Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2017
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)
Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 883.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING A
VRAAG 1: PAS-ITEMS
1.1 M (1)
1.2 A (1)
1.3 N (1)
1.4 H (1)
1.5 G (1)
1.6 B (1)
1.7 I (1)
1.8 D (1)
1.9 E (1)
1.10 C (1)
[10]
VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-
VRAE
2.1 D (1)
2.2 B (1)
2.3 B (1)
2.4 D (1)
2.5 C (1)
2.6 D (1)
2.7 B (1)
2.8 D (1)
2.9 A (1)
2.10 B (1)
[10]
VRAAG 3: VERANDERDE WAAR/ONWAAR
3.1 Waar (1)
3.2 Onwaar – Auto fill (1)
3.3 Onwaar – Byskrif (‘Caption’) (1)
3.4 Waar (1)
3.5 Waar (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1. 4.1.1 Die skootrekenaar sal verkies word om die volgende redes:
- Kragtiger SVE/Kan verwerking vinniger doen/Hoër
verwerkingspoed/2.4 GHz SVE/Enige geldige rede wat
kragtiger SVE impliseer.
- Meer LSG (RAM)/8GB RAM/enige geldige rede wat
meer RAM impliseer.
- Groter hardeskyf (HDD)/1.5TB HDD/Dit het meer
spasie om videomateriaal te stoor.
- Benodig 'n sleutelbord vir baie tikwerk/enige geldige
rede wat die behoefte aan 'n sleutelbord impliseer.
- ʼn Groter skerm om op te werk.
Aanvaar ook enige ander korrekte sinvolle rede.
NOTA: * Indien ʼn leerder slegs ‘Vinniger/Beter’ beantwoord
mag slegs EEN PUNT toegeken word maar enige
ander antwoord mag dus nie vinniger impliseer nie.
* MOENIE koste as antwoord aanvaar nie.
(Enige 2) 2
4.1.2 Kleiner skermgrootte
Kleiner toetsbord
Korter batterylewe
Geen waaier
Kleiner SVE – gebruik ʼn SVE ontwerp vir draagbaarheid
Kleiner hardeskyf
Geen optiese aandrywer
(Moenie ʼn antwoord aanvaar soos ‘dit is kleiner nie’)
(Enige 2) 2
4.1.3 ʼn Verskeidenheid draagbare stoortoestelle en
geheuekaarte kan gelees en na geskryf word.
Het nie ʼn kabel nodig om video’s of foto’s af te laai na
ander stoorapparate nie. (Enige 1) 1 5
4.2 4.2.1 ʼn Versameling toepassings wat saam gebondel word en as
een installasie media pakket versprei word. 2
4.2.2 Makliker om programme te installeer.
Integrasie tussen verskillende pakkette is moontlik.
Koppelvlak is standaard oor die toepassings.
Goedkoper om te koop. (Enige 2) 2 4
4.3 Android
Apple iOS
Windows mobile (nie net Windows nie)
Ubuntu mobile
Enige ander relevante antwoord (Enige 1) 1 1
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
4.4 4.4.1 Die programmatuur wat die toestel beheer word die
drywerprogram genoem. 1
4.4.2 Die drywer mag miskien alreeds installeer wees op die
bedryfstelsel.
Die bedryfstelsel kon dit outomaties vanaf die internet
afgelaai het.
ʼn LAG (‘ROM’) skyfie in ʼn slimfoon. (Enige 1) 1 2
4.5 4.5.1 Dit kan in toegangsbeheer gebruik word om ongemagtigde
toegang tot skootrekenaar te voorkom/sekuriteit.
OF
ʼn Soortgelyke beskrywing bv. gebruik vir biometriese
toegangsbeheer. (Enige 1) 1
4.5.2 Retina-skandeerder
Gesigherkenning-skandeerder
Stemherkenning (Enige1) 1 2
4.6 4.6.1 ʼn Programfout (‘bug’) is die term wat gebruik word om ʼn
fout wat veroorsaak word deur die manier waarop die
program geskryf of geprogrammeer is, te beskryf. 1
4.6.2 Regstelling (‘Patch’): ʼn Opdatering tot programmatuur wat
foute in programme moet regmaak.
Dienspakket (‘Service Pack’): ʼn Uitgawe van alle
regstellings vir foute (‘bugs’) in ʼn program asook alle nuwe
kenmerke van die program sedert die eerste uitgawe van
die program, dit word met gereelde tussenposes deur
maatskappye uitgegee en is groter as regstellings
(‘patches’). 2 3
4.7 Data kan verlore gaan/Veroorsaak dat data korrup raak/hardeware
kan beskadig word 1 1
4.8 4.8.1 Dit word gebruik om data te herwin indien die oorspronklike
data verlore, beskadig of vernietig is. 1
4.8.2 Eksterne hardeskyf 1
4.8.3 ‘Archive’ verwys na die stoor van lêers wat staties (wat
onveranderd gaan bly) is op ʼn sekondêre stelsel of DVD. 2 4
4.9 QR/2D-strepieskode.
Dit word geskandeer (deur ʼn slimfoon) om die teks/inligting wat
dit bevat, bloot te lê.
Enige geskikte voorbeeld soos, bv. wie wil hulle produkte/dienste
bemark ens. 3 3
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 Deel van data/hulpbronne
Deel van hardeware/drukkers/aftasters
Kommunikasie
Verminder kostes
Beter sekuriteit
Meer doeltreffend/minder tyd word gemors (Enige 2) 2 2
5.2 5.2.1 Lêerbedieners
Drukkerbedieners
Webbedieners
Internet of proxy bedieners
E-pos bedieners (Enige 2) 2
5.2.2 In ʼn eweknie netwerk is al die rekenaars gelykstaande aan
mekaar en beide gebruik en voorsien hulpbronne. 1 3
5.3 Netwerk koppelvlakbeheerder (NIC)
Switch
Modem of modem-roeteerder (Enige 2) 2 2
5.4 ʼn WLAN kan duur wees om te installeer en in stand te hou.
Die WLAN kan ʼn sekuriteitsrisiko inhou as dit nie reg opgestel is
om te verhoed dat iemand kan inbreek (‘hack’) nie.
Ongemagtigde gebruikers kan toegang kry tot jou Internet-
konneksie, wat jou geld gaan kos.
Soos wat meer rekenaars die netwerk gebruik, kan die netwerk
werkverrigting stadiger begin werk.
ʼn Netwerk-administrateur word dikwels benodig om die netwerk te
beheer.
Die sein kan deur elektroniese of elektriese steurings onderbreek
word. (Enige 2)
2 2
5.5 Gebruikers teken maklik by te veel RSS-feeds aan, word oorlaai
en lees glad nie enigiets daarvan nie.
Nie alle webtuistes ondersteun RSS nie.
Om RSS-feeds kort en kragtig te hou word grafika en foto’s soms
weggelaat.
RSS-feeds kan baie verkeer skep en die Internettoegang stadig
maak. (Enige 2) 2 2
5.6 ʼn Brandmuur verhoed enige ongemagtigde toegang tot die netwerk
van buite en verhoed ook enige toegang tot die Internet deur
programme vanaf jou rekenaar. 2 2
5.7 Aanhegsel mag dalk ʼn virus bevat of ander malware.
Brandmuur mag die sender op ʼn swartlys plaas.
Aanhegsel mag potensieel gevaarlike uitvoerbare lêers bevat.
(Enige 2) 2 2
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR
6.1 6.1.1 ʼn Taakdefinisie is ʼn stelling oor wat die taak benodig en wat
moet gebeur om aan hierdie vereistes te voldoen. 1
6.1.2 Dit wys dat jy verstaan wat gedoen moet word en of jy
nog inligting nodig het. 1 2
6.2 6.2.1 Data kan geskuif word van een toepassing na ʼn ander
sonder om die data oor te tik.
ʼn Voorbeeld is wanneer data uitgevoer word vanaf ʼn
sigblad na ʼn tabel in ʼn databasis. 2
6.2.2 ʼn Skeidingskarakter (‘delimiter’) word gebruik om die
inhoud van selle/grense van selle aan te dui.
Skeidingskarakters is gewoonlik kommapunte. 2 4
6.3 ʼn Bylaag is ʼn afdeling of tabel van inligting aan die einde van die
boek of dokument. 1 1
6.4 6.4.1 Kopiereg – Die reg om wettig kopieë te maak, te publiseer
(Enigeen1)
te verkoop. 1
6.4.2 Plagiaat – Om iemand anders se werk as jou eie aan te
bied. 1 2
6.5 Sortering
Groepering
Filtrering
Pivot tables
(Moenie Funksies of enige besondere voorbeeld van ʼn funksie
aanvaar nie) (Enige 1) 1 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 Wanneer jy dit rugsteun.
Wanneer dit gratis sagteware is. (Enige 1) 1 1
7.2 7.2.1 Facebook
Twitter
Linkedln
MySpace
Second Life, etc. (Enige 2) 2
7.2.2 ʼn Duplikaat van die gebruiker se naam en profielfoto word
vanaf hul huidige profiel geskep. 1
7.2.3 Jy moet toegang tot die Internet hê om te kommunikeer.
Verhoogde risiko van identiteitsdiefstal, ens.
Mense plaas vals inligting op hul profiele.
Verhoogde risiko van verlies aan produktiwiteit van werkers/
leerders.
Hoeveelheid kommunikasie verhoog ten koste van kwaliteit
daarvan. (Enige 2) 2 5
7.3 ʼn Warmkol (‘hotspot’) is ʼn publieke area wat koordlose
Internettoegang vir skootrekenaars en ander draagbare toestelle
bied.
Deur die Wi-Fi aan te skakel. 2 2
7.4 Dit kan die persoonlike en sosiale interaksie tussen mense
verminder.
Mense kan fisies al hoe meer onaktief raak en dit kan lei te
obesiteit en swak gesondheid.
Die langdurige gebruik van tegnologie kan lei tot fisiese nadele, bv.
RSI.
Tegnologiese prosesse kan lei tot onwelkome newe-produkte wat
die omgewing kan besoedel.
E-rommel kan die fisiese omgewing beskadig.
Mense kan die Internet gebruik vir navorsing wat skadelik kan
wees. (Enige 2) 2 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING
8.1 8.1.1 Gebruikernommer 1
8.1.2 Opsoekgidsprogram ('Lookup wizard') 1
8.1.3 10 OR 11
Tussen 10 en 11
(Nota aan merker: Aanvaar slegs die volle kriteria.)
(Enige 1) 1
8.1.4 Eienskap van die verslag ('report'): Groepering ('Grouping') 1
8.1.5 Afdeling van die verslag ('report'): Verslagonderskrif ('Report
footer') 1
8.1.6 Invoer ('Import') 1 6
8.2 Gebruik die beskermings ('protection') -eienskap 1 1
8.3 Gebruik die aanlynhulp
Gebruik die geïnstalleerde ('offline') hulp
Excel help (F1) (Enige 1) 1 1
8.4 Maak die Taakbestuurder (Task Manager) oop/Druk
Ctrl+Alt+Delete(Del)
Beëindig die taak 2 2
8.5 ʼn Verwysing na ʼn bron wat in ʼn spesifieke instansie gebruik word en
word in die teks direk na die inligting waarna verwys word gevind.
Die bronne wat in die dokument aangehaal word, moet in die
bibliografie of lys van verwysings verskyn. 2 2
8.6 Style 1 1
8.7 8.7.1 Begin ʼn nuwe seksie wat verskillende bladsyformatering/
verstellings toelaat op dieselfde bladsy. 1
8.7.2 Ken ʼn naam toe/skakel na ʼn spesifieke punt in die dokument
vir vinniger toegang/waarheen ʼn hiperskakel gekoppel kan
word. 1 2
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1 9.1.1 5.0” (duime)
(Nota aan nasiener: Aanvaar 5 of 5.0 sonder die
afmetingseenheid) 1
9.1.2 ʼn Raakskerm waar meer as een aanraking/vinger op
dieselfde tyd raakgesien kan word. 1
9.1.3 Knyp (Pinch)
Rek (Stretch), ens.
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige verduideliking van ʼn
handeling wat meer as een aanraking gelyktydig gebruik.) 1
9.1.4 Sommige van die 16 GG (GB) word deur die
bedryfstelsel/ander vooraf-geïnstalleerde toepassings
gebruik. 1
9.1.5 Bekende gebruikerskoppelvlak/GUI
Aanpasbaarheid van toeps (‘apps’)
Makliker oordrag van instellings, lêers, ens.
(Enige 2) 2
9.1.6 Laai (‘boot’) die toestel
Verskaf ʼn gebruikerskoppelvlak
Laat toe dat toepassings geïnstalleer/gebruik kan word
Geheuebestuur
Bergingsbestuur
Lêerbestuur
Installering en beheer van hardewaretoestelle
Verskaf basiese sekuriteit, bv. gebruikersname en
wagwoorde, ens. (Enige 2) 2
9.1.7 12 MP 1 9
9.2 RFID-merkers kan op elke foon geplaas word. RFID skandeerders
by die deur sal dan die RFID-merkers kan optel indien die foon die
winkel verlaat (en ʼn alarm aktiveer). 2 2
9.3 Deur jou skerminstellings te stel sodat wanneer jy dit nie gebruik
nie, dit outomaties die skerm na ’n tydperk afskakel en deur die
ligintensiteit op ’n laer vlak te stel.
Maak toepassings wat jy nie gebruik nie, toe.
Maak die GPS toe.
Skakel jou Bluetooth en Wi-Fi af.
Moenie jou mediaspeler te veel gebruik nie. (Enige 2) 2 2
9.4 Programmatuur is gewoonlik gratis.
Dit is goedkoper as normale telefoon oproepe.
Dit laat jou toe om lêers oor te dra en videokonferensie-oproepe te
maak (Enige 2) 2 2
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
9.5 Maak seker van die plaaslike tyd voordat jy iemand in ʼn ander land
bel.
Maak slegs van video gebruik indien dit noodsaaklik is – of skakel
die video fasiliteit af as die kwaliteit verswak.
Die kwaliteit kan aansienlik verbeter word indien jy goeie kwaliteit
oorfone en ʼn mikrofoon gebruik
Kyk na die persoon wat jy wil kontak se kontakstatus – moenie
hulle bel as hulle weg of besig is nie 2 2
9.6 Sodra jy die boodskap stuur, word dit na jou e-posbediener se IDV
gestuur
Dan word dit na die e-posbediener van die ontvanger se IDV
gestuur.
Die boodskap word by die e-posbediener gehou totdat die
ontvanger hul e-pos kyk en die e-pos boodskappe aflaai. 3 3
9.7 Groen omgewing is ʼn term wat gebruik word om die omgewings-
bewuste gebruik van rekenaars te beskryf. 1 1
9.8 Gee die ou selfone/parte aan iemand wat dit nog kan gebruik
Stuur na ʼn herwinningsaanleg
Maak die ou selfone reg sodat dit verkoop kan word, ens.
Maak gebruik van maatskappye wat e-afval weggooi. 2 2
9.9 9.9.1 Kantooroutomatisasie verwys daarna dat alle take en
stelsels in kantore gesentraliseer, geoutomatiseer en oor
die algemeen met behulp van rekenaars uitgevoer word. 2
9.9.2 Dit stel werknemers in staat om:
Meer effektief te werk deur byvoorbeeld skedules en
vergaderings via elektroniese dagboeke te
koördineer.
As ʼn span saam te werk.
Beter kommunikasie te handhaaf, en data beter te
hanteer, sodat goeie besluite met behulp van hierdie
meer betroubare gedeelde inligting geneem kan
word.
(Enige 2) 2 4
[27]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
VRAAG 10
10.1 Fisiese toegangsbeheer om data te beskerm.
Toegangsbeheer by rekenaars.
Beperk en beheer die gebruik van draagbare stoortoestelle.
RAID
Rugsteun.
Anti-skadelike sagteware (malware).
Netskans ('Firewall').
Opleiding van personeel.
Skakel rekenaar af as dit nie gebruik word nie.
Verberg data.
Disket enkripsie en enkripsieprogramme om hierdie data te beskerm.
Hou anti-virus sagteware op datum. (Enige 2) 2 2
10.2 10.2.1 Numeriese veld is gebruik so leidende zero word laat val
Moet as teks geformateer word of ʼn enkel
aanhalingsteken moet vooraan gevoeg word. 2
10.2.2 Nee. 1
Kan nie toegang tot slegs ʼn deel van die adres verkry nie
(bv. dorp/stad) vir navrae, ens.
Kan nie volgens dorp/stad sorteer nie. 2 5
10.3 Die teikengehoor
Geografiese verspreiding van gehoor
Lengte van aanbieding
Behoefte aan multimedia of nie
Hoeveelheid besonderhede wat oorgedra moet word
Die effek wat beplan word met die aanbieding
Of aanbieding interaktief moet wees of nie (Enige 3) 3 3
10.4 10.4.1 Sal jou help om nie ’n toemaak-tag te vergeet nie.
Makliker om die kode te interpreteer en te ‘volg’. 2
10.4.2 Dit is makliker om een fout op ’n slag reg te maak as mens
gereeld na die voorskou kyk. 1 3
10.5 Werker kan verloor word omdat baie werk gedoen word deur
rekenaars.
Mense sonder IKT vaardighede sal nie aangestel word nie.
Ander IKTs kan duur wees.
Benodig spesiale mense om te werk, ens. (Enige 2) 2
10.6 Vat gereelde pouses.
Gebruik ergonomies ontwerpte toestelle.
Sit gemaklik met die korrekte postuur.
Werk in ʼn goed beligte, geventileerde vertrek, ens. (Enige 2) 2
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
10.7 ʼn Gedragskode wat werkers inlig en riglyne bevat vir hul gedrag wanneer
hulle die Internet gebruik tydens werksure.
Inligting oor waar en wanneer draagbare stoortoestelle soos flashskywe
en draagbare mediaspelers gebruik mag word.
Besonderhede oor beperkings insake die installering van enige
apparatuur of programmatuur.
Die prosedure wat gevolg moet word indien gebruikers agterkom dat
hulle die slagoffers van identiteitsdiefstal, skadelike programmatuur soos
virusse, ens.
Beperking op die hoeveelheid data wat vanaf die internet gelaai mag
word.
Die gevolge van oortreding van die regulasies in die AUP, moet duidelik
gestel word. (Enige 3) 3
10.8 Dit is ʼn versamelnaam om alle sagteware te beskryf wat geskep is om
skade te berokken, onderbrekings te veroorsaak of jou rekenaar oor te
neem. 1
10.9 Virusse
Gemorspos
Trojaan (Enige 2) 2
[23]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2018 Memo (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2017 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Question paper





