSIE VOORDEEL NADEEL Verkry 'n nuwe lening Huur (bruikhuur) die bates by Computer Solutions Vra 'n vriend om 'n gelyke vennoot te word 6 TOTALE PUNTE 45 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all