Skip to content

Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 1220219 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYNE 2021 PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo. 11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . 13. Wees bedag daarop dat party n kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 1.1.1 Beperk  1.1.2 Betaalbare bedrae  1.1.3 Wesenlikheids  3 *een punt per reel, aanvaar blanko as 0 Aanvaar die onderstreepte gedeelte vir Dt en Kt: of herkenbare afkortings soos AH (vir dividende) of GAK 1.2 NR. REKENING REKENING BEDRAG B E L GEDEBITEER GEKREDITEER Aandeelhouers vir – 1.2.1 Bank  136 000 – 0 dividende  AH * Gewone 1.2.2 Bank  aandelekapitaal  450 000 + + 0 * GAK SAID: 1.2.3 Inkomstebelasting/ 338 200 0 – + * 9 Inkomstebelasting 1.3.1 Identifiseer die tipe ouditverslag wat die maatskappy ontvang het. Gee 'n rede vir jou antwoord. TIPE VERSLAG aanvaar ‘skoon’ of ‘goeie’ verslag, sien soort en rede onafhanklik Ongekwalifiseerd  REDE Enige geldige rede  aanvaar kort , onvolledige stelling as boodskap duidelik is  Die ouditverslag dui 'redelike voorstelling' aan.  Die ouditeure het nie probleem opgetel nie. 2 1.3.2 Verduidelik waarom die ouditeur na bladsy 8 tot 23 verwys het. Enige gepaste verduideliking  deelpunte vir onduidelike/onvolledige/gedeeltelike antwoorde  Die ouditeure is slegs vir die verslae verantwoordelik wat op daardie bladsye van die Jaarlikverslag getoon is.  Die geouditeerde finansiële verslae/state is op hierdie bladsye van die volledige verslag wat aan die aandeelhouers voorgelê is. 2 Verduidelik waarom die ouditeur na Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde en die Maatskappywet van Suid Afrika verwys het. Enige gepaste verduideliking  deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde  Die oudit en die finansiële rekords/state van die maatskappy is in ooreenstemming met beide plaaslik en internasionale vereistes  Dit beïnvloed eenvormige aanbieding van finansiële state. 2 1.3.3 Noem enige TWEE ouditbewyse wat die ouditeure moontlik gebruik het. Enige TWEE voorbeelde van bewyse  indiwiduele voorbeelde van dokumente is een punt Voorraadrekords/vaste bate register/brondokumente insluitend EFO rekords/ bank, debiteure, krediteure state /getekende kontrakte/ fisiese inspeksie van bates/ werknemer profiele / joernale 2 TOTALE PUNTE 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2021 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 11 005 000 twee punte 2 433 000 + 8 572 000 x 2 400 1 704 000  4 000  + 11 500 een deel korrek en x 2 400 15 500 twee punte 11 005 000 / 15 500 = 710 vier punte Sien teller/ noemer as sulks na 5 2.2 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 # kontroleer Die bedrag bereken verdien twee punte, die balansseersyfer verdien twee metode punte / Verkope BW x 260/160 OF 24 182 600 # / Koste van verkope BW x 100/160 (9 301 000) # Bruto wins 4 14 881 600 Ander inkomste bewerking, een deel korrek 203 400  Oninbare skulde verhaal 5 800 Huurinkomste (208 250 – 17 000 )aansuiwering bedrag afgetrek 191 250  Voorsiening vir oninbare skulde aansuiw. (9 800 – 9 350) 450  Wins met verkoop van voertuig (88 400 – 82 500) draw afgetrek 5 900  Bruto bedryfsinkomste 9 BW + BI 15 085 000  (13 065 Bedryfsuitgawes kontroleer bewerking  600) Direkteursgelde 4 836 000 Ouditfooie 497 200 Advertensies 342 400 Diverse uitgawes 88 000 Handelsvoorraadtekort (2 000 000  - 1 704 000 )sien 2.1 296 000  # kan ‘n surplus wees 34 000 twee punte 28 300 twee punte Salarisse en lone (6 425 000 + 23 800+10 200+ 4 500) 6 463 500 * Waardevermindering (41 250 + 337 000 + 90 500) 468 750 * Verpakkingsmateriaal 39 700  Oninbare skulde (28 800 een punt + 5 250 een punt) 34 050  Bedryfswins BBI -BU 17 2 019 400  Rente-inkomste balansseersyfer kan negatief wees 57 000  Wins voor rente-uitgawe NWvB + RI 2 076 400  Rente-uitgawe (2 150 000 – 710 400 – 1 652 000 ) OF 1 652 000 – 1439 000 (212 400) * Netto wins voor belasting NWNB + IB 1 864 000  Inkomstebelasting NWNB x 28/72 (521 920)  Netto wins na belasting 7 1 342 080 37 -1 vreemde items (-1 maks); misplaaste items, sien slegs bewerkings na ignoreer hakies, kontroleer bewerking * een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA Saldo aan begin van finansiële jaar 2 978 000 Netto wins na belasting 1 342 080  Terugkoop van aandele Ignoreer hakies (62 500)  Dividende bewerking Ignoreer hakies (1 900 500)   Interim 672 000   Finaal (3 412 500 x R0,36) een deel korrek 1 228 500   Saldo aan einde van finansiële jaar een deel korrek 2 357 080  aandele teruggekoop en dividende moet afgetrek wees 8 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 *X 100/1 is nie deel van ‘ een deel korrek nie’ 3.1.1 Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding BEWERKINGS ANTWOORD 2 450 000  : 10 387 600  0,2 : 1 (7 280 000 + 3 107 600) een punt een deel korrek; moet as x :1 getoon word 3 3.1.2 Bereken: Netto batewaarde per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 10 387 600  x 100 sent* 1 298,5 sent  800 000  een deel korrek R/c nie nodig nie (700 000 + 120 000 -20 000) een punt aanvaar 1298/1299 OF R12,98/R12.99 3 3.1.3 Bereken: Dividenduitbetalingskoers BEWERKINGS ANTWOORD OF 77 twee punte een punt een punt 22%  45 + 32  x 100* (369 000 + 262 400) een deel korrek 350  1 631 400 twee punte x 100 getoon as ‘n % OF: 0,45 + 0,32 2 870 000 een punte 3,50 4 3.1.4 Bereken: Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) BEWERKINGS ANTWOORD 2 870 000  x 100* 1 /2 (10 387 600 + 6 910 000)  1 33,2%  17 297 600 een punt een deel korrek aanvaar 33% 8 648 800 twee punte % teken nie nodig 4 3.2.1 Vir die Kontantvloeistaat bereken: Verandering in ontvangbare bedrae BEWERKINGS ANTWOORD Invloei/Uitvloei 418 000 – 390 000 28 000  Uitvloei  Ignoreer bewerkings en hakies 3 Ken punte toe vir antwoord/ besonderhede as nie toepaslike kolom is nie 3.2.2 Vir die Kontantvloeistaat bereken: Verandering in betaalbare bedrae BEWERKINGS ANTWOORD Invloei/Uitvloei 520 000 +16 000 536 000 – 359 200 176 800  Invloei  Ignoreer hakies en bewerkings 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne (3.3.1 -3.3.3) Sien slegs EEN opsie konsekwent na (moet nie vermeng nie) Ignoreer hakies op finale antwoord 3.3.1 Bereken: Belasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 1 085 000  – 124 000  – 354 000  607 000  OF een deel korrek een punt een punt een punt –1 085 000 + 124 000 + 354 000 Aanvaar grootboekrekeninge of hakies as bewerking 4 3.3.2 Bereken: Dividende betaal BEWERKINGS ANTWOORD (820 000 x 0.45) twee punte 210 000 + 369 000  OF een punt een punt een punt 579 000  210 000 + 631 400 – 262 400 een deel korrek sien 3.1.3 Aanvaar grootboekrekeninge of hakies as bewerking 4 3.3.3 Bereken: Opbrengs uit verkoop van vaste bates BEWERKINGS ANTWOORD     8 865 000 – 1 360 000 + 785 000 – 8 878 000 OF 588 000 een punt een punt een punt een punt een deel korrek 8 878 000 + 1 360 000 – 785 000 – 8 865 000 Aanvaar grootboekrekening, hakies as bewerking of vaste bate nota formaat 5 3.3.4 Bereken: Fondse gebruik vir die terugkoop van aandele BEWERKINGS ANTWOORD Een punt een punt een punt een punt 20 000 x R13,65 OF 182 000 + 91 000 273 000  een deel korrek 20 000 x 9,10 20 000 x 4,55 2 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 B 4.1.2 C 4.1.3 A 3 4.2 LIBRA BEPERK 4.2.1 Identifiseer TWEE ander likiditeitsaanwysers wat ook toon dat die maatskappy in die toekoms waarskynlik ernstige likiditeitsprobleme sal hê. Verduidelik EEN punt in ELKE geval (met syfers). TWEE finansiële aanwysers   Verduideliking of neiging (met syfer)   Voorraadhoudingsperiode  Verhoog (van 43 dae) tot 78 dae/met 35 dae/ 81,4%  Gevaar van voorraad oortollig raak  Kontant opgesluit in voorraad/ophoping Gemiddelde debiteure-  Verhoog(van 32.6 dae) tot 58.9 dae/ met 26,3/ invorderingstermyn 80,1%  Stadige invordering sal kontantvloei negatief raak  Swak kontrole oor die invordering van debiteure Moet nie krediteurebetalingstydperk aanvaar nie 4 4.2.2 Lewer kommentaar op hoe die verhoging in die lening die risiko en hefboom in 2021 beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. Noem EEN punt in ELKE geval (met syfers). Finansiële aanwysers   syfers wat neiging aandui   Verduideliking   PUNT 1  Skuld/ekwiteitverhouding verhoog (van 0,2 :1) tot 0,7:1/ met 0,5:1  Hoër finansiële risiko geneem deur onderneming.  Onderneming maak nou meer gebruik van lenings PUNT 2  OOTKA verminder (van 9,1%) tot 6,4%/ met 2,7%  Maatskappy is negatief gerat aangesien die opbrengs laer is as die rentekoers op geleende geld (12%)  Maak nie effektief gebruik van lenings nie 6 Verduidelik of die besluit om addisionele eiendom aan te koop die gewenste uitwerking op die vraag na hierdie produk gehad het (met syfers). Verduideliking(nie Ja of Nee nie)  Syfers (toon/impliseer vergelyking)   Verkope verminder met R2 574 000 / van R11 550 tot R8 976 000/ met 22,3%  Vermindering in die winsopslag % bereik van 75% tot 60%.het nie tot meer verkope gelei nie/15% vermindering 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2.3 Verduidelik waarom die publiek nie in die koop van die nuwe aandele, wat teen R6,00 per aandeel uitgereik is, belang gestel het nie. Haal DRIE finansiële aanwysers aan (aanwysers in VRAAG 4.2.2 genoem, uitgesluit). Noem EEN punt in ELKE geval (met syfers). Enige DRIE van: Finansiële aanwyser   (met syfers)    Verduideliking    Hulle het nie vertroue in maatskappy, soos aangedui deur:  VPA verminder van 102s (tot 54 s) met 48 s – dui aan dat die maatskappy probleme ondervind om winsvlakke te handhaaf  DPS val van 90s (tot 25s) – aandeelhouers ontvang nie redelike opbrengs nie  Val in dividend-uitbetaalkoers van 88,2% (tot 46,3%) as ‘n aanduiding dat direkteure nie bekommerd is in groei nie, maar wend ‘n poging aan om te herbou.  OOAB was 5,3%; en val na 4,9%; nog laer as die rente op vaste deposito (8%)  R6,00 is nie ‘n goeie koop as dit vergelyk word met markprys van R6,10 (R5,80), veral as hulle bereid was om die aandele teen R4,80 te verkoop (desperate poging om kapitaal te verkry)  NBW (711c) is hoër as die markprys van 610s, lae aanvraag vir aandele: beleggers nie gewillig om aandele te koop nie  Likiditeitskwessies: bedryfsverhouding is laag (1,1:1) en die vuurproefverhouding dui op ‘n kontantvloeiprobleem (0,8:1): debiteure betaal nie binne limiete nie (32 dae)  Hoë winsopslag (75%) en swak kontrole oor uitgawes (32% van verkope) sal veroorsaak dat klante elders gaan koop: afname neigings in winste 9 4.2.4 Noem TWEE verskillende punte om hulle mening te regverdig. Haal syfers of finansiële aanwysers aan. TWEE geldige punte   syfers   PUNT 1 Verpligte punt: kommentaar op direkteursfooie  Buys het homself 'n 45% verhoging gegee;  R900 000 verhoging wat 50% meer is as die van ander direkteure/  Ander direkteure het nie 'n verhoging ontvang nie (R600 000 elk gehandhaaf) PUNT 2 Moontlike addissionele antwoorde. Enige EEN van:  VPA verminder (van 102s) tot 54s; (met 48s)  OOAB verminder (van 5,3%) tot 4,9%  OOTKA verminder (van 9,1%) tot 6,4%;  Swak beheer oor uitgawes, (van 32,4%) tot 44 % van verkope 4 4.2.5 Verduidelik waarom die ander direkteure ongelukkig was oor die prys waarteen die aandele by Anton Buys teruggekoop is. Noem TWEE punte. Haal finansiële aanwysers of syfers aan om ELKE punt te staaf. Beide punte mag dieselfde stelling insluit; 2020 syfers mag aangehaal word Verduideliking (insluitend finansiële aanwyser)   Syfers   PUNT 1 Die aandele is teruggekoop vir R4,89 meer as die netto batewaarde per aandeel (1 200s - 711 s)/69% meer as NBW/Dit dui op opgeblaaste pryse wat betaal is/kompromiteer die kontantvloei van die onderneming PUNT 2 Die aandele se terugkoopprys is ook R5,90 meer as die markprys(1200s -610s/onredelike bedrag betaal aangesien daar nie ‘n aanvraag vir aandele nie 4 Gee 'n berekening om te toon of die terugkoop van hierdie aandele Anton Buys se status as meerderheidsaandeelhouer beïnvloed het, of nie. BEWERKINGS ANTWOORD 1 240 000  x 100 OF 1 240 000 x 100 52,3%  2 370 000  1 2 450 000 1 een deel korrek as ‘n % Aanvaar 50,6% Sien teller en noemer as sulks na x 100 is nie deel van een deel korrek nie 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2.6 Verduidelik wat met goeie korporatiewe bestuur bedoel word en verduidelik waarom dit vir aandeelhouers belangrik is. Verduideliking en belangrikheid vir aandeelhouers mag in dieselfde antwoord uitgedruk word Verduideliking  deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde  Bestuur van onderneming volgens goeie besigheids- en etiese beginsels  Kyk uit na die belange van alle rolspelers (insluitend die gemeenskap) deur regverdig, billik, deursigtig, ens te wees  Verseker dat die maatskappy behoorlike reels, beleide en gebruike het wat langtermyn aandeelhouerswaarde sal verseker Belangrikheid vir aandeelhouers aanvaar kort, onvolledige stellings solank antw duidelik is  Impak op die beeld van die onderneming/welwillendheid  Verbetering in aandeleprys  potensiële beleggers sal gelok word  vertroue in bestuur 3 Verduidelik 'n moontlike rede hoekom Anton Buys sȇ dat hy teen die voorstel van Excellence Bpk. sal stem. EEN punt deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde  Hy sal sy meerderheidsbelang oor die Raad verloor  Hy mag sy status as HUB verloor  Hy mag dalk ondersoek word vir nalatigheid  Hy sal nie meer in die toekoms sy vergoeding kan manipuleer nie 2 Verduidelik waarom jy met die direkteure saamstem. EEN geldige punt  deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde  Hy het onverantwoordelike besluite geneem  Homself verryk/selfsugtige wins/ daad van verryking (45%) 2 Gee die direkteure raad oor hoe hulle dit moet hanteer. EEN geldige punt  deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde  Reël 'n spesiale vergadering van aandeelhouers  Reik 'n grieweverslag uit  Begin met dissiplinêre optrede (ondersoeke/navrae oor wanbestuur)  Vra hom om opsy te staan 2 TOTALE PUNTE 45 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all