Downloaded from hlayiso.com
/
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)







View all





Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2013 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2013, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 271.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 B
1.1.3 D
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 A
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 C
1.1.10 B (10 x 2) (10)
1.2 1.2.1 slegs B
1.2.2 slegs B
1.2.3 slegs A
1.2.4 geeneen
1.2.5 slegs A (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Dunderm/duedenum/jejunum/ ileum
1.3.2 Koolhidrate/vette/Olies/Lipiede
1.3.3 Lobola
1.3.4 Ovulasie
1.3.5 Kwarantyn (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Aminosure/peptiede
1.4.2 Endotermies/homotermies/warmbloedig
1.4.3 Inheemse
1.4.4 Voerkraal
1.4.5 Skaapbrommer/brommer (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Spysverteringskanaal van 'n plaasdier
2.1.1 Byskrifte van dele
(a) D (1)
(b) G (1)
(c) C (1)
2.1.2 DRIE aanpassings van deel C vir absorpsie
• Dit is 'n lang dun buis wat die wand in staat stel om meer kontak te
maak met voedingstowwe en maak absorpsie makliker
• Dit het verskeie voue en gevolglik 'n groter oppervlakte en maak
meer absorpsie moontlik
• Dit het vingeragtige uitgroeisels wat die oppervlaktearea vergroot
vir absorpsie
• Dermvlokkies/Villi met bloedvaatjies/mikrovilli maak dit moontlik om
maklik absorpsie van voedingstowwe na die bloedstroom
• Stadige beweging van voedsel/spierbeweging maak dit moontlik
om langer kontaktyd met voedingstowwe wat geabsorbeer word te
verkry
• Die teenwoordigheid van 'n enkele laag kolomepiteel maak dit
maklik vir vinnige absorpsie van voedingstowwe (Enige 3) (3)
2.1.3 Absorpsie van vetmolekules
• Die vetmolekules word opgebreek na vetsure en gliserol / Die
ensiem lipase breek vetmolekule op tot eenvoudiger en oplosbare
stowwe
• Die kort ketting vetsure/eenvoudige stowwe word direk deur die
bloedevate opgeneem
• Pasieweopname deur die proses van diffusie.
• Vetsure en gliserol word geadsorbeer in die limvate
• Langketting vetsure word aktief opgeneem deur n draer melekuul/
aktiewe opname.
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
2.2 Verteerbaarheid van voer
2.2.1 Verteerbaarheidskoëffisiënt
DC = DM inname (kg) – DM van mis (kg) x 100
DM inname (kg)
= 8,8 kg – 2,7 kg x 100
8,8 kg
Of
= 6,1 x 100
8,8 kg
Of
Een punt vir uitwerk van persentasie
Een punt vir bewys van vereenvoudiging van waardes
En
= 69,32/69. % (5)
2.2.2 Implikasie van die waarde verkry in VRAAG 2.2.1
• 69,32% of 69% van die voer
• is verteer en geabsorbeer of
• 30,7% or 30% van die voer
• is nie verteer en geabsorbeer nie maar uitgeskei (Enige 2) (2)
2.3 Balansering van rantsoene
2.3.1 Voer A (Mielies): 9 20
18
Voer B: (OKM)
(Oliekoekmeel) 38 9
Meng 20 dele van Voer A (Mielies) met 9 dele van Voer B (OKM) of 20:9
(4)
2.3.2 Persentasie van mielies
20 + 9 = 29
= 20 x 100
29
= 68.97 % of 69% (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
2.4 Voedingstoftekorte
2.4.1 Fosfor/P (1)
2.4.2 Yster/Fe (1)
2.4.3 Jodium/I (1)
2.5 Vergelyking van voere
2.5.1 Voedingsverhouding
Voer A:
TVV = 8 + 50 + 22 = 80
VV = 1: TVV-VP Of Niestikstofhoudende bestandeel
VP VP
VV = 1: 80 – 8 Of 1:72
8 8
VV = 1: 9 (4)
2.5.2 Voer vir die vetmesting met 'n rede
• Voer A (1)
Rede
• VV is wyd/(1:9)
• Hoër verhouding van koolhidrate tot proteïen
• Aangesien koolhidrate nodig is vir vetmesting (Enige 2) (2)
2.5.3 Voer geskik vir jong groeiende diere
• Voer B (1)
Rede
• VV is nou/(1:5)
• Hoër verhouding van proteïen tot koolhidrate
• Aangesien proteïen nodig is vir groei (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE
3.1 Dieregedrag
3.1.1 E Normale voortplantingsgedrag (1)
3.1.2 D Diere mag 'n siekte opdoen
C Dier is gesond (Enige 1) (1)
3.1.3 • B
• E (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.1.4 • A (1)
3.1.5 • B (1)
3.2 Temperatuurvereistes
3.2.1 Hitte produksie
• Melkkoeie (1)
Rede
• Dit het n waarde van 2500 (kJ/uur) wat meer is as die ander
• Miljoene/baie mikro-organismes in die maag wat hitte produseer deur
fermentasie (Enige 1) (1)
3.2.2 Redes vir intensiewe hoenderproduksie
• Hitteproduksie is die laagste
• Optimale temperatuur is die hoogste
• Laer kritiese temperatuur is die hoogste
• Kritiese en optimale temperatuur naby mekaar
• Lug beweging om respiratoriese probleme te voorkom
• Temperatuur kontrole om siektes te voorkom (Enige 2) (2)
3.2.3 Definisie van optimale temperature
• Ideale/beste/gemaklikste/geskikste omgewingstemperatuur
• Waar die dier nie nodig het om sy eie energie te benut om sy
liggaamstemperatuur te beheer nie/maak die mees koste effektiewe
produksie-uitset moontlik/en bevorderlik vir produksie (2)
3.2.4 Redes vir die aanhou van varke in 'n geslote omgewing in die winter
• Het 'n hoër laer kritiese temperatuur in vergelyking met koeie
• En sal daarom warmer omgewings benodig om te oorleef
• Aangesien hulle oor 'n laer vermoë beskik om hitte te produseer
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.3 Aanpassing van die Mbuzi bok aan geharde toestande
3.3.1 (a) Omgewingstoestande
• Pigmentasie in die vel
• Bekerm dit teen straling
Of
• Bene aangepas vir steiler hellings
• Om voedsame plantegroei by te kom
Of
• Horings
• Beskerming teen predatore
Of
• Goeie moederlike eienskappe
• 'n Gereëlde voorsiening van voeding (soging van melk)
(b) Plae en siektes
• Voedsame struike en bosse
• Maak dit sterk en meer weerstandbiedend teen infeksies
Of
• Nie so vatbaar vir wurms/inwendige parasiete (2)
• Weens die aanpassing by plaaslike toestande
Of
• Dit is 'n inheemse ras wat baie lank aan die plaaslike toestande
blootgestel is insluitende plae en siektes
• Dit is natuurlik geselekteer om weerstandbiedend te wees
3.3.2 Bestuurspraktyke
• Dip/Pes beheer
• Inspuiting/Inenting
• Tel
• Dosering/Ontwurming
• Speen
• Merk
• Kastrasie
• Weeg
• Ouderdom bepaling
• Kunsmatige inseminasie/ KI
• Sny van hoewe (Enige 3) (3)
3.4 Voerbenutting en omskakeling
3.4.1 Berekening van voer vir Dier A en B
Hoeveelheid voer vir Dier A: 48 kg – 6 kg= 42 kg
Hoeveelheid voer vir Dier B: 56 kg – 6kg = 50kg (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.4.2 Dier wat die rantsoen meer effektief benut het
• Dier B (1)
Rede
• Hoër produksie in verhouding tot voer ingeneem
• Dier A: 42kg voer benodig om 12 liters melk te produseer/3.5kg per L
Dier B:50kg voer benodig om 43 L melk te produseer/1.2kg per L
• Beter omskakelingstempo
• Beter genetiese materiaal (Enige 2) (2)
3.5 Braaikuiken produksie-eenheid
3.5.1 Gereedskap om te gebruik (elke gereedskap moet slegs een keer
gebruik word)
(a) Insulasiemateriaal op die dak/opvoubare kante (1)
(b) Elektriese verwarmers/opvoubare kante (1)
(c) Waaiers op die dak en kante/opvoubare kante (1)
(d) Voetbad by alle ingange (1)
3.5.2 Eienskappe van intensiewe diereproduksie
• Dit is baie higiënies
• Beskerming teen uiterste omgewingstoestande
• Regulering vir optimale temperature vir produksie
• Vaste/gereelde voorsiening van voer en water (4)
• Kapitaal intensief/duur/gemeganiseerd (Enige vier)
3.5.3 Moontlike gesondheidsrisiko's
• Siekte uitbraak
• Die uitbraak van 'n aansteeklike siekte sal baie vinnig versprei word
tussen die pluimvee (2)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
4.1 Dragtigheidstoetsing
4.1.1 Byskrifte van dele
A – Karunkels/uterus wand/plasenta
B - Uterus/Baarmoeder
C - Serviks (3)
4.1.2 TWEE voordele van vroeë dragtigheidstoetsing
• Vir behoorlike voeding
• Vir behoorlike bestuur van siektes en parasiete
• Vir behoorlike bestuur van telingsiklusse/rekords/ bevestiging van (2)
kalfdatum (Enige 2)
4.1.3 Rol van die slymprop
Beskerm die dier teen uitwendige siektes en infeksies (2)
4.1.4 Toestande wat kan plaasvind
(a) Maserasie (1)
(b) Mummifikasie (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.1.5 Toestande en TWEE moontlike oorsake vir die beëindiging van
dragtigheid
• Aborsie (1)
Rede
• Siektes
• Beserings
• Infeksies
• Lakseermiddels/verkeerde medikasie
• Toksiene/gifstowwe
• Koorsreaksie
• Wanvoeding
• Stress
• Hormoon wanbelans (Enige 2) (2)
4.2 Strukture in reproduksie
4.2.1 Name voorgestel deur letters
A – Eierstok/Ovarium
B - Graafse follikel
E - Infundibulum (3)
4.2.2 Hormone
(a) Follikel stimulerende hormoon/FSH (1)
(b) Estrogeen/LH (Luteïniserende hormoon) (1)
(c) Estrogeen (1)
(d) Progesteroon (1)
4.2.3 Aanpassing van die infundibulum
• Bevat haaragtige strukture
• Vir die beweging van die ova/Fimbrias
Of
• Wyer by die kant/klokvormig/tregtervormig
• Aangepas vir die vashou/vasvang van die ova (2)
4.3 Inheemse metodes om siektes te beheer
4.3.1 Kruie/konkoksies/mengsels (1)
4.3.2 TWEE mees algemene metodes
• Galsmering
• Selfdiagnose (2)
4.3.3 Maniere waarop die brand van bosse bosluise kan beheer
• Vernietig eiers/larwes/nimf
• Dood volwasse bosluise
• Gasheer vir 2 en 3 gasheerbosluise word vernietig (enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.3.4 Kolomgrafiek oor inheemse beheermetodes
Die frekwensie van die gebruik van inheemse metodes
om siektes te beheer
80
Frekwensie van gebruik
70
60
50
40
30
20
10
0
Galsmering
Higiene Kruie self Brand van Kudde plaaslike
diagnose bosse afsondering mengsels
Inheemse beheermetodes
Merk van grafiek met die volgende afmerklys:
Kriteria Ja: 1 Punt Nee: 0 Punt
1. Kolomgrafiek 1
2. X as se byskrif 1
3. Y as se byskrif 1
4. Punte is korrek gestip 1
5. Korrekte opskrif 1
6. Korrekte onderskrifte vir X- as 1
(6)
4.3.5 DRIE maatreëls om aansteeklike siektes te beperk
• Enting
• Inspuitings
• Biosekuriteit/Sanitasie/sindelikheidsmaatreëls/behoorlike hantering
van mis
• Voldoende ruimte/goeie ventilasie
• Isolering/kwarantyn
• Beheer plae en parasiete wat die dier verswak en meer vatbaar
maak vir infeksies
• Goeie voeding en voedingsaanvullings maak diere sterker en meer
weerstandbiedend teen siektes
• Teel van dire wat meer weerstanbiedend is (Enige 3) (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper