Skip to content

Afrikaans HL Grade 9 November EC 2012 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 920129 pages

Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the November EC 2012, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

November EC 2012

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye en ʼn rubriek van 1 bladsy.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2012) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: RIGLYNE: 1. Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie. 2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord word. 3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ʼn antwoord van ʼn ander taal in ʼn antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer. Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed word nie, is die antwoord korrek. 4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die antwoord lei, is dit korrek. 5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite nagesien. 6. Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen aanhalingstekens), word die punt toegeken. 7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)  EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd (1)  Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd (0)  Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK (0) 8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
Downloaded from hlayiso.com 3 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2012) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Puntetoekenning Leeruitkomste Asseserings- standaard Denkvlak 1.1 “kese”  1 3 3.2 1 1.2 “twee ton druiwe per week”  1 “1 200 tot 1 500 bottels wyn minder”  1 (2 x 1) 2 1.3 1.3.1 Hulle het ʼn monitor aangestel om die bobbejane dop te hou.  1 1 1.3.2  Dit is die beste manier om te keer dat bobbejane skade aanrig.  1  Die bobbejane word nie seergemaak nie.   Die plaas se bestuurder, Mark Dendy-Young is 1  ʼn omgewingsgesinde. (Enige 2) 2 (2 x 1) 1.4 1.4.1 Letterlik: Jy gaan soek die bobbejaan agter die bult en bring hom saam. (iets soortgelyk)  1 2 1.4.2 Figuurlik: Jy loop moeilikheid vooruit.  1 3 1.5 Die brande het die plante wat deur die bobbejane geëet  2 word vernietig / en hulle moes dus ander kos soek.  2 3 1.6 In paragraaf 1 het die boere boos geword en in paragraaf 3 was hulle nie té ontsteld nie.  1 2 (Mag nie “vererg” of “kwaad” gebruik nie.) (Albei moet genoem word.)
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2012) 1.7  Die wyn se gehalte is baie goed/fantasties.   Die kleur is intens.  3 1   Die vrugte is smaakvol/uitsonderlik. [14] VRAAG 2 2.1 Die moderne mens word al hoe vetter.  1 3 3.2 1 2.2 “ly” laat ʼn mens aan ʼn siekte dink – hulle ly aan vetsug.  “vreetsame” wys dat hulle te veel eet.  (2 x 1) 2 2 2.3 2.3.1 Hansie en Grietjie  1 2 2.3.2 Die heks se huisie is van lekkers gemaak.  Die heks het mos die kinders vet gevoer.  2 1 Daar is ʼn seuntjie (Hansie) en ʼn dogtertjie (Enige 2) (Grietjie). (2 x 1) [6] TOTAAL VIR AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com 5 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2012) AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3 NASIENRIGLYNE:  Ken ʼn punt toe vir elke feit = 7 punte (7 feite = 7 punte)  Slegs volsinne verdien punte  Beoordeel taal en styl = 2 punte  Geen taalfoute nie en hoogstens 3 spelfoute = 2 punte  Taalfoute en meer as 3 spelfoute = 1 punt  Telegramstyl = 0  Kontroleer dat daar nie meer as 50 woorde is nie = 1 punt  Aantal woorde korrek en nie meer as 50 nie = 1 punt  Meer as 50 woorde of getal nie aangedui nie = 0 punte  Sien slegs na tot 50 woorde (die kandidaat verbeur dan die punt vir die korrekte aantal woorde) 7 + 2 + 1 = 10 [10] KRITERIA PUNTE Aantal korrekte feite in volsinne 7 Taal en styl 2–0 Korrekte aantal woorde aangedui en gebruik 1–0 TOTAAL 10 Puntetoekenning Leeruitkomste Asseserings- standaard Denkvlak 7 FEITE 1. Kook meer as benodig en vries etes.  1 3 3.4.1 2 2. Besnoei TV-kyktyd en lees of speel saam.  1 3. Geniet aandete saam en gesels.  1 4. Beplan saans vir die volgende dag.  1 5. Gebruik rytyd vir gesels, saamsing of rympies opsê.  1 6. Kry ʼn huishulp, ʼn skottelgoedwasser of die gesin om met huisskoonmaak te help.  1 7. Onderhandel jou werksure.  1 [7] TOTAAL AFDELING B: 10
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2012) AFDELING C: POËSIE VRAAG 4 Punte-toekenning Leeruitkomste Asseserings- standaard Denkvlak 4.1 “Dux-leerling”/ ekstra vakke  “SA-skolespan” / “Cravenweek”  2 3 3.2 1 (2 x 1) 4.2 Sy pa is nooit tevrede nie en verwag net altyd nog meer  1 2 van hom.  2 4.3 die beste, die hoogste  1 2 4.4 Metafoor  1 1 4.5 Atletiek  1 1 4.6 Hy besorg net pyn vir sy pa, want sy pa is altyd  1 teleurgesteld. (ʼn Turksvy is vol dorings.) 3 4.7 sestet/sekstet  1 1 4.8 Paarrym  1 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 10
Downloaded from hlayiso.com 7 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2012) AFDELING D: TAALWERK IN KONTEKS VRAAG 5 Puntetoekenning Leeruitkomste Asseserings- standaard Denkvlak 5.1 5.1.1 Daar is baie ander seuns/meisies met wie jy ʼn  verhouding kan aanknoop. 1 6 6.4.3 2 5.1.2 Iemand sê met simpatie dat daar baie visse in  die see is. /  Iemand sê simpatiek dat daar baie visse in die 2 6 6.2.17 2 (Enige 1) see is. 5.1.3 Splinternuwe  1 6 6.2.4 1 5.1.4 Navorser  1 6 6.1.5 2 5.1.5 Gemiddeld /  1 6 6.1.1 1 Dieselfde (Enige 1) 5.1.6 verliefdheid  1 6 6.1.5 2 5.1.7 uit  1 6 6.2.10 1 5.2 5.2.1 aktrise  1 6 6.2.1 1 5.2.2 driehonderd agt en vyftig /  1 6 6.2.8 1 driehonderd agt-en-vyftig (Enige 1) 5.2.3 ʼn rokjagter / ʼn beginsellose ontroue minnaar /  1 6 6.4.3 3 ʼn man wat met baie vrouens verhoudings het. (Enige 1) 5.2.4 vonds  1 6 6.1.8 1
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2012) 5.2.5 ʼn opeenhoping van klinkers wat lees 1 6 6.1.1 2  bemoeilik 5.2.6 Verheugde / geesdriftige  1 6 6.1.8 2 5.2.7 passasiers (korrekte spelling)  1 6 6.1.8 2 5.3 5.3.1 gewilder  1 6 6.2.4 1 5.3.2 Wat as sy té gewild is?  1 6 6.1.3 1 5.3.3.1 Kan opspoor (nie: kan nie opspoor nie)  1 6 6.2.2 2 5.3.3.2 Liz  1 6 6.2.12 2 5.3.3.3 (haar) grimering  1 6.2.12 2 TOTAAL AFDELING D: 20 AFDELING E: SKRYFWERK VRAAG 6 4.1.1 Merk volgens die ingeslote rubriek. [40] 4 4.1.2
Downloaded from hlayiso.com 9 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2012) KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1 40 Uitstaande Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend PUNTE 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 0 – 29% 22½ – 28 20 – 22 17 – 19½ 14 – 16½ 11½ – 13½ 8½ – 11 0–8 -Inhoud is treffende, -Deeglike -Goeie -Voldoende interpre- -Gewoon met -Inhoud dikwels -Inhoud nie ter INHOUD EN begrip van interpretasie van interpretasie van tasie van onderwerp. leemtes in onverstaanbaar. sake BEPLANNING onderwerp. onderwerp. onderwerp. -Idees gewoon en samehang. Gebrek aan nie. Geen -Idees uitdagend en -Idees interessant en -Idees interessant en diepte ontbreek. -Idees meestal samehang. samehang nie. volwasse. verbeeldingryk. oortuigend. -Beplanning en/of relevant, herhalend. -Idees is min en -Idees verwarrend. 28 PUNTE -Beplanning en/of -Beplanning en/of -Beplanning en/of eerste poging lei tot -Beplanning en/of dikwels herhalend. -Beplanning en/of eerste poging lei tot eerste poging lei tot eerste poging lei tot ʼn aanvaarbare eerste poging lei tot -Onvoldoende eerste poging gepaste opstel. redelike, ʼn redelike, gepaste opstel vir TAT gemiddelde, kohe- beplanning en/of ontbreek gepaste opstel. opstel. rente en verstaan- eerste poging. heeltemal. . bare opstel -Opstel nie goed Swak opstel. aangebied nie. 6–7 5 4½ 3½ – 4 3 2½ 0–2 -Beperkte bewyse -Toon kritiese -Enkele tekens van van kritiese taal- -ʼn Aanduiding van -Taal beperk en -Gebrekkige taal en -Ernstige gebrek TAAL, STYL taalbewustheid. kritiese taalbewus- bewustheid kritiese taalbewust- punktuasie dikwels punktuasie. aan -Effektiewe gebruik heid. -Taal en punktuasie: heid foutiewelik gebruik.. -Woordkeuse taal en EN van taal en -Taal en punktuasie meestal korrek. -Taal baie eenvoudig -Woordkeuse baie beperk. punktuasie. REDIGERING punktuasie. redelik onder beheer, -Woordkeuse is en punktuasie basies en beperk. -Styl pas nie by -Woordkeuse is -Maak kan figuurlike taal redelik beperk, maar voldoende. -Styl toon gebrek aan onderwerp nie. verwarrend. van figuurlike taal gebruik. gepas vir opstel. -Woordkeuse effens samehang en nie -Opstel is besaai met -Styl gebrekkig in 7 PUNTE gebruik. - Woordkeuse -Styl redelik toepaslik beperk, maar geskik vir onder- foute ten spyte van alle opsigte. -Woordkeuse is meestal geskik. en voldoen aan voldoende vir werp. proeflees en -Opstel is besaai toepaslik/uitmuntend. -Styl gee geskikte vereistes vir onderwerp. -Opstel het steeds redigering. met -Styl gee akkurate weergawe van onderwerp. -Styl bietjie in baie foute na foute en weergawe van onderwerp d.m.v. -Redelik foutloos ooreenstemming met proeflees en verwarrend onderwerp d.m.v. woordkeuse. na proeflees en vereistes vir die redigering.- t.s.v. proeflees woordkeuse. -Opstel meestal redigering. onderwerp. en redigering. -Opstel feitlik foutloos foutloos na proeflees -Opstel het steeds na proeflees en en redigering. foute na proeflees en redigering. redigering. 4–5 3½ 3 2½ 2 1½ 0–1 -Ontwikkeling van -Ontwikkeling van -Ontwikkeling van -Onderwerp bevat -Daar is bewys van -Dwaal soms van die -Afgedwaal van STRUKTUUR onderwerp onderwerp logies. net ’n paar relevante sommige idees; ontwikkeling van onderwerp af. die samehangend met Koherent. details. noodsaaklike detail sommige noodsaak- algemene gedagte- onderwerp. verbeeldingryke -Sinne en paragrawe -Sinne en egter ingesluit. like idees. gang moeilik om te -Sinskonstruksie 5 PUNTE detail. geskik saamgestel, paragrafering redelik -Sinne en -Sinne en volg. en -Sinne en paragrawe betekenis is duidelik. saamgestel, paragrawe het paragrafwe foutief, -Sinskonstruksie en paragrafering: samehangend -Lengte is korrek. betekenis is duidelik. leemtes, maar maar betekenis is paragrafering baie deurmekaar en saamgestel, dra -Lengte is korrek. betekenis is duidelik. duidelik. elementêr ondeurdag. betekenis goed oor. -Lengte is amper -Lengte is te kort/ saamgestel. -Lengte is -Lengte is korrek. korrek. te lank -Lengte is te kort/ heeltemal te lank. te kort/te lank. TOTAAL AFDELING E: 40 GROOTTOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Afrikaans HL

View all