Skip to content
Question paper

Accounting Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper (Afrikaans)

IEB Grade 12 Accounting Paper 1 question paper from the 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Publisher: IEB

Subject: AccountingGrade 12201910 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PUNTETOTAAL NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2019 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 'n Inligtingsboekie van 8 bladsye (i–viii) en 'n Formuleblad van 1 bladsy (i). Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is. 2. Lees die vrae noukeurig deur. 3. Beantwoord die vrae in die ruimte wat voorsien is. 4. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied. 5. Jy mag nie groen of rooi ink gebruik nie. Jy mag 'n potlood gebruik, maar gebruik asseblief 'n sagte, donker potlood. 6. Alle berekeninge moet tot twee desimale plekke afgerond word. 7. Die puntetoekenning en die toepaslike tyd wat vir elke vraag geneem moet word, is soos volg: Moontlike Werklike Nasiener se Moderator se punt punt handtekening handtekening Vraag 1: Voorraadbeheer 35 (21 minute) Vraag 2: Finansiële state 67 (40 minute) Vraag 3: Kontantvloeistaat 46 (28 minute) Vraag 4: Vervaardiging en BTW 52 (31 minute) TOTAAL 200 IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 2 van 10 VRAAG 1 VOORRAADBEHEER [35 punte; 21 minute] Verwys na die Inligtingsboekie vir inligting aangaande ACTV BPK. 1.1 Bereken die randwaarde van die eindvoorraad silikoonringe vir die jaar geëindig 28 Februarie 2019. Eindvoorraad silikoonringe (rand) (6) 1.2 Bereken die getal eenhede in die eindvoorraad vir bordspeletjies. Eindvoorraad bordspeletjies (eenhede) (4) 1.3 Bereken die koste van verkope van die bordspeletjies vir die finansiële jaar. Beginvoorraad Koste van bordspeletjies beskikbaar om te verkoop Min eindvoorraad Koste van verkope (12) IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 3 van 10 1.4 ACTV BPK. wil 'n winsgrens van 270% behaal, maar het slegs 'n werklike winsgrens van 267% behaal. Gee twee redes waarom hul winsgrens nie behaal is nie. (2) 1.5 Chris is bekommerd dat voorraad by hom gesteel is en gebruik die laaste naweek van die finansiële jaar om sy voorraad te tel. Hy stel vas dat geen bordspeletjies gesteel is nie, maar tel slegs 6 005 ringe. Bereken hoeveel ringe gesteel is. (2) 1.6 Beide voorraaditems word in dieselfde vertrek gehou. Waarom dink jy is so baie ringe gesteel? Gee een interne beheermaatreël wat geïmplementeer kan word om die diefstal van ringe te verminder. Hierdie maatreël moet jou rede ondersteun. (3) 1.7 Vanweë die voorraaddiefstal oorweeg Chris dit om na die deurlopende voorraad- stelsel oor te skakel. Ondersteun jy sy besluit? Gee een rede om jou antwoord te ondersteun. (3) 1.8 Chris verkoop die meeste van sy ringe deur 'n kleinhandelaar vir R49 per ring. Hy sien dat sy ringe vir R147 in die winkels verkoop word. Hy besit 'n webwerf en oorweeg dit om ouer ringe wat aan hom teruggestuur is, direk op hierdie webwerf te verkoop. Hy beplan om ringe vir R100 elk te verkoop. Is dit 'n goeie idee? Bespreek die etiese implikasies wat dit tussen Chris, die kleinhandelaar en klante kan hê. (3) 35 IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 4 van 10 VRAAG 2 FINANSIËLE STATE [67 punte; 40 minute] Verwys na die Inligtingsboekie vir inligting aangaande BARR SURF BPK. Alle berekeninge moet getoon word aangesien punte gedeeltelik daarvoor toegeken sal word. Die getal reëls verteenwoordig nie die getal inskrywings wat nodig is nie. 2.1 Voltooi die Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar eindigende 28 Februarie 2019. BARR SURF BPK. Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar eindigende 28 Februarie 2019 Netto verkope Ander bedryfsinkomste MOENIE BEREKEN NIE Huurinkomste (2 550 Fooi-inkomste (108 200 Bruto bedryfsinkomste MOENIE BEREKEN NIE Bedryfsuitgawes (123 262) Salarisse (58 000 WVF-bydraes (580 Ouditfooie (4 200 Versekering (15 000 Diverse uitgawes Bedryfswins voor rente MOENIE BEREKEN NIE Rente-inkomste 0 Wins voor rente-uitgawe MOENIE BEREKEN NIE Rente-uitgawe (20 000 Wins voor belasting MOENIE BEREKEN NIE Netto wins na belasting 108 000 (30) IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 5 van 10 Berekeninge moet in die blokke hieronder gedoen word. Rente-uitgawe Versekering Handelsvoorraadtekort/-surplus Fooi-inkomste 2.2 Voltooi die volgende aantekeninge by die finansiële state soos dit op 28 Februarie 2019 sou verskyn het. Alle berekeninge moet getoon word om gedeeltelik punte te verdien. GEWONE AANDELEKAPITAAL BEDRAG GEMAGTIG: 1 000 000 gewone aandele UITGEREIK: 625 000 gewone aandele uitgereik aan die begin van jaar 2 000 000 _________ gewone aandele teruggekoop teen _______ per aandeel _________ gewone aandele teen _________ uitgereik aan die einde van jaar (6) BEHOUE INKOMSTE BEDRAG Behoue inkomste aan die begin van die jaar Netto wins/verlies na belasting vir die jaar Terugkoop van _________ aandele teen ________ Behoue inkomste aan die einde van die jaar (11) IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 6 van 10 HANDELS- EN ANDER BETAALBARE BEDRAE BEDRAG Handelskrediteure (53 000 WVF (1 160 SAID – LBS (10 600 MOENIE BEREKEN NIE (16) 2.3 Watter finansiële aanwysers moet die direkteure oorweeg voordat hulle aandele terugkoop? (2) 2.4 Die inflasieteiken in Suid-Afrika is tussen 3% en 6%. Tog het versekeringspremies vir BARR SURF BPK. met 170% gestyg. Waarom dink jy is dit die geval? (2) 67 IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 7 van 10 VRAAG 3 KONTANTVLOEISTAAT [46 punte; 28 minute] Verwys na die Inligtingsboekie vir inligting aangaande Bradley Bros Bpk. 3.1 Voltooi die versoeningsaantekening tussen wins voor belasting en kontant uit bedrywighede gegenereer vir die jaar geëindig 30 Junie 2019. 1. Versoening tussen wins voor belasting en kontant uit bedrywighede gegenereer  Wins voor belasting Aansuiwerings ten opsigte van:  Waardevermindering  Rente-uitgawe Bedryfswins voor veranderinge in bedryfskapitaal Veranderinge in bedryfskapitaal:    Kontant uit bedrywighede gegenereer (13) Berekeninge moet in die blokke hieronder gedoen word. Wins voor belasting Handels- en ander betaalbare bedrae Waardevermindering Voorraad (14) IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 8 van 10 3.2 Bereken die volgende bedrae: 3.2.1 Belasting betaal Berekeninge Bedrag betaal: (4) 3.2.2 Rente betaal Berekeninge Bedrag betaal: (4) 3.3 Bereken die kosprys van die nuwe voertuig wat op 1 Julie 2019 gekoop is. Boekwaarde aan begin Boekwaarde aan einde 167 500 (7) 3.4 Voltooi die Kontantvloei uit Beleggingsaktiwiteite-afdeling van die Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2019. KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE Aankoop van niebedryfsbates Opbrengs op vervreemding van niebedryfsbates (4) 46 IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 9 van 10 VRAAG 4 VERVAARDIGING EN BTW [52 punte; 31 minute] DEEL A 4.1 Voltooi die grondstofaantekening soos dit op 28 Februarie 2019 sou verskyn het: Moenie bereken nie (11) 4.2 Voltooi die direkte arbeid-aantekening soos dit op 28 Februarie 2019 sou verskyn het: Moenie bereken nie (8) 4.3 Bereken die skoonmaker se weeklikse loon indien sy 48 weke van die jaar werk. (5) 4.4 Voltooi die verkope en verspreiding-aantekening soos dit op 28 Februarie 2019 sou verskyn het en bereken dan die netto wins wat deur Couch Worx Bpk. gemaak is. Verkoops- en verspreidingskoste Berekening van netto wins (16) IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 10 van 10 4.5 Die direkteure van Couch Worx Bpk. is bekommerd oor hul gelykbreekontleding sowel as hul winsgewendheid. Verduidelik deur twee redes en ondersteunende syfers te gebruik of hul kommer geregverdig is.   (4) DEEL B BTW word teen 15% bereken. 4.6 Toon hoe die BTW-kontrolerekening beïnvloed sal word deur die transaksies met betrekking tot Dusi Boets Bpk. Jy moet slegs bedrae onder óf die debietkolom óf die kredietkolom invul. Bereken hoeveel aan/deur SAID verskuldig is en toon jou keuse deur die korrekte blokkie te omkring. BTW-KONTROLE Debiet Krediet Verskuldig aan Verskuldig deur Bedrag SAID SAID (8) 52 Totaal: 200 punte IEB Copyright © 2019

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Accounting

View all