Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P2 2019 QP (Afr)

Question paperAgricultural SciencesGrade 11201916 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2019 LANDBOUWETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur *IAGRSA2* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik word. 5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Toon ALLE bewerkings, insluitende formules, waar van toepassing. 7. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde tot die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.1.11 D. 1.1.1 Watter EEN van die volgende meganismes is NIE betrokke by die beweging van water vanaf die wortels na die stingels en blare NIE? A Worteldruk B Guttasie C Kapillêre aksie D Trekkrag van transpirasie 1.1.2 Die letter H in die onderstaande diagram verteenwoordig die … D C E H B F G Kroonblaar A Blombodem Saadknop A meeldraad. B stempel. C stamper. D andresium. 1.1.3 Die volgende metode kan deur boere gebruik word om die tempo van fotosintese te verhoog. (i) Groei gewasse in kweekhuise (ii) Oplei van plante (iii) Tussenverbouing (iv) Gebruik optimale plantdigtheid Kies die korrekte kombinasie: A (i), (ii) en (iii) B (i), (iii) en (iv) C (i), (ii) en (iv) D (ii), (iii) en (iv) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 1.1.4 Watter EEN van die volgende is ʼn voorbeeld van ʼn pes by gestoorde graan? A Nematode B Spinnekopmyt C Plantluis D Kalander 1.1.5 … is die eenvoudigste metode van plantverbetering. A Seleksie B Hibridisering C Mutasie D Genetiese modifikasie 1.1.6 Boere maak gebruik van besproeiïngs-skedulering om … (i) energie-kostes te verminder. (ii) oormatige natmaak te verhoed. (iii) te min natmaak te verhoed. (iv) swamsiektes te verhoed. Kies die korrekte kombinasie: A (i), (ii) en (iv) B (i), (ii) en (iii) C (i), (iii) en (iv) D (ii), (iii) en (iv) 1.1.7 … is NIE ʼn vereiste vir akwakultuurboere om hoë opbrengste te lewer NIE. A Watertemperatuur B Suurstofinhoud van water C Markprys D Voeding 1.1.8 Watter EEN van die volgende bronne van besproeiïngswater sal heel waarskynlik sout wees? A ʼn Akwifer B ʼn Meer C ʼn Rivier D Reënwater Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 1.1.9 Die diagram onderaan toon ʼn … dreineringstelsel. A parallel B natuurlike C rooster D visgraat 1.1.10 … is NIE ʼn belangrike oorweging wanneer ʼn pypdreineringstelsel geïnstalleer word NIE. A Diepte B Grondvoedingstatus C Helling D Pypdeursnit (10 x 2) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 1.2 Kies ʼn woord/term/konsep/frase vanuit KOLOM B wat die beste by ʼn beskrywing in KOLOM A pas. Skryf SLEGS die letter (A–H) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.2.6 I. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Ligafhanklike fase van fotosintese A Enting 1.2.2 Bevat ʼn klein persentasie B Akwakultuur magnesiumkarbonaat 1.2.3 Fisiese of chemiese behandeling wat die C Dolomitiese kalk saadhuid verswak en sag maak 1.2.4 ʼn Hele biesie met verskillende knoppe word D Hill-reaksie gebruik om ʼn plant met gewenste eienskapppe te produseer 1.2.5 ʼn Boerderystelsel wat van rekenaars, E Skraping globale satelliet posisioneringstelsels en afstand waarnemingstoestelle gebruik maak om omgewingstoestande te meet F Okkulering G Presisie-boerdery H Kalsitiese kalk (5 x 2) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 1.3 Gee EEN woord/term/konsep/frase vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK. 1.3.1 Aanwending van kunsmis deur besproeiïngswater 1.3.2 Die vermoë van ʼn vloeistof om in nou ruimtes teen gravitasie te vloei 1.3.3 Chemiese stowwe wat gebruik word om peste te beheer 1.3.4 ʼn Kombinasie van verskillende metodes om plaagbeheer te optimaliseer 1.3.5 Die kunsmatige verwydering van oortollige water uit die grond (5 x 2) (10) 1.4 Verander die onderstreepte woorde in elk van die volgende stellings om dit WAAR te maak. Skryf die gepaste woord langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK. 1.4.1 Mikro-elemente is plantvoedingstowwe wat in groot hoeveelhede benodig word. 1.4.2 Patogene versprei siekte veroorsakende organismes van een gasheer na die ander. 1.4.3 Monokultuur is om met mariene en varswater akwatiese organismes te boer. 1.4.4 ʼn Verdampingspan meet hoe hard ʼn plant moet werk om water uit die grond te onttrek. 1.4.5 Groenbemesting is die bedekking van bewerkte grond met verskillende stowwe soos saagsels en strooi om waterverlies en erosie te keer. (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) AFDELING B VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING) 2.1 Die onderstaande diagram toon ʼn proses wat by plante plaasvind. Ontleed dit en beantwoord die vrae wat volg. Sonlig Blaar Koolstofdioksied Blaarweefsel wat A chloroplaste bevat Gebergde koolhidrate Stingel B 2.1.1 Noem die proses wat hierbo getoon word. (1) 2.1.2 Lei af wat stowwe A en B is. (2) 2.1.3 Plante word as outotrofies weens die bostaande proses beskryf. Regverdig hierdie stelling. (2) 2.1.4 Tabuleer TWEE verskille tussen die bostaande proses en selrespirasie. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 2.2 Die grond se voedingstofstatus is een van die belangrikste faktore wat die groei van gewasse beïnvloed. Gemeenskaplike boere ondervind gewoonlik lae opbrengs omdat hulle ʼn raak-en-mis benadering tot bemesting gebruik. Hierdie metode behels die blindelingse aanwending van kunsmis sonder om te bepaal hoeveel die plante regtig benodig. 2.2.1 Verduidelik TWEE negatiewe effekte van die gebruik van die raak en (2) mis benadering soos in die bostaande gedeelte verduidelik. 2.2.2 Stel TWEE metodes voor wat boere kan gebruik om die hoeveelheid kunsmis wat toegedien moet word, te kan bepaal. (2) 2.2.3 Lys TWEE grondfaktore wat die beskikbaarheid van voedingstowwe vir plante kan bepaal. (2) 2.2.4 Lae opbrengste kan ook veroorsaak word deur voedingstowwe wat onbereikbaar vir plante is, al dien die boere kunsmis toe. Beskryf hoe elk van die faktore genoem in VRAAG 2.2.3 die beskikbaarheid van voedingstowwe kan affekteer. (2) 2.3 Die prent hieronder illustreer die transpirasieproses. Water verdamp van blaaroppervlak Water beweeg deur die plant Water deur die wortels geabsorbeer 2.3.1 Stel die meganisme voor hoe wortels elk van die volgende absorbeer: (a) Water (1) (b) Minerale saam met die konsentrasiegradiënt (1) (c) Minerale teen die konsentrasiegradiënt (1) 2.3.2 Voorsien TWEE aanpassings van plante om vogverlies deur transpirasie te verminder. (2) 2.3.3 Die bostaande proses is noodsaaklik vir die groei van plante. Ondersteun hierdie stelling met TWEE redes. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 2.4 Organiese bemestingstowwe is plant- en dier-reste wat by die grond gevoeg word om een of meer plantvoedingstowwe te verkry. 2.4.1 Voorsien EEN voorbeeld van ʼn organiese bemestingstof. (1) 2.4.2 Een van die hoofredes waarom organiese bemestingstowwe so gewild word, is as gevolg van die omgewingsvoordele. Gee TWEE van hierdie voordele. (2) 2.4.3 Meeste kommersiële boere gebruik steeds chemiese bemesting- stowwe. Beskryf TWEE voordele wat hul bo organiese bemesting- stowwe het. (2) 2.5 Ontleed die onderstaande tabel en voorsien die letters A–E met byskrifte om die tabel te voltooi. Mineraal Vorm waarin dit Tipe mineraal Gebreksimptoom deur plant geabsorbeer word Stikstof A B Chlorose C PO3- Makro-element D Sink Zn2+ E Kleinblaarsiekte (5 x 1) (5) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11 VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN BESKERMING 3.1 Die onderstaande diagram illustreer bestuiwing in plante. C B A 3.1.1 Identifiseer die tipes bestuiwing B en C in die diagram hierbo. (2) 3.1.2 Beskryf TWEE voordele van bestuiwing tipe A. (2) 3.1.3 Na bestuiwing vind dubbele bevrugting plaas. Beskryf hierdie proses. (2) 3.1.4 Klassifiseer die tipe reproduksie hierbo getoon as geslagtelik of ongeslagtelik. (1) 3.1.5 Lei af of die bostaande plant deur insekte of wind bestuif is. Regverdig jou keuse. (2) 3.2 Die onderstaande prente toon drie verskillende tipes vrugte. A B C 3.2.1 Klassifiseer elk van die boostande vrugte A, B en C as eenvoudig, saamgestel of byvrug. (3) 3.2.2 Verduidelik kortliks die rede vir jou klassifikasie van vrug B in (2) VRAAG 3.2.1. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 3.2.3 Noem die deel van die blom waaruit die onderstaande vrugstrukture ontwikkel: (a) Sade (1) (b) Vrugte (1) 3.3 Een van die grootste uitdagings wat gewasboere voor te staan kom is onkruidbeheer. Onkruid kompeteer met verboude gewasse vir spasie, water en voedingstowwe wat tot laer opbrengste lei. Boere moet koste-effektiewe en ekologiese volhoubare metodes van onkruidbeheer kies. 3.3.1 Vanuit die bostaande gedeelte, lei EEN manier af hoe onkruid opbrengste verlaag. (1) 3.3.2 Gee die naam van die chemikalieë wat gebruik word om onkruid te beheer. (1) 3.3.3 Stel TWEE redes voor waarom onkruid makliker as verboude gewasse groei. (2) 3.3.4 Lys TWEE voorbeelde van agente wat onkruidsaad versprei. (2) 3.3.5 Stel TWEE ekologies volhoubare onkruidbeheermetodes voor wat deur boere gebruik kan word. (2) 3.3.6 Die staat speel ʼn belangrike rol met plantbeskerming. Noem TWEE maniere hoe die staat tot plantbeskerming bydra. (2) 3.4 Die onderstaande tabel toon ʼn vergelyking van die prestasie van geneties gemodifiseerde en nie-geneties gemodifiseerde katoen-variëteite oor ʼn tydperk van 5 jaar. Jaar Opbrengs (t) Nie-GM Katoen Bt Katoen 2010 70 85 2011 120 140 2012 80 90 2013 60 75 2014 90 110 3.4.1 Stel die inligting in die bostaande tabel in die vorm van ʼn staafgrafiek voor. (6) 3.4.2 Bepaal watter katoen-variëteit meer produktief is van die twee in die bostaande tabel. (1) 3.4.3 Stel ʼn moontlike rede vir die verskille in prestasie tussen die twee variëteite voor. (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 13 VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING 4.1 Die skematiese diagram hieronder toon ʼn gebruik in landbou. Analiseer dit en beantwoord die vrae wat volg. Kool Ertjies Aartappels Uie 4.1.1 Identifiseer die bostaande praktyk. (1) 4.1.2 Lei TWEE beginsels af wat gebruik is om die bostaande program te ontwerp. (2) 4.1.3 Stel TWEE redes voor waarom die bostaande praktyk vir gewas- produksie aanbeveel word. (2) 4.1.4 Gee EEN nadeel van die bostaande praktyk. (1) 4.2 Hidroponika is ʼn metode van plantteelt sonder grond deur van minerale- voeding opgelos in water gebruik te maak. Terrestriële plante kan gegroei word met slegs hul wortels wat blootgestel is aan die minerale oplossing, of die wortels kan met ʼn vaste medium soos perliet of gruis ondersteun word. 4.2.1 Gee ʼn voorbeeld van ʼn groeimedium wat in die bostaande gedeelte genoem word. (1) 4.2.2 Lei TWEE voordele af van die stelsel wat hierbo beskryf word. (2) 4.2.3 Onderskei tussen oop en geslote hidroponiese produksiestelsels. (2) 4.2.4 Lewer kommentaar oor die geskiktheid van hidroponika vir bestaansboerdery. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 4.3 Analiseer die prente onderaan en beantwoord die vrae wat volg. A B 4.3.1 Identifiseer implement B hierbo. (1) 4.3.2 Bepaal of elk van die bostaande implemente vir primêre of sekondêre bewerking gebruik word. (2) 4.3.3 Lei TWEE voordele af vir die gebruik van implement B eerder as implement A. (2) 4.3.4 Stel TWEE doelwitte vir primêre grondbewerking. (2) 4.3.5 Boere word deesdae afgeraai om implemente soos hierbo getoon vir bewerking te gebruik, maar om eerder bewaringsbewerking toe te pas. Noem TWEE praktyke van bewaringsbewerking. (2) 4.4 Die onderstaande prente toon voorbeelde van besproeiingsstelsels. A B 4.4.1 Identifiseer bostaande besproeiingstelsels A en B. (2) 4.4.2 Gee die TWEE kriterias wat gebruik word om die waterkwaliteit vir besproeiingstelsel B te bepaal. (2) 4.4.3 Noem TWEE voordele van besproeiingstelsel A. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 15 4.5 Die onderstaande struktuur is algemeen op plase. 4.5.1 Noem die bostaande struktuur. (1) 4.5.2 Identifiseer TWEE materiale wat gebruik is om die bostaande struktuur te maak. (2) 4.5.3 Regverdig die gebruik van die bostaande struktuur met TWEE (2) redes. 4.5.4 Gee TWEE omgewingsfaktore wat boere in ag moet neem voordat hulle strukture soos die een hierbo oprig. (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all