Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
NOVEMBER 2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
FINALE
SENTRUM-
PUNT
NOMMER
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE PUNT 26 19 21 19 35 15 15 150
KANDIDAATPUNT
NASIENERKODE/
HANDTEKENING
GEMODEREERDE
PUNT
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 652.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC November Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
Kontroleer deurgaans vir akkuraatheid en vaardigheid benodig voordat punt toegeken word.
VRAAG 1 Lêernaam: 1Tourism Totaal V1: 26
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
1.1 Small caps: Extract from Report 1
1
Font: Small caps
1.2 Text Effect (binne vorm): KWAZULU-NATAL 3
Teksvul: Gradient fill 1
Type: Rectangular 1
Eerste gradiëntstopposisie: 60% 1
1.3 Styles EN Indentation: (Showcasting style) 3
Paragraaf-inkeping: Left as 0 cm gestel 1
Paragraaf-inkeping: Special: Hanging by 1.5 cm 1
Nommering styl: 01., 02., … 1
1.4 Sitaat: (Department of Statistics South Africa) 1
Sitaat in 3de paragraaf na 'static' teks omgeskakel 1
1.5 SmartArt 4
SmartArt: Circle Relationship 1
Level 1: Tourism 1
Teks 'Tourism': 14 pt 1
Level 2: Employment, Transport, Food 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar indien SmartArt-grafika onder die
teks verksyn 'Question/Vraag 1.5')
1.6 Vind: 'tourism' 2
Match case + Find whole words only 1
Formaat: Highlight (Aanvaar enige kleur) 1
(Nota aan nasiener: 16 vervangings)
1.7 Kolomme EN Bladsyorientasie: PUBLIC RELATIONS … 2
effects of the pandemic.
Vereiste teks in 2 kolomme 1
Bladsyoriëntasie: Landscape toegepas op die teks in
kolomme 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
1.8 Index: Pandemic 1
Subentry 'Covid' by die hoofinskrywing 'Pandemic' 1
gevoeg
(Nota aan nasiener: Show/Hide { XE "Pandemic:Covid"})
1.9 Bibliografie 2
Outomatiese bibliografie ingevoeg 1
Bibliografiestyl: Harvard - Anglia 1
(Nota aan nasiener: References → Citations & Bibliography
Group → Style: Harvard)
1.10 Indeks 3
Indeks ingevoeg 1
Bladsynommers: Regsinlyn gestel 1
Gidslyn ('Tab leader'): Soliede lyn 1
ALT+F9: { INDEX \e " " \c "2" \z "7177" }
1.11 Ontzip (Unzip) 4
Lêer 1Poster is ontzip 1
Prentmanipulasie: Groep van 5 prente
Prente verskyn op die laaste bladsy van 1Tourism-
dokument 1
Alle prente is 'cropped to shape': Hexagons 1
Renosterprent is inlyn met en raak aan die onderste deel
van die Olifantprent 1
Totaal vir VRAAG 1 [26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
Kontroleer deurgaans vir akkuraatheid en vaardigheid voordat punt toegeken word.
VRAAG 2 Lêernaam: 2Competition Totaal V2: 19
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
2.1 Vergrote hoofletter (Drop Cap): W… 3
Posisie: Dropped (Nie 'In margin' nie) 1
Lines to drop: 3 1
Distance from text: 0.5 cm 1
2.2 Paragraafraam: Please share via … the number of shares. 2
Paragraafraam om die teks bygevoeg 1
Wydte van raamlyn: 3 pt 1
2.3 Hiperskakel (Hyperlink): Win! Win! Win! 1
Hiperskakel by: https://gosafari.co.za/ ingevoeg 1
2.4.1 Vormkontrole: Age-veld 2
Vormkontrole: Drop down-vormveld /Combo/List box 1
content control
Opsies: <35; 35 – 55; >55 1
2.4.2 Vormkontrole: Cell Number-veld 2
Type: Regular text 1
Maximum length: 10 (Aanvaar waardes tussen 11 en 14) 1
2.4.3 Vormkontrole: Extra entries-veld 3
Type: Calculation 1
Expression: =Share *2 2
Alt+F9: { FORMTEXT {=Share*2 }}
2.5 Tabelmanipulasie/Text to table 2
Tabel verskyn (3 rye x 3 kolomme) 1
Laaste twee selle saamgevoeg 1
2.6 Signature Line-eienskap 2
Signature line-eienskap toegepas 1
'Allow signer to add comments …' is gemerk 1
(Nota aan nasiener: Regsklik → Signature Setup)
2.7 Character & Paragraph spasiëring: Competition Terms ... 2
Character spacing op opskrif: Condensed 1
Paragraph spacing op teks onder opskrif: 15 pt After 1
Totaal vir VRAAG 2 [19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 3 Lêernaam: 3Tourists Totaal V3: 21
Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
kandidaat se respons.)
Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word die waardes in die bestaande data verander.
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
Data-werkblad
3.1 Sel A3: Formatering 1
Formaat van sel A19 op sel A3 toegepas 1
3.2 Selle A4 tot G4: Vertikaal gesentreerd en 2
Raamlyne/Kolombreedte
Vertikaal gesentreerd 1
Dik raamlyne op alle selle toegepas OF Kolom C breedte 1
verander
3.3 Sel B18: 4
=ROUNDUP((B17/100000)*8,0)
OF
=ROUNDUP((SUM(B5:B16)/100000)*8,0)
ROUNDUP (…,0) 1
B17 OF SUM(B5:B16) /100000 2
*8 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
3.4 Sel G5: 5
=IF(COUNT(B5:F5)=5,SUM(B5:F5),"")
OF
=IF(COUNT(B5:F5)<5,"",SUM(B5:F5))
OF
=IF(COUNTA(B5:F5)=5,SUM(B5:F5),"")
OF
=IF(COUNTA(B5:F5)<5,"",SUM(B5:F5))
OF
= IF(COUNTBLANK(B5:F5)=0,SUM(B5:F5),"")
OF
=IF(COUNTBLANK(B5:F5)>0,"",SUM(B5:F5))
OF
=IF(COUNTBLANK(B5:F5)<>0,"",SUM(B5:F5))
OF
=IF(COUNTBLANK(B5:F5)<1,SUM(B5:F5),"")
Funksie: IF 1
Kriteria: Bepaal die getal selle met/sonder waardes 1
OF bepaal of alle selle waardes in het
Waarde indien geen leë selle gevind word nie: 1
SUM(B5:F5)
Waarde indien leë selle gevind word: "" 1
Afgekopieer 1
3.5 Selle F20:F31: Voorwaardelike formatering 4
(This Worksheet →Boonste reël→ Kontroleer Edit Rule)
Voorwaarde/Kriteria:
Cell value > F5 OF Cell value > $F5 2
OF = F5<F20 OF =$F5<$F20
OF =F20]>F5 OF =$F20>$F5
Geen absolute selverwysing op rye nie 1
Formaat: Blou vulkleur 1
Chart-werkblad
3.6 Grafiek 5
Datareeks vir 2021: Series Value: Data!$C$20:$C$31 1
Datareeks vir 2020: Series Name: 2020 1
Legend: onder 1
Y-As: Nommerformaat: 'Use 1000 Separator' 1
X-As: Custom angle: -45° 1
(Merk deur inspeksie: Kan varieer vanaf ±-30 tot ±-50)
Totaal vir VRAAG 3 [21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 4 Lêernaam: 4Sightings Totaal V4: 19
Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
kandidaat se respons.)
Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word die waardes in die bestaande data verander.
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
Lions-werkblad
4.1 Sel D3: 1
=MAX(G7:G105) OF =LARGE(G7:G105,1)
Funksie: MAX(G7:G105) 1
4.2 Sel D4: 5
=SUMIFS(G7:G105,C7:C105,"Mpila Camp",H7:H105,
"TRUE")
OF
=SUMIFS(G7:G105,H7:H105,"TRUE",C7:C105,"Mpila Camp")
Somreeks: G7:G105 1
Kriteriareeks 1: C7:C105 1
Kriteria 1: "Mpila Camp" (Aanvaar indien oorheerstring 1
('wildcard') korrek gebruik is, bv. "Mpila *", "Mp*", ens.)
Kriteriareeks 2: H7:H105 1
Kriteria 2: "TRUE" OF TRUE 1
4.3 Sel A7: 3
=VLOOKUP(B7,Rangers!$B$2:$E$22,3)
Opsoekwaarde ('Lookup value:') B7 1
Tabelreeks ('array'): Rangers!$B$2:$E$22 OF 1
Rangers!$B$3:$E$22 OF
Rangers!B2:E22 OF
Rangers!B3:E22
Ry-indeksnommer: 3 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
4.4 Sel D7: Geneste IF-funksie gewysig 6
=IF(E7<$O$2,"Morning",IF(E7>=$O$3,"Night",
"Afternoon"))
OF
=IF(E7>=$O$3,"Night",IF(E7<$O$2,"Morning",
"Afternoon"))
OF
=IF(E7>=$O$3,"Night",IF(E7>=$O$2,"Afternoon",
"Morning"))
Geneste IF-sintaks: Stuur korrekte afvoer terug 1
Kriteria: Begin voor 12:00:
o E7<$O$2 OF E7<O2 1
o Afvoer: "Morning" 1
Kriteria: Begin vanaf 17:30:
o E7>=$O$3 OF E7>=O3 1
o Afvoer: "Night" 1
Kriteria vanaf 12:00 tot voor 17:30: "Afternoon" 1
(Nota aan nasiener: Punte word toegeken vir twee korrekte
kriteria en bypassende afvoer, en dan een punt vir die 'vang
alles')) (Aanvaar verwysing na Oggend, Middag, Nag/Aand)
4.5 Sel F7: 4
=E7+TIME(2,45,0) OF
=TIME(HOUR(E7)+2,MINUTE(E7)+45,SECOND(E7))
Uur-argument: +2 by oorspronklike uur 1
Minute-argument: +45 by oorspronklike minute 1
Sekonde-argument: 0 1
Selverwysing: E7 1
Totaal vir VRAAG 4 [19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 5 Lêernaam: 5Bookings Totaal V5: 35
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
Tabel: tbl5_1
5.1.1 Veld: Surname 1
Required: Yes 1
5.1.2 Veld: MemberNo (Toevoermasker) (Input Mask) 4
<L000000"@tvl"
< 1
L 1
000000 1
"@tvl" OF \@tvl 1
5.1.3 Veld: TravelDate 2
Formaat: Medium Date 1
Show Date Picker: Never 1
5.1.4 Veld: Accommodation (Opsoek) (Lookup) 1
Row Source Type: Table/Query 1
5.1.5 Veld: IDCopy 3
Veld IDCopy ingevoeg 1
Posisie: Onder Surname-veld 1
Datatipe: Hyperlink /Attachment/OLE object 1
Vorm: frm5_2
5.2 Prent 5Logo by die vormboskrif (form header) ingevoeg 1 5
Prentgrootte: 9 cm wyd x 4 cm hoog 1
Date-veld: Validation rule
Between #2023/01/01# AND #2025/12/31 3
OF
>= #2023/01/01# AND <=#2025/12/31
OF
> #2022/12/31# AND <#2026/01/01
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
Navraag: qry5_3
5.3 Transport-kriteria: Taxi OR Private 2 5
BookingAgent-kriteria: EasyStay 1
GroupSize-kriteria: >3 OF >=4 1
AND-logika korrek toegepas 1
OF
(Verwagte getal rekords: 4 rekords)
Navraag: qry5_4
5.4 BookingAgent: Total Group By 1 2
Cost: Total: SUM 1
Navraag: qry5_5
5.5 Berekende veld (Calculated field): 6
DOB: [Year] & Left([ID],6)
DOB: 1
[Year] 1
& 1
Funksie: LEFT 1
[ID] 1
6 1
Verslag: rpt5_6
5.6 Velde wat vertoon: Surname, Name, GroupSize, 6
Accommodation en Transport 1
Groepering (Grouping): Transport 1
Funksie in Transport-onderskrif (footer) ingevoeg 1
=SUM ([GroupSize]) 2
Gesorteer op (Sorted by) Surname 1
Totaal vir VRAAG 5 [35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 6 Lêername: 6_1Dolphin, 6_2Heritage Totaal V6: 15
Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
Numeriese attribuutwaardes en enkele woorde hoef nie in aanhalingstekens te wees nie
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
6_1Dolphin
6.1.1 Liggaamsmerkers (Body tags): Teksattribuut 1
<body text="blue">…</body>
Attribuut: text="blue" 1
(Nota aan nasiener: MOENIE font-merkers aanvaar NIE)
6.1.2 Heading 2-merkers: Did you know? 1
<h2>Did you know?</h2>
Heading 2 merkers ingevoeg 1
6.1.3 Bold-merkers 1
<b>The Dolphin Coast … year-round tropical climate.</b>
Bold-merkers op teks toegepas 1
6.1.4 Skakelmerkers (Link tags) 3
</p>For more information e-mail: <a href ="mailto:
#dolphincoast@gmail.com">dolphincoast@gmail.com
</a></p>
Ankermerker ingevoer 1
Attribuut: href=mailto:dolphincoast@gmail.com (Aanvaar 1
met/sonder die mailto en/ook hutsmerk (hash tag) (#))
Teks: dolphincoast@gmail.com (verskyn twee keer) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
6_2Heritage
6.2 … 8
<img src="6_2Flamingo.jpg" width="500"/>
…
<tabel bgcolor="beige" border="5" height="10" >
<tr>
<td colspan="3" align="center"><b>10 Jewels of
the Wetland Park</b></td>
<td rowspan="4">Lake St Lucia</td>
</tr>
…
<ul type="circle">
<li>Established: 1895</li>
<li>Area: 3 280 km squared</li>
<li>Reference No.: 345</li>
<li>UNESCO Site Id: 914</li>
<li>Designated: 2 October 1986</li>
</ul>
Prent (Image)
Lêeruitbereiding vir prent: jpg 1
Tabel
Agtergrondkleur: bgcolor="beige" 1
Colspan: colspan="3" 1
Inlynstelling: align="center" OF 1
<th>...</th> OF 1
<center> … </center>
Rowspan: rowspan="4" 1
Ongeordende lys (Unordered list) 1
Ongeordende lysmerkers: <ul>…</ul> merkers 1
Kolpuntmerker: type="circle"
Lysmerker toegemaak: Area: 3 280 km squared</li>
Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies en nesting is korrek
gebruik. 1 1
Totaal vir VRAAG 6 [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 7 Lêername: 7Map, 7TravelMode, 7Travellers Totaal V7: 15
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
7Map
7.1. Tabelberekening en Teksblokkie (Textbox) 5
7.1.1 Selberekening: KwaZulu-Natal:
= 100 - SUM(ABOVE) 2
OF
=B11-SUM(B2:B9)
OF
=SUM(BELOW)-SUM(ABOVE)
Alt+F9 { ... }
7.1.2 Teksblokkie:
Posisie: Geskuif na KwaZulu-Natal gebied op die kaart 1
Vormraam (Shape border): Geen buitelyn nie (No Outline) 1
1
Rotasie: Tussen ±300° en ±320° (Kontroleer deur
inspeksie)
7TravelMode – Info-tabel
7.2 7Travellers-werkblad ingevoer na 7TravelMode databasis 1 3
As 'n gekoppelde ('linked') tabel 1
Gekoppelde ('linked') tabel genoem Info 1
7BigFive
7.3 Sel M2: (Nota aan nasiener: OR funksie nie IF funksie nie.) 7
=OR(F2=$B$11,F2=$B$12,F2=$B$13,F2=$B$14,F2=$B$15)
Weergawes: Kandidaat en Nasiener MSO 365
Nasiener in MSO 2016/2019/2021
Selverwysing: F2 1
Verwysing na al 5 opsies in die OR-funksie 1
Vertoon vereiste uitslae as selle M3:M7 afgekopieer is 1
Sel P3:
=COUNTIF(I3:O3,True)=5 OF
=IF(COUNTIF(I3:O3,True)=5,True,False)
Bepaal of al die Groot Vyf-diere gesien was 1
e.g.COUNTIF/IF(COUNTIF) funksie
Verwysing na selle in die reeks I3 tot O3 1
Kriteria: True 1
Logies: =5 / True, False (Ignoreer as aanhalings bygevoeg is) 1
Totaal vir VRAAG 7 [15]
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
TOTAAL 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper