Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2017
LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL II
NASIENRIGLYNE
Tyd: 2½ uur 150 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings-
vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk
en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van
beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand
liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings-
vergadering, daar verskillende vertolkings mag wees oor die toepassing van die
nasienriglyne.
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentMemorandum 











View all
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo (Afrikaans)
IEB Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the 2017 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Publisher: IEB
Agricultural Sciences · Grade 12 · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Paper
- 2
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 8
- File size
- 214.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 8
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A B C D
1.1.2 A B C D
1.1.3 A B C D
1.1.4 A B C D
1.1.5 A B C D
1.1.6 A B C D
1.1.7 A B C D
1.1.8 A B C D
1.1.9 A B C D
1.1.10 A B C D
1.2 1.2.1 H
1.2.2 F
1.2.3 D
1.2.4 C
1.2.5 G
1.3 1.3.1 Muil
1.3.2 Krediet/lening
1.3.3 Bemarking/Advertensies
1.3.4 Motivering/Aansporing
1.3.5 Genetiese ingenieurswese/modifikasie
1.4 1.4.1 Kleinhandel
1.4.2 Atavisme
1.4.3 Verliese/risiko's
1.4.4 Heterose/basterkrag
1.4.5 Bedryfs-/produksie-/swewende/handels-
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 8
AFDELING B
VRAAG 2 LANDBOUBESTUUR EN -BEMARKING
2.1 Finansiële state
2.1.1 Berekening van waardes
A = 36 500
B = 37 300
C = 35 900
D = 36 000
2.1.2 Winsgewendheidsberekeninge
Boer A: 37 300 – 36 500 = 800
Boer B: 36 000 – 35 900 = 100
Dus is Boer A meer winsgewend.
2.1.3 Kosteverminderingstrategieë
• Verminder die hoeveelheid arbeid wat gebruik word
• Verminder die getal arbeiders wat gebruik word
• Bespaar water waar moontlik
• Soek 'n goedkoper verskaffer van lêhenne
• Probeer 'n goedkoper voer kry
• Sonkrag
• Goedkoper eierrakkies
(Enige 3)
2.1.4 Komponente van 'n kontantvloeibegroting
Inkomste – verkoop van lewende hawe, mis, eiers
Uitgawes – bedryfsuitgawes (lêhenne, voer, gas, eierrakkies,
veeartsenykundige sorg, instandhouding), elektrisiteit, water en
lone
Wins – wins of verlies
(Enige 2)
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 8
2.2 Lêhenne wat eiers lê
2.2.1 Lyngrafiek
Gemiddelde % lêhenne wat per week lê
Gemiddelde % lêhenne wat lê Gemiddelde %
Werklike plaasgemiddelde %
Lêhenouderdom (weke)
Lyngrafiekkontrolelys
Bewys Ja Nee
Opskrif 1 0
X-as benoem (Lêhenouderdom (weke)) 1 0
Y-as benoem (Gemiddelde % lêhenne wat lê) 1 0
Korrekte waardes 1 0
Lyngrafiek: Gemiddelde % 1 0
Lyngrafiek: Werklike plaasgemiddelde % 1 0
2.2.2 Beter of swakker as distriksgemiddelde
Swakker
Die werklike plaasgemiddelde is konsekwent onder die distriks-
gemiddelde
2.2.3 Getal eiers gedurende week 32
10 000 × (82/100) × 7
= 574 000 eiers
2.2.4 Verskil in geld tussen gemiddelde en werklik
10 000 × (94/100)/12 = 783 dosyn
10 000 × (80/100)/12 = 666 dosyn
783 – 666 = 117 dosyn
117 × R7,50 = R877,50 meer indien op distriksgemiddelde
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 8
2.3 Sakeplan
VYF hoofitems
• Naam van die onderneming/vennootskap/vennote
• Opsomming van sakeplan/-strategie
• Produksieplan
• Bestuursplan/tydbestuursplan
• Verkoops- en bemarkingsplan
• Finansiële plan
• Redes vir sukses van onderneming
(Enige 5)
VRAAG 3 PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Plaasbestuur
3.1.1 VIER hoofbestuursfaktore
• Produksie/fisiese hulpbronne/omgewing/grond
• Personeelvoorsiening/menslike hulpbronne/arbeid
• Finansies/kapitaal
• Bemarking
3.1.2 VIER eksterne invloede
• Politieke omgewing/politiek
• Globale ekonomiese omgewing/ekonomie
• Sosiale omgewing/samelewing/effek van MIV/VIGS/kultuur/
godsdiens/lewenstylkeuse
• Regsomgewing/wette/wetgewing/geregtigheid
• Natuurrampe/uiterste klimaatstoestande
• Winsgewendheid
• Etiek
• Omgewingsvolhoubaarheid
• Mededinging van ander sektore
• Tegnologiese kragte
• Siekte
(Enige 4)
3.1.3 VYF ekonomiese kenmerke van grond
• Kan gekoop en verkoop word
• Appresieer met tyd (goeie belegging)
• Het 'n produksiepotensiaal wat die markwaarde beïnvloed
• Is onvernietigbaar
• Hou verband met die wet van afnemende opbrengs
• Goeie grond is beperk
• Verskillende produksievermoëns/ingeperktheid
• Is duursaam/grond is permanent/hou lank
• Beperk tot spesifieke omgewing/ekonomiese situasie/vas
• Beskikbaarheid van landbougrond is beperk
(Enige 5)
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 8
3.2 Werksaansoeke
3.2.1 Telling van die kandidate
Kwalifikasie- Bestuurs- Tegniese
Kandidate
vlak vaardighede vaardighede
Kandidaat A 3 / goed 3 / goed 1 / swak
Kandidaat B 1 / swak 1 / swak 3 / goed
3.2.2 Kandidaatgeskiktheid
(a) Kandidaat A – het goeie kwalifikasies en bestuursvaardighede
(b) Kandidaat B – goeie tegniese vaardighede
3.3 Inkomstestaat
3.3.1 Voorbeelde van verskillende komponente
(a) Bokoste
Bankkoste/elektrisiteit en water/bemarkingskoste/telefoon/
versekering en lisensies
• Nie met een onderneming in die besonder verbind nie
(b) Veranderlike koste
Voer/saad en saailinge/kunsmis en kalk/onkruiddoders en plaag-
doders/brandstof, olie en ghries/arbeidskoste, vee aankope
• Beïnvloed deur vlak van produksie
(c) Vaste koste
Herstelwerk en vaste verbeterings, huur
• Dit sal nie wissel met die vlak van produksie nie
3.3.2 Vermindering van arbeidsuitgawes
• Meganisasie
• Verhoog hul produktiwiteit
• Verminder die arbeidsmag
• Stuur arbeid vir opleiding
(Enige 2)
3.4 Vier maniere waarop bestuurders lewensomstandighede van werkers
kan verbeter
• Toereikende behuising
• Toereikende kos en klere
• Toereikende ontspanningsfasiliteite
• Toereikende verlof
• Toereikende lone, pensioen en bonusskema
• Onderwys en opleiding
• Water en ligte verniet
• Verskaf vervoer na en vanaf werk
(Enige 4)
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 8
VRAAG 4 BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Mielieteling
4.1.1 Punnett-vierkant
a a
A Aa aa
a Aa aa
4.1.2 Definisie van genotipe
(a) Die genetiese samestelling/kode/allele van 'n organisme.
Definisie van fenotipe
(b) Die voorkoms van die individu wat deur die genotipe en die
wisselwerking daarvan met die omgewing beïnvloed word.
Definisie van resessiewe geen
(c) Geen wat in 'n kruising deur 'n ander geen oorskadu/oorheers
word en in die nakroos minder sigbaar word/versteek raak/
homself nie uitdruk nie.
4.1.3 Bt-mieliekenmerke
• Plaagbestand
• Bestand teen onkruiddoders
• Droogtebestand
• Aanpasbaarheid by omgewingstoestande
• Siektebestand
• Vroeë volwassewording om aan strawwe toestande te ontsnap
• Langer tydperk om kiemingsvermoë te behou
4.2 Agapanthus-teling
4.2.1 Ontbrekende etikette
i – Bb
ii – Bb
iii – 100% Bb
iv – Bb
v – Bb
vi – B
vii – b
viii – B
ix – b
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 8
4.2.2 Genotipe van F1-generasie
100% is Bb
4.2.3 Genotipe van F2-generasie
25% BB; 50% Bb; 25% bb
4.2.4 % wit blomme
25%
4.3 Inheemse beeste
4.3.1 Bewys dat Nguni inheems is
Inheemse beesras van Suid-Afrika/Nguni-beeste word weer
bekendgestel
4.3.2 Vier aanpassingseienskappe van Nguni-beeste
• Bestand teen 'n aantal siektes
• Bestand teen inwendige en uitwendige parasiete
• Aangepas by toestande van uitermate hitte
• Hoë vrugbaarheid
• Kort kalfinterval
• Hoë aanpassing by weiding van swak gehalte
• Lang produktiewe lewensduur
(Enige 4)
Totaal: 150 punte
IEB Copyright © 2017
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2019 Memo

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2018 Memo

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2017 Memo

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2017 Memo (Afrikaans)
Related documents

Question paperIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB P2 2017 Question Paper (Afr)

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo

Question paperIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB P1 2017 Question Paper (Afr)

Question paperIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2017 Question Paper

Question paperIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2019 Question Paper (Afr)

Question paperIEB


