Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENINGKUNDE
NOVEMBER 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbele penalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is van toepassing slegs indien die
kandidaat punte verdien het vir die bedrae.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom.
Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanse in sekere vrae.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking
ondersoek en ten minste een deel van die antwoord moet korrek wees voor die punte toegeken word.
10. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir
enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
11. Wees versigtig vir kandidate wat geldige alternatiewe antwoorde buite die nasienriglyn verskaf
12. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 

%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--80ecb65b-378a-47eb-9e06-e8b8d08e423a/v1-017fa247df3579dd9243/card.webp)



View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 451.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 1
1.1 BANKVERSOENING EN INTERNE BEHEER
1.1.1 Bereken die korrekte banksaldo op 30 Junie 2015.
Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal
(slegs syfers) (slegs syfers)
*OF 7 900 in KOJ
87 220 & 9 700 in KBJ 74 860
21 000 Beide noodsaalik: 2 punte * 1 800
8 960: 3 marks
10 500 8 750 / 6 710 / 2 460: 2 marks 6 500
2 250
Vreemde items -1 (maks -2)
210
118 720 85 620
Banksaldo op 30 Junie 2015:
33 100 2 metode punte
sien KOJ totaal sien KBJ totaal
– 2 300 + 118 720 – 85 620 = 30 800 een deel korrek
OF – 2 300 + 87 220 – 74 860 + 21 000 + 10 500 – 1 800 – 6 500 – 2 250 – 210 = 30 800 13
1.1.2 Bankversoeningstaat op 30 Junie 2015
Alternatief Debiet Krediet
Saldo per bankstaat R20 400 Balanseer syfer R 20 400
Kan Dt / Kt wees
Krediteer uitstaande deposito 18 500 18 500
Debiteer uitstaande tjeks Kan – tekens gebruik
Nr. 962 (4 500) R 4 500
Nr. 982 (2 200) 2 200
Nr. 986 (1 400) 1 400
Saldo per Bankrekening 30 800 30 800 Sien 1.1.1 bo
38 900 38 900
-1 foutive / geen besonderhede (maks -2) Vreemde items -1 (maks -2)
Vir 2-kolom metode sonder Debiet en Krediet aangedui, aanvaar links = debiet en regs = krediet
Vir 2-kolom metode met gebruik van hakies, moet nie hakies/negatiewe in enige kolom aanvaar nie 8
1.1.3 Verwys na Inligting E. Identifiseer TWEE aparte probleme met bewyse uit die
inligting. Gee raad vir ELKE probleem.
PROBLEEM MET BEWYSE RAAD
Diefstal/Bedrog/Fout/Gebrek aan interne Kontrolleer dat die totale van die
beheer maatreëls. Sommige van die kontantstrokies ooreenstem met die
kontantstrokies (R7 000) is nie gedeponeer / depositostrokie.
geboekstaaf nie Spesifieke raad benodig gebasseer op bewyse
Probleem Bewyse Syfers nie nodig nie
Omrol van geld / Gebrek aan interne beheer Kontant ontvang moet onmiddellik
maatreëls. Die deposito verskyn baie later na gedeponeer word. /
die kontant ontvang is (15 dae). Verkoopspersoon moet nie kontant
deponeer nie / Verdeling van
Probleem Bewyse Syfers nie nodig nie
pligte.
Spesifieke raad benodig gebaseer op bewyse 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
1.2 DEBITEURE-OUDERDOMSONTLEDING
1.2.1 As die interne ouditeur, watter kommer sal jy oor Susan se
posbeskrywing hê? Verduidelik.
Enige EEN geldige rede Onvoltooide / onduidelike antwoord: 1 punt
Vir 2 punte:
• Gebrek aan verdeling van pligte affekteer interne kontrole
negatief.
• Susan is die enigste persoon wat fakturering en ontvang van geld.
• Niemand kontroleer Susan se werk nie.
Vir 1 punt:
• Verdeling van pligte / Interne kontrole 2
1.2.2 Identifiseer TWEE debiteure wat hulle kredietlimiete kan laat
verhoog.
Pillay
Crooks -1 vir addissionele name (maks -2)
2
1.2.3 Verduidelik DRIE verskillende probleme soos aangegee in die
Debiteure-ouderdomsontleding. Gee bewyse om jou antwoord te
staaf.
Daar moet 3 afsonderlike probleme wees d.i. Betalingstydperke + Kredietlimiete + verkope aan
persone wie nie vorige skulde betaal het nie
Deelpunte vir gedeeltelike / gedeeltelike korrekte antwoorde
Verduideliking van probleem met bewyse
Probleem
Stadige betalers / Gebrek om by die tyd terme te hou /
Moontlikheid van oninbare skulde / swak interne beheer
Probleem van invordering van debiteure
1 Bewyse Spesifieke raad benodig d.i. name of syfers
Sommige debiteure (37%/18%/19%) neem langer as
30/60/90 dae om hulle rekening te vereffen bv. Muller/
Vasco/ Aucamp
Probleem
Kredietlimiet / Hou nie by die kredietlimiet nie / swak interne
Probleem beheer van kredietlimiete
2
Bewyse Spesifieke raad benodig d.i. name of syfers
Muller is R2 000 meer as die limiet
Probleem
Verkope word aan debiteure word toegelaat alhoewel hulle
Probleem ver agterstallig is / swak beheer van verkope aan debiteure
3 Bewyse Spesifieke raad benodig d.i. name of syfers
Aucamp/ Ndlovu / Muller is toegelaat om te koop en hulle
skuld is 60 / 90 dae uitstaande 9
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2
2.1 VOORRAADWAARDASIE
2.1.1 Verduidelik die verskil tussen die deurlopende voorraadstelsel en die periodieke
voorraadstelsel.
Enige geldige verskil met vergelyking Onvolledige / onduidelike verduideliking / slegs een
stelsel: 1 punt
Verwagte antwoorde:
Deurlopende voorraadstelsel Periodieke voorraadstelsel
Koste van verkope word bereken Koste van verkope aan einde van
wanneer verkope plaasvind finansiële periode na voorraadopname
bereken
Waarde van voorraad kan te alle tye Waarde van voorraad word
bereken / geidentifiseer word (van die bepaal/identifiseer met voorraadopname
rekords)
Koste van verkope rekening word gebruik Aankope rekening word gebruik
Voorraad aangekope word as ‘n bate Voorraad aangekope word as ‘n uitgawe
beskou beskou 2
2.1.2 Bereken die waarde van die voorraad voorhande op 28 Februarie 2015 deur die
geweegdegemiddelde-metode te gebruik.
Slegs 1 punt 3 punte vir beide syfers saam
346 800 + 3 686 400 [150 1 punt x 1 200 1 punt] 1 punt
R4 033 200 – R180 000 x 650 = = 3 853 200 (4 punte) x 650
300 + 3 230 – 150 indien afgetrek 3 380 (3 punte)
7 punte 1 punt
= 1 140 x 650 = R741 000 een deel korrek 9
2.1.3 Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die eindvoorraad van
650 baadjies te verkoop. Gebruik die eindvoorraad in jou berekening.
sien 2.1.2 een deel korrek
741 000 x 365 = 86,9 of 87 dae
3 853 200 – 741 000 3 112 200 2 marks
4 033 200 – 180 000 sien 2.1.2
OF: INDIEN EENHEDE GEBRUIK IS
1 punt 2 punte 1 punt 1 metode punt
650 / 2 730 x 365 = 86,9 of 87 dae 5
2.1.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik.
een deel korrek
R632 400 + (140 x R1 200) = R800 400
R168 000 3 punte 6
Gee EEN rede ten gunste van 'n verandering na die EIEU-metode.
Onvolledige / onduidelike rede: 1 punt
• Bruto wins sal hoër hierdie jaar wees omdat eindvoorraad hoër sal wees
• Baadjies is diskrete/duurder items / maklik om baadjies individueel te tel of te
identifiseer
• Waarde van die baadjies verander gedurig en is teen meer onlangse/realistiese
pryse gewaardeer
Gee EEN rede teen 'n verandering na die EIEU-metode.
Onvolledige / onduidelike rede: 1 punt
• Geen rede om te verander nie aangesien wins deselfde in die lang termyn sal
wees.
• Oneties om winste te manipuleer deur die wyse van voorraadwaardering te
verander.
• Belasting sal in eerste jaar toeneem as gevolg van hoër wins
• Die verandering sal vergelyking oor finansiële jare affekteer 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.2 INTERNE BEHEER
2.2.1 Bereken die getal hemde wat gesteel is.
400 + 7 380 – 270 – 7 200 = 310 enige deel korrek
Gee TWEE punte van advies.
Enige twee geldige punte Ken deelpunte toe vir involledige antwoorde
Verwagte antwoorde vir twee punte:
• Tel voorraad gereeld / willekeurig en kontroleer teen voorraad
rekords
• Bestel kleiner hoeveelhede, maar meer gereeld
• Verbeter fisiese sekuriteit, bv. kontrole by ingang / sekuriteitkameras
• Eis van versekeringspolis
Verwagte antwoorde vir een punt: Tel voorraad / sekuriteit kameras / Versekering 9
2.2.2 Produk Kommentaar op die Verduideliking van hoe dit
voorraadhoudingstydperk die onderneming sal raak.
en gee syfers
Kommentaar Alternatiewe geldige
verduideliking aanvaarbaar
Syfers Moet verduidelik ie et lys nie
Sien 2.1.3 Sal in staat wees om aan die
87 dae se voorraad voorhande vraag vir die winterseisoen te
Baadjies wat voldoende is / 87 dae is te voldoen.
veel omdat die winter halfpad
verby is.
Te min hemde word in Hul sal 'n tekort aan voorraad
Hemde voorraad gehou,14 dae. hê en sal nie aan die vraag
voldoen nie / verloor klante
Te veel broeke is in voorraad Kan maklik gebeur dat die
om die verkope te ondersteun, items nie verkoop omdat die
Denimbroeke 319 dae. mode verander/Kontant in
voorraad opgesluit. 9
2.2.3 Josy is onseker of sy die regte pryse vir haar produkte vra. Gee haar
advies oor ELKE produk. Haal syfers aan.
Raad met syfers
Produk Enige geldige raad
Syfers
Raad: Behou / verhoog die prys
Baadjies Syfers: Verkoop 2 730 eenhede / 80% van die voorraad verkoop/
87 dae se voorraad voorhande sien 2.1.3
Raad: Behou / verhoog die prys [prys van R310 nie relevant vir omsetkoers
nie]
Hemde Verkoop 7 200 eenhede / 93% van voorraad verkoop /
Syfers
slegs 14 dae se voorraad voorhande
Raad: Verminder die prys
Syfers: Slegs 320 eenhede verkoop / 53% van voorraad
Denimbroeke
verkoop/ 319 dae se voorraad voorhande / 70%
winsopslag / R350 bruto wins op R500 kosprys 6
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 PRIDONA BEPERK
3.1.1 Berekening van die korrekte netto wins na belasting
Aanvaar hakies in plaas van – Indien geen teken, aanvaar + Positief/Negatief uitwerking & syfer moet korrek wees
Vreemde items –1 (maks -2)
Foutiewe netto wins 2 493 600
Handelsvoorraadtekort –11 300
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering +2 400
Huur inkomste –2 800
Versekering +4 500
Verbetering van fout: Bateverkope 6 800 1 punt +13 600
Korrekte netto wins voor belasting 2 500 000
Bewerking een deel korrek, moet omtrent R2m wees
Inkomstebelasting Aanvaar indien geen teken –750 000
Netto wins na belasting Bewerking, NW - belasting 1 750 000 13
3.1.2 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA OP 30 JUNIE 2015
Saldo aan begin van jaar 2 700 000
Netto wins na belasting sien 3.1.1 1 750 000
Terugkoop van aandele 1 punt 2 punte
(20 000 x R1,10 ) OF (50 000 – 28 000) (22 000)
Een deel korrek, moet negatief wees / hakies
Indien R22 000 sonder hakies of negatiewe teken, gee 3 punte
Dividende Een deel korrek, moet negatief wees / hakies (1 475 600)
Tussentyds 600 000
Finale (3 980 000 x 0,22 ) Een deel korrek 875 600
Saldo aan einde van jaar Bewerking een deel korrek 2 952 400 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
3.1.3 PRIDONA BEPERK
BALANSSTAAT SOOS OP 30 JUNIE 2015
BATES
NIEBEDRYFSBATES 8 950 000
Vaste bates teen drawaarde 8 950 000
BEDRYFSBATES TB -NBL 1 000 000
Voorraad Moet in finale kolom as 191 900 te wees om 2 punte te kry 191 900
Handels- en ander ontvangbare bedrae 315 700
316 000– 1 000 + 5 200 – 9 000 + 4 500 Sien 3.1.1 Bewerking, een deel
korrek
315 000 / 321 200 / 2 punte [-11 400 +2 400] slegs 1 punt
320 200 3 punte
Kontant en kontantekwivalente Balanseersyfer 492 400
TOTALE BATES Oordrag EB + L 9 950 000
11
EKWITEIT EN LASTE
GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT Bewerking 8 524 400
Gewone aandelekapitaal 5 572 000
Behoue inkomste sien 3.1.2 2 952 400
2
NIEBEDRYFSLASTE 207 000
Verbandlening: Custom Bank Bewerking, een deel korrek
262 200 – 55 200 Enige syfer, moet afgetrek wees 207 000
–(4 600 x 12) 2 punte
5
BEDRYFSLASTE 1 218 600
Bewerking
Handels- en ander betaalbare bedrae
(261 000 – 1 000 + 2 800 sien 3.1.1) 262 800
260 000 2 punte Bewerking, een deel korrek
Huidige deel van lening sien NBL *55 200
SAID: Inkomstebelasting (750 000 – 725 000) *25 000
Bewerking, een deel korrek
Aandeelhouers vir dividende see 3.1.2 *875 600
TOTALE EKWITEIT EN LASTE Bewerking 9 950 000
*Items onder BL kan gekombineer word 30
12
Vreemde items -1 (-2 maks)
Uiteensetting / Verkeerde of onvoltooide besonderhede –1 (maks –2)
SAID 725 000 mag nie as ‘n bedryfsbate getoon word nie; finale saldo moet onder BL getoon word
Ander misplaaste BS items is nie vreemd nie – merk eenvoudig verkeerd
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
3.2 OUDITVERSLAG
3.2.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word.
Weerhouding
Gee 'n rede vir jou antwoord.
Moet verduidelik dat geen mening uitgespreek is nie / moet ‘n rede verduidelik waarom geen mening
uitgespreek is nie. Merk rede onafhanklik met woord hierbo gekies
Die eksterne ouditeure het nie 'n mening uitgespreek oor die finansiële
state van Trimex Bpk.
Ouditeure was nie in staat om 'n mening uit te spreek nie, omdat hulle nie
'n groot gedeelte van die maatskappy se transaksie kon verifieer nie.
Ouditeure was nie in staat om 'n mening uit te spreek nie, omdat daar
onvoldoende bewyse was.
2
3.2.2 Verduidelik TWEE gevolge van hierdie ouditverslag vir die
maatskappy en/of die HUB.
Enige twee gevolge Ken deelpunte toe vir onvolledige antwoorde
Antwoorde vir 2 punte:
• Die direkteure sal aanspreeklik gehou word.
• Dit is slegte publisiteit / negatiewe punt teenoor die maatskappy se
beeld en die HUB
• Dit kan die aandeelprys en vraag na aandele beïnvloed.
• Die HUB/Direkteure mag dalk nie herverkies word tydens die
volgende AJV nie.
• Aandeelhouers / beleggers sal vertroue in die direkteure /
maatskappy verloor
• Ondersoek / Navraag in die maatskappy of die direkteure
• Die maatskappy kan hulle notering op die JSE verloor
• Die ouditeure sal meer oplettend in die toekoms optree / ouditfooie
kan toeneem indien hulle meer tyd in die toekoms aan die oudit
spandeer
Antwoorde vir 1 punt:
• Die HUB sal afgedank word/ Written warning/ ondersoek/ skors
4
TOTALE PUNTE
60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Interne ouditeur Merk verkeerd inden meer as een antwoord vir elk
4.1.2 Onafhanklike ouditeur
4.1.3 Direkteur
4.1.4 Balansstaat 4
4.2 SENZO BPK.
4.2.1 Bereken inkomstebelasting betaal.
1 175 000 – 846 000 Moet beide wees
9 800 + 329 000 + 6 400 = 345 200 een deel korrek
–9 800 – 329 000 – 6 400 = 345 200
Sien slegs een reël na. Tekens kan omgeruil wees maar moet konsekwent bly.
Grootboekrekening kan opgestel word. Syfers kan in hakies wees. 5
Bereken opbrengs uit verkoop van vaste bates (drawaarde).
4 698 300 4 352 800
een deel korrek
(2 598 300 + 2 100 000) – (4 137 700+ 215 100) = 345 500
2 598 300 + 2 100 000 – 4 137 700 - 215 100 = 345 500
-2 598 300 - 2 100 000 + 4 137 700 + 215 100 = –345 500
Sien slegs een reël na. Tekens kan omgeruil wees maar moet konsekwent bly.
Grootboekrekening kan opgestel word. Syfers kan in hakies wees. 5
Bereken netto verandering in kontant en kontantekwivalente.
(153 000 – 2 500 ) + 88 900 = 239 400
150 500
OF
1 punt 1 punt 1 punt 1 punt
(88 900 – 2 500)+ 153 000 = 239 400
86 400
Dui aan of dit 'n netto invloei of 'n netto uitvloei van kontant is.
Netto Invloei Hang af van berekening hierbo 5
4.2.2 KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGS- 1 093 000
AKTIWITEITE Bewerking, een deel korrek
Opbrengs uit die uitreik van aandele 705 000*
2 967 000 + 258 000 – 2 520 000 Eeen deel korrek.Moet invloei wees
Terugkoop van aandele
(312 000) *
60 000 x R5,20 Een deel korrek. Moet uitvloei wees
4,30 + 0,90 2 punte vir beide syfers saam
Vermeerdering in niebedryfslaste (Lenings) 700 000
Moet invloei wees,vir 2 punte 12
Grootboekrekeninge se formate kan gebruik word om berekeninge aan te toon.
*Indien antwoord gekombineer is as ‘n netto invloei van ken 1 metode punt op finale antwoord, nie 2 nie
Indien netto effek getoon word met bewerkings, merk soos volg:
2 967 000 – 2 520 000 – 54 000 = 393 000
1 punt 1 punt 2 punte 1 metode punt
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
4.2.3 Bereken die vuurproefverhouding vir 2015.
340 300
(662 300 – 322 000 ) : 510 500
0F (245 000 + 6 400 + 88 900)
(2 punte)
= 0,7 : 1 een deel korrek in die vorm x : 1 OF 0,67 : 1 OF 0,66 : 1 NIE 0,6 nie
4
Bereken die opbrengs op aandeelhouersbelang (OOAB) vir 2015.
(Gebruik gemiddelde aandeelhouersbelang in jou berekening.)
846 000 x 100
½ (2 718 000 + 3 439 500 ) 1
3 078 750 (3 punte)
= 27,5% een deel korrek – moet % wees
OF 27,47% OF 27,48%
5
Bereken die netto batewaarde (NBW) per aandeel vir 2015.
Moet in Rand of sente wees
3 439 500 ÷ 690 000 x 100 = 498,5 sent of R4,99 een deel korrek
OF 499 sent OF 498,47 sent OF 498,48 sent
3
4.3 DON BPK. EN KEY BPK.
4.3.1 Lewer kommentaar op die waarde van die twee maatskappye se
aandele op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE). Verduidelik
hoe dit jou keuse van 'n maatskappy sal beïnvloed.
Finansiële aanwysers of Verduideliking moet keuse aandui
Moet nie slegs vergelyking van JSE pryse
verduideliking daarvan met anvaar nie
syfers 2 of niks
Ek sal in Don Bpk maatskappy
belê aangesien die aandele in
aanvraag is
Don
OF
Bpk JSE prys 400 sent > NBW 310 sent
Ek sal nie in Don Ltd belê
aangesien die aandele
oorwaardeer is
OF
Ek sal in Key Bpk belê aangesien
die aandele onderwaardeer is
Key
OF
Bpk. JSE prys 645 sent < NBW 750 sent
Ek sal in Key Bpk maatskappy
vermy aangesien die aandele
laag in aanvraag is
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
4.3.2 Vergelyk en lewer kommentaar op die dividendbetalingsbeleid van die twee
maatskappye. Ken deelpunte toe vir Onvolledige antwoorde
Vergelyking en kommentaar
Finansiële aanwysers of Moet nie slegs vergelyking van die DPA
verduideliking daarvan met anvaar nie
Moet beide maatskappye noem
syfers
Kan 1 punt verdien
Don Bpk. verdeel 'n hoër persentasie
DPA 360 sent van inkomste verdien terwyl Key Bpk.
Don
VPA is 420 sent besluit het om die helfte van VPA terug
Bpk.
OF 2 punte te hou.
Verdeel 86% van die verdienste OF
Don Bpk. blyk sy aandeelhouers
gelukkig te hou deur goeie dividend aan
DPA 490 sent
Key hulle uit te betaal; Key Bpk. blykbaar
VPA 980 sent
Bpk. planne vir uitbreiding het (beter
OF 2 punte
langtermyn voordele) / gelykmaking van
Verdeel 50% van die verdienste
dividende oor tyd.
6
4.3.3 Lewer kommentaar op die graad van risiko en hefboomeffek. Verduidelik hoe dit jou
keuse van 'n maatskappy sal beïnvloed. Ken deelpunte toe vir Onvolledige antwoorde
Finansiële aanwysers of Vergelyking moet ‘n keuse aandui
verduidelikibg daarvan met syfers Aanvaar geldige alternatiewe terminologie
Moet S/E en OOTKS gebruik Kan 1 punt verdien
SE verhouding 0,3 : 1 Ek kies Don Bpk. aangesien finansiële risiko
laag is en dit is positief gerat (OOTKA oorskry
Don rente)
OOTKA 15,6%
Bpk OF Ek kies Don Bpk. aangesien hulle positief
OF OOTKA > 11,5
gerat is (OOTKA oorskry rente) maar hulle
maak nie effektief gebruik van lenings nie
OF Ek kies nie Key Bpk. nie aangesien daar
SE verhouding 1,6 : 1 ‘n hoë finasiële risiko is en ‘n negatiewe
hefboom / te veel geld geleen en nie in staat
Key OOTKA 10,2% om die fondse effektief te gebruik nie
Bpk OF OOTKA < 11,5 OF Ek kies Key Bpk. aangesien daar ‘n hoë
gebruik van lenings is en as hulle die
effektiwiteit kan verbeter (OOTKA), sal wins
beduidend verbeter.
6
4.3.4 Behalwe vir die punte wat hierbo genoem is, watter ander faktore sal jy oorweeg
voordat jy besluit in watter maatskappy jy gaan belê? Verduidelik TWEE punte.
Kan faktore aanbied wat hulle weggelaat het van 4.3.1 tot 4.3.3
Ken deelpunte vir ovolledige verduidelikings toe Syfers nie nodig nie
Enige twee geldige antwoorde met verduideliking / syfers as verduidelikig
• OOAB: Don Bpk. se opbrengsv (17,2%) is baie hoër as dit van Key Bpk. (9,1%)
• Likiditeit: Key Bpk. het ;n beter bedryfsverhouding (1,5:1) / vuurproefverhouding (0,8:1)
• Voorraadomsetsnetheid: Key Bpk. bestuur voorraad meer effektief (62 dae)
• Gemiddelde debiteure-invorderingsperiode: Key Bpk. se invorderingsperiode is
goed (26 dae)
• Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid: Dui goeie beeld van die
maatskappy aan (King Kode)
• Direkteure: Goeie professionele optrede bevoordeel die maatskappy e aandeelhouers
• Ouditverslag: Dui aan of die ouditeure enige probleme opgetel het al dan nie 4
TOTALE PUNTE
65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5
5.1 BRUCE HANDELAARS
KONTANTBEGROTING VIR NOVEMBER EN DESEMBER 2015
KONTANTBEGROTING NOVEMBER DESEMBER 2015
2015 R
R
KONTANTONTVANGSTE:
Kontantverkope 420 000 399 000
Kontant van debiteure 536 025 597 975
Kommissie-inkomste 6 000 7 000
Totale ontvangste 5 962 025 1 003 975
Bewerking, beide kolomme, een deel korrek
KONTANTBETALINGS:
Kontantaankope van
120 000 114 000
voorraad
480 000
Betalings aan krediteure 520 000 Indien 600 000 --
Kontantaankope Nov
Diverse uitgawes 22 500 20 700
Lone en salarisse 200 000 256 000
Advertensies 33 000 0
Terugbetaling van lening 36 000
2 punte indien korrekte syfer
Enige syfer in verkeerde kolom
Rente op lening 3 780 3 510
Totale betalings 935 280 874 210
Surplus (tekort) Bewerking 26 745 129 765
Beginsaldo van bank (56 000) (29 255)
Eindsaldo van bank Bewerking (29 255) 100 510 25
Oortollige / Vreemde inskrywings -1 per item (maks – 3) vir Advertensies vir Des, oninbare skulde, korting, waardevermindering
5.2 SLEEPEZI BEDDENS (EDMS.) BPK.
5.2.1 Bereken die persentasie verhoging in die bedrag wat vir salarisse en
lone vir Oktober 2015 begroot is.
1 800 x 100 = 6% % teken nie hier nodig nie
30 000 1
Behoort die werknemers hiermee tevrede te wees? Verduidelik.
Ja / Nee – vergelyk met inflasiekoers / vergelyk met direkteursfooie 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
5.2.2 Die finansiële direkteur is tevrede met die werk wat die boekhouer en interne ouditeur
doen. Identifiseer 'n uitgawe wat aandui dat hy reg is.
Ouditfooie
Verduidelik jou antwoord. Enige geldige verduideliking Deelpunte vir gedeeltelike
antwoorde
Die ouditfooie is baie laer as verwag wat beteken dat hulle minder tyd aan die oudit
spandeer het / die boeke in orde is.
Verwagte antwoorde vir 1 punt: Ouditfooie laer as wat verwag is 3
5.2.3 Lewer kommentaar op hoe die nuwe mededinger die verkope van Sleepezi
Beddens beïnvloed het. Verskaf syfers.
Kommentaar Bedrae
Kontantverkope is 'n ¼ van die begrote bedrag
Kontantverkope geprojeteer as R1,2 m terwyl dit werklik R300 000 was
Kontantverkope vir Oktober was R1,28 m en het tot R300 000 in Oktober gedaal
Begrote kontantverkope is 80% maar die werklike bedrag behaal is 20%
Verkope het afgeneem met 60 beddens
Bruto wins het afgeneem met R120 000 (R2 000 bruto wins per bed)
Verkope het verminder met R400 000
Verduidelik hoe Sleepezi Beddens op hierdie probleem gereageer het. Verskaf
DRIE punte. Verskaf syfers.
Deelpunte vir onvolledige verduidelikigs Oorweeg ander alternatiewe opsies
Hulle het kredietverkope opsetlik verhoog (R300 000 is begroot, maar R900
Punt 1
000 is op krediet verkoop). Verduideliking Syfers
Hulle het afleweringskoste verhoog om hulle teikenmark uit te brei / om
Punt 2 naverkoop diens te verbeter. R150 000 is begroot, maar R168 000 is
gespandeer, 12% verhoging) Verduideliking Syfers
Hulle het R40 000 op advertensies spandeer (die begroting was R10 000,
Punt 3 300% verhoging). / Direkteursfooie het afgeneem om advertensies te
finansier R30 000. Verduideliking Syfers
13
5.2.4 Lewer kommentaar op die kontantsaldo's. Verskaf syfers.
Enige geldige opmerking Syfer(s) Verwagte antwoorde:
Teleurstellend / hulle het ‘n eindsaldo van R335 000 verwag
Die werklike bedrag is 'n oortrokke bankrekening van R210 000 ('n verskil van R545 000).
Werklike saldo vir Sept is R230 000 terwyl Okt ‘n oortrokke bankrekening van R210 000
toon (Verskil R440 000).
Verduidelik hoe die direkteure die kontantsaldo's in die toekoms kan verbeter
Verduidelik TWEE punte.
Enige geldige opmerking Ken deelpute toe vir onvolledige antwoorde
Verwagte antwoorde vir 2 punte:
Moedig debiteure aan om vinniger te betaal Hef klante vir aflewerings
Onderhandel met krediteure vir lange Neem 'n lening uit (om die oortrokke bank
afbetalingstydperke en rente te verminder)
Verhoog kapitaal / reik meer aandele uit Verminder winsopslag om verkope te
vermeerder
Skuif na goedkoper perseel Ondersoek alternatiewe inkomste bv.
kommissie
Verwagte antwoorde vir 1 punt:
Verminder uitgawes / verhoog inkomste / verminder huur / verhoog verkope 6
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6
6.1 SNAZZY HANDSAKKE
PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 30 SEPTEMBER 2015
*Moet in korrekte afdeling wees / Aanvaar afkortings
Vreemde items -1 (maks -2) bv. VVK (219 200) & AK (380 000)
Indien kategorië verkeerd geplaas is, penaliseer op punt vir besonderhede maar R
sien bewerking na Sal ook metode punt op primêre koste verloor
* Direkte materiaalkoste (976 000 – 17 000 ) 959 000
Een deel korrek
* Direkte arbeidskoste 1 punt vir finale korrekte antwoord 755 000
Primêre koste Bewerking DMK + DAK 1 714 000
* Fabrieksbokoste 14 720 (4 punte)
(442 080 – 20 800 + 2 560 + 8 320 + 1 920 + 1 920) 436 000
12 800 (3 punte) Een deel korrek
Produksiekoste Bewerking een deel korrek 2 150 000
Goedere-in-bewerking (1 Oktober 2014) Bewerking 74 000
Bewerking 2 224 000
Goedere-in-bewerking (30 September 2015) (36 500)
Bewerking TKP – sub-totaa, Ignoreer hakiesl
Totale koste van klaarprodukte geproduseer 2 187 500 21
6.2 HEALTHY LIFESTYLE KOOKWARE
6.2.1 Bereken die veranderlike koste per eenheid vir 2015.
2 160 000 / 27 000 =R 80 een deel korrek
3
Bereken die gelykbreekpunt vir 2015.
Sien bo
2 850 000 / R175 – R80 = 30 000 eenhede een deel korrek
R95 - 2 punte
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
6.2.2 Verduidelik waarom die eienaar oor die gelykbreekpunt en die vlak
van vervaardiging bekommerd moet wees. Verskaf TWEE punte.
Verskaf syfers.
Daar moet ‘n verduideliking wees in elke geval
Huidige produksie van 27 000 is minder as die
Punt 1 gelykbreekpunt van 30 000 eenhede sien 6.2.1
Syfers Verduideliking
Lae vlak van produksie / Afname in die hoeveelheid/vlak van
Punt 2 produksie van 32 000 eenhede in 2014 na 27 000 in 2015.
Syfers Verduideliking
GBP vermeerder van 28 000 na 30 000 eenhede sien 6.2.1 –
OF
moet meet eenhede produseer om gelyk te breek
4
6.2.3 Identifiseer EEN ander probleem met betrekking tot hierdie
onderneming. Verskaf syfer(s).
Syfers Probleem Aanvaar geldige alternatiewe
• Toename in Veranderlike koste/eenheid van R65 tot R80 / toename in
Vaste koste van R190 000 / 'n afname in die omset met R235 000
• 'n Klein persentasie verhoging in die verkoopsprys (9,4%) is nie
voldoende om die kostes te dek nie. Moeilik om in die mark met potte te
kompeteer.
• Verkoopprys van R175 is hoër as die R170 van die mededinger. Moeilik
om in die potte mark te kompeteer
• Verlies gemaak in 2015: 4 725 000 – (2 850 000 + 2 160 000) = (285 000) 2
TOTALE PUNTE
35
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 NSC November 2015 Addendum (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--80ecb65b-378a-47eb-9e06-e8b8d08e423a/v1-017fa247df3579dd9243/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2015 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN Prelim 2015 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum