Skip to content

Computer Applications Technology Grade 11 P2 2017 QP (Afr)

Question paperComputer Applications TechnologyGrade 11201717 pages

Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *ICATNA2* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit: AFDELING A (25 punte) AFDELING B (75 punte) AFDELING C (50 punte) 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik is. 4. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. MOENIE in die regterkantruimte skryf NIE. 6. Laat ʼn reël na elke subvraag oop. 7. Daar word gewoonlik EEN punt per feit toegeken. Dus sal ʼn 2-puntvraag TWEE feite vereis, ensovoorts. 8. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3 AFDELING A VRAAG 1: PASITEMS Kies ʼn term/begrip uit KOLOM B wat by ʼn beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–O) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 Q. KOLOM A KOLOM B 1.1 ʼn Tegniek wat gebruik word om ongemagtigde gebruik A Webouteur van sensitiewe inligting te verhoed. sagteware 1.2 ʼn Tipe sagteware toepassing wat gebruik word vir die B Koekie skep van webtuistes. 1.3 Tegnologie wat toelaat dat stem kommunikasie oorgedra C Bediener word via ʼn netwerk op dieselfde manier as data. 1.4 ʼn Toestel wat gebruik word om ʼn rekenaar teen D Strepieskode onbestendige kragtoevoer, golwe en kragonderbrekings te beskerm. 1.5 Die verhouding tussen die wydte en die hoogte van ʼn E Klembord vertoontoestel. (‘Clipboard’) 1.6 Klein tekslêer wat deur ʼn webtuiste op jou rekenaar F Kliënte geskep word. 1.7 ʼn Interaktiewe dialoog wat jou help om ʼn taak te voltooi G Aspect ratio deur sekere vrae te vra. 1.8 ʼn Reeks strepies wat ʼn unieke nommer identifiseer. H OKT (‘UPS’) 1.9 Tydelike stoorplek vir inligting wat jy in ʼn ander program I Wizard wil plak. 1.10 Rekenaar wat dienste of hulpbronne aan ander rekenaars J RSS verskaf wat aan ʼn netwerk gekoppel is. K Kontrasskaal L Lumen M Enkripsie N SoIP (‘VoIP’) O IKT (10 x 1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (2.1–2.10) in die ANTOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.11 E. 2.1 Watter EEN van die volgende sou die mees gepaste rekenaartipe vir die verwerking van groot hoeveelhede inligting soos weervoorspellings wees? A Tabletrekenaar B Bediener C Skootrekenaar D Superrekenaar (1) 2.2 Hierdie knoppie sal ʼn vars kopie van ʼn webtuiste aflaai: A Stop B Refresh C Forward D Back (1) 2.3 ʼn E-pos boodskap wat die skoolhoof groot hoeveelhede geld belowe indien hy die boodskap na nog ten minste 10 mense stuur, word ʼn ... genoem. A drywer B poets (‘hoax’) C trojaan D brandmuur (1) 2.4 Watter EEN van die volgende komponente sal waarskynlik die werkverrigting van ʼn rekenaar die meeste affekteer? A Verhoog die verfristempo van die monitor. B Byvoeg van ʼn DVD-aandrywer. C Installeer van antivirus sagteware. D Byvoeg van meer geheue (LSG). (1) 2.5 Watter databasis voorwerp sou die beste wees om data in te lees of te verander in ʼn databasis, deur ʼn gebruiker wat nie vertroud is met databasis toepassings soos Microsoft Access nie? A Navraag B Verslag C Vorm D Tabel (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5 2.6 In ʼn databasis, behoort ʼn tabel ʼn veld te bevat wat gebruik word om elke rekord te identifiseer met ʼn unieke veld. Hierdie veld word die ... genoem. A identiteitsnommer B autonumber C bronkode D primêre sleutelveld (1) 2.7 Watter funksie sou jy gebruik om nommers in ʼn selreeks te tel indien dit aan ʼn sekere kriteria voldoen? A COUNT B COUNTIF C COUNTA D SUM (1) 2.8 Watter EEN van die volgende is die term vir sagteware wat daarop gemik is om inligting oor ʼn persoon of organisasie in te samel sonder hul kennis en wat dan sodanige inligting na ʼn ander entiteit stuur? A Gratis programmatuur (‘Freeware’) B Kwaadwillige programmatuur (‘Malware’) C Deelprogrammatuur (‘Shareware’) D Spioenprogramme (‘Spyware’) (1) 2.9 Watter EEN van die volgende nutsprogramme kan gebruik word om meer stoorspasie beskikbaar te maak deur tydelike lêers te verwyder? A Disk cleanup B Rugsteunsagteware C Skyf defragmentasie D Recycle bin (1) 2.10 Watter EEN van die volgende is ʼn voorbeeld van ʼn mikro-blogging blad? A WhatsApp B Twitter C Google D Flickr (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 3: VERANDERDE WAAR/ONWAAR Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer (3.1 – 3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. Verander die onderstreepte woorde(e) om die stelling WAAR te maak. (Jy mag nie maar net die woord ‘NIE’ gebruik om die stelling te verander nie. GEEN punt sal toegeken word indien slegs ONWAAR neergeskryf word NIE.) VOORBEELDE: VRAAG ANTWOORD Google is die wêreld se gewildste Waar soekenjin. Verspreide rekenarisering verwys na Onwaar − skarebefondsing die proses waar geld via veelvoudige klein skenkings ingesamel word deur die Internet te gebruik 3.1 ʼn Templaat is ʼn bloudruk, vir ʼn spesifieke soort dokument, met ʼn geskikte uitleg. (1) 3.2 Absolute selverwysing is ʼn fasiliteit wat jy kan gebruik om ʼn reeks outomaties met data Excel in te vul. (1) 3.3 ʼn Sitaat is ʼn genommerde beskrywing by ʼn tabel, figuur of ander grafika- objek. (1) 3.4 DOTX is die lêeruitbreiding vir ʼn Microsoft Word-templaat. (1) 3.5 ʼn Moederbord is ʼn groot stroombaanbord wat gleuwe en konnektors vir al die komponente van ʼn rekenaar het. (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7 AFDELING B VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË 4.1 Die bestuurders by Pick n Pay kon een van die volgende twee toestelle kies om hulle take te verrig gedurende die landswye kompetisie. TOESTEL SPESIFIKASIES - Intel Core i7 2.4 GHz SVE (‘CPU’) - 8 GG LSG (‘8 GB RAM’) Skootrekenaar - 1.5 TG HSS (‘1.5 TB HDD’) - nVidia Tegra 1.2 GHz SVE (‘CPU’) - 1 GG LSG (‘1 GB RAM’) Tablet - 32 GG SSD (‘32 GB SSD’) 4.1.1 Gee TWEE redes waarom die bestuurders gevra het om eerder die skootrekenaar as die tablet te ontvang. (2) 4.1.2 Een van die plaaslike IT-tegnikusse het ook aan die bestuurders die opsie gegee om ʼn netboek aan te skaf. Noem TWEE kritiese verskille tussen ʼn skootrekenaar en ʼn netboek met betrekking tot hardeware. (2) 4.1.3 Noem EEN voordeel om ʼn kaartleser in die skootrekenaar te hê. (1) 4.2 Die IT-tegnikusse let op dat die skootrekenaar nie met ʼn kantoorpakket kom nie. 4.2.1 Wat is ʼn kantoorpakket? (2) 4.2.2 Noem TWEE voordele verbonde aan die koop van ʼn kantoorpakket. (2) 4.3 Noem EEN voorbeeld van ʼn bedryfstelsel wat op ʼn slimfoon gevind kan word. (1) 4.4 Die slimfoon het nie ʼn kopie van sy drywers op ʼn CD soos meeste ander toestelle nie. Alhoewel, wanneer hulle die slimfoon aan die rekenaar koppel, word die drywers outomaties gelaai. 4.4.1 Wat is ʼn toesteldrywer? (1) 4.4.2 Waar word die toesteldrywers van die slimfoon gestoor indien dit nie op ʼn CD gestoor word nie? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 4.5 Die skootrekenaar is met ʼn vingerafdruksensor toegerus. 4.5.1 Noem EEN voordeel van die vingerafdruksensor in ʼn skootrekenaar. (1) 4.5.2 Gee ʼn ander voorbeeld van ʼn biometriese toestel/stelsel wat gebruik kan word om individue op ʼn unieke manier te identifiseer (1) 4.6 Die meeste nuwe sagteware wat geskryf word het gewoonlik foute (‘bugs’) in. Twee algemene maniere om sagteware foute (‘bugs’) reg te maak is om gebruik te maak van regstellings (‘patches’) en dienspakkette (‘service packs’). 4.6.1 Wat word bedoel met ʼn sagteware fout (‘bug’)? (1) 4.6.2 Verduidelik kortliks wat die verskil tussen ʼn regstelling (‘patch’) en ʼn dienspakket (‘service pack’) is deur na die essensiële kenmerk van elkeen te verwys. (2) 4.7 Suid-Afrika gaan deesdae onder gereelde kragonderbrekings en beurtkrag gebuk. Noem EEN potensiële gevaar wat dit vir ʼn rekenaarsisteem inhou. 4.8 Rugsteunnutsprogramme stel gebruikers in staat om kopieë van sekere lêers of ʼn hele hardeskyf op ʼn ander stoormedia te maak. 4.8.1 Wanneer word rugsteunkopieë gebruik? (1) 4.8.2 Watter stoormedium sal jy voorstel indien jy groot hoeveelhede lêers vir ʼn lang termyn wil rugsteun? (1) 4.8.3 Jy kan jou lêers ‘archive’. Verduidelik die term ‘archive’ in hierdie konteks. (2) 4.9 Identifiseer die onderstaande prentjie wat op Pick n Pay se nuusbrief verskyn EN verduidelik hoe dit gebruik kan word deur na ʼn spesifieke voorbeeld te verwys. (3) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË 5.1 Noem TWEE voordele daaraan verbonde om rekenaars in ʼn netwerk te konnekteer. (2) 5.2 Die netwerk by die skool is ʼn kliënt-bedienerstelsel. 5.2.1 Gee TWEE voorbeelde van bedieners in ʼn netwerk. (2) 5.2.2 ʼn Eweknie-netwerk (Peer to Reer) het nie ʼn bediener nie. Waarom nie? (1) 5.3 Noem TWEE hardeware komponente wat hulle sou benodig om ʼn netwerk op te stel, uitgesluit rekenaars. (2) 5.4 Noem TWEE potensiële nadele van ʼn WLAN. (2) 5.5 Baie mense maak gebruik van RSS-versamelaars. Noem TWEE nadele van RSS-versamelaars. (2) 5.6 Motiveer die rede vir die gebruik van ʼn brandmuur deur na die funksie daarvan te verwys. (2) 5.7 Gee TWEE moontlike redes waarom ʼn brandmuur ʼn e-pos aanhegsel sou weier. (2) [15] VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR Bestuur van inligting is ʼn belangrike aspek van die besigheidswêreld. 6.1 ʼn Goed deurdagte taakdefinisie is baie belangrik vir ʼn navorsingsprojek. 6.1.1 Wat is ʼn taakdefinisie? (1) 6.1.2 Hoekom is dit belangrik om die taakdefinisie in jou eie woorde uit te druk? (1) 6.2 Uitvoer van data is ʼn belangrike funksie in dataverwerking. 6.2.1 Verduidelik die betekenis van die term afvoer (‘export’) van data deur na ʼn gepaste voorbeeld te verwys. (2) 6.2.2 Verduidelik hoe ʼn CSV-lêer sy doel bereik deur te verwys na die term skeidingskarakter (‘delimiter’). (2) 6.3 Verduidelik wat ʼn bylaag is soos gebruik in ʼn navorsingsprojek. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 6.4 Verduidelik elkeen van die volgende terme: 6.4.1 Kopiereg (1) 6.4.2 Plagiaat (1) 6.5 Noem EEN kenmerk van ʼn sigblad wat jy sal gebruik om groot hoeveelhede data betekenisvol te rangskik. (1) [10] VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES 7.1 Oor die algemeen, is die kopiëring van sagteware onwettig. Noem EEN geval waar jy egter toegelaat word om sagteware te kopieer. (1) 7.2 Een van die voordele van ʼn rekenaar lokaal by ʼn koshuis is dat leerders maklik met leerders van ander skole via sosiale netwerktuistes kan kommunikeer. 7.2.1 Noem TWEE gewilde sosiale netwerktuistes. (2) 7.2.2 Een van die potensiële nadele van sosiale netwerktuistes is ‘kloning’. Wat verstaan jy onder ‘kloning’ van ʼn gebruiker se profiel? (1) 7.2.3 Noem TWEE ander nadele van sosiale netwerktuistes. (2) 7.3 Verduidelik wat ʼn warmkol (‘hotspot’) is en hoe ʼn tablet daaraan gekoppel kan word. (2) 7.4 Alhoewel tegnologie baie voordelig vir die samelewing kan wees, kan dit ook in baie opsigte ʼn negatiewe uitwerking op die samelewing hê. Noem TWEE maniere (behalwe kriminele aktiwiteite) waarop tegnologie ʼn negatiewe effek op die samelewing kan hê. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11 VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING 8.1 Me. Olivier hou ʼn databasis van leerders wat die mediasentrum gebruik. Sy het die volgende databasistabel opgestel: Veldnaam ('Field name') Beskrywing ('Description') Van Van van die leerder Naam Naam van die leerder Graad Graad van die leerder Gebruikernommer Unieke nommer wat aan die leerder gegee is Internetgebruik Hoeveelheid data wat deur die leerder gebruik is 8.1.1 Op watter veld van die databasistabel sal jy ʼn primêre sleutel plaas? (1) 8.1.2 Watter data tipe van die ontwerpaansig ('design view') van die databasis sal me. Olivier gebruik om ʼn kombinasielys ('combo box') op die Graad- veld te plaas? (1) 8.1.3 Me. Olivier het ʼn navraag geskep om die name van al die graad 10 en graad 11 leerders te vertoon. Hierdie navraag stuur geen name terug wanneer sy die kriteria 10 AND 11 in die Graad-veld gebruik nie. Watter kriteria moet me. Olivier eerder vir hierdie veld gebruik? (1) 8.1.4 Watter eienskap van ʼn databasisverslag sou me. Olivier gebruik om die Internetgebruik vir elke graad te verkry? (1) 8.1.5 In watter afdeling van die verslag sou me. Olivier ʼn funksie plaas om vas te stel wat die totale Internetgebruik van al die leerders is? (1) 8.1.6 Me. Olivier wil graag die data van die databasis na ʼn sigblad oordra. Buiten om 'kopieer en plak' ('copy and paste') te gebruik, watter eienskap ('feature') van die sigblad kan sy gebruik om hierdie aksie uit te voer? (1) 8.2 Watter eienskap ('feature') van ʼn sigblad kan me. Oliver gebruik om seker te maak dat ander gebruikers nie funksies en formules in haar sigblad kan verander nie? (1) 8.3 Noem EEN manier waarop me. Olivier die rekenaar kan gebruik om ʼn oplossing vir ʼn probleem wat sy in ʼn sigbladtoepassing ervaar het, te vind. (1) 8.4 Watter toepaslike maatreël moet me. Olivier neem as sy vind dat die woordverwerkingstoepassing nie reageer nie? (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 8.5 Wat is ʼn aanhaling ('citation') in ʼn dokument en wanneer moet dit gebruik word? (2) 8.6 Noem die woordverwerkings kenmerk wat eers toegepas en gebruik moet word voordat ʼn automatiese inhoudsopgawe sal werk. (1) 8.7 Verduidelik kortliks waarvoor elk van die volgende in ʼn woordverwerkings dokument gebruik sal word. 8.7.1 Kontinue seksie-onderbreking (‘continuous section break’) (1) 8.7.2 Boekmerk (‘bookmark’) (1) [15] TOTAAL AFDELING B: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13 AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO VRAAG 9 Jy is die geleentheid gegee om by ʼn plaaslike selfoonwinkel te werk. Die bestuurder van die winkel weet van jou RTT agtergrond en het jou gevra om hom te help met van die tegniese vrae wat deur die kliënte gevra mag word. 9.1 ʼn Slimfoon met die volgende spesifikasies is tans op spesiale aanbieding by die winkel.  Quad Core 1.7 GHz  2 GG LSG (RAM)  16 GG interne berging  MicroSD kaart gleuf (tot en met 128 GG)  5.0”Raakskerm (‘Multi-Touch screen’)  Android 5.1  Bluetooth 4.1, 802 a/b/g/n  12 MP kamera Beantwoord die volgende vrae van kliënte: 9.1.1 Watter grootte skerm het die toestel? (1) 9.1.2 Verduidelik wat ʼn multi-raakskerm is. (1) 9.1.3 Gee EEN voorbeeld van ʼn aksie wat ʼn Multi-raakskerm ʼn mens toelaat om uit te voer. (1) 9.1.4 Die spesifikasies hierbo dui daarop dat die slimfoon oor 16 GG interne berging beskik. Verduidelik hoekom minder as 16 GG beskikbaar sal wees, alhoewel die kliënte die slimfoon vir die eerste keer sal gebruik. (1) 9.1.5 Gee TWEE redes hoekom dit ʼn goeie idee is om op te gradeer na ʼn slimfoon met dieselfde tipe bedryfstelsel. (2) 9.1.6 Noem TWEE basiese funksies van ʼn bedryfstelsel. (2) 9.1.7 Watter spesifikasies hierbo verwys na resolusie? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 9.2 Beskryf hoe RFID merkers gebruik kan word om te verhoed dat demonstrasie selfone uit die winkel gesteel word. (2) 9.3 Meeste mense maak deesdae van mobiele tegnologie gebruik. Beskryf TWEE maniere om jou selfoon se batterylewe te verbeter. (2) 9.4 Gee TWEE redes waarom ʼn kliënt SoIP (‘VoIP’) sal gebruik in plaas van ʼn normale selfoonoproep. (2) 9.5 Noem TWEE goeie praktyke wanneer jy van SoIP (‘VoIP’) gebruik maak. (2) 9.6 Beskryf die proses wat gebeur vandat jy ’n e-pos stuur totdat die ontvanger die e-pos lees. (3) 9.7 Jy is ʼn omgewingsbewuste persoon en is bewus van die groen omgewing kwessies. Verduidelik kortliks wat met die term groen omgewing bedoel word. (1) 9.8 Verduidelik TWEE maniere waarop die winkel verantwoordelik van ou selfone en selfoon dele ontslae kan raak. (2) 9.9 Jy wil alle take en stelsels in die selfoonwinkel rekenariseer. 9.9.1 Waarna verwys die term kantooroutomatisasie? (2) 9.9.2 Bespreek kortliks TWEE voordele van kantooroutomatisasie. (2) [27] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 15 VRAAG 10 10.1 Jy wil voorkom dat data verlore gaan en dat ongemagtigde toegang tot data verkry word. Noem TWEE tegnieke wat gebruik kan word om die selfoonwinkel se data te beskerm. 10.2 Jy het ʼn databasis van jou gereelde kliënte opgestel. ʼn Uittreksel van hierdie kliëntetabel word hieronder getoon: (2) 10.2.1 Wanneer die selfoonnommers in die databasis ingesleutel word, verdwyn die nul aan die begin. Verduidelik die waarskynlike oorsaak vir hierdie probleem en hoe dit oorkom kan word. (2) 10.2.2 Die hele adres van elke kliënt word in een veld gestoor. Is hierdie ʼn aanvaarbare benadering? (1) Gee TWEE redes vir jou antwoord. (2) 10.3 Jy moet die bevindings van die navorsing wat jy gedoen het, aanbied. Die bevindings kan op drie moontlike maniere aangebied word:  In ʼn hardekopieformaat  Deur van ʼn aanbiedingsprogram, byvoorbeeld PowerPoint, gebruik te maak  Via ʼn webbladsy op die Internet Noem DRIE moontlike kriteria of oorwegings wat jy kan gebruik om ʼn besluit te neem oor watter een van hierdie drie vorme van kommunikasie gebruik moet word om jou bevindings van die navorsing aan te bied. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 10.4 Jy stel ʼn klein webtuiste saam om die selfoonwinkel te adverteer. Uit jou eie ondervinding van HTML-kodes, gee die rede vir elk van die volgende twee wenke. 10.4.1 Maak altyd gebruik van inkeping (indentation) in jou kode, d.w.s moenie al die HTML-kodes teen die linkerkantlyn plaas nie. (2) 10.4.2 Moenie al die kodes skryf en dan vir die eerste keer die resultaat in jou webblaaier bekyk nie. (1) 10.5 IKT het beide positiewe en negatiewe impakte op die besigheidswêreld. Noem TWEE moontlike negatiewe effekte op die besigheidswêreld. (2) 10.6 Noem TWEE maniere waarop ʼn mens die moontlikheid van rekenaar- verwante gesondheidsrisiko’s kan verminder. (2) 10.7 ʼn AUP word gebruik om verbruikers in kennis te stel van wat hulle mag en nie mag doen op ʼn netwerk nie. Noem DRIE moontlike items wat in jou selfoonwinkel se AUP ingesluit mag word. (3) 10.8 Verduidelik wat kwaadwillige sagteware is. (1) 10.9 Noem TWEE voorbeelde van kwaadwillige sagteware wat met ʼn e-pos verbind word. (2) [23] TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 11 Computer Applications Technology

View all