Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
VERBRUIKERSTUDIES
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 






View all


CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2016 Afr_hlayiso.com_.pdf
Consumer Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Pages
- 12
- File size
- 894.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 1.1.1 A dat dit nie nodig is om groot hoeveelhede geld rond te dra nie. (1)
1.1.2 C die item te betaal terwyl dit in die winkel bly. (1)
1.1.3 B Dit help jou om die spandeer van jou geld te kontroleer (1)
1.1.4 D Kredietburo (1)
1.1.5 B Ouderdom, geslag en gesondheidstoestand (1)
1.1.6 A ragitis. (1)
1.1.7 C Verlaag die cholesterolvlak (1)
1.1.8 D Vitamien C (1)
1.1.9 A Warm kleure en diagonale lyne (1)
1.1.10 D Aaneenlopende lyn (1)
1.1.11 A Oranje, groen, pers (1)
1.1.12 D Radiale balans (1)
1.1.13 B oop (1)
1.1.14 B duursaam en maklik om skoon te maak. (1)
1.1.15 C verseker dat fisiese gemak volgehou word. (1)
1.1.16 D Lees die kontrak en waarborg voordat jy op krediet koop (1)
1.1.17 C verseker dat hy die korrekte hoeveelheid produkte verkoop. (1)
1.1.18 A se produkte meer effektief produseer wees as sy kompeteerders. (1)
1.1.19 C ʼn produk idee te evalueer. (1)
1.1.20 B ʼn onbevredigde behoefte in die markplek bevredig. (1)
1.2 1.2.1 C ʼn Minimum openingsdeposito van R0 tot R50 (1)
1.2.2 G Word gebruik as belegging; geld kan nie onttrek word nie (1)
1.2.3 F ʼn Minimum balans van R1 000 moet ten alle tye beskikbaar wees (1)
1.2.4 E Geld word vir ʼn vaste periode met hoë rente belê (1)
1.2.5 B Bank bied lae rente plus oortrokke fasiliteite (1)
1.3 1.3.1 D Belangrik vir goeie sig (1)
1.3.2 B Reguleer die vloeistofbalans in die selle (1)
1.3.3 E Stel energie van koolhidrate, proteïene en vet vry (1)
1.3.4 G Bou sterk tande en bene (1)
1.3.5 A Vorm deel van ensieme en insulien (1)
1.4 1.4.1 vloerplan (1)
1.4.2 argitek (1)
1.4.3 verkeerpatroon (1)
1.4.4 oriëntasie (1)
1.4.5 sone (1)
1.5 1.5.1 toon (1)
1.5.2 Embossering (1)
1.5.3 Waarde (1)
1.5.4 Sanforisering (1)
1.5.5 Harmonie (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) VERBRUIKERSTUDIES 3
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 Definieer die term begroting.
ʼn Begroting is ʼn skatting van jou inkomste en uitgawes oor ʼn periode
van tyd.
OF
ʼn Gedetailleerde ontleding van jou totale inkomste en beplande
uitgawes vir ʼn spesifieke periode. (2)
2.2 Verduidelik wat vaste uitgawes is.
Vaste uitgawes – uitgawes wat gewoonlik weekliks of maandeliks betaal
word.
Spesifieke gereelde bedrae wat gewoonlik ʼn kontrak of ʼn ooreenkoms
byvoorbeeld huur, skoolfooie, mediese skema, versekering,
motorpaaiemente, meubelpaaiemente en huislening. (2)
2.3.1 Beskryf VYF maniere hoe ʼn begroting ʼn gesin kan help met
hulle finansies.
Dit help om jou uitgawes te verminder.
Dit help om doelwitte vir jou en jou familie te stel.
Dit help in noodgevalle.
Dit voorkom dat jy in ernstige skuld beland.
Dit plaas jou in beheer van jou geld.
Dit leer jou waarde van geld. (Enige 5 x 1) (5)
2.3.2 Identifiseer die gesin se bronne van inkomste.
Salaris
Pensioen
Besigheidswins (Enige 2 x 1) (2)
2.3.3 Bespreek VYF faktore wat die gesin se bestedingspatroon
beïnvloed
Huishoudelike samestelling – Mnr. en Mev. Abrahams en die
ouma dra by tot besteebare inkomste
Finansiële hulpmiddels en besteebare inkomste – daar is ʼn
vaste inkomste. Besigheidsinkomste en kredietkaart.
Behoeftes – koop handelsnaamklere/kos van
Woolworths/dobbel/vakansie by die see/eet gereeld uit.
Behuising – bly in ʼn duur behuisingskompleks
Ligging – duur behuisingskompleks
Voorkeure -– koop organiese kos en handelsnaam klere
(Enige 5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2016)
2.3.4 Verduidelik die nadele van die gesin deur gebruik te maak van
die kredietkaart op klere, organiese kos en vakansies.
Die bank trek die persentasie op die verkope bedrag voordat die
besigheid betaal word.
Hoë rente word betaal.
Kan ʼn finansiële las word omdat dit jou meer in die skuld sit.
As jy geld by ʼn OTM op die kredietkaart trek sal jy hoë rente
betaal.
Laat betaling van paaiemente sal lei dat jou naam op die swartlys
geplaas sal word. (Enige 3 x 1) (3)
2.4 Analiseer die voordele van die ouma se spaarrekening.
Die fondse is altyd tot jou beskikking.
Kan enige tyd addisionele deposito’s maak.
Kan kompeterende rente verdien.
Kan rente na ʼn ander rekening oordra.
Rente verdien word op ʼn daaglikse basis bereken en herbelê.
(Enige 2 x 1) (2)
2.5 2.5.1 Verduidelik wat ’n piramideskema is.
Op vlak 1 betrek ʼn persoon vier mense om hom geld te betaal. Die
vier mense moet nog elk vier persoon betrek om geld te betaal, ens.
Gedeelte van die geld gaan na die eerste persoon. (2)
2.5.2 Gee TWEE redes waarom Mnr. Abrahams nie by die
piramideskema moet aansluit nie.
Wanneer persone aan die onderkant nie nuwe mense kan kry
nie, sal die skema ineenstort en mense wat aan die onderkant
van die skema is, sal al hulle geld verloor.
Piramideskemas is verbied in Suid-Afrika (Seksie 43 van die
Verbruikersbeskermingswet) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) VERBRUIKERSTUDIES 5
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 Lys VIER funksies van proteïene.
Dit vorm deel van alle liggaamselle, weefsel- en bloed-ensieme,
antiliggaampies, naels, vel, hare en sekere hormone.
Dit word benodig vir groei, herstel en beheer van liggaamweefsel.
Dit voorsien energie as daar ʼn tekort aan koolhidrate en vette is.
Dit help om die vloeistofbalans in die liggaam te behou. (4 x 1) (4)
3.2 Gee DRIE redes waarom te veel stysel in ʼn dieet nie aanvaarbaar is nie.
Oortollige koolhidrate kan word in vet omgesit.
Te veel suiker kan lei na vetsug en tandverrotting.
Te veel suiker maak jou versadig, dus eet jy minder voedsame kos,
byvoorbeeld vrugte en groente. (3 x 1) (3)
3.3 Verduidelik waarom ’n persoon wat gewig wil verloor nie alle stysel uit
hul dieet moet uitsluit nie.
ʼn Dieet met ʼn tekort aan stysel mag lei tot ʼn gebrek aan energie.
Proteïene mag gebruik word om energie te verskaf, maar weefsel kan nie
opgebou word nie.
Die liggaam benodig stysel vir normale oksidasie van vette in die liggaam.
Stysel bevat vesel wat ʼn gevoel van versadiging gee.
Stysel vertraag die leegmaak van die maag; dus help dit om gewig te
verloor. (Enige 2 x 1) (2)
3.4 Vergelyk die voedingsbehoeftes van ’n kleuter met die
voedingsbehoeftes van ’n jong volwassene.
Spesifieke
Kleuter Jong volwassene
voedingsbehoeftes
3.4.1 Proteïene Inname moet Inname moet voldoende
voldoende wees om wees om groei te
groei te verseker onderhou
3.4.2 Yster Voedsel sal genoeg Hoëyster behoeftes –
yster voorsien verhoging in
bloedvolume
3.4.3 Kalsium Word benodig vir Benodig meer kalsium –
mineralisering van groei vinniger
bene (6)
LET WEL: Moet in tabelvorm wees; -1 as dit nie in tabelvorm is nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2016)
3.5 3.5.1 Verduidelik wat fortifiseer is.
Dit is die byvoeging van vitamiene en minerale by voedsel. Die
byvoeging van vitamiene en minerale mag nie in die natuurlike
vorm verskyn nie. (2)
3.5.2 Identifiseer die broodrolletjies wat die meeste energie
verskaf. Gee redes vir jou antwoord.
Broodrolletjies – wit, hoog in proteïene sal die meeste energie
verskaf omdat dit 1 146 kJ verskaf, vetinhoud is 2,4 en die
koolhidrate is 47,8. (4)
3.5.3 Beveel broodrolletjies aan wat die mees geskikste is vir ʼn
groeiende kind en gee ʼn rede vir jou antwoord.
Broodrolletjies (wit), hoë proteïene verskaf 11,7 g proteïene per
100 g/bevat die meeste proteïene. (2)
3.5.4 Gee redes waarom die regering besluit het om broodmeel te
fortifiseer.
Meeste families wat nie genoeg geld het om kos te koop nie
gaan honger, dus koop hulle broodmeel.
Die gefortifiseerde brood sal energie en mikro-nutriënte aan
kinders verskaf dus verander dit die algemene gesondheid
van die bevolking.
Baie mense glo tuisgebakte brood kan as hulle stapelvoedsel
dien. (Enige 3 x 1) (3)
3.6 Beskryf hoe kruiskontaminasie in die kombuis plaasvind.
Gekontamineerde voedsel mag spat of drup op ander voedsel.
Bakterieë kan oorgedra word deur ongewaste hande van werkers,
klere van werkers, lappe wat gebruik word om oppervlakte of apparate
af te was.
Wanneer rou en gekookte voedsel voorberei word op dieselfde
oppervlakke, snyplanke en skottelgoed wat nie gewas is nie.
Wanneer handvatsels van yskasdeure deur nie-ongewaste hande
aangeraak word. (4 x 1) (4)
3.7 Verduidelik waarom mense wat met voedsel werk, beskermde klere
moet dra.
Voorwerpe soos byvoorbeeld hare, vingernaels, ringe, oorbelle en
pleisters mag in die voedsel val en dus die kos kontamineer.
Dra toe skoene – beskerm teen brand. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) VERBRUIKERSTUDIES 7
3.8 Evalueer die geskiktheid van onderstaande resep vir ’n bejaarde persoon.
Bejaarde persone:
Ervaar tandprobleme wat probleme met kou veroorsaak, bv. ʼn maalvleis-
pastei en kapokaartappels vereis nie baie kou nie (sagte voedsel vereis nie
baie kou nie).
Het ’n verhoogde risiko vir hipertensie – baie min sout is in hierdie resep
gebruik (moontlik weggelaat of vervang met kruie)
Het spysverteringsprobleme – tamaties, uie en aartappels bevat vesel
wat sal help met vertering van voedsel in die dunderm.
Ervaar ʼn verlaging in spiersterkte – die maalvleis voorsien proteïene wat
nodig is vir die opbou van weefsels en spiere.
Die resep bevat proteïene, vitamiene, koolhidrate en vet/goed
gebalanseerd/ nutriënte digtheid – bejaardes benodig verskeidenheid
nutriënte om gesond te bly. (Enige 8 x 1) (8)
[40]
VRAAG 4: KLEDING
4.1.1 Identifiseer die fokuspunt van uitrusting.
Die valletjie op die skouer.
Die gordel (Enige 1 x 1) (1)
4.1.2 Gee TWEE maniere hoe harmonie in die ontwerp verkry is.
Ontwerp op die materiaal is klein wat in harmonie is met die
liggaamsgrootte van die draer is/staan nie uit nie om ʼn illusie van
groot proporsie te skep nie.
Die valletjie op die skouer is nie te groot nie – dit is in harmonie
met die rok en liggaamsgrootte. (2)
4.1.3 Identifiseer tipe balans.
Informele balans (1)
4.2 Identifiseer die kleurskema
Monochromatiese kleurskema
Analogiese kleurskema
Komplementêre kleurskema
Dubbele-komplementêre kleurskema (4)
4.3 4.3.1 Identifiseer die tipe lyn in die prent geïllustreer.
Horisontale lyne (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2016)
4.3.2 Bespreek die effek van hierdie lyne op die liggaam.
Horisontale lyne maak dit wyer – dus vertoon die bo-gedeelte
wyer/groter.
ʼn Persoon met breë skouers sal breër vertoon. (2)
4.3.3 Identifiseer die weef-konstruksiemetode:
(a) T-hemp materiaal – weef (1)
(b) Denim materiaal – keper weef (1)
4.3.4 Vergelyk die kleedstof eienskappe van die uitrusting. Voltooi die
tabel in die ANTWOORDEBOEK.
Kleedstof T-hemp materiaal Denim
eienskappe
(a) Duursaamheid T-hemp materiaal is Denim is duursaam en
nie so duursaam sal langer hou.
nie. Dit kan leer as
dit deur ʼn skerp
voorwerp getref
word.
(b) Gemak T-hemp materiaal is Rek denims
gebrei en rek (spesialiteitsdenim) is
volgens baie gemakliker om te
liggaamsmate dus dra as want dit rek met
baie gemaklik. liggaamsmassa.
(c) Dimensionele Die T-hemp mag Denim is baie stabiel en
stabiliteit langer en breër sal nie van vorm
word as dit gewas verander nie.
word. (6)
LET WEL: Nie in tabelvorm nie -1 punt.
4.3.5 Verduidelik wat sanforiseer beteken.
Sanforiseer – gewoonlik aangewend op natuurlike vesel (katoen) het
die neiging om te krimp as dit gewas word. Alkalië en stoom word
toegepas op die kleedstof om te rek en te krimp. Sanforiseerde
kleedstof sal nie meer as 2% krimp as dit gewas word nie. (3)
4.4 Verduidelik waarom antibakteriese afwerking op kouse en aktiewe drag
aangewend word.
Bakteriese groei mag voorkom wanneer ʼn persoon sweet en die
antibakteriese afwerking sal die groei van mikro-organismes voorkom/
weerstaan. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) VERBRUIKERSTUDIES 9
4.5 Eienskappe van figuur vorme
FIGUUR VORME EIENSKAPPE
4.5.1 Driehoek of A-vorm (a) Bors, middellyf is breër as die heupe
(b) Skouer-lyn wat hang/klein middellyf (2)
4.5.2 Reghoek of H-vorm (a) Reguit en afwaartse vorm/gemiddelde
tot groot middellyf/klein tot medium
buuste
(b) Bors, heup en middellyf dieselfde
wydte/reguit torso (2)
4.5.3 Appel of Ovaal-vorm (a) Groot buuste/ronde middellyf area/breë
heupe
(b) Breë bors en skouers/goeie
proposionele liggaam/medium tot breë
middellyf en heupe (2)
[30]
VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR
5.1 Lys DRIE tipes kunsmatige beligting wat in die huis gebruik word.
Algemene beligting
Taak beligting
Dekoratiewe beligting of aksentbeligting (3)
5.2 Bespreek DRIE faktore wat ʼn gesin met klein kinders in gedagte gehou
moet word wanneer meubels aangekoop word vir hul leefkamer.
Die meubels moet sterk en duursaam wees om slytasie te hanteer.
Die meubels moet maklik skoongemaak kan word – klein kinders kan.
(Enige 3 x 1) (3)
5.3 Verduidelik wat ’n persoon in gedagte gehou moet word m.b.t.:
5.3.1 Ekonomiese aspekte
Die huis moet bekostigbaar wees.
Hou in gedagte toekomstige uitbreidings om aan die veranderde
behoeftes van die gesin te voldoen of dit bekostigbaar sal
wees. (2)
5.3.2 Beskikbare bergingsplek
Sien dat daar voldoende gerieflike en toeganklike berging is.
Bergingspasie moet regdeur die huis geïnkorporeer wees. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2016)
5.4 Verduidelik hoe Abigail ontwerpelemente kan gebruik om die huis te
verbeter. Skryf jou antwoord in paragraafvorm.
Hou die meubels in proporsie met die kamer. Vermy groot meubelstukke.
Rangskik meubels so na as moontlik aan die muur om spasie in die middel te
skep. Gebruik analogiese kleurskema van ligte kleure vir mure en vloere.
Moenie voorwerpe soos koffietafel of ʼn mat in oop spasie plaas nie.
(Enige 3 x 1)
Vir ʼn lae plafon verf wit of ʼn ligte kleur. Maak gebruik van vertikale lyne vir
muurbedekkings. Gebruik ritme vir dekoratiewe items sodat dit die oog
dwing om te beweeg van die vloer na die plafon. ʼn Suidfront kamer is koud en
donker, kan ʼn warm atmosfeer geskep word deur warm kleure of ʼn
kombinasie te gebruik. (Enige 3 x 1)
LET WEL: Nie in paragraafvorm -1. (6)
5.5 Noem DRIE verantwoordelikhede wat ’n verbruiker moet hê voordat
meubels gekoop word.
Vergelyk pryse by verskillende winkels voordat jy koop om te verseker dat jy
nie te veel betaal by die een winkel nie – kry ʼn goeie kopie.
Vergelyk jou begroting met die prys (ingesluit verborge koste) om te verseker
dat jy genoeg geld het om vir die meubels te betaal.
Lees die kontrak en waarborg deur sodat jy seker is van jou regte.
Vind ’n winkel met ʼn goeie reputasie om te verseker dat jy nie jou geld
verloor nie. (Enige 3 x 1) (3)
5.6 5.6.1 DRIE basiese sone van ’n huis
Werk-area − kombuis
Rus-area − slaapkamers en badkamers
Sosiale area − sitkamer en eetkamer (3)
5.6.2 VYF simbole
Bad, toilet, wasbak, stort, deure vensters en stoof
(Enige 5 x 1) (5)
5.6.3 Is dit ʼn oopplan of ʼn geslote plan? Gee ʼn rede vir jou antwoord.
Geslote plan − Die huis is verdeel in verskillende kamers.
Elke vertrek het ʼn deur wat die vertrek afsluit van ander vertrekke. (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) VERBRUIKERSTUDIES 11
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 Lys DRIE faktore wat ʼn winsgewende besigheid beïnvloed.
Passie
Produk/diens
Kompetisie
Prys
Teikenmark
Kapasiteit en vermoë
Ligging, omgewing, ekonomie (Enige 3 x 1) (3)
6.2 Verduidelik wat produkspesifikasie is.
Dit is ʼn geskrewe beskrywing van ʼn item/produk, insluitende detail van die
grootte en voorkoms. Dit moet al die bestanddele, komponente en
apparaat wat nodig is vir die produksie van die item/produk beskryf. (3)
6.3.1 In watter stadium van die produksie-lewenssiklus is hulle
besigheid?
Bekendstellingsfase (1)
6.3.2 Oorhoofse koste
Huur
Vervoer
Verpakking (3)
6.3.3 Komponente van die bemarkingsmengsel.
Produk – koekvurkies met krale handvatsels
Prys – mededingende prys
Plek – plaaslike vlooimark
Promosie – adverteer op Facebook
Persone – kliënte wat na die vlooimark kom (5 x 2) (10)
6.3.4 Verduidelik hoe hierdie besigheid ʼn kompeterende voordeel het
bo ander koekvurkie verkopers.
Die koekvurkies het krale handvatsels.
Dit het verpakking.
Adverteer op Facebook. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2016)
6.4 Berekeninge:
6.4.1 Produksiekoste = R3,50 + R2,00 + R1,20
= R6,70 (1)
6.4.2 Verkoopprys vir 1 = R6,70 x 60/100 = R4,02
R6,70 + R4,02 = R10,72 (3)
6.4.3 Verkoopprys vir 100 = R10,72 x 100
= R1 072,00 (2)
6.4.4 Wins
(Verkoopprys – Produksiekoste = Wins)
R1 072,00 – R670,00
= R402,00 (2)
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
CONSUMER STUDIES GR12 MEMO NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR12 MEMO NOV2022_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2016 Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2016 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2016 Afr_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CONSUMER STUDIES MEMO GR11 NOV 2019_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CONSUMER STUDIES MEMO GR11 NOV 2019_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Consumer Studies
Explore more published documents in this catalogue.
Annual teaching plan
Gr 11 Con Stu ATP 2023-24.pdf
Question paper
CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper
CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum