Skip to content

Accounting Grade 12 P2 NSC June 2021 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 1220219 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V2 GRAAD 12 2021 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 DBE/2021 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW) 1.1.1 Verduidelik hoekom die regering BTW in Suid-Afrika geïmplementeer het. Noem EEN punt. 2 Verduidelik waarom sommige produkte nulkoersprodukte is. Noem EEN punt. 2 1.1.2 Bereken die bedrag betaalbaar aan SAID met betrekking tot BTW vir die twee maande geëindig 30 April 2021. BEWERKINGS ANTWOORD 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 DBE/2021 SS/NSS – Antwoordeboek 1.2.1 KREDITEUREVERSOENING Krediteuregrootboek- Rekeningstaat rekening van PN Verskaffers van PN Verskaffers in die boeke van Khaya Winkels Saldo 101 000 85 380 (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) 12 1.2.2 Noem TWEE voordele van die gebruik van elektroniese fondsoordragte (EFO's) vir betalings aan krediteure. 2 Die interne ouditeur voel dat hierdie insident van bedrog nooit in hierdie onderneming moes plaasgevind het nie. Verduidelik hoekom hy so voel. 2 Verduidelik hoe dit verhoed kon gewees het. Noem TWEE punte. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 DBE/2021 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 MEISIES-UITRUSTERS 2.2.1 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA Salaris van kleremaak-toesighouer 76 960 Waardevermindering op masjiene 30 300 Diverse fabrieksuitgawes 10 670 TOTAAL 10 2.2.2 Bereken die totale koste van produksie van skoolrokke vervaardig. BEWERKINGS ANTWOORD 4 2.2.3 Minnie is bekommerd oor die vermorsing van materiaal in die kleremaakafdeling. Bereken die koste van hierdie vermorsing aan die besigheid. BEWERKINGS ANTWOORD 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 DBE/2021 SS/NSS – Antwoordeboek 2.2.4 Die interne ouditeur het sy bekommernis oor die direkte arbeidskoste vir die skoolrokke uitgespreek. Verduidelik die probleem wat die ouditeur bekommer. Haal syfers aan. 3 Noem TWEE moontlike oorsake van hierdie probleem. 2 2.2.5 Verskaf 'n berekening om te bewys dat die gelykbreekpunt vir die huidige finansiële jaar 17 000 eenhede is. 3 2.2.6 Lewer kommentaar op die vlak van produksie bereik en die gelykbreekpunt hierbo bereken. Haal syfers aan. 2 2.2.7 Bereken die ekstra wins wat verdien sal word as 'n addisionele 500 rokke gemaak en verkoop word. Aanvaar dat alle koste onveranderd is. BEWERKINGS ANTWOORD 3 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 DBE/2021 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 KONTANTBEGROTING GEPROJEKTEERDE NR. VIR JULIE INKOMSTESTAAT VIR JULIE ONTVANGSTE BETALINGS INKOMSTE UITGAWE bv. 4 200 4 200 3.1.1 3.1.2 3.1.3 8 3.2 ANOKHI (EDMS.) BPK. 3.2.1 KREDITEUREBETALINGSKEDULE KREDIET- MEI 2021 JUNIE 2021 JULIE 2021 AANKOPE Maart 2021 164 500 16 450 April 2021 170 800 85 400 17 080 Mei 2021 171 500 65 170 85 750 Junie 2021 178 500 67 830 Julie 2021 Betaling aan krediteure 167 020 170 660 9 3.2.2 Bereken: BEWERKINGS ANTWOORD (a) Huurinkomste in Julie 2021 (b) Bedrag van die lening (c) Salarisse van verkoopsassistente (d) Direkteursgelde 16 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 DBE/2021 SS/NSS – Antwoordeboek 3.2.3 Lewer kommentaar op die doeltreffendheid van die advertensies. Haal syfers aan. 3 Lewer kommentaar op die beheer van afleweringsuitgawes. Haal syfers aan. 3 3.2.4 Noem TWEE voordele van hierdie besluit. 2 Behalwe vir die items in die Kontantbegroting (Inligting F) getoon, maak 'n lys van VIER ander items wat Kayla by die begroting moet insluit. 4 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 DBE/2021 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4 4.2.1 Bereken: Waarde van die eindvoorraad BEWERKINGS ANTWOORD 5 Bereken: Koste van verkope BEWERKINGS ANTWOORD 5 4.2.2 Bereken die gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae). BEWERKINGS ANTWOORD 5 Verduidelik of Gwen met hierdie syfer tevrede behoort te wees, of nie. Noem TWEE punte. LET WEL: Die gemiddelde voorraadhoudingsperiode op 28 Februarie 2020 was 52 dae. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 DBE/2021 SS/NSS – Antwoordeboek 4.3 PROBLEEMOPLOSSING PROBLEEM VIR 2021 RAAD (met syfers) PROBLEEM 1 BAADJIES PROBLEEM 2 PROBLEEM 1 TRUIE PROBLEEM 2 12 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all