Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2019 Memo (Afr)
Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 877.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
- Question 1Systems Technologies — Hardware10 marks
- Question 3Systems Technologies — Software & Computer Management5 marks
- Question 4Systems Technologies — Software & Computer Management23 marks
- Question 5Network Technologies15 marks
- Question 6Information Management10 marks
- Question 7Social Implications10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 A
1.2 D
1.3 D
1.4 D
1.5 B
1.6 C
1.7 B
1.8 A
1.9 D
1.10 D [10]
VRAAG 2: PASITEMS
2.1 J
2.2 O
2.3 P
2.4 B
2.5 E
2.6 L
2.7 N
2.8 C
2.9 G
2.10 I [10]
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.3 en 3.4, aanvaar die korrekte term selfs as
onwaar nie neergeskryf is nie. MOENIE ʼn punt toeken as slegs ONWAAR neergeskryf
is NIE.)
3.1 Onwaar – Bedryfstelsel (‘Operating system’) (1)
3.2 Waar (1)
3.3 Onwaar – Deelware (‘Shareware’) (1)
3.4 Onwaar – ‘Radio button’ (1)
3.5 Waar (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1
GEHEUE STOOR
Kapasiteit 1 GB 160 GB
Verskil Tydelik Permanent
Benodig elektrisiteit Geen elektrisiteit nodig
Elektronies en vinnig Meganies en stadig
(Enige EEN van) (Enige EEN van) 4 4
4.2 4.2.1 Bluetooth en Infrarooi 2
4.2.2
BLUETOOTH INFRAROOI
(a) Reikafstand Verder Nader
(b) Lyn van sig Hoef nie in sig te Moet in sig wees
wees nie
4 6
4.3 4.3.1 ʼn Programfout (‘bug’) is ʼn programmeringsfout in die kode van ʼn
rekenaarprogram wat ontstaan wanneer die sagteware ontwikkel
word. 1
4.3.2 Regstelling (‘Patch’): Opdatering om ʼn spesifieke programfout (‘bug’)
in sagteware reg te stel (het gewoonlik met die sekuriteit te doen).
Dienspakket (‘Service pack’): Dit is ʼn uitgawe van alle regstellings vir
programfoute (‘bugs’) in ʼn program ASOOK alle nuwe kenmerke van
die program sedert die eerste uitgawe van die program; dit word met
gereelde tussenposes deur maatskappye uitgegee en is groter as
regstellings (‘patches’). 2 3
4.4 4.4.1 Om data verlies te voorkom
OF
Om ʼn duplikaatstel lêers te hê, vir ingeval iets fout gaan 1
4.4.2 Eksterne hardeskyf / Wolkberging 1
4.4.3 Stoor van lêers wat staties is op ʼn sekondêre stelsel of DVD ingeval
jy nodig het om die data te herwin aangesien die oorspronklike data
uitgevee, korrup geraak het of vernietig is. 2 4
4.5 4.5.1 Aanlynstoor verwys na stoorspasie op bedienerrekenaars op die
Internet wat aan persone toegeken word. 1
4.5.2 Toegang vanaf enige plek ter wêreld, vanaf enige toestel met
Internettoegang.
Veranderings word op een plek gemaak en alle toestelle het altyd
die nuutste weergawes van die data.
Rugsteun en sekuriteit word deur die maatskappy wat
stoorspasie voorsien, verskaf.
Maklik om lêers met ander mense te deel.
As jou rekenaar gesteel word, of jou huis afbrand, ens. kan
toegang tot data steeds verkry word. (Enige TWEE ) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
4.5.3 Slegs toeganklik deur middel van die Internet.
Sommige data kan onbruikbaar wees oor stadige konneksies.
Jy betaal vir die stoor van die data en die koste
van oplaai en aflaai van data.
As die maatskappy bankrot raak, verloor jy al jou data.
Jy het nie beheer oor rugsteun en sekuriteit nie.
(Enige TWEE ) 2
4.5.4 ʼn Ooreenkoms dat enige herstelwerk aan die rekenaar gedoen
sal word op die perseel waar die skootrekenaar geleë is. 1 6
4.6 Vergroot ʼn area op die skerm
Teks na spraak
Vergroot die muismerker
Verhoog kontraste vertoonstellings
Vertoon visuele notas wanneer die rekenaar ʼn geluid maak
‘Sticky keys’ en ‘slow keys’
Stemherkenning
Gebruik raakskerms en sleutelborde (Enige TWEE: ) 2 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 Sekuriteit kan ʼn probleem wees as WLAN nie reg gekonfigureer is nie
(‘meeluistering’)
Ongemagtigde gebruikers kan jou Internetkonneksie gebruik, wat jou
geld kos (‘abba’)
Afname in werkverrigting (namate aantal rekenaars wat gekoppel is
vermeerder)
Seinprobleme (as gevolg van elektroniese of elektriese steurings)
Ekstra apparatuur (soos koordlose toegangspunte) word benodig
(Moenie nadele wat ook vir gekabelde LAN’s geld, aanvaar nie, bv. as
lêerbediener foutief is, het niemand toegang tot hul lêers nie)
(Enige DRIE nadele: ) 3 3
5.2 5.2.1 Om bronne / dienste aan ander (kliënt-) rekenaars te voorsien
(Antwoord moet geld vir die algemene funksie van enige bediener) 1
5.2.2 Voorsien (gedeelde) Internettoegang
Voorsien sentrale punt vir sekuriteit / firewall
Voorsien sentrale beheerpunt teen kwaadwillige programmatuur /
virusse
Kan Internettoegang vinniger maak (deur webblaaie te stoor / kas)
Kan Internettoegang / watter webtuistes besoek word beheer
(aanvaar spesifieke voorbeelde), ens.
(Enige TWEE voordele van ’n ‘proxy’-bediener (behalwe enige
antwoord gegee vir vraag 5.2.1) ) 2
5.2.3 Lêerbediener
E-posbediener
Drukkerbediener
Databasisbediener
Webbediener (Enige TWEE ) 2
5.2.4 Kliënt 1 6
5.3 Gebruik om rekenaars te konnekteer sodat kommunikasie kan plaasvind 1 1
5.4 Die NIC is gewoonlik ʼn geïntegreerde deel van die moederbord 1 1
5.5 OKT (‘UTP’) 1 1
5.6 ʼn Sleutelvaslegger (‘Keylogger’) hou rekord van sleuteldrukke wanneer jy
tik
Hulle kan sensitiewe inligting soos wagwoorde registreer en na ʼn derdeparty
toe aanstuur (om vir misdaad / bedrog te gebruik) 2 2
5.7 Opdaterings word outomaties na mense gestuur
Nie nodig om gedurig na die webruimte te gaan om vir nuwe inligting te kyk
nie (Enige EEN ) 1 1
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR
6.1 6.1.1 Dit is makliker vir deelnemers om vanaf die opsies te kies.
Makliker om data in te lees.
Makliker om die data te prosesseer deur middel van ʼn sigblad.
Die doel van die vraelys kan aangepas word volgens die
behoefte van die navorsing. (Enige TWEE redes ) 2
6.1.2 Behoorlike inleiding tot die vraelys sodat deelnemers weet wat die
doel van die vraelys is.
Vrae moet kort en op die man af wees.
Bedank die deelnemers vir hul deelname aan die einde van die
vraelys.
Maak ook voorsiening om basiese inligting van deelnemers soos
hul name, ouderdom, ens. te bekom. (Enige TWEE riglyne ) 2 4
6.2 Publikasies
Onderhoude
Elektroniese media (Enige EEN ) 1 1
6.3 Om ʼn ander persoon se woorde te gebruik en dit as jou eie aan te bied. 1 1
6.4 Data is ongeprosesseerde feite.
Inligting is geprosesseerde data wat sin maak. 2 2
6.5 Gebruik ʼn primêre sleutel
Gebruik indeksering (Geen duplikate) kenmerk (‘property’)
(Enige EEN ) 1 1
6.6 Die inhoud daarvan kan nie geverifieer of aan enige outoriteit toegedig word
nie. 1 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 ‘Joystick’
Raakblad/Raakpaneel
Raakskerm
‘Trackball’
‘Head control’
‘Eye control’ (Enige TWEE: ) 2 2
7.2 Deur van Kensingtonslotte gebruik te maak 1 1
7.3 Skakel toestelle af wanneer nie in gebruik nie.
Maak gebruik van ‘energy star’-toestelle.
Gebruik LED-monitors wat minder elektrisiteit gebruik.
Pas die helderheid van die skerm aan vir minder elektrisiteitsverbruik.
Stel jou rekenaar op SLAAP/HIBERNEER-modus wanneer daar vir
ʼn tyd geen handeling was nie. (Enige DRIE: ) 3 3
7.4 7.4.1 Sosiale manipulasie is die manipulasie van mense om toegang tot hulle
geheime, data, rekenaars of persele te kry.
OF
Sosiale manipulasie is foefies wat van mense se sosiale gedrag,
emosies en gewoontes gebruik maak, om hulle so ver te kry om data
weg te gee of dinge te doen wat hulle nie behoort te doen nie. 1
7.4.2 Skandeer e-pos-aanhegsels voor jy hulle oopmaak.
Moenie e-posboodskappe oopmaak as jy nie die afsender ken nie.
Moet nooit op skakels in e-posse klik as jy nie die bron vertrou nie.
Moenie elke e-posboodskap glo nie. DINK voor jy iets doen.
Moenie vreemdes naby jou data vertrou nie.
Wees suspisieus en skepties oor aanbiedinge waar jy eers iets
moet doen of gee voordat jy iets kan kry. (Enige TWEE ) 2 3
7.5 Sagteware wat probeer om te monitor en rekord te hou van hoe jy jou rekenaar
gebruik en dan hierdie inligting sonder jou toestemming na ander derde partye
stuur. 1 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING
8.1 gebruik minder ink/laserdrukstof (toner) – dus goedkoper
bevorder groen rekenaarverwerking
druk vinniger (Enige EEN voordeel ) 1 1
8.2 Enige EEN voordeel:
kleiner lêergrootte
kan deur amper enige toestel of toep (‘app ‘)gelees word, d.i.
draagbaarheid
EEN nadeel:
alle formatering is daarmee heen 2 2
8.3 Sodat Word net heelwoorde vervang (ooreenstemmend met die letters in die
‘Find’-hokkie), nie dele van woorde of gedeeltelike ooreenstemmings nie
(Aanvaar enige geskikte voorbeeld ter illustrasie van die beginsel) 1 1
8.4 Aug 18 1 1
8.5 Hangende inkeping 1 1
8.6 POWER 1 1
8.7 8.7.1 Niks / ‘leeg’ 1
8.7.2 "onderskeiding" (die value_if_false) nie tussen dubbel aanhalingstekens
nie 1 2
8.8 Filter 1 1
8.9 Class kriteria moet "11A" or "11B" (of oor twee rye) wees
Cans kriteria moet be >=50 (of >49) wees
Vertoon hokkie (‘Show box’) vir Cans moet ʼn regmerkie hê / gekies wees 3 3
8.10 Enige EEN REDE:
Kan gebruik word om te verseker dat daar geen duplikaatrekords is nie
Primêre sleutelveld kan nie leeg gelaat word nie 1 1
8.11 Aanvaar enige EEN geskikte voorbeeld:
ʼn Selfoonnommer het 10 syfers, maar die nommer is verkeerd
ʼn Van kom in ʼn veld vir vanne voor, maar dit is die verkeerde van 1 1
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1 Woordverwerker: Microsoft Word/Libre Office Writer
Dokument-uitgewer: Microsoft Publisher
Webontwikkelingshulpmiddel: Dreamweaver/Frontpage/Notepad++
Deurblaaier: Internet Explorer/Edge/Chrome/Firefox
Prentmanipulasiesagteware: Photoshop/Gimp, etc.
(Nota aan nasiener: Aanvaar slegs een korrekte voorbeeld van elke tipe
sagtewaretoepassing) (Enige TWEE voorbeelde ) 2 2
9.2 Beter sekuriteit
Beter dataoordragspoed
Nie deur die weer of fisiese toestande geaffekteer nie
(Enige TWEE voordele ) 2 2
9.3 Groter gehoor
Mense kan op artikels kommentaar lewer
Outomatiese kennisgewings oor nuwe artikels aan gehoor
Analise van gehoor is moontlik (Enige TWEE voordele ) 2 2
9.4 Bronkode is in GOBS ('FOSS') beskikbaar
GOBS ('FOSS') is gratis
Eiendomsregtelike sagtewarekode is nie beskikbaar nie
Eiendomsregtelike sagteware is dalk nie verniet nie (Enige TWEE redes ) 2 2
9.5 9.5.1 Daar is geen Internetkoppeling nie
Rekenaar het 'n virus
Voorkom deur netskans ('firewall') instellings
Nie ʼn gelisensieerde kopie van Windows nie
(Enige TWEE redes ) 2
9.5.2 Windows sal kwesbaar vir bedreigings wees
Programfoute ('Bugs') in bedryfstelsel of ander toepassings sal nie
reggemaak word nie
Nuwer eienskappe sal nie bygevoeg word nie
(Enige EEN implikasie ) 1 3
9.6 Lêers begin skielik onverklaarbaar verdwyn
Programme werk nie meer reg nie
Daar is skielik ʼn dramatiese afname in beskikbare spasie op die hardeskyf
Die gebruiker ontvang foutboodskappe wat hy nog nie tevore gekry het nie
Die rekenaar laai nie meer nie
Jou anti-virusprogram sê vir jou dat daar ʼn bedreiging is, of dat jy ʼn virus het
(Enige TWEE maniere: ) 2 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
9.7 9.7.1
Gebruikersvriendelike uitleg
Laat toe om slegs een rekord op ʼn slag te sien
Prente kan vir visuele aantreklikheid bygevoeg word
Dit sal potensieel meer akkurate data verskaf as die stelsel geskik
ontwerp is
Die stelsel kan vinnig aangepas word as daar addisionele data
bygevoeg moet word, ens. (Enige TWEE redes ) 2
9.7.2 Navraag
Filter
Sorteer (Enige TWEE ) 2 4
9.8 Mag datadiefstal voorkom
Mag kwaadwillige sagteware (‘malware’) vanaf eksterne stoortoestelle voorkom
Mag voorkom dat onnodige data op die rekenaar gelaai word
(Enige TWEE redes ) 2 2
9.9 9.9.1 ʼn Beleid om die regte en verantwoordelikhede van gebruikers te
omskryf in netwerkomgewings. 1
9.9.2 Beskryf duidelik wat gebruikers mag en nie mag doen nie, om hulle
te beskerm wanneer hulle rekenaars gebruik en aanlyn werk
Sluit basiese netiketreëls en verantwoordelike rekenaargebruik in,
sowel as ander regulasies wat die organisasie mag nodig ag om
beperkings wat verband hou met die gebruik van die Internet te
implementeer
Dien as ʼn kontrak tussen die organisasie en die gebruiker om te
omskryf wat gebruikers mag en nie mag doen nie, sowel as die
moontlike gevolge indien die beleid oortree word
Plaas die onus om die netwerk verantwoordelik en eties te gebruik
op die gebruiker (Enige TWEE redes ) 2 3
9.9.3 ʼn Gedragskode wat gebruikers inlig en riglyne bevat vir hul gedrag
wanneer die rekenaarnetwerk en Internet gebruik word ten opsigte
van veilige gebruik, privaatheid, ens.
Detail oor waar en wanneer draagbare stoortoestelle soos flash-
skywe en draagbare media spelers gebruik mag word
Detail oor beperkings insake die installering van enige apparatuur
of programmatuur
Prosedure wat gevolg moet word indien gebruikers agterkom dat
hulle die slagoffers van identiteitsdiefstal, skadelike programmatuur
soos virusse, kuberafknouing of kuber-afloerdery is
Wenke om plagiaat en die oortreding van kopieregwette te vermy
Die gevolge van oortreding van die regulasies in die Beleid vir
Aanvaarbare Gebruik (‘AUP’) moet duidelik gestel word
(Enige DRIE: ) 3 3
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
VRAAG 10
10.1 10.1.1 ʼn Informele webtuiste wat uit ʼn versameling artikels in die formaat
van ʼn aanlyndagboek bestaan 1
10.1.2 ʼn Blog is makliker om op te stel en in stand te hou.
Makliker om nuwe nuus te volg, en die nuutste pos is altyd bo.
Verskaf beter funksies vir kommunikasie via poste.
Versameling template is beskikbaar om blogs op te stel.
Groot hoeveelheid webtuistes wat blogs gratis sal bedien.
Enige relevant antwoord. (Enige TWEE redes ) 2
10.1.3 ʼn Lys e-pos adresse van mense met dieselfde belangstellings
OF
Dit laat toe dat ʼn e-posse na die poslys gestuur word, en dan versprei
word aan al die mense op die poslys. 1 4
10.2 Maak die herwinningsdrom (‘recycle bin’) leeg
Skraap tydelike lêers
Gebruik ʼn program om lêers saam te pers
Skraap enige koekies (‘cookies’)
Gebruik skyfskoonmaak (‘disk clean up’) (Enige DRIE ) 3 3
10.3 Dit sal nie werk indien die deelnemer geen vinger het nie.
Besering tot die vinger soos snye, mag verhoed dat dit herken word.
(Nota aan nasiener: enige relevante respons moet aanvaar word.)
(Enige TWEE ) 2 2
10.4 10.4.1 RFID maak van klein radiotoestelle gebruik om data te stoor en uit
te saai. 2
10.4.2 Maklik om op te tel wanneer hulle by spesifieke punte verby gaan
sonder om fisies die nommers op te teken. 2 4
10.5 10.5.1 Datum laas verander – gedurende die laaste maand
Lêertipe – dokument
Frase in die dokument (Enige TWEE ) 2
10.5.2 CC stuur ʼn kopie na ander belangstellende mense en die name is
sigbaar aan alle ontvangers
Bcc lys nie sigbaar is aan al die ontvangers nie
2 4
10.6 ʼn Geldigheidsrëel maak seker dat net sekere data in spesifieke velde ingelees
kan word waar die geldigheidsteks die foutboodskap bevat wat vertoon
word indien die geldigheidsrëel verbreek word. 2 2
10.7 <body>
<centre><b><u><i>Oos Kaap Atletiek Byeenkoms</i></u></b></centre>
</body> 4 4
10.8 Autocorrect
Skakel autocorrect af OF verander die taal na Suid Afrikaanse Engels 2 2
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2019 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2018 QP (Afr)

Question paper





