Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 

_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)



View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 345.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 C✓ (1) 2.1 H✓ (1)
1.2 B✓ (1) 2.2 A✓ (1)
1.3 B✓ (1) 2.3 K✓ (1)
1.4 D✓ (1) 2.4 M✓ (1)
1.5 D✓ (1) 2.5 I✓ (1)
1.6 B✓ (1) 2.6 N✓ (1)
1.7 A✓ (1) 2.7 B✓ (1)
1.8 D✓ (1) 2.8 F✓ (1)
1.9 C✓ (1) 2.9 C✓ (1)
1.10 A✓ (1) 2.10 L✓ (1)
[10] [10]
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
3.1 Onwaar − Beta (1)
3.2 Onwaar − Bandwydte (1)
3.3 Waar (1)
3.4 Waar (1)
3.5 Onwaar − QR (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 4.1.1 Alles in een rekenaar ✓ (1)
4.1.2 • Jy kan die rekenaar regmaak deur ʼn foutiewe of stukkende
komponent te vervang. ✓
• Jy kan die rekenaar opgradeer deur nuwe onderdele by te voeg
of deur bestaandes met kragtiger weergawes te vervang. ✓ (2) 3
4.2 4.2.1 • Spoed ✓– ʼn Hoër spoed beteken meer instruksies kan in
dieselfde hoeveelheid tyd verwerk word. ✓
• Kern – Elke kern kan aan ʼn aparte program werk, maar op
dieselfde tyd. (4)
4.2.2 • SVE (‘CPU’) het kasgeheue nodig sodat dit nie hoef te wag ✓ vir
stadiger komponente nie. ✓ (2) 6
4.3 4.3.1 Solid State Drive ✓ (1)
4.3.2 (a) Daar is geen fisiese bewegende dele wanneer daar na
of van ʼn SSD geskryf of gelees word nie. ✓ (1)
(b) Daar word nie tyd spandeer om na die posisie waar die
lêers gestoor is, te beweeg nie/kan onmiddellik toegang
tot lêers kry. ✓ (1) 3
4.4 4.4.1 Virtuele geheue is ʼn gedeelte van die hardeskyfspasie wat geheue
(‘RAM’) naboots.✓ (1)
4.4.2 Enige EEN ✓
• Te veel toepassings is oop.
• Programme is te groot om met die beskikbare ETG ('RAM') uit te
voer. ✓✓ (1) 2
4.5 4.5.1 Enige TWEE maniere om elektrisiteitsverbruik te verminder: ✓✓
• Verminder helderheid van skerms.
• Prop laaiers wat nie gebruik word nie uit.
• Verander die balans tussen kragverbruik en werkverrigting.
• Stel toestelle om te slaap/hiberneer.
• Koop energie effektiewe toestelle aan. 2
4.5.2 Enige TWEE voordele: ✓✓
• Groter produktiwiteit – spaar tyd om elektroniese dokumente te skep
teenoor getikte weergawe/Elektroniese kommunikasie verhoog
produktiwiteit.
• Beskikbaarheid van inligting – toegang tot huidige/akkurate
data/beskikbaarheid van inligting op die web.
• Minder werknemers – bespaar op loonrekening se uitgawes.
• Koste besparing – hoef nie alles te druk nie wat papier spaar.
LET WEL: Moet nie punte toeken vir herhaling van dieselfde
konsep of vir enige verwysing na die gebruik van die
Internet nie. 2 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
4.6 4.6.1 Enige TWEE ✓✓
Effektiewe rugsteunprogram sluit die volgende in:
• Skep ʼn skedule om lêers te rugsteun/Onthou om gereelde
(daagliks, weekliks en maandeliks) rugsteunkopieë te maak.
• Kies om net lêers te rugsteun wat na laaste rugsteun verander is.
• Gebruik inkrementele rugsteun.
• Samepersing van lêers om spasie op rugsteunmedium te spaar.
• Moenie rugsteun op dieselfde rekenaar se hardeskyf stoor nie.
• Hou rugsteunkopie verkieslik gestoor op ʼn ander plek.
• Rugsteun slegs gebruikerdata aangesien sagteware weer installeer
kan word. (2)
4.6.2 eksterne hardeskywe ✓ (1)
4.6.3 Skyffragmentasie van hardeskyf vind plaas wanneer: volledige
rekenaarlêers nie in aaneenlopende clusters (maar verspreid) op
hardeskyf gestoor word nie. ✓ (1) 4
4.7 4.7.1 Enige DRIE van: ✓✓✓
• Beheer van alle hulpbronne (apparatuur en programmatuur).
• Verantwoordelik vir die laai van programme en vir die uitvoering
van programme.
• Voorsien gebruikerskoppelvlak.
• Lêerhantering.
• Verantwoordelik vir basiese sekuriteit. (3) 3
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 5.1.1 • https://www.vnunet.com/vnunet/news/phishing against banks hits (1)
5.1.2 Uitvissingsbedrog (phishing) is Internet-bedrog waar ʼn vals e-pos vra dat
jy op ʼn knoppie moet kliek en ʼn skakel na ʼn vals webtuiste oopmaak ✓
sodat jou rekeningbesonderhede en PIN-nommers opgedateer word en
dit dan gebruik word om geld uit jou rekening uit te trek. ✓ (2) 3
5.2 5.2.1 Enige TWEE ✓✓
• PAN is ʼn rekenaarnetwerk met ʼn reikafstand van ʼn paar meter.
• PAN word rondom ʼn individu georganiseer.
• PAN word gebruik vir uitruil van data oor kort afstand.
• PAN word gebruik vir eenvoudige take soos druk, aflaai van lêers.
• PAN word gebruik vir die uitruil van lêers met ander toestelle binne ʼn
naby reikafstand. (2)
5.2.2 VPN is ʼn netwerk wat via die Internet geïmplementeer word ✓
om die gebruiker in staat stel om oor ʼn afstand by ʼn netwerk in te
teken. ✓ (2)
5.2.3 Enige EEN ✓
• Gebruik enkripsie, bv. WPA2
• Voeg ʼn sterk wagwoord by, ens. (1) 5
5.3 5.3.1 Enige TWEE ✓✓ 6
• Dit verbeter deurblaaispoed omdat die bladsy vanaf die hardeskyf
herroep word in plaas daarvan dat dit vanaf die Internet afgelaai
word.
• Minder data word opgebruik omdat gebergte webtuistes nie vanaf die
Internet afgelaai word nie. (2)
5.3.2 Enige TWEE ✓✓
• Meer bandwydte – beter kwaliteit video.
• Meer bandwydte – video speel glad terug.
• Laer bandwydte maak dat dit amper onmoontlik is om video’s aanlyn
te kyk.
• Meer bandwydte – kan vinniger beperk (‘capped’) word omdat meer
bandwydte die gevolg kan hê dat ʼn mens meer data aflaai, ens. (2)
5.3.3 ʼn Protokol is ʼn stel reëls vir die kommunikasie tussen netwerk-
toestelle. ✓ (1)
5.3.4 FTP ✓ (1)
5.4 ʼn Sellulêre netwerk ✓ (1) 1
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 6.1.1 Enige EEN geslote vraag: ✓
• (1) Dui jou geslag aan:
• (3) Neem jy aan sport deel? (1)
6.1.2 Daar is baie verskillende antwoorde (anders bewoord) moontlik,
wat eers gegroepeer sal moet word ten einde dit te ontleed/Die vraag is
nie ʼn geslote vraag (wat maklik in ʼn sigblad ontleed kan word) nie. ✓ (1)
6.1.3 Dit is ʼn ‘dubbele vraag’/Die respondent mag dalk net een geniet, of nie
een van die twee nie (of neem nie een of albei hierdie vakke nie). ✓ (1)
6.1.4 Enige EEN element: ✓
•Gee die rede(s) vir die opname.
•Bedank die respondent vir sy/haar tyd/eerlikheid/ gewilligheid.
•Gee algemene instruksies rakende die voltooiing van die
opname.
• Vra of hulle terugvoering wil ontvang.
• Gee instruksies wat om met die voltooide opname te doen. (1) 4
6.2 Enige EEN nadeel: ✓
• Vereis Internettoegang.
• Data mag skeefgetrek wees (aangesien mense sonder Internet-toegang van
die navorsing uitgesluit is).
• Potensieel minder ‘persoonlik’, bv. kan nie verduidelik/motiveer/ verduidelik
ens. nie. (1) 1
6.3 Bykomstige data oor ʼn lêer wat gestoor word (wat ʼn lêer en sy inhoud
beskryf). ✓
Enige geskikte voorbeeld soos skrywer, kommentaar, busdiepte (vir beelde),
ens. ✓ (2) 2
6.4 Enige DRIE ✓✓✓
• Akkuraat
• Op datum/Onlangs
• Geldig
• Korrek/Geverifieer
• Relevant
• Volledig
Aanvaar ook: Korrekte formattering. (3) 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 Enige EEN voordeel: ✓
• Blootstelling aan groter markte
• Goedkoop manier om te adverteer
• Laer oorhoofse kostes (minder mannekrag ens.)
• 24/7/365 beskikbaarheid ens.
Enige EEN nadeel: ✓
• Het slegs blootstelling aan klante wat Internet toegang het.
• Kostes om ʼn webtuiste op te stel en in stand te hou / kundiges nodig ens. (2) 2
7.2 Enige TWEE ✓✓
• Data kan gebruik word om kinders op te spoor.
• Identiteitsdiefstal.
• Agtervolging (Stalking).
LET WEL: Enige geldige rede. (2) 2
7.3 Nee, ✓ lisensies word normaalweg ‘per rekenaar’ uitgereik. ✓
OF
Ja, ✓ as hulle ʼn werflisensie aangekoop het. ✓ (2) 2
7.4 Enige TWEE ✓✓
• Gevaarlike voorwerpe kan maklik gedupliseer word.
• Kopieregkwessies.
• Ontwrigting van die formele vervaardigingsektor/verlies aan
werksgeleenthede. (2) 2
7.5 7.5.1 Die GPS-koördinate van waar die foto geneem is, is bygevoeg in die
foto se metadata. ✓ (1)
7.5.2 Die insluiting van die GPS-koördinate mag aan stropers ʼn wenk gee
van waar om die walvisse te vind. ✓ (1) 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING
8.1 8.1.1 Enige TWEE ontwerpvereistes om die uitlegnavigasie te verbeter ✓✓
• Inligting wat verwant is, moet saam gegroepeer word, bv. persoonlike
inligting en inligting van stalletjie apart.
• Die natuurlike leesvolgorde is van bo na onder en links na regs. Die
teksblokkies/knoppies moet dus ondermekaar wees eerder as om oor
die vorm versprei te wees.
• Die Dien in-knoppie moet onder aan die regterkant van die vorm
wees omdat al die inligting voltooi moet word voordat dit ingedien kan
word.
• Opskrifte is uitgelaat.
• Voeg ʼn titel in.
• LET WEL: Aanvaar enige ander sinvolle voorstel. (2)
8.1.2 Identifiseer enige EEN sowel as ʼn voorstel ✓✓
• Kontroleblokkies ✓ moet eerder radio-knoppies/opsie-knoppies
wees. ✓
• Die grootte van die tafels (table’s) veld ✓ kan ʼn kombinasieblokkie of
ʼn lysblokkie wees. ✓ (2) 4
8.2 8.2.1 FIND ✓ (1)
8.2.2 Om in staat te wees om die naam en van te skei deur gebruik te
maak van teksfunksies / Om te kontroleer of daar ʼn spasie tussen
die naam en van ingevoeg is. ✓
[Kyk of die sentrale konsep verstaan word – skeiding van name en
vanne (vir een of ander doel)] (1) 2
8.3 Enige TWEE van: ✓✓
• Verkeerde funksie:
Vervang COUNTA met COUNTIF
• Verkeerde ‘kleiner as’-operator:
Vervang > met <
• Currency-simbool ‘R’ moet nie voor die bedrag staan nie:
Vervang R100 met 100 [ OF 100.00 ]
• Die kriterium moet tussen twee aanhalingstekens staan:
Vervang <100 met "<100" [ OF "<100.00" ]
[Vir die eerste twee e, moet die korrekte vervanging gespesifiseer word
(jy kan bv. nie net sê ‘verkeerde funksie’ of ‘verkeerde operator’ nie].
Merk elke kolpunt apart. Bv. ‘Verkeerde operator ... vervang >R100 met
<R100’ is 1 punt werd, die teenwoordigheid van die Currency-simbool daar
is ook verkeerd.
Aanvaar ook as die funksie korrek oorgeskryf is. Merk elke korreksie apart:
=COUNTIF(B3:B10,"<100.00") (2) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
8.4 8.4.1 A✓*✓
[Aanvaar ook a* en Like "A*"] (2)
8.4.2 Short Text ✓
[Aanvaar ook Text (Access 2010)] (1)
8.4.3 Is Nul. ✓ (1) 4
8.5 Fout: die lêer is met ’n TXT-uitbreiding gestoor. ✓
Hoe om reg te maak: verander die lêeruitbreiding na HTML. ✓ (2) 2
8.6 Die eind-tag vir skuinsdruk-formatering is nie na die woord ‘malware’ ingevoeg
nie. ✓
[Aanvaar ook die korrekte kode < i >malware< / i > , dit word egter nie vereis vir
die punt nie.] (1) 1
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1 Enige EEN ✓
• Skaal die kwaliteit van die opstelling af na ʼn laer opstelling.
• Pas die bedryfstelsel se ingeboude inhoudsverspreidingnetwerk wat vir die
stroming van groot lêers gebruik word aan. (1) 1
9.2 9.1.2 Enige TWEE: ✓✓
• Deel/oordra van lêers.
• Identiteit verifikasie/Verifikasie doeleindes.
• Plek gebaseerde profiel verifikasie.
• Kan by betaalstelsels gebruik word.
• Skakel toestelle aan of af. (2)
9.2.2 RFID (Radio Frekwensie Identifikasie) ✓ (1) 3
9.3 9.3.1 Elke bedryfstelsel gebruik verskillende argitekture en het verskillende
maniere om met sagteware te skakel ✓en daarom moet ʼn ander
'weergawe' geskryf word vir elke bedryfstelsel as platform. ✓ (2)
9.3.2 ʼn Voorbeeld sal wees as Windows 7 gebruik is om ʼn speletjie te
installeer ✓ en dit nog steeds werk as die bedryfstelsel na Windows 8
of Windows 10 opgegradeer is. ✓ (2)
9.3.3 • Control panel, mouse ✓ (1) 5
9.4 9.4.1 • ʼn Plug-in is sagteware wat ʼn spesifieke eienskap of funksionaliteit
byvoeg by die bestaande sagteware./Spesiale program wat nodig
is om die gebruiker toe te laat om spesiale effekte te sien
(gewoonlik multimedia-effekte).✓ (1)
9.4.2 • As hierdie toestel Plug-ins ondersteun kan ʼn program van die Web
gebruik word om ingebedde oudio- en videolêers te speel sonder
dat ʼn toegewyde mediaspeler benodig word. ✓ (1) 2
9.5 Enige TWEE ✓✓
• Beweging
• Klank
• Lig (2) 2
9.6 9.6.1 Globale posisioneringstelsel ✓ (1)
9.6.2 • As gevolg van die feit dat die inhoud nie werklik is nie, kan dit ʼn
gebruiker se belangstellings of voorkeure verduister of verminder.
• Die bemarking en advertering van AR-toestelle kan ʼn negatiewe
uitwerking op die samelewing hê weens kubermisdaad en
kwaadwillige sagteware-besmettings. ✓ (2) 3
9.7 Enige TWEE ✓✓
• Stemherkenning sagteware
• Klein wyser bo-op ʼn helmet wat is as ʼn muis gebruik
• Groot bal as ʼn muis (2) 2
9.8 Digitale gaping ✓ (1) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
9.9 9.9.1 Internet van Dinge:
Toestelle koppel met die Internet en kan beheer word ✓deur die
Internet sonder mens-na-toestel interaksie/ kommunikasie met
mekaar. ✓ (2)
9.9.2 Enige TWEE ✓✓
• IoT laat die opspoor en afstandbeheer oor ʼn bestaande netwerk
infrastruktuur toe.
• IoT skep geleenthede vir meer direkte integrasie van die fisiese
wêreld na rekenaargebaseerde stelsels.
• IoT verbeter doeltreffendheid, akkuraatheid en ekonomiese
voordeel.✓ (2)
9.9.3 Wanneer daar gesoek word na inligting op die Internet, is daar baie (1)
resultate wat dit moeilik maak om inligting vir die versoek daaruit te
onttrek/Te veel inligting. ✓
Effek: Enige EEN ✓
• Dit kan tydrowend wees
• Bemoeilik besluitneming
• Oor stimulasie
• Angs ✓ (1) 6
[25]
VRAAG 10
10.1 Enige TWEE ✓✓
• Die leser kan etikette (‘tags’) lees wat verby beweeg/hoef nie te stil te staan
en te wag om geskandeer te word nie.
• Etikette wat weggesteek is, kan ook gelees word.
• Kan meer as een etiket op ʼn slag lees.
• Die etikette kan van ʼn verder afstand af gelees word as strepieskodes.
• Geoutomatiseerde nagaan van etikette, kodes moet geskandeer word.
• Beter kontrole/sekuriteit met etikette. (2) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
10.2 10.2.1 Enige EEN ✓
Moet in staat wees om:
• Objekte in alle rigtings op te spoor
• Navigeer
• Parkeer die voertuig
• Om die voertuig aan die gang te kry
Aanvaar: Enige ander aanvaarbare taak. (1)
10.2.2 Enige TWEE ✓✓
• Sensors
• Antennas
• Ontvangers/Mikrofoon
• Video kameras
• Stoortoestelle
• Rekenaartoestelle
• Robot toestelle
• Biometriese skandeerder
Aanvaar: Enige ander aanvaarbare opsie. (2)
10.2.3 Enige EEN ✓
• Foutiewe funksionering van die stelsel
• Duur stelsel
• Aanspreeklikheidskwessies
• Vatbaar vir kuberkraak (‘hacking’)
Aanvaar: Enige ander geldige rede. (1) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13
10.3 10.3.1 Enige EEN ✓ (1 punt vir impak) ✓ (1 punt vir verduideliking)
• Werktyd gaan verlore terwyl virusse en opspringboodskappe
verwyder word en sagteware weer gelaai word.
• Verlies aan besigheidsdienste as gevolg van ʼn DOS-aanval,
diefstal van hardeware of ontwrigting van ʼn netwerk.
• Finansiële verliese waar die slagoffer met rekeninge, fooie en
ʼn kredietrekord wat skade gelei het sit of die besigheid kan
verkoopgeleenthede verloor.
• Verlies aan vertroue in die besigheid sodat mense nie meer
elektronies besigheid wil doen nie.
Aanvaar enige ander negatiewe uitwerking op die besigheid. (2)
10.3.2 ʼn Webtuiste wat nie beskikbaar gemaak word nie ✓deur baie
rekenaars wat data van die webtuiste of op dieselfde tyd
aanvra. ✓
OF
Bedieners word oorlaai, reageer nie en is nie beskikbaar nie. (2) 4
10.4 Enige TWEE ✓✓
• Herwin ou rekenaars
• Hergebruik dele
• Skakel af wanneer nie in gebruik nie
• Hervul inkhouer
• Moenie onnodig drukstukke maak nie/moenie papier mors nie
• Raak ontslae van e-afval op ʼn verantwoordelike manier
• Gebruik energie doeltreffende ontwerpe/hardeware (2) 2
10.5 10.5.1 ʼn Publieke area waar Internettoegang ✓deur middel van ʼn
kabellose/gratis/nie-geheimekode beskerming ✓ Internet-
konneksie beskikbaar is. (2)
10.5.2 Enige EEN ✓
• Billike gebruik van data
• Die aantal gebruikers kan die konneksie stadig maak
• Misbruik van die Wi-Fi-netwerk
• Koste vir die skool
• Die maak van groot oplaaie en aflaaie
Aanvaar ook:
Die aantal gebruikers kan die netwerk stadig maak. (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
10.6 10.6.1 Enige DRIE ✓✓✓
• Telefoonnommers
• Adres
• Skool
• E-posadres
• Finansiële inligting bv. bankbesonderhede, PIN-nommers
Enige ander toepaslike antwoord. (3)
10.6.2 Enige TWEE ✓✓
• Kuberkraker (‘Hacker’)
• Cracker
• Virus outeur
• Cybergang
• Spammer
• Uitvisser (‘Phishers’)
• Scammers (2) 5
10.7 10.7.1 Field size ✓ (1)
10.7.2 Default value ✓ (1)
10.7.3 Validation rule ✓ (1)
10.7.4 Input mask ✓ (1)
10.7.5 Required field ✓ (1) 5
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 QP (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2023 QP (Eng)

Errata