Downloaded from hlayiso.com
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
REKENINGKUNDE
GRAAD 12
NOVEMBER 2013
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
5
6
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 

_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)


View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC November 2013 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Addendum, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 323.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
NSC November Exam 2013
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 1
1.1 BEGRIPPE
Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word.
Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.3) neer.
1.1.1
1.1.2
1.1.3
6
1.2 MAATSKAPPYTRANSAKSIES
Gebruik die tabel wat verskaf word om die volgende vir elke
transaksie te toon:
• Rekening gedebiteer en rekening gekrediteer in die Algemene
Grootboek
• Effek op die rekeningkundige vergelyking
Die banksaldo is te alle tye gunstig.
REKENING REKENING
NR. BEDRAG B E L
GEDEBITEER GEKREDITEER
Direkteurs-
bv. Bank 145 000 – – 0
vergoeding
1.2.1 37 400
1.2.2 180 000
1.2.3 55 000
12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
1.3 DEBITEUREVERSOENING
1.3.1 REGSTELLINGS AAN DIE DEBITEUREKONTROLEREKENING
Huidige Debiteurekontrolerekening-saldo 20 100
A.
B.
C.
D.
E.
Korrekte Debiteurekontrolerekening-saldo 7
1.3.2 DEBITEURELYS OP 30 SEPTEMBER 2013
T Stoffels (3 800
E Khune (7 400
S Mashele (–1 900
M Devnarain (10 600
Korrekte totaal van Debiteurelys 10
TOTALE
PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 2
2.1 Kies 'n kostekategorie uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in
KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(2.1.1–2.1.4) neer.
2.1.1
2.1.2
2.1.3
2.1.4 8
2.2 2.2.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
31 AUGUSTUS 2013
Direktemateriaalkoste
Direkte-arbeidskoste 985 600
PRIMÊRE KOSTE
Fabrieksbokoste 94 980
TOTALE VERVAARDIGINGSKOSTE
Goedere-in-bewerking (1 September 2012) 12 420
Goedere-in-bewerking (31 Augustus 2013)
KOSTE VAN PRODUKSIE VAN
KLAARPRODUKTE 8
FABRIEKSBOKOSTE
Indirekte materiaal 7 360
Indirekte arbeid 22 230
Waardevermindering van fabrieksaanleg 8 630
Huuruitgawe
Water en elektrisiteit
Diverse uitgawes
94 980 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
2.2.2 Die interne ouditeur is nie tevrede met die direkte-
arbeidskoste vir die jaar nie.
Verduidelik die probleem met betrekking tot die direkte-
arbeidskoste en haal syfers aan om jou verduideliking te
ondersteun.
3
Gee TWEE moontlike oplossings vir hierdie probleem.
Oplossing 1
Oplossing 2
4
2.3 2.3.1 Bereken die getal eenhede wat Sally moes vervaardig om in
2013 gelyk te breek.
4
2.3.2 Lewer kommentaar op die getal sakke wat sy vervaardig. Haal
syfers of finansiële aanwysers aan om jou antwoord te staaf.
Verwys na die berekening van die gelykbreekpunt in jou
antwoord.
3
TOTALE
PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 3
3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die beskrywings deur 'n woord/term uit
die lys te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer
(3.1.1–3.1.4) neer.
3.1.1
3.1.2
3.1.3
3.1.4
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
3.2 SELATI BEPERK
3.2.1 INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2013
Verkope
Koste van verkope (8 200 000)
Bruto wins
Ander inkomste
Bruto bedryfswins
Bedryfsuitgawes (3 348 420)
Salarisse en lone
Direkteursvergoeding
Ouditeursfooie
Werkgewersbydrae (Pensioen en WVF)
Bedryfswins
Wins voor rente-uitgawe
Netto wins voor belasting
Netto wins na belasting 588 000
54
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
3.2.2
NOTA VIR BEHOUE INKOMSTE
Saldo aan die begin van die jaar 735 000
Netto wins na belasting
Saldo aan die einde van die jaar
7
3.3 OUDITEURSVERSLAG
As 'n aandeelhouer, hoekom sou jy oor hierdie ouditeursverslag
bekommerd wees? Verduidelik. Noem DRIE punte.
Punt 1
Punt 2
Punt 3
6
TOTALE
PUNTE
75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 4
4.1 Verwys na Inligting 8 met betrekking tot die spesiale programme wat
saam met die finansiële state in die jaarverslag gepubliseer word.
4.1.1 Hoofvoordeel van die misdaadvoorkomingsprogram vir die
maatskappy:
Hoofvoordeel van die maatskappy se opleidingsprogram:
4
4.1.2 Behalwe die punte hierbo genoem, hoekom sal die direkteure
die programme in die jaarverslag wil noem? Verduidelik.
2
4.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2013
KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit bedryfsaktiwiteite
Rente betaal (168 000)
Inkomstebelasting betaal A
Dividende betaal B
KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE (314 000)
Vaste bates aangekoop (400 000)
Opbrengs uit verkoop van vaste bates 86 000
KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengste van aandele uitgereik C
Toename/Afname in lenings D
Netto verandering in kontant en kontantekwivalente E
Kontant en kontantekwivalente (1 Maart 2012) F
Kontant en kontantekwivalente (28 Februarie 2013) 78 000 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
4.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die finansiële jaar
geëindig 28 Februarie 2013:
4.3.1 Persentasie netto wins na belasting op verkope
3
4.3.2 Verdienste per aandeel
3
4.3.3 Skuld-ekwiteit-verhouding
3
4.3.4 Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
4.4 Die direkteure is van mening dat die bedryfsdoeltreffendheid van die
maatskappy verbeter het. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële
aanwysers (met syfers) om hulle mening te staaf.
4
4.5 Die aandeelhouers is gelukkig met hulle opbrengs, verdienste en
dividende. Haal DRIE finansiële aanwysers (met syfers) aan en
verduidelik dit om hulle mening te staaf.
Kommentaar op opbrengs op aandeelhouersbelang:
Kommentaar op verdienste:
Kommentaar op dividende:
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
4.6 Nuwe aandele is aan die begin van die finansiële jaar teen R9,00 elk
uitgereik. As 'n bestaande aandeelhouer, sou jy tevrede wees met hierdie
uitreikprys?
Ja/Nee:
Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan om jou mening te
verduidelik:
5
4.7 'n Groot leningterugbetaling is gedoen. Lewer kommentaar daarop of dit
'n goeie idee was of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers)
aan om jou kommentaar te staaf.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
4.8 Behalwe die dividende en die lening, watter ander groot besluite deur
die direkteure word in die Kontantvloeistaat gereflekteer? Noem TWEE
groot besluite en haal die betrokke syfers aan. Verduidelik ook hoe
ELK van hierdie besluite in die toekoms tot voordeel van die
maatskappy kan wees.
Besluit 1 (met syfers) Verduideliking van voordeel vir
maatskappy
Besluit 2 (met syfers) Verduideliking van voordeel vir
maatskappy
6
TOTALE
PUNTE
60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 5
5.1 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e) in te vul.
Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (5.1.1–5.1.3) neer.
5.1.1 Die hoofdoel met die opstel van die Kontantbegroting is ...
2
5.1.2 EEN item in die Kontantbegroting wat nie in 'n Geprojekteerde
Inkomstestaat sal verskyn nie, is ...
2
5.1.3 EEN item wat in 'n Geprojekteerde Inkomstestaat, maar nie in 'n
Kontantbegroting sal verskyn nie, is ...
2
5.2 Bereken die ontbrekende syfers in die Debiteure-invorderingskedule en
die Kontantbegroting aangedui deur A tot H:
BEREKENING ANTWOORD
A
B
C
D
E
F
G
H
22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
5.3 Verduidelik wat jy aan die einde van November aan Peter sal sê oor elk van
die volgende items, en gee EEN punt van advies in ELKE geval:
VERDUIDELIKING ADVIES
Telefoon
Diverse uitgawes
Huurinkomste
6
5.4 Om verkope en die getal kliënte te verhoog, is Peter van plan om te
adverteer dat die kredietperk vir al sy kredietkliënte tot R35 000 verhoog
sal word en dat nuwe kliënte welkom is om gedurende April rekeninge oop
te maak.
Gee DRIE punte van advies aan Peter in hierdie verband.
Punt 1
Punt 2
Punt 3
6
TOTALE
PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 6
6.1 VASTE BATES
6.1.1 Bereken die ontbrekende syfers aangedui deur A, B en C in die
Vastebatenota:
BEREKENING ANTWOORD
A
B
C
9
6.1.2 GROOTBOEK VAN ULWAZI BPK.
BATEVERKOPEREKENING
11
6.1.3 Jy is die interne ouditeur. Noem TWEE bekommernisse wat jy
in verband met die vaste bates teenoor die direksie sal
uitspreek. Verduidelik in ELKE geval waarom jy bekommerd
is.
BEKOMMERNIS REDE
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 17 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
6.2 6.2.1 Waarde van die eindvoorraad volgens die EIEU-metode op
31 Julie 2013
7
6.2.2 Berekening van winsopslagpersentasie (%) behaal op kosprys
Berekening van voorraadhoudingstydperk (gebruik gemiddelde
voorraad in jou berekening)
8
6.2.3 Die besigheid mik na 'n 30%-winsopslag op kosprys. As die
interne ouditeur, wat sou jy ondersoek? Verduidelik. Noem
TWEE punte.
4
6.2.4 Die voorraadhoudingstydperk was 30 dae vir 2012. Behoort
Mohammed tevrede te wees met die voorraadhoudingstydperk
vir 2013? Verduidelik.
Ja/Nee:
Verduideliking:
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 18 DBE/November 2013
NSS – Antwoordeboek
6.3 Identifiseer EEN probleem met betrekking tot elke winkel, deur syfers
aan te haal by die identifisering van elke probleem. In ELKE geval, gee
vir Sizwe raad oor hoe om die probleem op te los.
WINKEL 1: THANDEKA
Probleem
geïdentifiseer
(met syfers)
Raad
WINKEL 2: DLUDLU
Probleem
geïdentifiseer
(met syfers)
Raad
WINKEL 3: SIPHO
Probleem
geïdentifiseer
(met syfers)
Raad
9
TOTALE
PUNTE
55
TOTAAL: 300
Copyright reserved
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2021 Addendum (Afr)
_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2020 Addendum (Afr)
_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Addendum (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC November 2017 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC November 2015 Addendum (English)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum