Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 18 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 

_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)



View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Eastern Cape Prelim Exam 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS AAN NASIENERS
• Hersien die vrae en die nasienriglyn gereeld tydens die nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag gereeld saam met die kandidaat se antwoord te
lees (en weer te lees) om seker te maak dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur
die kandidaat se stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie,
maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord en dan
die vraestel en die nasienriglyne.
• Vra jouself af of die antwoord by die nasienriglyne kan ‘pas’ voordat die korrekte
punte aan die kandidaat toegeken word.
• Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne
sê ‘stadig’ en die kandidaat reageer met ‘nie vinnig nie’.
• Pasop vir oorvleuelende antwoorde op ʼn spesifieke vraag. Oor die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
• Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ʼn vraag vereis dat ʼn
kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste aantal antwoorde/feite wat
vereis word, bv. die eerste TWEE feite indien die kandidaat ʼn lys van VYF feite
aanbied en slegs TWEE feite vereis word, selfs al word dit in paragraafformaat
aangebied.
• Vrae wat langer antwoorde vereis, moet as ʼn enkele eenheid beskou word.
Punte kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die
paragraaf gevind word.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 D 1 2.1 K veranderingspoor 1
1.2 D 1 2.2 A templaat 1
1.3 C 1 2.3 N netskans (‘firewall’) 1
1.4 C 1 2.4 S skeduleerder 1
1.5 A 1 2.5 E bedryfstelsel 1
1.6 B 1 2.6 R OKT (‘UPS’) 1
1.7 C 1 2.7 P ikone 1
1.8 A 1 2.8 G GIGU 1
1.9 B 1 2.9 I konvergensie 1
1.10 A 1 2.10 F uitvissing 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR ITEMS
(Nota aan merker:
• In Vraag 3.1, 3.3 en 3.5 moet kandidate die korrekte term verskaf, bv. Moederbord, om die
punt te kry
• Ken die punt toe as die korrekte antwoord gegee word sonder die woord ONWAAR
• MOENIE die punt toeken as slegs die woord ONWAAR gegee word sonder die korrekte
antwoord NIE)
3.1 Onwaar – beta 1
3.2 Waar 1
3.3 Onwaar – wolkrekenarisering (‘cloud computing’) 1
3.4 Waar 1
3.5 Onwaar – mid 1
TOTAAL: [5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1.1 EEN motivering waarom die komitee draadlose toestelle moet koop
• Voorkom dat kabels rondlê op die lessenaar of werkoppervlak
• Jy kan baie meer rondbeweeg (mobiliteit)
(Enige EEN) 1
4.1.2 TWEE foutopsporingstappe om ʼn draadlose (Bluetooth)-sleutelbord
weer te laat werk
• Kontroleer/vervang die batterye in die sleutelbord
• Kontroleer verbindings/Skakel rekenaar af en weer aan
• Probeer ʼn ander sleutelbord om te sien of dit nie die sleutelbord self is
nie
(Enige TWEE) 2 3
4.2.1 Tipe drukker wat geskik is vir hoë volumes drukwerk
Laserdrukker
1
4.2.2 Funksie van ʼn 3D-drukker EN hoe dit werk
3D-drukkers kan driedimensionele (3D) soliede voorwerpe van ʼn digitale
model van die item skep, deur opeenvolgende lae materiaal bo-op
mekaar te voeg
(3D-drukwerk staan ook as additiewe vervaardiging (AM bekend))
2
4.2.3 TWEE voordele verbonde aan die aankoop van ʼn skandeerder om
in die nuwe IKT-sentrum te gebruik
• Ouer dokumente kan geskandeer en geargiveer word
• Groot dokumente wat uit baie bladsye bestaan kan geskandeer en in
ʼn enkele digitale lêer saamgevoeg word
• Dit maak dit maklik om dokumente in ʼn digitale formaat om te skakel
vir berging
• Skandeer dokumente wat teks as ʼn prent bevat en gebruik dan OCR-
sagteware om die prent in ʼn redigeerbare dokument te omskep
• Dit maak dit maklik om ou filmfoto’s in digitale formaat om te skakel,
asook om ouer dokumente te bewaar vir geslagte wat kom
• Om dokumente digitaal te kan berg, beteken ook dat minder papier en
ink gebruik word en dit neem nie kantoorspasie op soos papierlêers
• Geskandeerde kopieë kan direk per e-pos gestuur word in plaas
daarvan dat dit gefaks of gepos moet word
(Enige TWEE) 2 5
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
4.3.1 TWEE moontlike voordele van die opdatering van bedryfstelsel
• Beter sekuriteit/‘Foute’ sal reggestel word/Foute word reggestel
• Veranderinge aan toesteldrywers word gemaak
• Toegang tot nuwe uitgebreide funksies word gegee
• Gee nuwe funksionaliteit aan sommige programme
• Los probleme op wat in die program voorgekom het, ens.
(Enige TWEE) 2
4.3.2 TWEE sagtewareverwante probleme wat die verwerkingspoed van ʼn
rekenaar kan verminder
• Te veel agtergrondprogramme / Te veel programme maak gelyktydig
oop
• Rekenaar kan deur wanware/virus besmet wees
• Sagteware-opdaterings word outomaties afgelaai
• Foutiewe toepassing
(Enige TWEE) 2 4
4.4.1 EEN hardeware toestel om die siggestremde (blinde) leerders by te
staan
• Braille-sleutelborde/braille-‘vertoon’
• Vergrotingstoestelle
• Groot sleutelborde
• Braille-drukkers
(Enige EEN) 1
4.4.2 Hoe spraakherkenningsprogram fisies gestremde leerders bystaan
• Leerders wat nie hul hand(e) behoorlik kan gebruik nie, kan die
spraakherkenningsprogram gebruik om spraak na teks om te skakel
• Gesiggestremde leerders kan ʼn spraakherkenningsprogram gebruik
om opdragte/instruksies aan die rekenaar te gee
• Gesiggestremde leerders kan ʼn spraakherkenningsprogram gebruik
om spraak na teks om te skakel
(Enige EEN) 1 2
4.5 Verskil tussen terreinlisensie en ‘creative commons’-lisensie
Terreinlisensie laat ʼn maatskappy of skool toe om sagteware ʼn
onbeperkte aantal kere binne die maatskappy of skool te installeer
‘Creative commons’-lisensie is ʼn kopieregooreenkoms wat enige
persoon toelaat om inhoud onder sekere voorwaardes van die eienaar
van die kopiereg te gebruik en te deel
2 2
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
4.6.1 Eenheid om die resolusie van beelde te meet
Megapiksel (MP)/beeldpunte per duim
1
4.6.2 Waar dpi as ʼn spesifikasie gebruik word
• Drukker
• Monitor
(Enige EEN) 1
4.6.3 Effek van lae resolusie op digitale beeld
• ‘Pixellated’/onduidelik/vaag/nie skerp/swak gedefinieer
• Kleiner stoorgrootte, ens.
(Enige EEN) 1 3
4.7.1 Skermkopie: Toestand van die hardeskyf
Dit is nie vol nie/daar is baie vry spasie/baie min word op die hardeskyf
gestoor
1
4.7.2 Beskikbare stoorspasie wat deur skyfdefragmentasie geraak word
• Daar sal geen verskil in vrye spasie op die skyf wees nie
• Defragmentering herorganiseer/herrangskik lêers
2
4.7.3 DRIE wenke om ʼn rekenaar in goeie toestand te hou
• Voer skandeerskyf uit
• Voer gereelde antivirusopdaterings uit
• Maak rugsteun van data
• Vee onnodige lêers uit
• Laai gereeld sagteware-opdaterings/‘patches’ af
• Dateer sekuriteitsagteware op
• Fisiese skoonmaak/vee sleutelbord af/beskerming teen stof
• Dateer drywers op, ens.
(Enige DRIE) 3 6
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1.1 Verduidelik LAN-speletjies
Speel rekenaarspeletjies op ʼn netwerk 1
5.1.2 Verskil tussen aanlyn-speletjies en LAN-speletjies
Aanlynspeletjies behels om teen LAN-speletjies behels om met
mense regoor die wêreld te speel mense op dieselfde fisiese plek te
speel
OF
Aanlynspeletjies behels speel deur LAN-speletjies behels speel terwyl
die internet gekoppel aan ʼn plaaslike netwerk
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige een van die bogenoemde verskille vir
twee punte.) 2 3
5.2.1 Tipe sagteware om bladsye vanaf die internet te lees – NIE
handelsname NIE
Webblaaier
1
5.2.2 DRIE kwessies wanneer jy op ʼn ISP besluit
• Wat die kostes is
• Wat die limiet is op die hoeveelheid data wat afgelaai kan word
• ‘Shaped’ of ‘unshaped’ verbinding
• Bandwydte/spoed van verbinding of lyn (aflaai- en oplaaispoed)
• Of dit standaardvirusse beheer
• Of dit webwerwe vir kliënte huisves
• Wat die verskillende tipes verbindings na die ISP is (bedraad, draadloos,
vesel)
• Watter tipe/ure van ondersteuning kan verwag word
• Netwerkdekking en beskikbaarheid, byvoorbeeld 3G, ens.
• Reputasie en betroubaarheid
(Enige DRIE) 3
5.2.3 TWEE voordele van breëbandverbinding, behalwe koste
• Hoë spoed / Vinniger aflaai
• Permanente verbinding
• Mens kan videogrepe/flieks kyk en musiek oor die internet luister
• Kan telefoon en internet terselfdertyd gebruik as jy ʼn vastelyn gebruik,
ens. (Enige TWEE) 2 6
5.3 Betekenis van regstreekse stroom
• Jy hoef nie ʼn aflaai te voltooi voordat jy die video kyk/na die oudio luister
nie
• Kyk ʼn video regstreeks/op die internet
• Kan intyds na musiek luister, ens.
(Enige EEN) 1 1
5.4 Doel van die digitale sertifikaat
Om aan te dui dat die webwerf wettig is 1 1
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
8
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
5.5 TWEE redes waarom e-handel en ander webtoepassingskoekies
gebruik
E-handel – om gebruikers te identifiseer (data soos gebruikersname is
beskikbaar)
Webtoepassings – om gebruikervoorkeure aan te teken en te stoor
(registreer kykvoorkeure)
2 2
5.6 Hoe kan opspringvenster voorkom word?
Gebruik ʼn filterprogram soos ʼn ‘pop-up’ blokkeerder
1 1
5.7 Algemene term vir stel reëls wanneer gemeenskapsentrum gebruik
word
AUP – Aanvaarbare gebruiksbeleid
1 1
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1.1 URL-verkortingsdiensfunksie
URL-verkortingsdiens skakel ʼn lang URL om na ʼn korter weergawe 1
6.1.2 Voordele van ʼn URL-verkortingsdiens
Hierdie korter weergawe van die URL sal ʼn gebruiker na dieselfde
webadres neem, maar is makliker om te onthou en/of uit te tik
2 3
6.2 TWEE kriteria wanneer inligting op ʼn webwerf geëvalueer word
• Akkuraatheid
• Affiliasie
• Gesag
• Toeganklikheid
• Objektiwiteit
• Dekking
• Geldeenheid
• Bruikbaarheid
(Enige TWEE) 2 2
6.3 TWEE kenmerke van ʼn sigblad om dit geskik te maak vir data-analise
• Grafieke
• Reeks funksies / formules
• Sorteer
• Pivot-tabelle
• Voorwaardelike formatering
• Filtrering
• Valideringskenmerke
(Enige TWEE) 2 2
6.4 Rede vir bibliografie aan die einde van verslag
• Om plagiaat te voorkom
• Mens moet bronne erken
• Vir toekomstige verwysing
(Enige EEN) 1 1
6.5 Verskil tussen ʼn aanhaling en ʼn onderskrif
Aanhaling – Verwysingsinligting van ʼn bron
Byskrif – Genommerde etiket wat jy op voorwerpe, beelde, vergelykings,
ens. toepas 2 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
10
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1.1 TWEE vaardighede wat vereis word deur mense wat ʼn loopbaan in
groot data-analise wil volg
• Analitiese vaardighede: Analitiese probleemoplossingsvermoë om te
bepaal watter data relevant is vir ʼn bepaalde oplossing.
• Kreatiwiteit: Vermoë om nuwe metodes te skep om ʼn data strategie te
versamel, te interpreteer en te ontleed.
• Wiskunde en statistiese vaardighede
• Rekenaarwetenskap: Programmeerders moet vorendag kom met
algoritmes/stelsels/stappe om data in insigte te verwerk.
• Besigheidsvaardighede: Verstaan wat die groei van ʼn besigheid
sowel as sy wins dryf.
(Enige TWEE) 2
7.1.2 Verduidelik die term skarebefondsing
ʼn Proses waar ʼn enkele idee of besigheidspraktyk deur verskeie klein
skenkings gefinansier word van vrywillige bydraers gewoonlik voordat
die besigheidsavontuur begin word
2 4
7.2 Doel van die EULA-ooreenkoms
• Dokument is ʼn wettige kontrak tussen gebruiker en sagteware
maatskappy wat beskryf wat jy met die sagteware mag of nie mag doen
nie
• Hierdie dokument is ʼn eindgebruikerlisensie-ooreenkoms wat aandui op
hoeveel rekenaarsjy kan die sagteware laai
• Waarvoor kan die program gebruik word, aanspreeklikhede van
gebruiker en verspreider in geval van skade wat deur die program
veroorsaak word
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige EEN vir twee punte.) 2 2
7.3 Verduidelik geo-etikettering
ʼn Proses waar ʼn geografiese posisie van waar ʼn foto geneem is, by die
metadata van ʼn lêer gevoeg word
(Nota aan nasiener: Aanvaar ook: Verwysing na breedtegraad en
lengtegraad.) 2 2
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
7.4 Voorbeeld van Internet of Things (IoT) in ʼn slim-huis
Enige geskikte voorbeeld
Voorbeeld 1:
Die wekker en die ketel is albei aan ʼn toepassing oor die internet gekoppel.
Wanneer die alarm afgaan, word die ketel aangeskakel.
Voorbeeld 2:
Die toepassing wat die swembad bestuur, is gekoppel aan ʼn sensor in die
swembad sowel as aan ander toestelle soos die swembadpomp. Die sensor
kommunikeer die behoefte aan chemikalieë. Die toepassing skakel dan die
pomp aan.
(Nota aan nasiener: Aanvaar ook:
• Verskillende IoT-geaktiveerde toestelle wat gekoppel is
• Kommunikasie/beheer tussen die toestelle) 2 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
12
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Doel van ʼn Toeganklikheidskontroleerder (‘Accessibility Checker’)
ʼn Gebruiker sal die Toeganklikheidkontroleerder gebruik om te kyk vir
inhoud wat mense met gestremdhede moeilik vind om te lees.
2 2
8.2.1 Primêre sleutel EN meld hoekom
Strepieskode
Motivering:
Slegs een boek kan die strepieskodenommer hȇ / uniek
2
8.2.2 Datatipe vir die Fiksie-veld
Ja/Nee
1
8.2.3 Datatipe vir No_of_Copies-veld
Nommer
1
8.2.4 Kenmerk van ʼn databasisverslag om die fiksie van die nie-
fiksieboeke te skei
Groepering
1
8.2.5 Kenmerk van ʼn woordverwerkingsprogram om briewe te genereer
Possamevoeging
1 6
8.3 Kenmerk van ʼn sigblad om ʼn funksie na selle hieronder te kopieer
Autofill
1 1
8.4.1 Oorsaak van die fout gevind in sel C5 EN verduidelik hoe om hierdie
fout reg te stel ANDERS as om die breedte van die kolom aan te pas
Die sel is te smal
Maak die wydte van die kolom groter
2
8.4.2 Maak die funksie reg OF verduidelik hoekom die funksie nie werk
nie
=VLOOKUP(F2;$B$1:$C$5;2;FALSE)*G2
OF
Die tabel reeks moet $B$1:$C$5 wees
Die opsoekkolom is 2 en nie 3 nie
2 4
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13
8.5 TWEE moontlike redes waarom hiperskakels nie werk nie
• Merker het spelfoute/sintaksfoute/geen sluitingsmerker nie
• Verwysingsbron of lêer waarna verwys word, bestaan nie meer nie
• Hiperskakels van ʼn gestoorde bladsy verwys nie meer na die aanlyn
hulpbron/bladsy/dokument nie
• Geen internettoegang nie
(Enige TWEE)
(Nota aan nasiener: Laat slegs een punt per kolpuntopsie toe.) 2 2
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
14
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 Rekenaargebruiker
Supergebruiker
1
9.1.2 Maatskappy wat die grafiese verwerker gemaak het
NVIDIA
1
9.1.3 Hoe word die grootte van monitors gemeet EN noem die eenheid
Diagonaal
Duim 2
9.1.4 Definisie van ʼn bitcoin
Bitcoins (BTC) is ʼn vorm van virtuele geld/digitale geldeenheid /
betaalmiddel
Bitcoins kan verruil word vir ander geldeenhede, produkte en dienste 2
9.1.5 TWEE beperkings van bitcoin
• Nie algemeen aanvaar nie
• Bitcoin-beursies kan verlore gaan
• Wisselvalligheid en prysskommelings
• Geen koperbeskerming, geen veiligheidsnet of hulpbron as iets
verkeerd loop nie
• Veiligheids- en inbraakrisiko’s
• Transaksiespoed stadig wanneer meer gebruikers by die netwerk
aansluit
(Enige TWEE) 2
9.1.6 DRIE voordele van die gebruik van ʼn SSD
• SSD is vinniger, het beter werkverrigting en is baie betroubaar
• SSD is minder geneig om beskadig te word as gevolg van geen
bewegende dele nie
• Duursaam en loop stiller
• Lees/skryfspoed (datatoegang) van SSD is uiters vinnig
• SSD gebruik ‘flitsgeheue’ om data te stoor en word nie deur
magnetiese interferensie geraak nie
• SSD het lae kragverbruik (energiedoeltreffend)
• SSD is makliker om rond te dra vanweë sy fisiese grootte (2,5 duim)
• SSD word nie gefragmenteer nie, daarom is dit nie nodig om te
defragmenteer nie
(Enige DRIE) 3
9.1.7 Verduidelik die funksie van ʼn kragtoevoereenheid (PSU)
Kragtoevoereenheid (‘Power Supply Unit’) (PSU) kontroleer dat die krag
wat aan ʼn rekenaar verskaf word konstant is, en van die korrekte
spanning (‘voltage’) is 2 13
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 15
9.2.1 Definieer kunsmatige intelligensie (KI)
Kunsmatige intelligensie is rekenaarsagteware/stelsels wat menslike
intelligensie simuleer / in staat is om komplekse take uit te voer wat slegs ʼn
mens kan doen 2
9.2.2 EEN voordeel om ʼn ‘chatbot’ te gebruik om gebruikersnavrae te
hanteer
• Fasiliteer kommunikasie wat lewendig voorkom
• Maak kliëntediens 24/7 beskikbaar
• Verbeter reaksietyd
• Besparing op personeelkoste
• Outomatiseer vervelige tydrowende take
• Kry konstante verbetering oor tyd met masjienleer
(Enige EEN) 1
9.2.3 TWEE redes om ʼn regte persoon te gebruik
• Kan ʼn groter verskeidenheid vrae/antwoorde hanteer
• Verskaf werk aan mense
• Onwilligheid van mense om diens te gebruik omdat hulle weet dit is ʼn
masjien
• Negatiewe persepsies van KI
• Masjiene is nie toegerus om konteks/emosies te hanteer nie
(Enige TWEE) 2 5
9.3.1 Verduidelik kortliks wat met ‘pharming’ bedoel word
• ‘Pharming’ is ʼn term wat gebruik word om ʼn tipe kuberaanval te
beskryf wat gebruikers na bedrieglike webwerwe herlei of hul
rekenaarstelsels manipuleer om sensitiewe/persoonlike inligting soos
gebruikersname en wagwoorde in te samel 2
9.3.2 Verduidelik e-pos flousery en wie tipies flousery gebruik
• Verandering van ʼn e-pos opskrif sodat die boodskap blyk te kom van ʼn
ander bron
• Verspreiders van gemorspos/Spammers 2
9.3.3 Noem DRIE sosiale gevolge van kwaadwillige sagteware
• Verlies aan geld
• Verlies van persoonlike of besigheidsinligting of data / korrupte lêers
• Uitgawes wat aangegaan word om probleme op te los en toekomstige
kubermisdade te voorkom
• Verlies aan reputasie as gevolg van persoonlike inligting wat
geopenbaar word
• Langtermynskuld wat geskep is wat lei tot swak kredietgradering as
gevolg van aanlyn identiteitsdiefstal
• Kuberaanvalle
• Teistering
(Enige DRIE)
(Nota aan nasiener: Enige ander aanvaarbare antwoord) 3 7
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
16
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 10
10.1.1 TWEE beperkings of swakhede van digitale kommunikasie
• Digitale kommunikasie is afhanklik van internetdekking
• Hul doeltreffendheid hang van internetspoed af
• Hulle vereis dat ander mense digitaal verbind word
• Hulle benodig duur toerusting
• Daar is baie verskillende standaarde en beide die sender en
ontvanger moet dieselfde toepassings gebruik
• Hardeware- en sagtewareversoenbaarheidsprobleme kan voorkom
• Die effektiewe gebruik van digitale kommunikasie hang af van die
vaardigheid en vertroue van die gebruiker
• Data kan verlore gaan wanneer fone/tafels ens. verlore raak, gesteel
of gebreek word
• Kuberkrakers, krakers, bedrieërs en ander kubermisdadigers kan
digitale kommunikasie misbruik
(Enige TWEE)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander beperkings of swakhede.) 2
10.1.2 TWEE goeie praktyke wanneer digitale kommunikasie gebruik word
• Hou tydsverskille in gedagte
• Hou verskille in bandwydte in gedagte
• Onthou dat digitale kommunikasie grootliks onpersoonlik en
gesigloos is, kommunikasie kan verkeerd geïnterpreteer word
• Onthou dat jy nie iets wat jy gesê of getik het, kan ongedaan maak
nie
• Die internet is ʼn baie publieke plek, wees bewus daarvan om
persoonlike besonderhede aanlyn te plaas
(Enige TWEE) 2 4
10.2 Onderskei tussen e-leer en m-leer
E-leer vind plaas deur skootrekenaars en rekenaars via die internet
terwyl m-leer deur mobiele toestelle soos slimfone en tablette plaasvind
2 2
10.3.1 Verduidelik die term ergonomie
Studie van die ontwerp en rangskikking van komponente of toerusting
vir die mees doeltreffende en veilige optimale benutting deur mense
2
10.3.2 Waarom ergonomies ontwerpte sleutelbord en muis koop?
Hulle verminder die impak van HOB/HSB (‘RSI’)
1 3
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 17
10.4 Verduidelik aangepaste realiteit (AR) deur ʼn leervoorbeeld te gee
• Aanleer van meetkunde/vorms
• Volgemaakte werklikheid kinderboeke
• Aangepaste realiteit (‘Augmented reality’) koerante waar gebruikers
beelde as video's kan sien
• Menslike en fisiese geografie
• Besienswaardighede
• Museum leiding
• Bouplanne
• Weermag om soldate beter ruimtelike bewustheid te gee
• Sien feitlik die meubels in jou huise voor jy ʼn aankoopbesluit neem
(Enige EEN)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige/redelike antwoord.) 1 1
10.5.1 Verduidelik inligtingsoorlading
Inligtingsoorlading is wat gebeur wanneer mense nie die hoeveelheid
inligting waaraan hulle elke dag blootgestel word kan hanteer nie
2
10.5.2 DRIE strategieë om te voorkom dat jy ʼn slagoffer van
inligtingoorlading word, behalwe om vinniger en akkurater te lees
• Leer om bronne te analiseer en te vergelyk
• Neem ʼn gedissiplineerde en gestruktureerde benadering om inligting te
hanteer, bv. filter jou e-posse, gebruik RSS-voere om nuus te
struktureer, ens.
• Moenie bydra tot die probleem deur onnodig inligting aan ander aan te
stuur nie
3 5
10.6 Verskil tussen drywers en ‘fermware’
Drywers is sagtewareprogramme wat die bedryfstelsel in staat stel om
met hardeware toestelle te kommunikeer en te beheer
‘Fermware’ is ʼn stel instruksies wat direk in ʼn hardeware-toestel
geprogrammeer is en die toestel in staat stel om funksies uit te voer
2 2
10.7.1 Waarom is die gebruik van ʼn Enter-sleutel nie ʼn goeie keuse om
opskrifte na die volgende bladsy te skuif nie?
• Enter-sleutel moet slegs aan die einde van ʼn paragraaf gebruik word
anders sal jy onnodige harde spasies skep
• Jy sal leë paragrawe skep as jy die Enter-sleutel gebruik om opskrifte
na ʼn volgende bladsy te skuif
• Dra nie by tot goeie bladsyuitleg nie.
(Enige EEN) 1
10.7.2 Stel ʼn manier voor om dit korrek te doen
Maak gebruik van ʼn bladsy-onderbreking (‘Page break’)
1 2
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
18
Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
10.8.1 Betekenis van foutboodskap: #VALUE! en oplossing
Daar word verwys na selle in die formule/funksie waar die datatipe nie in ʼn
berekening gebruik kan word nie – teks word vermenigvuldig met ʼn
getal
OPLOSSING:
Maak seker dat alle selverwysings en enige ander waardes wat in die
berekening gebruik word van ʼn datatipe is wat in berekeninge gebruik kan
word
2
10.8.2 Betekenis van foutboodskap: #DIV/0! En oplossing
Deel deur nul of ʼn leë sel word probeer
OPLOSSING:
Verander die deler na ʼn ander getal, of sleutel ʼn getal in as die sel leeg
is
2 4
10.9 Wanneer om absolute selverwysing te gebruik
Wanneer jy wil voorkom dat ʼn kolomletter en/of rynommer in ʼn formule of
funksie verander wanneer die formule of funksie na ʼn ander sel gekopieer
word
2 2
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2023 QP (Eng)

Errata
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Errata

Question paper