Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2017
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
PUNTE: 180
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, met HTML-aanhangsels.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2017 QP (Afr)
Grade 11 Computer Applications Technology Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape November 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. As gevolg van die aard van die drie-uur eksamen is dit belangrik om daarop te let
dat jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal voor die einde van die
eksamensessie te verlaat nie.
2. Die toesighouer sal ʼn disket met AL die lêers wat vir die eksamen benodig word
aan jou gee, of jy sal ingelig word waar die lêers op die netwerk of rekenaar gevind
kan word. Indien ʼn disket aan jou uitgereik is, moet jy jou naam op die etiket skryf.
Indien jy op ʼn netwerk werk, moet jy die instruksies wat deur die toesighouer gegee
word, volg.
3. ʼn Kopie van die meesterlêers (‘master files’) sal by die toesighouer beskikbaar
wees. Indien daar enige probleme met ʼn lêer is, mag jy die toesighouer vir ʼn ander
kopie vra.
4. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
5. Beantwoord AL die vrae.
6. Maak seker dat jy elke dokument stoor deur die lêernaam wat in die vraestel gegee
word, te gebruik. Stoor jou werk gereeld as ʼn voorsorgmaatreël teen moontlike
kragonderbrekings.
7. Lees deur ELKE vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos. MOENIE
meer doen as wat die vraag vereis NIE.
8. Aan die einde van die eksamen moet jy die disket wat deur die toesighouer aan jou
gegee is inhandig met AL die antwoordlêers daarop gestoor, of jy moet seker maak
dat AL die antwoordlêers op die netwerk/rekenaar gestoor is, soos wat deur die
toesighouer/onderwyser aan jou verduidelik is. Maak absoluut seker dat AL die
lêers gelees kan word.
9. Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die hulpfunksies van die
programme wat jy gebruik. Jy mag GEEN ander hulpbronmateriaal gebruik nie.
10. Indien data uit ʼn vorige vraag wat jy nie kon beantwoord nie afgelei word, moet jy
steeds voortgaan met die vrae wat volg.
11. Tensy anders vermeld, moet formules en/of funksies vir ALLE berekeninge in vrae
wat sigbladwerk (‘spreadsheets’) behels, gebruik word. Absolute-selverwysing moet
slegs waar nodig gebruik word om te verseker dat die formules korrek is wanneer
hulle na ander selle in die sigblad gekopieer word.
12. In ALLE vrae wat woordverwerking behels, moet die taal op English (South Africa)
gestel word. Die papiergrootte word as A4-portret (‘Portrait’) aanvaar, tensy anders
aangedui.
13. In AANHANGSEL A word die HTML merkblad voorsien.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3
14. Die eksamengids/datadisket wat jy gaan ontvang saam met hierdie vraestel, bevat
die volgende lêergids en lêers wat onder aangedui word. Maak seker dat jy die
lêergids met AL die lêers het voor die eksamen begin.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
SCENARIO
Tema: Waterbronne in Suid-Afrika, op die Oos-Kaapse perspektief.
Waterbronne in Suid-Afrika is totaal en al uitgeput en meer maniere van
hoe om water te spaar word benodig. Die provinsie van die Oos-Kaap
is een wat die meeste geraak word in die verband. Lae reënval in dele
van die land het bygedra tot ernstige droogte en waterskaarste met vyf uit die nege provinsies
wat as rampgebiede verklaar is.
Gemeenskappe van regoor die Oos-Kaap het saamgestaan – soos wat hulle altyd doen in
rampsituasies – en hulle het stasies opgerig om donasies bymekaar te maak en te vervoer
na die rampgebiede. Die water word versprei na baie bestemmings, elkeen gebruik die water
spaarsamig om aan elke individu se behoeftes te kan voorsien.
VRAAG 1: WOORDVERWERKING
ʼn Dokument is opgestel wat die navorsing oor die waterkrisis in die Oos-Kaap beskryf.
Maak die 1Water woordverwerkingsdokument oop en doen die volgende:
1.1 Skep ʼn nuwe paragraaf styl en noem dit Water en baseer dit op die opskrif 1
(Heading 1) styl. Redigeer die nuwe styl as volg:
Verander die font na Comic Sans 18 pt en kursief (italics).
Pas die nuwe styl toe op die eerste opskrif (‘History’) aan die bokant van bladsy 1.
Gee die teks ʼn ligteblou agtergrond kleur. (4)
1.2 Plaas ʼn 2¼ pt wye, dubbellyn bladsyraam (page border) rondom die eerste bladsy
van die dokument. (3)
1.3 Pas ʼn blou helling teksvul (gradient text fill) effek toe op die opskrif 'The main
objective of the study were to'. (2)
1.4 Om in staat te wees om ʼn opgedateerde bibliografie te genereer, met die korrekte
bronne en aanhalings (citations), moet die volgende verwysings veranderinge aan
die dokument aangebring word.
1.4.1 Die bron Smith dui die publikasiedatum verkeerdelik aan as 2001.
Verander die datum na 2002. (1)
1.4.2 Voeg die volgende boekbron by:
Skrywer: Zide K
Titel: Scarce Waters
Jaar: 2002
Stad: San Francisco
Uitgewer: Jossey-Bass (2)
1.4.3 Vind die Gold verhelderde (‘highlighted’) teks (citation), in die eerste
paragraaf, en voeg die aanhaling (‘citation’) by tot die bron Smith aan die
einde van die teks. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5
1.5 Voeg die prentjie 1Amanzi.jpg in jou dataleêr in die dokument as volg:
Die prentjie moet verskyn oor die twee kolomme van die teks (tight).
Die teks moet rondom die prentjie/vloei.
Grootte van die prentjie moet as volg wees: hoogte = 5 cm, wydte = 5 cm. (3)
1.6 Vervang alle verskynsels van die woord “villages” met “locations”. (2)
1.7 Vind die teks “developed” aan die einde van die derde paragraaf. Voeg ʼn
eindnota in op die woord, as volg:
Die eindnota moet die Romeinse nommerformaat 'I' (in hoofletters) gebruik.
Voeg die teks ‘Quoted from Scarce Waters by Zide K' in as die eindnota’. (3)
1.8 Voeg ʼn toepaslike lyn en paragraaf spasiëring in op die groen teks aan die
bokant van die dokument om dit makliker leesbaar te maak. (2)
1.9 Voeg die huidige datum in die kopskrif (‘header’) regsgeblok. Die datum moet
outomaties opdateer elke keer as die dokument oopgemaak word. (2)
1.10 Pas outomatiese bladsynommering toe in die voetskrif (footer) as volg:
Die nommers moet in die formaat bladsy X van Y wees.
Ongelyke bladsynommers moet regsgeblok word, en gelyke
bladsynommers moet linksgeblok word. (4)
1.11 Vind die paragraaf op bladsy 2 wat begin met “There …” en eindig met
“aspects.” verhelder (‘highlighted’) in geel:
Plaas dit in 2 gelyke kolomme
met 1.5 cm spasiëring tussen kolomme
ʼn lyn tussen die kolomme. (3)
1.12 Verander die bladsy-oriëntasie van slegs die laaste bladsy na landskap.
Die oriëntasie van die ander bladsye moet steeds portret bly. (2)
1.13 Gebruik die prentjie 1Dam as ʼn watermerk en stel die skaal (‘scaling’) na
120%. (3)
[37]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 2: WOORDVERWERKING
ʼn Vorm is ontwerp vir die gemeenskap om inligting te verkry oor hoe hulle water
gebruik.
Maak die woordverwerkingsdokument 2Waterform oop.
2.1 Formateer die teksvormveld tipe onder “number of occupants” na ʼn geskikte
tipe en maksimum van twee getalle word toegelaat. (2)
2.2 Voeg ʼn aftuimellys (‘drop-down list’) langs die 'Sources of Water” seksie sodat
die drie bronne van water gelys kan word. (2)
2.3 Voeg ʼn merkblokkie (‘check box’) in na elke “Number of Litres per day”. Die
merkblokkie (‘check box’) grootte moet presies 10pt wees. (2)
2.4 Voeg die Wingdings 34 simbool in aan die begin van die lyn bokant die “House
number” opskrif. (2)
2.5 Gebruik enige toepaslike bladsy agtergrond (‘page background’) vir die vorm. (1)
2.6 Stel die woordafkapping (‘hyphenation’) van die hele dokument op outomaties. (1)
2.7 Vind die inligting wat in goud verskyn aan die onderkant van die vorm en voeg
hierdie inligting in enige uitroep (‘callout’) van jou keuse en verwyder die goud
kleur. Verander die kleur van die boodskap na rooi fontkleur. (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7
VRAAG 3: SIGBLAD
Die statistiese ontleding van die water verbruik oor die afgelope weke word gestoor in
die 3WaterUsage sigblad.
Maak die 3WaterUsage sigblad oop.
Werk in die WaterUsageData werkblad.
3.1 Formateer die opskrif in ry 1 sodat dit strek van kolomme A tot E. (1)
3.2 Gebruik die rooi dubbellyn rondom die saamgevoegde (‘merged’) selle in
ry 1. (2)
3.3 Gebruik ʼn selformateringsfunksie om te verseker dat al opskrifte in ry 3 sigbaar
is. Moenie die kolomwydte of die teksrigting aanpas nie. (1)
3.4 Gebruik die freeze pane funksie om te verseker dat die inhoud van slegs rye 1
tot 3 sal verskyn as die gebruiker op en af beweeg (‘scroll’) op die skerm. (1)
3.5 Gebruik ʼn bladsy-uitlegfunksie (‘page setup’) wat opskrifte in ry 3 op elke bladsy
sal herhaal indien daar veelvuldige bladsye (‘multiple pages’) gedruk word. (1)
3.6 Verander die naam van “Sheet4” na Damme EC, en verander die kleur van die
tabelstafie (‘tab’) na rooi. (2)
3.7 Die Zwide familie gebruik 8 liters water per stort. Gebruik ʼn formule in Sel E4
om die liters water wat gebruik word om te stort te bereken en sluit ook die tyd
wat hulle neem om te stort in. (2)
3.8 Bereken in Sel E6 die aantal liters water wat gebruik word vir die ander
huishoudelike take en kopieer na die ander selle, formateer na geen desimale
plek. (3)
3.9 Gebruik ʼn formule in Sel B17 om die aantal liters wat deur ʼn individuele persoon
van die Zwide familie gebruik word. Gebruik ʼn funksie om die antwoord tot een
desimale plek af te rond. (4)
3.10 Mense wat water bespaar word deur die munisipaliteit vergoed. Mnr Zwide poog
om die water verbruik te verminder. Die huishoudelike take wat 20 liter of meer
per dag gebruik word beskou as verkwistend (‘wasteful’).
Gebruik ʼn IF- funksie in Kolom F om al die huishoudelike take wat verkwistend
is (‘wasteful’) te identifiseer, los die ander afleiding (‘statement’) leeg. (3)
3.11 Die munisipaliteit se kostes is R2.00 per liter vir die verbruik van water. Gebruik
ʼn formule in Sel G9 wat die Skottelgoedmasjien se koste sal bereken en voeg ʼn
heffing (‘levy’) van R200 by aangesien dit ʼn onnodige (‘wasteful’) taak is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
3.12 Gebruik ʼn formule in Sel D19 om die gemiddelde verkwistende verbruik van
water te bereken. (2)
3.13 Bereken die laagste verbruik van water in Sel D20. (3)
3.14 Gebruik ʼn formule in Sel D21 om te bepaal hoeveel keer 8 liter water of minder
verbruik is in 2 minute of minder. (5)
Werk in die Water Usage Chart-werkblad
3.15 Die grafiek is gedoen om die persentasie van waterverbruik per dag deur elke
huishoudelike taak aan te dui.
Om die toilet te trek (Toilet Flushes) dra by tot 25% van die waterverbruik.
Formateer die blok wat die Toilet Flush aandui na rooi en die blok moet
uitgetrek word. (2)
3.16 Gebruik die prentjie 1Amanzi om die grafiekarea te vul. (2)
[36]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9
VRAAG 4: DATABASIS
ʼn Databasis is ontwerp om die statistieke van die Waterverbruik per dag te stoor.
Maak die 4Water Usage databasis oop.
4.1 Formateer die Water Usage tabel as volg:
4.1.1 Stel een van die bestaande velde as die primêre sleutel. (1)
4.1.2 Verander die gidslyne instellings sodat beide die vertikale en
horisontale gidslyne vertoon word. (1)
4.1.3 Verander die ry hoogte van die rekords na 20 eenhede. (1)
4.1.4 Maak die “Water-use Activity” veld kolom wyer sodat dit korrek vertoon. (1)
4.1.5 Voeg ʼn nuwe veld genaamd Photo in, wat fisies ʼn foto sal stoor vir elke
“Water Use Activity”. Die nuwe veld moet direk na die “Water Use
Activity” veld ingevoeg word. (3)
4.1.6 Sorteer die rekords stygend in die “Day 7” veld. (2)
4.1.7 Die aktiwiteite moet geklassifiseer word in terme van watter tyd van die
dag die meeste water verbruik word. Voeg ʼn nuwe veld genaamd
“Use” in en skep ʼn kombinasielys (‘combo box’) met die volgende
waardes: Oggend, Middag en Aand. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
4.2 Skep ʼn vorm deur gebruik te maak van die “Water Usage” tabel. Die vorm moet:
Alle velde vertoon
Tabulêre uitleg
Gestoor word as Water Usage
Met die datum in die vorm voetskrif (‘footer’) regsgeblok
Kopskrif (‘Header’) agtergrondkleur Goud (6)
4.3 Voeg ’n knoppie (‘button’) in op die “Water Usage Input Form” wat die vorm
sal toemaak. Die knoppie moet in die vorm voetskrif (‘footer’) geplaas word. (3)
4.4 Skep ʼn navraag genaamd Saved Water Usage. Die navraag moet al die
aktiwiteite aandui wat ‘flush’ en minder as 6 liter water op dag (Day 1) gebruik.
Vertoon slegs die volgende velde: Water Use Activity, Day 1, Day 2 en Day 3. (3)
4.5 Verander die navraag “Weekly Usage” deur die water verbruik per week te
bereken. Sorteer dit in dalende orde volgens die “Water Use Activity” veld.
Die veld naam moet “TotalWaterUsage” wees. (4)
4.6 Skep ʼn verslag gebruik al die velde. Sorteer volgens die “Water Use Activity”
veld in dalende orde en in landskap.
Voeg die prentjie 4Water in die verslag kopskrif (‘header’) aan die regterkant.
Bereken die gemiddelde water verbruik vir “Day 3”. Stoor dit as “My Report”. (6)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 11
VRAAG 5: WEB-ONTWERP (HTML)
ʼn Webblad is ontwerp om aan mense inligting te verskaf omtrent die areas waar water
benodig word en maniere hoe om die probleem te help oplos.
Maak die onvolledige 5_WaterWeb webblad oop in die webblaaier (‘web browser’)
asook in ʼn teks-HTML-redigeerder bv. Notepad. (NIE ʼn woordverwerkingsprogram
soos Word NIE).
LET WEL:
Vraagnommers is as opmerkings (‘comments’) in die kodering ingevoeg as riglyne
om aan te dui ongeveer waar die antwoord(e) ingevoeg behoort te word.
ʼn HTML-merkersblad (‘tag sheet’) is as verwysing aangeheg.
Jou finale webblad behoort soos die voorbeeld hieronder te lyk.
5.1 Stel die titel van die HTML-dokument na “Water Web of EC”. (1)
5.2 Verander die agtergrond kleur van die bladsy na pienk. (1)
5.3 Voeg al die nodige merkers (‘tags’) en kenmerke (‘attributes’) in sodat die opskrif
“Amanzi EC” sal wys wanneer dit geformateer in ‘n Heading 1 styl. Die opskrif
moet gesentreer word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
5.4 Voeg die prentjie 5Water na die opskrif Amanzi.
Stel die hoogte en wydte van die prentjie na 25 persent.
Blok die prentjie aan die regterkant.
Voeg ʼn alternatiewe teks in om “Tanks” te vertoon ingeval die prentjie nie
wys nie. (6)
5.5 Vind die teks wat begin met “Knights Pups …”. Verander die nodige merkers
(‘tags’) om:
Die teks in ʼn paragraaf te vertoon.
Die font moet Arial wees en font kleur groen. (3)
5.6 Vind die items onder die opskrif “Areas in Need” en vertoon dit as ʼn geordende
(‘ordered’) lys. (2)
5.7 Voeg ʼn vlak 2 opskrif in vir die opskrif “How you can help”. (1)
5.8 Vertoon die sin wat begin met “It starts with us …” en gevind kan word aan die
onderkant van die web bladsy om font 20 grootte te wees, vetdruk, kursief en
gesentreer. (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 13
VRAAG 6: ALGEMEEN
Sommige mense het meer water gebruik per maand as waarop ooreengekom is. Die
munisipaliteit wil vir hulle briewe skryf sodat hulle kan redes verskaf vir die oorverbruik
van water.
Maak die woordverwerkingsdokument 6Letter oop en doen die volgende:
6.1 ʼn Brief is geskryf aan al die mense wat geraak word. Jy word gevra om die brief
te redigeer en aan al die betrokke mense te stuur. Hierdie mense se inligting is
gestoor in die databasis 6List of Defaulters.
Vervang die teks “surname”, “name” en ”amount” met die gepaste veld.
Stuur die brief aan mense wie meer as 1000 liters per maand gebruik het.
Sorteer die briewe volgens water verbruik in stygende orde.
Stoor die dokument.
Voltooi die saamvoeg.
Stoor die saamvoegdokument as 6Mergedletters. (6)
6.2 Maak die 6Notes for Kids dokument oop en doen die volgende:
Voeg ʼn “Table of Contents” in op die eerste bladsy onder die opskrif “Table of
Contents”. Die TOC moet formeel (‘formal’) wees en twee vlakke aandui. (3)
6.3 Voeg enige Vorm (‘Shape’) onderaan die bladsy waar dit sê “Insert Shape here”.
Voeg teks Spaar Water in. Die vorm (‘shape’) moet gevul word met Blue Accent
5 kleur en die teks Spaar Water font grootte 48. (4)
6.4 Maak die 6Graph oop en doen die volgende:
ʼn Grafiek vir “Water Usage” is geskep in sheet 1. Kopieer die grafiek na 6Notes
for Kids dokument aan die einde waar dit aandui “Insert Graph here”. Kopieer
dit op so ʼn manier dat wanneer jy veranderinge maak in die grafiek 6Graph dat
die veranderinge outomaties verskyn in die 6Notes for Kids dokument.
Maak die volgende veranderinge:
Die liters gebruik in Urban areas in 2013 is 1200L.
2011 in die verklaring (legend) word herhaal. Verander die tweede 2011 na
2012. (5)
6.5 Dam Capacity Sheet
Pas voorwaardelike formatering (‘conditional formatting’) toe in ʼn gepaste kolom
om die top 5 damme aan te dui in terme van kapasiteit en verhelder (‘shade’) dit
met ligte blou vul (‘Light Blue Fill’). (4)
6.6 B54: Bereken die aantal damme in die “Eastern Cape”. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
6.7 D56: Gebruik ʼn funksie om uit te vind hoeveel damme se datum van voltooiing
(completion) onbekend is. (2)
6.8 Formateer al die data in kolom F na geen desimaal. (3)
6.9 Gebruik ʼn funksie in E58 om die derde grootste dam in Suid-Afrika te bepaal.
Lees die kommentaar (‘comment’) in sel E59 en doen wat gevra word. (5)
6.10 E61: Gebruik ʼn funksie om die totale water kapasiteit van die “Eastern Cape”
damme te bereken. (4)
[39]
GROOTTOTAAL: 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 15
AANHEGSEL A – HTML-MERKBLAD (HTML TAG SHEET)
Basiese Merkers (Basic Tags) Formatting Tags continued
Merker (Tag) Beskrywing Merker (Tag) Beskrywing
<body></body> Definieer die liggaam van die <li></li> Word voor elke lysitem ingevoeg,
webblad en voeg dan ʼn nommer of
<body bg colour="pink"> Stel die agtergrondkleur van die simbool by afhangende van die
webblad tipe lys wat geselekteer is
<body text="black"> Stel die kleur van die liggaamteks <img src="name"> Voeg ʼn prent in
<head></head> Bevat inligting oor die dokument <img src="name" Stel ʼn prent inlyn: kan ook
align="left"> ''right", "center"; "bottom", "top",
"middle'' wees
<html></html> Skep ʼn HTML-dokument – begin <img src="name" Stel die grootte van die raam
en eindig ʼn webblad border="1"> rondom ʼn prent
<title></title> Definieer ʼn titel vir die dokument <img src="name" Stel die hoogte en breedte van ʼn
<!-- --> Kommentaar width="200" height prent
="200">
Teksmerkers (Text Tags) <img src="name" Vertoon alternatiewe teks
Merker (Tag) Beskrywing alt="alternative wanneer die muis oor ʼn prent
<hl></hl> Skep die grootste opskrif text"> gehou word of wanneer die prent
nie gevind word nie
<h6></h6> Skep die kleinste opskrif <hr/> Voeg ʼn horisontale lyn in
<b></b> Skep teks in vetdruk <hr size="3"/> Stel die grootte (hoogte) van ʼn
reël
<i></i> Skep teks in skuinsdruk <hr width="80%"/> Stel die breedte van ʼn lyn, in
persentasie of absolute waarde
<font Stel fontgrootte van "1" tot "7" <hr Stel die kleur van die lyn
size="3"></font> colour="ff0000"/>
<font Stel fontkleur Tabelmerkers (Table Tags)
colour="green"></font>
<font face="Times Stel fonttipe Beskrywing Beskrywing
New Roman"></font>
Skakelmerkers (Link Tags) <table></table> Skep ʼn tabel
Merker (Tag) Beskrywing <tr></tr> Skep ʼn ry in ʼn tabel
<a href="URL"></a> Skep ʼn hiperskakel <td></td> Skep ʼn sel in ʼn tabel
<a href="URL"><img Skep ʼn prentskakel <th></th> Skep ʼn tabelopskrif (in ʼn sel met
src="URL"></a> algemene vetgedrukte,
gesentreerde teks)
<a name="NAME"></a> Skep ʼn teikenarea <table Stel die breedte van die tabel
width="50">
<a href="#NAME"></a> Skakel na ʼn teikenarea wat elders <table Stel die breedte van die raam
in die dokument geskep is border="1"> rondom die selle van die tabel
Formateringsmerkers (Formating Tags) <table <table
cellspacing="1"> cellspacing="1">
Merker (Tag) Beskrywing <table Stel die spasie tussen ʼn selraam
cellpadding="1"> en die inhoud daarvan
<p></p> Skep ʼn nuwe paragraaf <tr Stel die inlynstelling vir die sel(le)
align="left"> (kan ook ''centre'' of ''right'' wees)
<p align="left"> Stel ʼn paragraaf links inlyn <tr Stel die vertikale inlynstelling vir
(verstek), kan ook ''right'' of valign="top"> sel(le) (kan ook ''middle'' of
''center'' wees ''bottom'' wees)
<br/> Voeg ʼn reëlbreuk ('line break') in <td colspan="2"> Stel die getal kolomme waaroor
ʼn sel moet strek
<ol></ol> Skep ʼn genommerde lys <td rowspan="4"> Stel die getal rye waaroor ʼn sel
moet strek
<ol type="A","a", Definieer die tipe nommers wat
"I","i","1"></ol> gebruik is
<ul></ul> Skep ʼn kolpuntlys
<ul type="disc", Definieer die tipe kolpunte wat
"square","circle"></ul> gebruik word
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2017 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2019 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2018 QP (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2018 Memo (Afr)

Question paper





