Skip to content

Accounting Grade 12 NSC November 2015 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12201515 pages

Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 BANKVERSOENING EN INTERNE BEHEER 1.1.1 Bereken die korrekte banksaldo op 30 Junie 2015. Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal (slegs syfers) (slegs syfers) 87 220 74 860 Banksaldo op 30 Junie 2015: 13 1.1.2 Bankversoeningstaat op 30 Junie 2015 8 1.1.3 Verwys na Inligting E. Identifiseer TWEE verskillende probleme met bewyse. Gee raad vir ELKE probleem. PROBLEEM MET BEWYSE RAAD 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek 1.2 DEBITEURE-OUDERDOMSONTLEDING 1.2.1 As die interne ouditeur, watter kommer sal jy oor Susan se posbeskrywing hê? Verduidelik. 2 1.2.2 Identifiseer TWEE debiteure wat hulle kredietlimiete kan laat verhoog. 2 1.2.3 Verduidelik DRIE verskillende probleme soos aangegee in die Debiteure-ouderdomsontleding. Gee bewyse. Verduideliking van probleem met bewyse Probleem 1 Probleem 2 Probleem 3 9 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 VOORRAADWAARDASIE 2.1.1 Verduidelik die verskil tussen die deurlopende voorraadstelsel en die periodieke voorraadstelsel. 2 2.1.2 Bereken die waarde van die voorraad voorhande op 28 Februarie 2015 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. 9 2.1.3 Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die eindvoorraad van 650 baadjies te verkoop. Gebruik die eindvoorraad in jou berekening. 5 2.1.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik. 6 Gee EEN rede ten gunste van 'n verandering na die EIEU-metode. Gee EEN rede teen 'n verandering na die EIEU-metode. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek 2.2 INTERNE BEHEER 2.2.1 Bereken die getal hemde wat gesteel is. Gee TWEE punte van advies. 9 2.2.2 Produk Kommentaar op die Verduideliking van hoe dit voorraadhoudingstydperk die onderneming sal raak en gee syfers Baadjies Hemde Denimbroeke 9 2.2.3 Josy is onseker of sy die regte pryse vir haar produkte vra. Gee haar advies oor ELKE produk. Haal syfers aan. Produk Raad met syfers Baadjies Hemde Denimbroeke 6 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 PRIDONA BEPERK 3.1.1 Berekening van die korrekte netto wins na belasting Foutiewe netto wins 2 493 600 Korrekte netto wins voor belasting Inkomstebelasting Netto wins na belasting 13 3.1.2 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA OP 30 JUNIE 2015 Saldo aan begin van jaar 2 700 000 Dividende Saldo aan einde van jaar 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek 3.1.3 PRIDONA BEPERK BALANSSTAAT SOOS OP 30 JUNIE 2015 BATES NIEBEDRYFSBATES 8 950 000 Vaste bates teen drawaarde 8 950 000 BEDRYFSBATES Voorraad Handels- en ander ontvangbare bedrae Kontant en kontantekwivalente TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT Gewone aandelekapitaal 5 572 000 Behoue inkomste NIEBEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbare bedrae TOTALE EKWITEIT EN LASTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek 3.2 OUDITVERSLAG 3.2.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Gee 'n rede. 2 3.2.2 Verduidelik TWEE gevolge van hierdie ouditverslag vir die maatskappy en/of die HUB. 4 TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4 4.2 SENZO BPK. 4.2.1 Bereken inkomstebelasting betaal. 5 Bereken opbrengs uit verkoop van vaste bates (drawaarde). 5 Bereken netto verandering in kontant en kontantekwivalente. Dui aan of dit 'n netto invloei of 'n netto uitvloei van kontant is. 5 4.2.2 KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGS- AKTIWITEITE 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek 4.2.3 Bereken die vuurproefverhouding vir 2015. 4 Bereken die opbrengs op aandeelhouersbelang (OOAB) vir 2015. (Gebruik gemiddelde aandeelhouersbelang in jou berekening.) 5 Bereken die netto batewaarde (NBW) per aandeel vir 2015. 3 4.3 DON BPK. EN KEY BPK. 4.3.1 Lewer kommentaar op die waarde van die twee maatskappye se aandele op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE). Verduidelik hoe dit jou keuse van 'n maatskappy sal beïnvloed. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek 4.3.2 Vergelyk en lewer kommentaar op die dividendbetalingsbeleid van die twee maatskappye. 6 4.3.3 Lewer kommentaar op die graad van risiko en hefboomeffek. Verduidelik hoe dit jou keuse van 'n maatskappy sal beïnvloed. 6 4.3.4 Behalwe vir die punte wat hierbo genoem is, watter ander faktore sal jy oorweeg voordat jy besluit in watter maatskappy jy gaan belê? Verduidelik TWEE punte. 4 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 5 5.1 BRUCE HANDELAARS KONTANTBEGROTING VIR NOVEMBER EN DESEMBER 2015 KONTANTBEGROTING NOVEMBER 2015 DESEMBER 2015 R R KONTANTONTVANGSTE: Kontantverkope 399 000 Kontant van debiteure 536 025 597 975 Kommissie-inkomste Totale ontvangste KONTANTBETALINGS: Kontantaankope van 114 000 voorraad Betalings aan krediteure 520 000 Diverse uitgawes 22 500 Totale betalings 935 280 874 210 Surplus (tekort) 26 745 Beginsaldo van bank (56 000) Eindsaldo van bank (29 255) 25 5.2 SLEEPEZI BEDDENS (EDMS.) BPK. 5.2.1 Bereken die persentasie verhoging in die bedrag wat vir salarisse en lone vir Oktober 2015 begroot is. Behoort die werknemers hiermee tevrede te wees? Verduidelik. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek 5.2.2 Die finansiële direkteur is tevrede met die werk wat die boekhouer en interne ouditeur doen. Identifiseer 'n uitgawe wat aandui dat hy reg is. Verduidelik jou antwoord. 3 5.2.3 Lewer kommentaar op hoe die nuwe mededinger die verkope van Sleepezi Beddens beïnvloed het. Verskaf syfers. Verduidelik hoe Sleepezi Beddens op hierdie probleem gereageer het. Verskaf DRIE punte. Verskaf syfers. Punt 1 Punt 2 Punt 3 13 5.2.4 Lewer kommentaar op die kontantsaldo's. Verskaf syfers. Verduidelik hoe die direkteure die kontantsaldo's in die toekoms kan verbeter. Verduidelik TWEE punte. 6 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek VRAAG 6 6.1 SNAZZY HANDSAKKE PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 30 SEPTEMBER 2015 R Primêre koste Produksiekoste Totale koste van produksie 21 6.2 HEALTHY LIFESTYLE KOOKWARE 6.2.1 Bereken die veranderlike koste per eenheid vir 2015. 3 Bereken die gelykbreekpunt vir 2015. 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2015 NSS – Antwoordeboek 6.2.2 Verduidelik waarom die eienaar oor die gelykbreekpunt en die vlak van vervaardiging bekommerd moet wees. Verskaf TWEE punte. Verskaf syfers. Punt 1 Punt 2 4 6.2.3 Identifiseer EEN ander probleem met betrekking tot hierdie onderneming. Verskaf syfer(s). 2 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all