Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE V2
NASIENRIGLYNE
2021
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 477.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 2 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW)
1.1.1 Verduidelik hoekom die regering BTW in Suid-Afrika geïmplementeer
het. Noem EEN punt.
Enige EEN geldige verduideliking deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike antwoorde.
Addisionele bron van inkomste vir die regering/ gereelde basis
Om infrastruktuur te befonds/voorsiening van openbare goedere en dienste.
Om basiese/noodsaaklike dienste aan gemeenskappe te verskaf
Om publieke skuld te finansier/ groot staatsondernemings te onderhou 2
Dit is ‘n indirekte belasting wat deur almal betaal word – vinnig en maklik om
ekstra fondse te genereer
Verduidelik waarom sommige produkte nulkoersprodukte is. Noem EEN
punt.
Enige geldige verduideliking deelpunte vir onvolledige/ onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
Om basies benodighede bekostigbaar te maak vir die agtergeblewe/
armer gemeenskappe/ help hulle om beter te lewe (verskaf kos)/ dit is
goedkoper (met die BTW bedrag)
Nulkoers items word as noodsaaklike items beskou-deur almal verbruik;
moet vir almal toeganklik wees
2
1.1.2 Bereken die bedrag betaalbaar aan SAID met betrekking tot BTW vir die
twee maande geëindig 30 April 2021.
een deel korrek
9 450 + 61 800 – 34 500 – 1 890 – 2 520 + 1 140 + 1 380 = 34 860
OF
– 9 450 – 61 800 + 34 500 + 1 890 + 2 520 – 1 140 – 1 380 = – 34 860
Ignoreer teken op finale antwoord
OF
9 450
UitsetBTW: 61 800 + 1 140 + 1 380 = 64 320
= 73 770
Inset BTW: 34 500 + 1 890 + 2 520 = 38 910 Verskil: 34 860
OF
BTW-Kontrole* Sien slegs EEN opsie na
34 500 9 450 Kies die opsie wat die kandidaat bevoordeel
1 890 61 800
2 520 1 140 * Bedrae mag aan die teenoorgestelde kant
wees(spieelbeeld)
34 860 1 380 * Onderstreepte bedrae mag in hakies aan die
73 770 73 770 teenoorgestelde kant wees
11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 3 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
1.2.1 KREDITEUREVERSOENING Vreemde inskrywings – 1 per reel maks-3 as punt verdien op daardie reel
As geen teken, +tief. Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae, nie Dt of Kt nie
# sien korrekte antwoorde na in elke kolom, selfs as dit nie op die korrekte reel is nie
Krediteuregrootboek- Rekeningstaat
rekening van PN Verskaffers van PN Verskaffers
in die boeke van Khaya Winkels
Saldo 101 000 85 380
(10 800 – 18 800) – 8 000
(i)
Moet beide wees vir twee punte
– 600 een punt – 600 een punt
(ii) – 1 200
(iii) + 1 140
(iv) – 6 100
(11 800 – 12 980) – 1 180
(v)
Moet beide wees vir twee punte
(vi) – 2 660
(vii) + 7 700
88 040 * 88 040 12
*Inspekteer /beide totale een deel korrek moet openingsaldo insluit
Kontroleer vir redelikheid van finale antwoord / een korrekte totaal gebruik
1.2.2 Noem TWEE voordele van die gebruik van elektroniese fondsoordragte (EFO's)
vir betalings aan krediteure.
Enige TWEE punte aanvaar kort, onvolledige stellings, een woord antwoorde as boodskap duidelik is
Vinnig (geen toue) goedkoper (laer tariewe) verminder diefstal
Gerieflik kan buite besigheidsure bedryf
Maklik om te gebruik in die gerief van die besigheid of huis
Veilig (sekuriteitsrisiko) onmiddellike terugvoer (kennisgewing/ bewys van betaling 2
Die interne ouditeur voel dat hierdie insident van bedrog nooit in hierdie onderneming
moes plaasgevind het nie. Verduidelik hoekom hy so voel.
EEN geldige punt deelpunte vir onvolledige/onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
Die rekenmeester word gewoonlik as ‘n senior werknemer in die onderneming beskou
wat op 'n verantwoordelike, professionele en geloofwaardige wyse moet optree/
onafhanklik werk
Dit was 'n doelbewuste aksie om bedrog te pleeg/nepotisme en dit word nie van 'n ‘n
werknemer van sy professionele aard verwag word nie (lojaliteit/ eties).
Die bestuur behoort bedag te wees op moontlike bedrog van die aard en moet interne
kontrole maatreëls in plek hê om dit te verhoed./sy bevoegdheid kan bevraagteken word/
kan van bedrog of nalatigheid aangekla word
Voorkomende maatreëls moes in plek gewees het om te verseker dat werknemers nie in
versoeking kom/gevolge vir oortreders in kontrakte 2
Verduidelik hoe dit verhoed kon gewees het. Noem TWEE punte.
Enige TWEE punte deelpunte vir onvolledige/onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
Kon twee mense aangestel het om elke EFO betaling goed te keur/ verdeling van pligte
sodat die een as 'n kontrole op die ander dien
Keur verskaffers behoorlik om te verseker dat hulle betroubare en geldige ondernemings
is/ maak seker dat hulle werklik bestaan
Doen karakter kontroles op nuut aangestelde werknemers en kontroleer verwysings van
etiese gedrag van hulle vorige werkgewers
Kennisgewings van bank (sms)/ OTP aan eienaar of ‘n toesighouer vir alle
banktransaksies
Gereelde/ewekansige toesighouding of kontrole van van rekeningkundige. rekords/
joernale/dokumente 4
TOTALE PUNTE 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 4 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 2.1.1 E Verkoop- en verspreiding
2.1.2 A Fabrieksbokoste
2.1.3 B Administrasie 3
Slegs EEN korekte antwoord; aanvaar koste kategorie of herkenbare affkortings
2.2 MEISIES-UITRUSTERS
2.2.1 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA
Fabriekshuur 122 400 x 320/1280 30 600
Water en elektrisiteit 81 600 x 15% 12 240
Versekering 20 720 x 12/14 x 1/3 5 920 *
17 760
Indirekte arbeid /lone aan skoonmakers
155 760 x 90/590 OF 26 400 x 90% OF -2 640 23 760 *
een punt een punt
Salaris van kleremaak-toesighouer 76 960
Waardevermindering op masjinerie 30 300
Diverse fabrieksuitgawes 10 670
TOTAAL 190 450 *
10
*bewerking een deel korrek
-1 vreemde item ( bv aflweringskoste)
2.2.2 Bereken die totale koste van produksie van skoolrokke vervaardig.
BEWERKINGS ANTWOORD
sien 2.2.1
475 600 + 535 450 + 190 450 1 201 500
een deel korrek
4
2.2.3 Minnie is bekommerd oor die vermorsing van materiaal in die
kleremaakafdeling. Bereken die koste van hierdie vermorsing aan
die besigheid.
BEWERKINGS ANTWOORD
520 drie punte
(29 000 – 28 480) x R16,40 OF
29 000 x 16,40 17 800 x 1,6m x 16,40
475 600 – 467 072
twee punte twee punte R8 528
een deel korrek
520 drie punte
(18 125 – 17 800) twee punte
(325 x 1,6m) x R16,40
twee punte een punt een punt
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 5 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2.4 Die interne ouditeur het sy bekommernis oor die direkte
arbeidskoste van die skoolrokke uitgespreek
Verduidelik die probleem wat die ouditeur bekommer. Haal syfers
aan.
Verduideliking syfers (wat ‘n vergelyking toon)
(5 x 8 x46)
Normale ure gewerk is minder as verwag met 590 (1 840 – 1 250)/32%
Oortyd ure is hoog; 36,5 % van totale produksie tyd gewerk; (720/ 1970)
Oortyd betaling is R9 200 meer as gewone tyd; (259 200 – 250 000) 3
Verskaf TWEE moontlike oorsake van hierdie probleem.
Enige TWEE redes aanvaar kort, onvolledige stellings as boodskap duidelik is
Onderbrekings as gevolg van beurtkrag/grendeltyd/ (Covid – 19 verwant)/
stakings
Wisselende tydperke van hoë en lae aanvraag (opening van skole/elke
kwartaal)
Swak toesighouding gedurende normale tyd/ doelbewustevermorsing van
tyd
Goedkeuring van oortyd/uitbuiting van oortyd (a.g.v. hoër oortyd tarief) 2
2.2.5 Verskaf 'n berekening om te bewys dat die gelykbreekpunt vir die
huidige finansiële jaar 17 000 eenhede is.
BEWERKINGS ANTWOORD
Sien teller en noemer as sulks na
229 500
75,00 – 61,50 17 000 eenhede
13,50 twee punte Getal gegee 3
2.2.6 Lewer kommentaar op die vlak van produksie bereik en die
gelykbreekpunt hierbo bereken. Haal syfers aan.
Kommentaar (Moet produksie met GBP vergelyk) syfers
Die onderneming het 800 eenhede meer as GBP geproduseer
(17 800 – 17 000)/ die onderneming maak ‘n wins op 800 eenhede
Lae winsgewendheid (op slegs 800 eenhede) as vermorsing van
materiaal en die tyd verlore tydens produksie in ag geneem word. 2
2.2.7 Bereken die ekstra wins wat verdien sal word as 'n addisionele 500 rokke
gemaak en verkoop word. Aanvaar dat alle koste onveranderd is.
BEWERKINGS ANTWOORD
17 500 x 13,50
OF 236 250 – 229 500
500 x R13,50
(18 300 x 13,50) (17 800 x 13,50)
R6 750
OF 247 050 – 240 300
(75,00 – 61,50) one mark
(500 x 75 ) 500 x 61 50)
OF 37 500 -30750
een punt een punt op elke reel 3
TOTALE PUNTE 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 6 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 GEPROJEKTEERDE
KONTANTBEGROTING
NR. INKOMSTESTAAT
ONTVANGSTE BETALINGS INKOMSTE UITGAWE
bv. 4 200 4 200
*6 000
3.1.1 6 000 * 2 000 nie F
4 000
3.1.2 300 45 000 300 *
sien ontvangste
23 200
3.1.3 23 200 #aanvaar netto bedrag 16 000
R7 200 twee punte
8
-1 per reel vir vreemde inskrywings as punte verdien op daardie reel , of oortollige inskrywings meeer as maks bedrag
per reel
3.2 ANOKHI (EDMS.) BPK.
3.2.1 KREDITEUREBETALINGSSKEDULE
KREDIET-
MEI 2021 JUNIE 2021 JULIE 2021
AANKOPE
Maart 2021 164 500 16 450
April 2021 170 800 85 400 17 080
Mei 2021 171 500 65 170 85 750 17 150
Junie 2021 178 500 67 830 89 250
*as x 40% x 95%
Julie 2021 182 000 vier punte as antwoord korrek is 69 160
Betaling aan krediteure 167 020 170 660 175 560
*een deel korrek
9
Ignoreer vreemde inskrywings, penaliseer op finale antwoord
# sien korrekte bedrae in Julie kolom na, al is nie op relevante reel nie
3.2.2 Bereken:
BEWERKINGS ANTWOORD
(a) Huurinkomste in Julie 2021 2
15 500 x 109% OF 15 500 + 1 395 16 895
(b) Bedrag van die lening 4
37 800 twee punte Lening bedrag x 13,5% x 1/12 = 3 150 280 000
3 150 x 12 (3 150 x 12) / 0,135 OF een deel korrek
(3 150 x 12 x 100) / 13,5 sien teller en noemer as
13,5/100 of 13,5% sulks na
(c) Salarisse van verkoopsassistente 6
41 000 x 3/5 x 0,75 / twee punte
( 8 200 x 3) x 75% twee punte 8 200 x 50% twee punte
41 000 + 18 450 + 4 100 63 550
een deel korrek
OF 24 600 x 175% 8 200 x 2 8 200 x 50%
43 050 + 16 400 + 4 100
twee punt een punt twee punte
(d) Direkteursgelde 4
720 000/12 (38 880 x 100/108) twee punte
60 000 + 36 000 96 000
een deel korrek
16
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 7 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2.3 Lewer kommentaar op die doeltreffendheid van die advertensies.
Haal syfers aan.
Lewer kommentaar op kontrole (werklik vs begroot, mag geïmpliseeer wees in antwoord)
effek op verkope syfers
Alhoewel dieselfde bedrag (Nil verandering/R0/R35 280) as begroot gebruik
is, was die werklike verkope 20% minder as begroot of met R176 200 of
R882 000 – R705 600), advertensies was dus nie effektief nie 3
Lewer kommentaar op die beheer van afleweringsuitgawes. Haal syfers
aan.
Lewer kommentaar op kontrole (werklik vs begroot;; mag geïmpliseer wees in antwoord
effek op verkope syfers
Afleweringsuitgawes is laer as begroot met (R6 130 of R57 330 - R51 200)
of met 10,7% terwyl die verkope 20% minder as verwag was of met R176
400 of R882 000 – R705 600; afleweringskoste was dus nie goed
gekontrolleer nie
Begroot vir 6,5% van verkope – werklik was 7,3% van verkope (0,8%
verskil) afleweringskoste was dus nie goed gekontrolleer nie 3
3.2.4 Noem TWEE voordele van hierdie besluit.
TWEE geldige punte aanvaar kort, onvolledige stellings as boodskap duidelik is
Die onderneming sal 'n bate besit (verhoog die waarde van die bates)
Aflewerings kan volgens die gerief van die onderneming gemaak word/
onder die beheer van die onderneming
Moontlike besparings/ meer ekonomies (bespaar op die winsopslag wat
op verskaffer van toepassing is) /sny middelman uit
Kan gebruik word om 'n inkomste te genereer deur die voertuig uit te huur 2
Behalwe vir die items in die Kontantbegroting (Inligting F) getoon, maak
'n lys van VIER ander items wat Kayla by die begroting moet insluit.
Enige VIER items wees bedag op ander aanvaarde alternatiewe antwoorde wat op voertuie
betrekking het
Moontlike antwoorde: Moet nie nie-kontant item aanvaar nie bv Waardevermindering
Versekering Herstelwerk aflewerings- inkomste
Brandstof en olie Afbetalingspaaiement en rente
Addisionele drywer Voertuig lisensie
Tolgeld Sekuriteit vir voertuig (motorhuis)
Onderhoud Akkommodasie vir drywer (werk laat) 4
TOTALE PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 8 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
Aanvaar herkenbare afkortings/slegs een korrekte antwoord
4.1
4.1.1 Eerste- in- eerste -uit (EIEU)
4.1.2 Periodiek
4.1.3 Geweegde gemiddeld (GG)
4.1.4 Deurlopend
4
4.2.1 Bereken: Waarde van die eindvoorraad
BEWERKINGS ANTWOORD
3 700/20 =185
320 -20 380 – 300 of eenhede in eerste deel
(300 x 185 ) + (80 x 173 )
55 500 twee punte 13 840 twee punte 69 340
(59 200 - 3 700) twee punte een deel korrek
(300 x 170) (80 x 1 (300 x 15) (80 x 13)
OR 51 000 + 12 800 + 4 500 + 1 040 een punt elk 5
Bereken: Koste van verkope
BEWERKINGS ANTWOORD
336 870 drie punte
(83 500 + 129 750 + 59 200) een punt
(68 120 + 272 450 – 3 700) – 69 340 267 530
sien EV hierbo een deel korrek
(670 x 173)
OR 68 120 + 83 500 + 115 910
een punt een punt twee punte 5
4.2.2 Bereken die gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae).
BEWERKINGSS ANTWOORD
OF eenhede gebruik
68 730 drie punte sien EV hierbo 93,8 dae
½ (68 120 + 69 340 ) x 365 ½ (420 +380)
een deel korrek
as x 365
267 530 sien KvV hierbo 400 x 365
1 590 OF
Ken punte daarvolgens toe 91,8 dae
5
Verduidelik of Gwen met hierdie syfer tevrede behoort te wees, of nie.
Noem TWEE punte.
LET WEL: Die gemiddelde voorraadhoudingsperiode op 28 Februarie 2020
was 52 dae.
Enige TWEE punte Deelpunte vir onduidelike/onvolledige /gedeeltelike antwoorde
Syfers nie nodig by vraag nie, sien volgens kandidaat se bg berekeninge na
“NIE – TEVREDE’ OPSIE
Die voorraadhoudingsperiode het verhoog (van 52 dae tot 93,8 dae sien hierbo) /
Voorraad beweeg nie so vinnig soos verwag nie.
Moontlikheid van sakke wat uit die mode gaan/verouder/oortollig
Beset stoorplek/ ledige voorraad is ‘n risiko vir diefstal
Te veel bedryfskapitaal/kontant wat in voorraad vasgevang/ sy sal pryse moet
verlaag om voorraad te verminder
“TEVREDE” OPSIE”
Sakke is duursaam en kan in toekoms verkoop word/ moontlik gebruik maak
van grootmaat kortings/ verhoog winsgewendheid in die toekoms (inflasie)
Toestand van ekonomie(luukse goedere val in vraag is te wagte 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 9 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
4.3 PROBLEEMOPLOSSING
Sien relevante probleem of syfer na indien in verkeerde kolom/ ken punte toe vir raad , selfs al is
probleem onduidelik/ foutief # wees bedag op addissionele korrekte opsies/syfers
PROBLEEM 2021 RAAD
(met syfers) Per probleem geidentifiseer
TWEE geldige problem Sien raad onafhanklik na
met syfers Verskillende probleme verwag
Te veel voorraad voor-hande Verhoog advertensies
(615 eenhede)/ Oorweeg kortings
toegeneem met 208 een Verminder winsopslag%
hede (van 407 tot 615) Bestel volgens verkope/ bestellings
Verlaging in voorraad- ontvang
omsetsnelheid 1,9 to 0.9/
hoë voorraad saldo’s as
gevolg van voorrraad wat nie Verminder winsopslag om verkope
beweeg/ hoër winsopslag%
BAADJIES dra ook hiertoe by
te verhoog
Hou uitverkopings
Prys te hoog ( wins-
opslag% verhoog van 50% Gereelde voorraadopname om
tot 75% ‘n 25 % verhoging/ beskikbare voorraad te bepaal;
prysverhoging van R90 per Vervang voorraad soos eenhede
eenheid R630 – R540) verkoop word (basis voorraad)
Sekuriteitsetikette op produkte
Koop dieselfde hoeveelheid
Fisiese inspeksie van voorraad/ tel
eenhede (800) ten spyte van
van voorraad
die oortollige voorraad ; dra
by tot ophoping van voorraad Installeer kameras
Verkoop aanlyn (as klante die
Items vermis of gesteel 42 probleem is)
eenhede of (407 +800 – 550
- 615)
TWEE geldige problem Per probleem geïdentifiseer
met syfers
Afname in eenhede verkoop Verhoog advertensies
290 (2 260 - 1 970) OF Hou verkoopprys dieselfde om
302 ( 2 182 –1 880) verkope te verhoog
OF Verkope syfer val
Verdeling van pligte
van 436 400 – 399 500/ met
Moedig die gebruik EFO aan
36 900/ 8,5%/OF met 86 900
Versoek sms vir deposito's
(436 400 -349 000 as
TRUIE vermiste geld nie op Versoen deposito's met items
raakgesien is nie verkoop/ verkope se depositos
Aanlyn verkope/verkope op krediet
Kontant vermis /gesteel – minder kontanthantering
R50 00/ (399 500 – Daaglikse deponering/roetine
349 500) OF 69 125 (as Stel strenger terugsendingsbeleid
terugsendings nie Verbeter kwaliteit van produk om
ingesluit is) terugsendings te verminder/ moet
nie minderwaardige (goedkoper)
Hoë terugsendings deur produkte koop nie
klante van 78/ 3,5% van Verander style van truie/ in mode
verkope tot 90/ 4,6% van
Lei personeel op om beste raad
verkope)
aan klante kan gee 12
TOTALE PUNTE 35
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (isiXhosa)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Sesotho)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum