Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2013
AFRIKAANS HUISTAAL
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 9 November EC 2013 Memo
Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the November EC 2013, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2013. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 329.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
November EC 2013
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2013)
AFDELING A: LEESBEGRIP
Nasien van die leesbegrip:
RIGLYNE:
1. Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.
2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
beantwoord word.
3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ʼn
antwoord van ʼn ander taal in ʼn antwoord gebruik word, skryf slegs die
hoofletter van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer.
Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed word
nie, is die antwoord korrek.
4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die
antwoord lei, is dit korrek.
5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite
nagesien.
6. Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen
aanhalingstekens), word die punt toegeken.
7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd (1)
Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd (0)
Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK (0)
8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen
penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) AFRIKAANS HUISTAAL 3
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1
Assesserings
Leeruitkoms
Punte-
toekenning Denkvlak -standaard
1.1 Bv. baie persone raak bang/gespanne
omdat hulle glo die dag bring ongeluk.
(Leerders moet hul eie woorde gebruik) 2 3 3 2
1.2 In 1907 het ʼn boek met die titel Friday the
Thrteenth verskyn waarin ʼn gewetenlose
makelaar op die datum paniek op Wall Street
veroorsaak. 1 1
1.3 Spanjaarde
Grieke 2 1
1.4 Hulle mag ʼn man uitvra/vra om te trou, ens.
(nie “nader te sleep” of “bul by die horings te pak
nie”) 2 2
1.5 ʼn Galgtou het 13 knope.
Daar is 13 trappe na die galg. 2 1
1.6 14 / veertien 1 3
[10]
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2013)
VRAAG 2
Assesserings-
Leeruitkoms
Punte-
toekenning Denkvlak standaard
2.1 Gelukkig / tevrede / rustig / ontspanne, ens. 1 3 3 2
2.2 Die hande wat bagasie in die motor gooi / } 2 1 3 2
Die vrou skrik/lyk gesteurd. } ENIGE TWEE
“Whump” in groot letters geskryf }
2.3 2.3.1 Hy vra nie, maar gee net ʼn bevel }
Sê nie “asseblief” nie. } ENIGE TWEE
2 1 3 2
Sê nie “Ma” nie. }
2.3.2 “Dankie” 1 1 3 2
2.4 2.4.1 orkes / musiek / kitaar 1 1 3 2
2.4.2 Die kitaar wat hy in die motor gelaai het. 1 1 3 2
2.5 Die klein nootjies word vir sagte/rustige musiek gebruik. 2 3 2
Die groot, donker note word vir harde musiek gebruik. 2 2 3 2
[10]
TOTAAL VIR AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) AFRIKAANS HUISTAAL 5
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 3
Assesserings-
Leeruitkoms
Punte-
toekenning Denkvlak standaard
FEITE – ENIGE SEWE VAN DIE VOLGENDE:
1. Jy moet eers iets doen/jouself bewys voordat jy goed
voel oor jouself/spog/trots voel. 1 3 4.1
2. Jy gaan nie bo begin nie, maar sal dit moet verdien.
1
3. ʼn Werkgewer is moeiliker en gaan meer van jou
verwag as jou onderwysers. 1
4. Niks is benede jou nie, maar is ʼn geleentheid.
1
5. Jou foute is jou eie skuld en jy moet daaruit leer.
1
6. Niemand gaan jou nog ʼn kans gee nie.
1
7. Jy is op jou eie.
1
8. Behandel “nerds” goed, want hulle mag jou baas
word. 1
[7]
NASIENRIGLYNE:
Ken ʼn punt toe vir elke feit = 7 punte
Slegs volsinne verdien punte
Beoordeel taal en styl = 2 punte
o Geen taalfoute nie en hoogstens 3 spelfoute = 2 punte
o Taalfoute en meer as 3 spelfoute = 1 punt
o Telegramstyl = 0
Kontroleer dat daar nie meer as 80 woorde is nie = 1 punt
Aantal woorde korrek en nie meer as 80 nie = 1 punt
Meer as 80 woorde of getal nie aangedui nie = 0 punte
Sien slegs na tot 80 woorde (die kandidaat verbeur dan die punt vir die korrekte
aantal woorde) (7 feite = 7 punte) 7 + 2 + 1 = 10 [10]
KRITERIA PUNTE
Aantal korrekte feite in volsinne 7
Taal en styl 2–0
Korrekte aantal woorde aangedui en gebruik 1–0
TOTAAL: 10
TOTAAL AFDELING B: 10
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2013)
AFDELING C: POËSIE
VRAAG 4
Assesserings-
Leeruitkoms
Punte-
toekenning Denkvlak standaard
4.1 Die huise lyk baie klein. 1 1 2.3
4.2 Beklemtoon die gedeelte tussen aandagstrepe. 1 1
4.3 Personifikasie 1 1
4.4 Dit is baie mooi. 1 2
4.5 Beklemtoon hoe blou die lug is. 1 2
4.6 4.6.1 Die klikgeluide van sy wiele tik. 1 2
4.6.2 Maak die geluid van die treinwiele op die spoor
na. 1 2
4.7 Eerste twee strofes: lig/blydskap/verwondering. 2 3
Derde strofe: ernstig/hartseer/ontsteltenis 3
4.8 “maar” 1 1
[10]
TOTAAL VIR AFDELING C: 10
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) AFRIKAANS HUISTAAL 7
AFDELING D: TAALWERK
VRAAG 5
Assesserings-
Leeruitkoms
Punte-
toekenning Denkvlak standaard
5.1 5.1.1 Baie 1 2 6 5.1
5.1.2 Adverteer (korrekte spelling) 1 2 6 2.1
5.1.3 Beloning (korrekte spelling) 1 2 6 1.5
5.1.4 (a) bel 1 3 6 2.3
(b) die redakteur 1 3 6 2.3
(c) Laat die middag 1 3 6 2.3
5.1.5 derde gaan/loop daarmee heen. 1 3 6 4
5.1.6 Werpsel 1 1 6 2.1
5.1.7 Verslaggewer (korrekte spelling) 1 1 6 1.5
5.1.8 red. 1 1 6 1.0
5.1.9 Die redakteur het gesê dat al sy
(verslaggewers) uit was om die hond te
soek. /
Die redakteur het gesê al sy
(verslaggewers) was uit om die hond te
soek. 1 2 6 2.8
5.1.10 Daar is ʼn fonds begin om die slagoffers te
help./
Betaal jou skoolfonds. 1 2 6 1.8
5.2 5.2.1 Die simfonie-orkes is darem vreeslik (deur
die griep) uitgedun. 1 3 6 2.7
5.2.2 Voorkom ʼn opeenhoping van klinkers. 1 1 6 1.3
5.2.3 Dirigent (korrekte spelling) 1 2 6 1.2
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2013)
Leeruitkoms
Punte- Assesserings
toekenning Denkvlak -standaard
5.3 5.3.1 (a) Die pa se antwoorde was nie reg nie,
maar verkeerd. 1 1 6 5
(b) Dit is nie reg as jou pa jou werk doen nie,
maar oneerlik. 1 1 6 5
5.4 5.4.1 na 1 1 6 2.1
5.4.2 vloer: poleer 1 2 6 1.5
5.4.3 wat 1 1 6 2.1
TOTAAL AFDELING D: 20
AFDELING E: SKRYFWERK
VRAAG 6: OPSTEL
Merk volgens ingeslote rubriek. [40] 4 4.2
Downloaded from hlayiso.com
9 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2013)
KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1
40 Uitstaande Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend
PUNTE 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 0 – 29%
22½ – 28 20 – 22 17 – 19½ 14 – 16½ 11½ – 13½ 8½ – 11 0–8
- Inhoud is treffende, - Deeglike - Goeie interpretasie - Voldoende interpre- - Gewoon met - Inhoud dikwels - Inhoud nie ter sake
INHOUD EN begrip van onderwerp. interpretasie van van onderwerp. tasie van leemtes in onverstaanbaar. nie. Geen
BEPLANNING - Idees uitdagend en onderwerp. - Idees interessant onderwerp. samehang. Gebrek aan samehang nie.
volwasse. - Idees interessant en oortuigend. - Idees gewoon en - Idees meestal samehang. - Idees verwarrend.
- Beplanning en/of en verbeeldingryk. - Beplanning en/of diepte ontbreek. relevant, herhalend. - Idees is min en - Beplanning en/of
28 PUNTE eerste poging lei tot - Beplanning en/of eerste poging lei - Beplanning en/of - Beplanning en/of dikwels herhalend. eerste poging
gepaste opstel. eerste poging lei tot tot ʼn redelike, eerste poging lei tot eerste poging lei tot - Onvoldoende ontbreek
redelike, gepaste gepaste opstel. ʼn aanvaarbare gemiddelde, kohe- beplanning en/of heeltemal.
opstel. opstel vir TAT. rente en verstaan- eerste poging. - Swak opstel.
bare opstel . - Opstel nie goed
aangebied nie.
6–7 5 4½ 3½ – 4 3 2½ 0–2
-Beperkte bewyse
- Toon kritiese -Enkele tekens van van kritiese taal- - ʼn Aanduiding van -Taal beperk en - Gebrekkige taal en -Ernstige gebrek
TAAL, STYL taalbewustheid. kritiese taalbewus- bewustheid kritiese taalbewust- punktuasie dikwels punktuasie. aan taal en
- Effektiewe gebruik heid. -Taal en punktuasie: heid foutiewelik gebruik.. - Woordkeuse baie punktuasie.
EN van taal en -Taal en punktuasie meestal korrek. -Taal baie eenvoudig -Woordkeuse beperk. -Woordkeuse is
REDIGERING punktuasie. redelik onder beheer, -Woordkeuse is en punktuasie basies en beperk. - Styl pas nie by verwarrend.
- Maak van figuurlike kan figuurlike taal redelik beperk, maar voldoende. -Styl toon gebrek aan onderwerp nie. -Styl gebrekkig in
taal gebruik. gebruik. gepas vir opstel. -Woordkeuse effens samehang en nie - Opstel is besaai met alle opsigte.
7 PUNTE - Woordkeuse is - Woordkeuse -Styl redelik toepaslik beperk, maar geskik vir onder- foute ten spyte van -Opstel is besaai
toepaslik/uitmuntend. meestal geskik. en voldoen aan voldoende vir werp. proeflees en met foute en
- Styl gee akkurate -Styl gee geskikte vereistes vir onderwerp. -Opstel het steeds redigering. verwarrend
weergawe van weergawe van onderwerp. -Styl bietjie in oor- baie foute na t.s.v. proeflees
onderwerp d.m.v. onderwerp d.m.v. -Redelik foutloos eenstemming met proeflees en en redigering.
woordkeuse. woordkeuse. na proeflees en vereistes vir die redigering.-
- Opstel feitlik foutloos -Opstel meestal redigering. onderwerp.
na proeflees en foutloos na proeflees -Opstel het steeds
redigering. en redigering. foute na proeflees en
redigering.
4–5 3½ 3 2½ 2 1½ 0–1
- Ontwikkeling van - Ontwikkeling van - Ontwikkeling van - Onderwerp bevat - Daar is bewys van - Dwaal soms van die -Afgedwaal van die
STRUKTUUR onderwerp onderwerp logies. net ’n paar relevante sommige idees; ontwikkeling van onderwerp af. onderwerp.
samehangend met - Koherent. details. noodsaaklike detail sommige noodsaak- algemene gedagte- -Sinskonstruksie en
verbeeldingryke - Sinne en - Sinne en egter ingesluit. like idees. gang moeilik om te paragrafering:
5 PUNTE detail. paragrawe geskik paragrafering redelik - Sinne en - Sinne en paragrafwe volg. deurmekaar en
- Sinne en paragrawe saamgestel, saamgestel, paragrawe het foutief, maar - Sinskonstruksie en ondeurdag.
samehangend betekenis is betekenis is duidelik. leemtes, maar betekenis is duidelik. paragrafering baie -Lengte is
saamgestel, dra duidelik. - Lengte is korrek. betekenis is - Lengte is te kort/te elementêr heeltemal
betekenis goed oor. - Lengte is korrek. duidelik. lank. saamgestel. te kort/te lank.
- Lengte is korrek. - Lengte is amper - Lengte is te kort/te
korrek. lank.
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 November EC 2013 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA 2013 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA Exemplars 2013 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2017 Memo
More from Grade 9 Afrikaans HL

CAPS document
CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7 9 web

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper

Question paper