Skip to content

Accounting Grade 12 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201718 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE MEI/JUNIE 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). ). Let op: Indien bedrae vir komponente van bewerkings in memo aangedui word, dra dit nie ook by tot die metode punt vir die finale antwoord nie b.v. R715 500 in V1.2.1 sal 2 punte in finale antwoord wees, nie 3 nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. ‘Bewerking’ beteken ‘Kontrolleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking & een deel korrek’. Letie op: Kontrolleer bewerking beteken moet +, –, x of ÷ per memo wees, maar sommige items kan + of – wees soos Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering / verkoop van bate. Let op waar gepas moet die gebruik van noemer en deler korrek toegepas word om punte te verdien. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel van . 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie Nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 WAAR OF ONWAAR 1.1.1 Waar  1.1.2 Onwaar  1.1.3 Onwaar  3 1.2 MIZZY BOUTIQUE Gebruik die gegewe tabel om die regstellings aan te dui wat in die Debiteurekontrolerekening en debiteurelys aangebring moet word. Verskaf syfers en 'n plus(+)- of minus(–)-teken vir elke regstelling. Debiteurekontrole- Debiteurelys rekening Saldo/Totaal op R37 710 R39 490 28 Februarie 2017 (a) + 7 440  + 7 440  (b) – 4 500  +1 360 +1 360 (c) een punt een punt + 2 720  (d) + 1 350  + 1 350  (e) – 450  – 450  (f) + 1 950  + 1 950  Saldo/Totaal op R48 000  R48 000 28 Februarie 2017 Vir beide totale; hoef nie dieselfde te wees nie 13 -1 oortollige items (maks -2) verwys na slegs (b) en (c) Geen teken aanvaar positief. Hakies aanvaar negatief; regmerk is vir bedrag en teken Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 1.3 GLENDALE HANDELAARS 1.3.1 Verduidelik hoe 'n debiteure-ouderdomsanalise tot interne kontrole oor debiteure kan bydra. Enige EEN geldige punt.  Een punt vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Gee 'n aanduiding van debiteure wie se rekeninge agterstallig is. • Die ontleding gee 'n duidelike idee van betroubare debiteur. • Help die onderneming met die hersien van die kredietlimiete toegelaat aan debiteure. • Help die onderneming wanneer om addisionele kredietverkope te weier totdat rekeninge betaal is. 2 1.3.2 Bereken die persentasie van totale skuld wat die kredietterme oorskry. 16 640 twee punte 14 560 + 2 080  x 100 = 40%  een deel korrek; moet as ‘n % bereken word 41 600 2 punte 1 punt 1 metode punt OF 35% + 5% = 40% 4 1.3.3 Verduidelik EEN probleem (met syfers) met betrekking tot ELK van die volgende debiteure: DEBITEUR PROBLEEM  SYFERS   Het die kredietlimiet van R10 000 oorskry / met R1 800 D Pillay / skuld R11 800 wat meer as die kredietlimiet is Oorskry kredietterme van 30 dae / W Patel Die R11 192 oorskry die kredietterme / Die saldo is vir 60 dae / 90 dae uitstaande. 4 1.3.4 Verduidelik TWEE probleme (met syfers) met betrekking tot debiteur D Gouws. TWEE geldige punte (met syfers). Probleme   Syfers   • Oorskry kredietterme/stadige betaler (5 448/13 450) 40,5% van sy rekening is meer as 30 dae • Die onderneming laat hom toe om R4 100 meer te koop al betaal hy nie betyds nie. 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 BTW 2.1.1 (a) Inset BTW  (b) Krediet (c) Vermeerder  (d) Salarisse  4 2.1.2 VERMEERDER DIE VERMINDER DIE BTW- NR. BEDRAG AAN SAID BEDRAG AAN SAID BEDRAG VERSKULDIG VERSKULDIG (a) 224  X  (b) 1 218  X  (c) 1 274  Aanvaar enige syfer in plek van X X  10 X in beide kolomme (merk verkeerd); Indien syfer in ander kolom geplaas is, ken punte toe vir syfers Indien bewerkings getoon word vir BTW bedrag sonder antwoord ken slegs een punt toe 2.2 VOORRAADWAARDASIE 2.2.1 Gee 'n rede waarom die onderneming die geweegdegemiddelde-metode gebruik om die bandevoorraad te waardeer. Enige geldige verduideliking  Een punt vir onvolledige / onduidelike antwoorde Die produkte is baie eenders Die die hoeveelhede is hoog Daar is nie 'n groot variasie van die tipe produk nie. Daar is nie 'n groot variasie in die prys van die produk nie. Dit is ‘n maklike sisteem om te gebruik en is gepas vir bande. 2 2.2.2 Bereken: Waarde van eindvoorraad op 28 Februarie 2017 931 500 ses punte 927 550 drie punte 847 800 twee punte 796 450 drie punte (2 685 x 40) (79 x 300) 27 650 + 820 150 + 107 400  – 23 700 x 280  2 700  (94 + 2 685 – 79) agt punte een punt 345 x 280 = 96 600  een deel korrek; moet met eenhede vermenigvuldig word 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 2.2.3 Bereken: Koste van verkope (27 650 + 820 150 – 23 700 + 107 400) 931 500  – 96 600  sien 2.2.2 = 834 900  een deel korrek 3 Bereken: Bruto wins 968 000  – 834 900  = 133 100  een deel korrek sien hierbo 3 Bereken: Gemiddelde voorraadhoudingstydperk (in dae) 62 125 drie punte sien 2.2.2 ½  (27 650  + 96 600 ) x 365 = 27,2  dae een deel korrek 834 900  sien hierbo aanvaar 27 dae Gebruik van noemer en deler moet korrek wees 5 2.2.4 Behoort die eienaar tevrede te wees met die voorraadhoudingstydperk hierbo bereken? Verduidelik. Haal syfers aan. LET WEL: Die voorraad- houdingstydperk vir 2016 was 70 dae. Ja / Nee  afhangende van berekening hierbo; indien geen berekening geen punt; moet ook nie verduideliking hieronder weerspreek nie b.v. 800 dae definitief Nee. 27 dae Ja of Nee Neiging/Verduideliking en syfers  • Die voorraadhoudingstydperk verminder tot 27 dae / met 43 dae sien 2.2.3 Antwoorde vir een punt: • Verbeter verkope – kontantvloei • Verhoed voorraadophoping • Hou die nuutste voorraad aan 3 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 fabrieksbokoste  aanvaar fabriek / bokoste 3.1.2 Vaste koste  3.1.3 Verkoops- en verspreidingskoste  aanvaar verkoops- of verspreidingskoste 3.1.4 minimum  4 3.2 3.2.1 Fabrieksbokoste-nota Indirekte fabrieksmateriaal (5 950 + 36 000 – 8 750) 33 200  Salarisse en lone (2 900 000 x 10%) 290 000  Huuruitgawe (291 000 x 240/300) 232 800  Versekering (49 200  x 12/15  x 4/10 ) 15 744 * (49 200 – 9 840) of 39 360 twee punte Telefoon (28 800 x 20/40) / 57 600 X 20/80 14 400  Diverse fabrieksuitgawes 189 856  Indien van die syfers hierbo in hakies getoon word, penaliseer slegs op hierdie metode punt; Indien alle syfers in hakies is ken die punte toe 776 000 * 14 * een deel korrek 3.2.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2017 Direkte materiaalkoste 2 743 000  kontroleer bewerking; moet PK – DAK wees; moet positief wees Direkte arbeidskoste (2 900 000 x 45%) 1 305 000  Primȇre koste kontroleer bewerking; moet 4 824 000 – FBK wees 4 048 000  Fabrieksbokoste sien 3.2.1 776 000  Totale produksiekoste 4 824 000 Goedere-in-bewerking aan begin kontroleer bewerking van syfers 70 000  hieronder kontroleer bewerking; moet KVPVKP + GIB aan einde wees 4 894 000  Goedere-in-bewerking aan einde Ignoreer hakies (94 000)  Koste van produksie van klaarprodukte (40 000 x 120) 4 800 000  10 Verkeerde plasing ken punte toe maar -1 vir elke item misplaas (-2 maks) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 3.2.3 Infinity Hoede oorweeg dit om grondstowwe teen 'n laer prys as wat hulle tans daarvoor betaal, in te voer. Verskaf TWEE punte wat hulle moet oorweeg voordat hulle besluit. TWEE geldige punte   • Wisselkoers wisseling • Doeanebelasting veraderings in die toekoms • Tydsverloop vir invoer & terugsendings • Die kwaliteit van grondstowwe • Moontlikheid van werksverliese • Ondersteuning van plaaslike ondernemings / die uitwerkig op die ekonomie • Vervoerkoste 4 3.3 SANYATI BAKKERY Sien soos per memo na; d.w.s. sien probleem & oplossing onafhanklik na 3.3.1 PROBLEEM MET SYFERS OPLOSSING       Direkte arbeid vermeerder Lei werkers op van R2,00 tot R3,20 (60%) Vaardigheids Oliebolfabriek of met R1,20 ontwikkelingsopleiding ('Doughnut Verhoog toesig factory') Kontroleer oortyd/hou toesig oor gewone tyd/stel doelwitte Direkte materiaalkoste Kyk uit vir goedkoper materiale vermeerder van R15,00 tot Koop in grootmaat Koekfabriek R22,50 (50%) of met R7,50 Gebruik plaaslike verskaffer (nader) Kontroleer vermorsing 6 3.3.2 Verskaf berekeninge om aan te toon dat die gelykbreekpunt van 158 298 eenhede vir die oliebolle in 2016 korrek bereken is. 372 000  = 158 298 eenhede 12,00 – 9,65  2,35 twee punte Moet deler wees; nie antwoord nie 3 3.3.3 Verduidelik waarom Damon bekommerd oor die gelykbreekpunt vir oliebolle behoort te wees. Haal syfers aan. Verduideliking  syfer  Moet na GBP & produksie verwys. Een punt vir onvolledige / onduidelike verduideliking • GBP (BEP) verhoog van 78 316 tot 158 298 (met 79 982) terwyl produksie afgeneem het. • GBP (BEP) het baie vermeerder, terwyl 40 000 eenhede minder vervaardig is, wat tot 'n laer wins gelei het. • In 2015 maak 'n wins op 201 684 eenhede: in 2016 slegs op 81 702 eenhede Antwoord vir 1 punt: Afname in netto wins R836 000/ Toename in GBP / Afname in produksie 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 3.3.4 KOMMENTAAR OP PRYS EN AANVRAAG PRODUK (MET SYFERS) Verduidelikings:  moet prys & verkope insluit • Klante is nie bereid om oliebolle te koop nie al het die prys verminder. • Prys verminder en verkope verminder Oliebolle • Verkope verminder ten spyte van vermindering in prys ('Doughnuts') Syfers: moet syfer en neiging toon Vir pryse: met R2  (van R14 tot R12 / afgeneem tot R12) Vir eenhede: met 40 000 eenhede (van 280 000 tot 240 000 eenhede / afname tot 240 000 eenhede) Verduidelikings:  moet prys & verkope insluit • Klante is bereid om meer vir die produk te betaal, al het die pryse vermeerder. • Pryse en verkope vermeerder Koeke Syfers: moet syfer en neiging toon Vir pryse: met R15  (van R50 tot R65 / toegeneem tot R65) Vir eenhede: met 3 000 eenhede  (van 15 000 tot 18 000 eenhede / toegeneem tot 18 000 eenhede) 6 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne LAAT HIERDIE BLADSY BLANKO. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 D  4.1.2 C  4.1.3 A  4.1.4 B  4 4.2 MTOMBENI BPK. 4.2.1 Bereken: Drawaarde van die voertuig verkoop op 30 November 2016 100 500 drie punte 190 000  – (72 000  + 28 500 ) = 89 500  een deel korrek 5 Bereken: Totale waardevermindering op toerusting op 28 Februarie 2017 Nuut: 32 000  x 10 % x 6/12  = 1 600  een deel korrek maar nie vir 10% nie Oud: 133 000 twee punte = (218 000  – 85 000 ) x 10 % = 13 300  een deel korrek maar nie vir 10% nie (250 000 - 32 000) een punt Totaal: 14 900  een deel korrek 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 4.2.2 MTOMBENI BPK. Inkomstestaat (Staat van Omvattende Inkomste) vir die jaar geëindig 28 Februarie 2017: *een deel korrek Verkope (5 500 000 – 32 500  + 15 000) 5 482 500 * Koste van verkope (3 150 000 + 9 375 ) (3 159 375)  Bruto wins 6  2 323 125 Verkope – KVV Ander bedryfsinkomste 198 950 * Huurinkomste (169 500  + 16 500 ) 186 000 * Oninbare skulde ingevorder 4 750  **Wins met verkoop van bate (97 700 – 89 500 sien 4.2.1 ) 8 200 * Bruto bedryfsinkomste 10 2 522 075 * Bedryfsuitgawes (1 356 075) * Direkteursfooie 380 000 Ouditfooie 54 000 Oninbare skulde (13 600+ 1 900 ) 15 500  Salarisse en lone 488 500 twee punte 1 755 twee punte 490 255 * (475 000  + 13 500 + 1 620  + 135 ) Verbruiksgoedere 61 700  Versekering (19 220 + 1 780) 21 000  Bankkoste (7 760  + 870 ) 8 630  Diverse uitgawes 140 085  **Handelsvoorraadtekort (386 500 – 9 375  – 374 000 ) 3 125 * 12 500 slegs twee punte sien koste van verkope **Voorsiening vir oninbare skulde ingevorder 380  (4 030  – 3 650 ) Waardevermindering (28 500  + 138 000  + 14 900) 181 400 * sien 4.2.1 sien4.2.1 Bedryfswins 30  1 166 000 BBW – B uitg Rente-inkomste ontbrekende getal NW na rente inkomste – Bedryfswins 178 000 Kan nie ‘n negatief syfer wees nie  Netto wins na rente-inkomste NWVB + rente-uitgawe 1 344 000  Rente-uitgawe (144 000)  Netto wins voor belasting NWNB + inkomstebelasting 1 200 000  Inkomstebelasting (336 000)  Netto wins na belasting 8 864 000 Vreemde items –1 (maks –2) **Ken punte toe vir bewerkings indien item misplaas is, -1 vir plasing, maks -2 Alle ander items misplaas word as foutief nagesien 54 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 5 5.1 5.1.1 Likiditeit  5.1.2 Hefboom  5.1.3 Netto bedryfskapitaal  5.1.4 Beperkte aanspreeklikheid  4 5.2 MIHKA BPK. 5.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL Gemagtigde Aandelekapitaal 800 000 gewone aandele Uitgereikte Aandelekapitaal 600 000 Gewone aandele op 1 Januarie 2016 4 200 000 100 000 Uitgereik op 31 August 2016 balanseersyfer 840 000 * Terugkoop moet ‘afgetrek wees Teruggekoop (GAP: R7,20) (40 000)  (288 000)  660 000  Gewone aandele op 31 Desember 2016 4 752 000  6 Igoreer hakies Kontroleer balanseersyfer (eidsaldo + terugkoop – Begisaldo - vir een metode punt BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Januarie 2016 276 000 Netto wins na belasting (1 150 000 – 322 000) 828 000  Aandele teruggekoop (40 000  x R1,30 ) (52 000)  moet in hakies getoon word Gewone aandele dividen balanseersyfer moet in hakies getoon word (415 000)  • Interim dividende (totale dividende – finale dividende) 240 000  (65 – 25) x 600 000 • Finale dividende 175 000  Saldo op 31 Desember 2016 637 000  9 5.2.2 KONTANTEFFEKTE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE 292 600 * Kontant uit bedrywighede gegenereer 1 237 400 Rente betaal (100 000)  Inkomstebelasting betaal (9 200  + 322 000  + 3 600 ) (334 800) * Dividende betaal (270 000  + 240 000  sien 5.2.1 (510 000) * 9 *een deel korrek verloor punt op antwoord indien verkeerde gebruik van hakies Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 5.2.3 Syfers in die Kontantvloeistaat: Bereken: Verandering in vaste deposito 300 000  Invloei  3 Bereken: Opbrengs met verkoop van toerusting 5 828 000  + 360 400  – 1 495 000  – 4 905 800  = 212 400  een deel korrek OF – 5 828 000 – 360 400 + 1 495 000 + 4 905 800 = – 212 400 Invloei 6 5.2.4 Bereken: Winsopslagpersentasie op kosprys 1 890 000  x 100 = 45%  een deel korrek; korrekte gebruik van noemer en deler 6 090 000  – 1 890 000  4 200 000 twee punte 4 Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding 1 000 000  : (4 752 000  + 637 000) 5 389 000 twee punte 0,2 : 1  een deel korrek; moet x : 1 wees; aanvaar 0,19 : 1 4 Bereken: Netto batewaarde (in sent) sien hierbo 5 389 000  x 100 = 817 of 816,5 sent  een deel korrek; aanvaar 816 660 000  sien 5.2.1 korrekte gebruik van noemer en Moet nie Rand teken aanvaar nie 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 5.2.5 Die finansiële direkteur is uitgevra oor die besluit om die lening te verhoog. Verduidelik wat hy behoort te sê om hierdie besluit te regverdig. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan. Finansiële aanwysers:   neiging met syfers   Skuld-ekwiteit-verhouding Vermeerder (van 0,1 : 1) tot 0,2 : 1 sien 5.2.4 / met 0,1 : 1 Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend (OOTKA) vermeerder van 21,3% tot 21,8%. Verduideliking: • Al het die skuld-ekwiteit-verhouding ver’meerder is die onderneming het lae risiko / laag gerat.  • Die OOTKA het ook toegeneem – verdienste baie meer as die rentekoers van 12,5% (positiewe hefboom).  Moet nie ‘n toename in risiko as ‘n vrduideliking aanvaar nie (teenstrydig met die besluit 6 5.2.6 Ashraf, 'n nuwe aandeelhouer, het 70 000 aandele op 31 Augustus 2016 gekoop. Hy het van die maatskappy verwag om minstens 80% van die verdienste, soos wat in 2015 gedoen is, te verdeel. Ashraf is ongelukkig met die dividenduitbetalingsbeleid vir 2016. Verskaf 'n berekening om sy mening te staaf. 65 /131  x 100 = 49,6%  aanvaar 49,61% of 50% een deel korrek Antwoord vir twee punte: DPA was 65 c terwyl VPA 131 sent was 3 Verduidelik TWEE punte om die maatskappy se besluit oor dividende vir 2016 te staaf. Verduideliking   Een punt vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Die onderneming het besluit om meer van die VPA terug te hou hierdie jaar • Die NBW sal toeneem wat die markprys van die aamdele positief beinvloed • Die maatskappy behou fondse om die maatskappy in die toekoms uit te uitbrei (aanbouings tot gebou). • Verbeter die kontantvloei/raak ontslae van die bankoortrekking in 2015. • Verbeteringe kan lei tot groter winsgewendheid in die toekoms. • Die OOAB het ook verhoog – moontlik beter dividend in die toekoms. • Die aandeelhouers sal voordeel trek uit kapitalegroei op aandele. • Goedkoper as om geld te leen (vermy rente). 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 5.2.7 Lewer kommentaar op die terugkoopprys wat op 30 Desember 2016 vir die 40 000 aandele betaal is. Verskaf TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou kommentaar. Twee aanwysers met syfers   Die NBW is 817 sent sien 5.2.4 Die markprys is 848 sent Kommentaar  Een punt vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Die aandeelhouers is moontlik bevoordeel aangesien hulle dalk minder op die effektebeurs sou gekry het. • Die direkteure mag dalk ondersoek word om te bepaal waarom hulle die maatskappy benadeel het. • Die prys is regverdig aangesien dit in lyn met die huidige markprys is. • Die prys was op 'n vlak gestel om die ontevrede aandeelhouer aan te moedig om sy aandele te verkoop. Volledige kommentaar sal ‘n mening insluit b.v. billik / te hoog / onbillik 4 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1 Lewer kommentaar op die kontrole van ELKE item en gee EEN punt van advies in elke geval. KOMMENTAAR   ADVIES   Oorspandeer / begrote Privaat oproepe moet bedrag te laag gekontroleer word / belas Telefoon personeel vir private oproepe / Begroting kan moontlik verhoog word Onderspandeer Dit is ‘n noodsaaklike uitgawe / personeel Personeel- opleiding verbeter die opleiding interaksie met klante / dit lei tot doeltreffedndheid en klandisiewaarde. 4 6.2 Identifiseer TWEE items wat foutiewelik in die Kontantbegroting ingeskryf is. Enige TWEE geldige items   Ignoreer oortollige items Moontlike antwoorde • Kantoortoerusting op krediet aangekoop • Waardevermindering • Credit sales • Deliveries free of charge • Delivery expenses on credit 2 6.3 KREDITEUREBETALINGSKEDULE KREDIET- MAAND MEI JUNIE AANKOPE Maart R64 000 6 400 April R72 000 10 800 R7 200  R12 000 Mei R80 000  57 000 15% van  kredietaankope Junie R96 000 R68 400  74 200 R87 600  een deel korrek; ignoreer vreemde items 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 6.4 BEREKENING BEDRAG Kontantverkope (i) R180 000 x 40% R72 000  Indien korrekte bewerkings getoon word vir BTW bedrag sonder antwoord ken slegs een punt toe Kontantaankope van voorraad (ii) R100 000 twee punte R20 000  R150 000 x 100/150 x 20% Een deel korrek Afleweringsuitgawes (iii) 6 % twee punte 10 800  9 000 /150 000  x 180 000  Een deel korrek t Salarisse en lone (iv) 38 700  x 100 /107,5  36 000  Een deel korrek Terugbetaling van lening Twee punte een punt 168 000 – 120 000 (v) OF 48 000  Een deel korrek 600  x 100/15  x 12  OF Twee punte een punte 7 200 x 100/15 Kontant aan einde van maand (vi) 35 500  Kontanttekort vir die maand (42 800)  (vii) 35 500 + 7 300 ignoreer hakies Indien korrekte bewerkings getoon word vir BTW bedrag sonder antwoord ken slegs een punt toe 21 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 18 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 6.5 Piet wil koste bespaar deur nie 'n gratis afleweringsdiens aan te bied nie. Is dit 'n goeie idee? Verduidelik. Ja/Nee  sien onafhanklik na Enige een moontlike antwoord  Een punt vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Of sy mededingers die diens lewer of nie • Wat die reaksie van sy klante sal wees as hy die diens wegneem (bv. Sal hulle na ander verskaffers gaan?) • Die moontlikheid om klante vir die afleweringsdiens te laat betaal • Die moontlikheid om 'n goedkoper afleweringsdiens te vind • Die moontlikheid om sy eie voertuie te gebruik in plaas van om te subkontrakteer / ekstra koste deur sy eie voertuie te gebruik (b.v. waardevermindering, brandstof) • Kon 'n rede wees vir die toename in verkope 3 6.6 Verduidelik EEN voordeel en EEN nadeel van ELKE opsie. Let op dat syfers nie verlang word nie. Alternatiewe geldige antwoorde is moontlik OPSIE VOORDEEL    NADEEL    Hy sal die bate besit en dit Hy moet rente betaal / Hy kan langer as die vyf jaar n maandelike paaiement Verkry 'n nuwe hou as hy goed daarna betaal (wat rente insluit). lening kyk. Hy hoef nie 'n lening te Die verhuringskoste is Huur (bruikhuur) neem nie/hoef nie rente op duur / die cwehuue is oor die bates van die lening te betaal nie/Hy die verwagte leeftyd van Computer hoef nie vir die herstelwerk vyf jaar / besit nooit die Solutions te betaal nie. bate nie, maar hou aan om te betaal. Hy sal die nodige fondse Hy sal winste moet deel hê om die bate te kan koop met sy nuwe vennoot. Vra 'n vriend om wat dan aan die 'n gelyke onderneming sal behoort / vennoot te word verdeel werkslading en vaardigheid / vennoot sal verliese deel. 6 TOTALE PUNTE 45 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all