Downloaded from hlayiso.com
PLAKKER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE V1
GRAAD 12
2021
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2021 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Addendum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 209.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 2 DBE/2021
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 1
1.1
1.1.1
1.1.2
1.1.3
3
1.2 NR. REKENING REKENING BEDRAG B E L
GEDEBITEER GEKREDITEER
1.2.1 136 000
1.2.2 450 000
1.2.3 338 200
9
1.3.1 Identifiseer die tipe ouditverslag wat die maatskappy ontvang het.
Gee 'n rede vir jou antwoord.
TIPE VERSLAG
REDE
2
1.3.2 Verduidelik waarom die ouditeur na bladsy 8 tot 23 verwys het.
2
Verduidelik waarom die ouditeur na Internasionale Finansiële
Verslagdoeningstandaarde en die Maatskappywet van Suid Afrika
verwys het.
2
1.3.3 Noem enige TWEE ouditbewyse wat die ouditeure moontlik gebruik het.
Item 1
Item 2 2
TOTALE PUNTE
20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 3 DBE/2021
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 2
2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2021 deur die
geweegdegemiddelde-metode te gebruik.
BEWERKINGS ANTWOORD
5
2.2 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG
28 FEBRUARIE 2021
Verkope
Koste van verkope
Bruto wins 14 881 600
Ander inkomste
Oninbare skulde verhaal 5 800
Huurinkomste (208 250
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Direkteursgelde 4 836 000
Ouditfooie 497 200
Advertensies 342 400
Diverse uitgawes 88 000
Handelsvoorraadtekort
Salarisse en lone (6 425 000
Waardevermindering (41 250
Bedryfswins
Rente-inkomste
Wins voor rente-uitgawe
Rente-uitgawe
Netto wins voor belasting
Inkomstebelasting
Netto wins na belasting 1 342 080
37
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 4 DBE/2021
SS/NSS – Antwoordeboek
2.3 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA
Saldo aan begin van finansiële jaar 2 978 000
Dividende
Saldo aan einde van finansiële jaar
8
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 5 DBE/2021
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 3
3.1.1 Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
3
3.1.2 Bereken: Netto batewaarde per aandeel
BEWERKINGS ANTWOORD
3
3.1.3 Bereken: Dividenduitbetalingskoers
BEWERKINGS ANTWOORD
4
3.1.4 Bereken: Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
BEWERKINGS ANTWOORD
4
3.2.1 Vir die Kontantvloeistaat bereken: Verandering in ontvangbare bedrae
BEWERKINGS ANTWOORD Invloei/Uitvloei
3
3.2.2 Vir die Kontantvloeistaat bereken: Verandering in betaalbare bedrae
BEWERKINGS ANTWOORD Invloei/Uitvloei
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 6 DBE/2021
SS/NSS – Antwoordeboek
3.3.1 Bereken: Belasting betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
4
3.3.2 Bereken: Dividende betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
4
3.3.3 Bereken: Opbrengs uit verkoop van vaste bates
BEWERKINGS ANTWOORD
5
3.3.4 Bereken: Fondse gebruik vir die terugkoop van aandele
BEWERKINGS ANTWOORD
2
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 7 DBE/2021
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 4
4.1
4.1.1
4.1.2
4.1.3
3
4.2 LIBRA BEPERK
4.2.1 Identifiseer TWEE ander likiditeitsaanwysers wat ook toon dat die
maatskappy in die toekoms waarskynlik ernstige likiditeitsprobleme sal
hê. Verduidelik EEN punt in ELKE geval (met syfers).
PUNT 1
PUNT 2
4
4.2.2 Lewer kommentaar op hoe die verhoging in die lening die risiko en
hefboom in 2021 beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
Noem EEN punt in ELKE geval (met syfers).
PUNT 1
PUNT 2
6
Verduidelik of die besluit om addisionele eiendom aan te koop die
gewenste uitwerking op die vraag na hierdie produk gehad het (met
syfers).
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 8 DBE/2021
SS/NSS – Antwoordeboek
4.2.3 Verduidelik waarom die publiek nie in die koop van die nuwe aandele,
wat teen R6,00 per aandeel uitgereik is, belang gestel het nie. Haal DRIE
finansiële aanwysers aan (aanwysers in VRAAG 4.2.2 genoem,
uitgesluit). Noem EEN punt in ELKE geval (met syfers).
PUNT 1
PUNT 2
PUNT 3
9
4.2.4 Noem TWEE verskillende punte om hulle mening te regverdig. Haal
syfers of finansiële aanwysers aan.
PUNT 1
PUNT 2
4
4.2.5 Verduidelik waarom die ander direkteure ongelukkig was oor die prys
waarteen die aandele by Anton Buys teruggekoop is. Noem TWEE
punte. Haal finansiële aanwysers of syfers aan om ELKE punt te staaf.
PUNT 1
PUNT 2
4
Gee 'n berekening om te toon of die terugkoop van hierdie aandele
Anton Buys se status as meerderheidsaandeelhouer beïnvloed het, of nie.
BEWERKINGS ANTWOORD
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 9 DBE/2021
SS/NSS – Antwoordeboek
4.2.6 Verduidelik wat met goeie korporatiewe bestuur bedoel word en
verduidelik waarom dit vir aandeelhouers belangrik is.
3
Verduidelik 'n moontlike rede hoekom Anton Buys sȇ dat hy teen die
voorstel deur Excellence Bpk. sal stem.
2
Verduidelik waarom jy met die direkteure saamstem.
2
Gee die direkteure raad oor hoe hulle dit moet hanteer.
2
TOTALE PUNTE
45
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2021 Addendum (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Addendum (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Sesotho)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum