Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12202414 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NASIENRIGLYN NAAM VAN KANDIDAAT: GRAAD: HANDTEKENING VAN ONDERWYSER: VRAAG V1 V2 V3 V4 V5 V6 V7 TOTAAL PUNTE 36 13 27 16 34 13 11 150 KANDIDAAT SE PUNT GEMODEREERDE PUNT Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 1 Lêernaam: Q1_Overview Totaal V1: 36 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 1.1 Teks: LET THE GAMES BEGIN 1 • All caps font effek toegepas ✓ (Moenie lettertipe wat na hoofletter verander is 2 aanvaar nie.) • Buite-afset regs onder (outer offset bottom right shadow 1 text effect) skaduwee-effek toegepas ✓ 1.2 Inhoudsopgawe: Styl Esport1 gebruik in inhoudsopgawe ✓ 1 1 1 5 • Inhoudsopgawe formele styl ✓ • Soliede lyn vir bladsy-nommer ✓ 1 • Esport1 Style op “multiplayer” toegepas ✓ • Bladsybreuk/seksiebreuk volgende bladsy voor “Dota 2” ingevoeg sodat bladsy nommer bladsy 3 weerspieël ✓ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3 1.3.1 Eerste ry van die tabel: 1 1 3 • Ry bokant die tabel bygevoeg ✓ • Alle selle saamgesmelt ✓ • Opskrif “Top 10 Dota 2 Teams in the world” het verskuif (nie gekopieer nie) na saamgevoegde sel en 1 gesentreer ✓ 1.3.2 Laaste ry van die tabel: 1 • Rand ingevoeg Dun binnelyn, dik buitelyn ✓ 2 (Nota aan merker: Moet dun binne en dik buite reg rondom wees.) 1 • Formule = Average(Above) ✓ 1.4 Kolomme: • Twee kolomme met ʼn lyn tussenin ✓ (Moet albei doen om 1 punt te kry.) • ʼn Kolombreuk voor die opskrif “Each” ingevoeg ✓ 1 2 1 1.5 Voetnoot verander na eindnoot: 1 “Steam” onder die opskrif “development”. 2 • Voetnoot omgeskakel na eindnota ✓ 1 • Getalformaat: A, B, C, ... ✓ 1.6 Aanhaling (citation): • Aanhaling onder die opskrif “international” ingevoeg ✓ 1 1 (Nota aan nasiener: Moet die bron Gwabeni, 2022 wees.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 1.7 Prent: • Prent onder die opskrif “Carry” teruggestel ✓ 1 1 (Nota aan merker: geen punt as die prent EN grootte teruggestel is nie.) 1.8 Indeks: • Uitlig (Highlight) uit die indeks verwyder ✓ Oorspronklik: Korrek: 1 1 (Nota aan nasiener: Dateer indeks op en kyk of uitlig nog verwyder is, leerder moet die uitlig verwyder in dokument, nie op die indeks self nie.) 1.9 Indeks sub-inskrywing: • WarcraftIII subinskrywing “Blizzard” bygevoeg 1 (Ignoreer spelling) ✓ • Indeks is opgedateer op die laaste bladsy ✓ 2 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5 1.10 Soek en vervang: • Het al die IceFrog-woorde met Gabe vervang ✓ 1 • Gabe geformateer: Rooi onderstreep ✓ en vetdruk ✓ • Pas hoofletters.(Match Case) ✓ (Bladsy 9 Onder die opskrif Development.) (4 Woorde vervang.) 1 (7 woorde as pasmaatletters nie gekies is nie.) 4 1 1 1.11 Byskrif: • Nuwe byskrif etiket 'Hero' geskep en by die korrekte prent 1 gevoeg ✓ • Onderskrif lees soos volg: Crystal Maiden ✓ 1 3 • Opgedateer in die tabel van figure op bladsy 2/3 ✓ 1 1.12.1 Slimkuns (Smart art): • Die None-kolpunt word by 2005 gevoeg deur die teks 1 1 daaronder by te voeg en dit na die regte vlak te demoveer/afgradeer ✓ 1.12.2 • Enige kleurvolle (colourful) styl toegepas ✓ 1 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 1.13 Meervoudige vlak lys: 1 • Vlak 1 A) ✓ (Nota aan nasiener: Moet ‘)’ hê om hierdie punt te kry) 1 • Vlak 2 kolpunt: karakterkode 4 176 ✓ 1 • 2de kolpunt in lyn gestel teen 1 cm ✓ • 2de kolpunt 2 cm hangende 1 inkeping ✓ 1.14 Bron: • Filmbron bygevoeg ✓ 1 • Inhoud korrek ingevoeg ✓ 2 1 Totaal vir VRAAG 1 [36] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7 VRAAG 2 Lêernaam: Q2_Application Totaal V2: 13 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 2.1 Aftrekvormveld: 1 • Blou Span bygevoeg ✓ 2 • In die korrekte volgorde ✓ 1 2.2 “Game”-titelveld: •Teksformaat van Game-titelveld verander na 1 1 HOOFLETTERS. (UPPERCASE) ✓ 2.3 “Name”-veld: 1 1 • Name-veldgrootte verander na 20 ✓ 2.4 Merk blokkie veld: 1 1 • Merkblokkievormveld is gemerk ✓ 2.5 Instruksies aan die ondertekenaar: • Please ensure that this information is accurate ✓ 1 1 2.6 Teks watermerk: 1 • Teks watermerk ingevoeg ✓ (aanvaar horisontaal of diagonaal.) 1 3 • Teks lees 'Registration form' ✓ • Moet slegs op die 1ste bladsy wees ✓ 1 2.7 Tabelstoppunte: • Middel-tabelstoppunt ingesit op 7 cm ✓ 1 • Regter-tabelstoppunt 24 cm met ʼn soliede gidslyn ingestel ✓ • Tab-sleutel op laaste reël op twee plekke toegepas ✓ 1 4 1 • Tabelstoppunte op 11 reëls toegepas ✓ (Nota vir die nasiener: ʼn Leerder moet die tabelstoppunt 1 invoeg, EN dit op die regte plek (CM) invoeg om een punt te kry.) Totaal vir VRAAG 2 [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 3 Lêernaam: Q3_IDplayer Totaal V3: 27 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Q3_IDplayer Players werkblad 3.1 Kolom A: 1 1 • Outovul kolom A 1 tot 50 ✓ 3.2 Saamgevoegde sel: • Saamgevoegde sel sluit ry 3 in ✓ 1 1 (Saamgevoeg A1:P3) 3.3 Sel D4: • =MAX(D8:D57) ✓ OF 1 1 • =LARGE(D8:D57,1) Verwagte antwoord: 3961 3.4 Sel G4: 1 =COUNTIFS(H8:H57,">1000",I8:I57,"<=2000") • Countifs ✓ 1 • Reeks 1 H8:H57 ✓ 1 5 • Kriteria 1 “>1000” ✓ • Reeks 2 I8:I57 ✓ 1 • Kriteria 2 “<=2000” ✓ Verwagte antwoord: 16 1 3.5 Sel 08: 1 =IF(M8<"20/01/01",IF(E8>=2000,IF(F8<1500,"Yes",""),""),"") =IF(M8<DATE(2020;1,1),IF(E8>=2000,IF(F8<1500,"Yes",""),""),"") 1 =IF(AND(M8<DATE(2020,01,01),E8>=2000,F8<1500),"Yes","") • 1ste voorwaarde ✓ 1 • 2de voorwaarde ✓ 6 • 3de voorwaarde ✓ 1 • Indien waar “Yes” ✓ • Indien vals leeg ““✓ 1 • Gebruik geneste if funksie as ʼn EN of Gebruik die AND- funksie ✓ 1 3.6 Sel P8: 1 • Kolomindeksnommer verander van 3 na 2 ✓ 1 3 • “False” Verander na “True” of verwyder ✓ • Sorteer Opsoektabel van klein na groot volgens kolom A ✓ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9 Travel werkblad 3.7 Sel E4: 1 =IF(C4="Yes",D4+$D$2,D4) =IF(C4=”No”,D4,D4+$D$2) 1 • C4=”Yes” ✓ 4 • True: D4+$D$2 ✓ 1 • Absolute Selverwysing ✓ • False: D4 ✓ 1 Graph werkblad 3.8 Grafiek: • Opskrif Win vs Losses bygevoeg ✓ 1 • Vertikale (Waarde) As (Vertical (Value) Axis): hoofeenhede verander na 400.0 ✓ • Vul die hoogste data-etiket met ʼn rooi kleur ✓ 1 • Q3Chart Prent ingevoeg in die grafiekarea ✓ • 70% Deursigtigheid (Transparency) toegepas op die prentjie ✓ • Horisontale as gedraai na “Draai alle teks 90°” ✓ 1 6 1 1 1 Totaal vir VRAAG 3 [27] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 4 Lêernaam: Excel: Q4_Players Totaal V4:16 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Q4_Players Ranking werkblad 4.1 Lêeropskrif: • Ranking werkblad Lêernaam in die middel van die 1 1 kopskrif ingevoeg ✓ Veld: &[File] Afvoer: Q4_Players 4.2 Voorwaardelike formatering: • Toegepas op reeks A4:A26 ✓ 1 • Formule: D4<=5 ✓ Of =$D4 <=5 1 Of =$D4:$D26<=5 4 Of =$D4:$D26<6 1 Of =$D4<6 • Absolute selverwysing verwyder, m.a.w. NIE $D$4 nie ✓ 1 • Kleur vul blou ✓ 4.3 Sel E3: 1 =CONCATENATE(MID(A4, FIND(" ", A4)+1 ,1), MID(B4 1 ,2,1), C4) • CONCATENATE ✓ (Geen punt vir &) 1 • MID en A4 ✓ 1 • Vind die spasie ✓ 8 • A4 + 1 ✓ (al twee vir een punt) 1 • 1ste Karakter van die van ✓ 1 • MID(B4) ✓ • 2de Karakter van die ID nommer ✓ 1 • C4 ✓ (Pro of Amateur) 1 Kyk vir boublokke. 4.4 Details Werkblad: • Ontmerk gesluit vir selle B2:B4 ✓ 1 • Blad beskerm ✓ 2 (Nota aan merker: Geen wagwoord bygevoeg. 1 Indien wagwoord bygevoeg is, verloor leerder 2de punt) 4.5 Herbenoem sheet1 na Game ✓ 1 1 Totaal vir VRAAG 4 [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 11 VRAAG 5 Lêernaam: Q5GameStats Totaal V5: 34 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 5_1Table 5.1 Tabel 5_1 Tabel in databladaansig: 1 • Gesonke sel effek ✓ 2 • Alternatiewe rykleur groen ✓ 1 5.2.1 “Player ID”-Veld: 1 1 • Primêre sleutel is by die Player ID-veld gevoeg ✓ 5.2.2 “PlayerName”-Veld: 1 1 • “Playername”-veldgrootte 50 ✓ 5.2.3 “GamesPlayed”-Veld: • GamesPlayed is ʼn vereiste veld ✓ 1 1 of Validasiereël: Is NOT Null 5.2.4 “Distance traveled”-Veld: 1 Validasiereël bygevoeg: • Between 30 ✓ And ✓ 500 ✓ 1 3 of >=30 And <=500 of >29 And <501 1 5.2.5 “Skins”-Veld: • Verander na true/false ✓ 1 1 (verstek was yes/no) Qry5_3 Navraag 5.3 • Totale in Ontwerp aansig geaktiveer ✓ 1 • Avg Frequency of logins ✓ 1 3 • Geformateer tot 0 desimale plekke ✓ 1 Qry5_4 Navraag 5.4 AccountAge:(Date()-[Date of account creation])/30 1 OF AccountAge: (Date()-[Date of account 1 creation])/365.25*12 1 • Berekende veld genoem AccountAge bygevoeg ✓ 5 • Date() ✓ 1 • Afgetrek en gebruik [Date of account creation]-veld ✓ • Korrekte gebruik van hakies ✓ 1 • /30 ✓ OF /365.25*12. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) Qry5_5-Navraag 5.5 • >30000 op die “followers” kolom ✓ • Vertoon slegs die “username”-veld ✓ 1 • Sorteer gebruikersnaam in dalende volgorde ✓ • [Experience]< [Score] ✓ op korrekte velde ✓ 1 OF 1 5 OF 1 1 Frm5_6 Form 5.6 • Geographic location tekshokkie 1 verander na ʼn kombinasieboks ✓ • Q5_6 table gebruik as rybron ✓ 1 • Knoppie ingesit ✓ 1 5 • Operasie om die vorm toe te maak ✓ 1 • Used 5_6Close prentjie vir knoppie ✓ 1 Rpt5_7 Report 5.7 • Opskrif in die verslagopskrif verander na "Total followers per 1 country" en oor die bladsy gesentreer ✓ • Gegroepeer volgens “geographical location” ✓ 1 • Het die veld geographical location na die groepopskrif 1 geskuif ✓ • Berekende veld by die groepvoetskrif van ‘geographical 1 7 location’ bygevoeg ✓ 1 • =Sum ✓ ([Followers]) ✓ 1 • Die veld van geografiese ligging na enige grys agtergrondkleur geformateer ✓ 1 Totaal vir VRAAG 5 [34] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 13 VRAAG 6 Lêername: Q6_ESport, Q6_2Ranking Totaal V6: 13 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 6.1.1 Oortjie Naam: <title> Esport </title> 1 1 • Titelmerker: Beide <title> en </title> op die regte plek bygevoeg ✓ 6.1.2 Dota 2 TI10 opskrif: <font size="10" color="red"><marquee>Dota 2 1 TI10</marquee> </font> 2 • Stel fontgrootte gelyk aan 10 ✓ 1 • Verander colour na color ✓ 6.1.3 List of events of 2023 opskrif: <font face = "arial"> 1 1 • Verander type na face ✓ 6.1.4 Kolpuntlys: <ol type="A">..</ol> 1 • Verander die <ul> na <ol> en </ul> na </ol> ✓ 1 3 • Type = “A” ✓ • Sluitmerker van eerste lys item 1 verander van <li> na </li> ✓ 6.1.5 Naam No Tail: <td valign = "Middle" align = "center">No 1 Tail</td> 2 • <td valign = "Middle" ✓ 1 • align = "center" ✓>No Tail</td> 6.2.1 Team Liquid prent: <img src ="Q6PIC/TL.jfif" 1 1 • TL.png verander na TL.jfif. ✓ 6.2.2 Stats opskrif: 1 <th colspan="4">Stats</th> 2 • Colspan = 4 ✓ 1 • Regte posisie: in die <th> merker geplaas. ✓ Sluitplaatjie(s) (Closing tag(s)) en nes (nesting) korrek 1 1 gebruik. ✓ Totaal vir VRAAG 6 [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 7 Lêername: Q7_Cardtype, Q7_Data, Q7_MergeLetter Totaal V7:11 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 7.1.1 Q7_MergeLetter: 1 1 • Beide veranderingspore aanvaar ✓ 7.1.2 Q7_MergeLetter: • Korrekte bron “Q7_CardType.docx” gebruik ✓ 1 • Slegs die visakaart tipe ✓ • Vervang die naam (Name) en van (Surname) velde ✓ 1 4 1 • Possamevoeging voltooi & Gestoor as Q7Merged ✓ 1 9 voltooide briewe verwag in Q7Merged. 7.2.1 Q7_Data file IP werkblad: • Datavalidering op Kolom E-geslag toegepas ✓ • Slegs manlik (male) en vroulik (female) aanvaar ✓ 1 2 1 7.2.2 Dup-werkblad: 1 1 • Alle duplikate verwyder – 50 rekords oor ✓ 7.2.3 Company werkblad: 1 • By elke verandering in: Type of company ✓ • Gebruik funksie: Count used ✓ 1 3 • Voeg subtotaal by: Type of company ✓ 1 Totaal vir VRAAG 7 [11] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all