Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
DANSSTUDIES
PUNTE: 100
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 



_hlayiso.com_--1df684bf-cf23-4ae8-8676-1a802e77e828/v1-1b5cc7224ba2deb8dc70/card.webp)
_hlayiso.com_--def2cad3-6a7f-4142-93fd-3d549c6ae048/v1-bff9e9db6c8c1430be76/card.webp)
View all





Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
Grade 11 Dance Studies question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Dance Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Dance Studies
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1.5 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape November 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 DANSSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord slegs SEWE vrae.
2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
3. AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYKE EN GESONDHEIDSORG (40 punte)
AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID (60 punte)
4. AFDELING A: Bestaan uit VIER vrae. Beantwoord slegs DRIE vrae in hierdie
afdeling.Let daarop dat jy ʼn keuse tussen VRAAG 3 en
VRAAG 4 het in hierdie afdeling. Indien jy beide vrae
beantwoord, sal slegs die eerste vraag wat beantwoord is,
nagesien word.
5. AFDELING B: Bestaan uit VYF vrae. Beantwoord slegs VIER vrae in hierdie
afdeling.Let daarop dat jy ʼn keuse tussen VRAAG 6 en
VRAAG 7 het in hierdie afdeling. Indien jy beide vrae
beantwoord, sal slegs die eerste vraag wat beantwoord is,
nagesien word.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Lees elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
8. LET WEL: Indien jy gevra word om te verduidelik/breedvoerig te skryf/te
beskryf/te ontleed/te evalueer/te vergelyk, skryf jou antwoord in volsinne en gee
soveel inligting as moontlik. Eenwoord-antwoorde sal NIE aanvaar word NIE.
9. Jy mag rofwerkbeplanning in die ANTWOORDEBOEK doen. Trek 'n streep deur
enige werk wat NIE nagesien moet word NIE.
10. Jy sal geassesseer word op jou vermoë om:
x Gebruik te maak van slegs EEN taal in jou antwoorde
x Inligting te organiseer en duidelik oor te dra
x Die spesifieke formaat te gebruik wat in bepaalde vrae vereis word
x Gebruik korrekte dansterminologie waar nodig
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) DANSSTUDIES 3
AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYKE EN GESONDHEIDSORG
VRAAG 1: DANSKONVENSIES/POSTUUR/VEILIGE LANDINGS
1.1 Beskryf hoe die volgende danskonvensies en waardes sukses in jou
dansopvoerings kan verseker:
1.1.1 Stiptelikheid (1)
1.1.2 Selfdissipline (1)
1.1.3 Konsentrasie en luister in die klas (1)
1.1.4 Kleredrag (1)
1.1.5 Veilige danspraktyke (1)
1.2 Verduidelik hoe om die korrekte postuur in die dansklas te handhaaf. (6)
1.3 Bespreek die reëls van ʼn sprong en hoe om veilig te land. (4)
[15]
VRAAG 2: VOEDSELGROEPE/SOEPELHEID/BESERINGS
2.1 Noem enige DRIE voedselgroepe wat belangrik is vir ʼn gebalanseerde dieet. (3)
2.2 Beskryf die funksie van elkeen van die voedselgroepe wat in VRAAG 2.1
genoem is. (3)
2.3 Verduidelik enige TWEE faktore wat kan verhoed dat jy so soepel kan wees
soos gewys word in die prent hieronder. (2)
2.4 Verduidelik waarom dit belangrik is vir ʼn danser om soepel te wees. (3)
2.5 Bespreek die onmiddellike behandeling van enige beserings in die dansklas. (4)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 DANSSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018)
JY HET ’N KEUSE TUSSEN VRAAG 3 EN VRAAG 4.
BEANTWOORD NET EEN VRAAG.
VRAAG 3: SPIERE/GEWRIGTE/ANATOMIESE AKSIES (KEUSEVRAAG)
3.1 Noem die vier spiere wat in die diagram hieronder gewys word. Skryf slegs
die antwoord langs A–D in jou ANTWOORDEBOEK neer.
A
B
C
D
(4)
[https://www.google.co.za/search?hl=en&tbm=isch&source=hp&biw=1034&bih=615 &ei=
7F5XWoiFBoWdsAf8nK_QCQ&q=IMAGES+of+]
3.2 Voltooi die volgende sinne oor SINOVIALE GEWRIGTE en ANATOMIESE
AKSIES en skryf slegs die antwoord in jou ANTWOORDEBOEK neer.
3.2.1 Die elmboog is ʼn … gewrig en kan slegs in twee rigtings beweeg. (1)
3.2.2 Die heup is ʼn … gewrig en kan in alle rigtings beweeg. (1)
3.2.3 Die kuitspiere … die enkelgewrig. (1)
3.2.4 Die Gracilis-spiere … die heupgewrig. (1)
3.3 Bespreek TWEE funksies van die spiere. (2)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) DANSSTUDIES 5
VRAAG 4: SKELET (KEUSEVRAAG)
4.1 Benoem die VIER bene soos in die diagram hieronder aangedui word. Skryf
slegs die antwoord langs A–D in jou ANTWOORDEBOEK neer.
A
B
C
D
(4)
[https://www.google.co.za/search?q=Images+of+a+dancers+skeleton&hl=en&tbm=isch&tbs=r
img:CX035BMDZi_18IjjlAaZilLB3Hr7YN2]
4.2 Gee ʼn voorbeeld van elkeen van die volgende tipe bene van die liggaam:
4.2.1 ʼn Lang been (1)
4.2.2 ʼn Plat been (1)
4.2.3 ʼn Onreëlmatige been (1)
4.2.4 Sesamoïde been (1)
4.3 Bespreek TWEE funksies van die skelet. (2)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 DANSSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID
VRAAG 5: DANSVORME/BEGINSELS
5.1 Beskryf DRIE beginsels van jou hoofdansvorm. (3)
5.2 Vergelyk die bewegings en musiek van jou dansvorm met enige ander dansgenre. (4)
5.3 Bepreek wat jy interessant gevind het toe jy Inheemse Dans gedurende jou PAT
geleer het. (3)
[10]
JY HET ’N KEUSE TUSSEN VRAAG 6 EN VRAAG 7.
BEANTWOORD SLEGS EEN VRAAG
VRAAG 6: SUID-AFRIKAANSE/INTERNASIONALE CHOREOGRAAF EN
DANSWERK (KEUSEVRAAG)
Kies EEN van die SUID-AFRIKAANSE/INTERNASIONALE CHOREOGRAWE en EEN
van hul DANSWERKE uit die voorgeskrewe lys hieronder en beantwoord die volgende
vrae:
HIERONDER IS DIE VOORGESKREWE LYS VAN INTERNASIONALE /
SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE EN HUL DANSWERKE
INTERNASIONALE DANSWERKE
CHOREOGRAWE
George Balanchine Appollo/Jewels
Alvin Ailey Revelations
Martha Graham Lamentation/Errand into the Maze
Christopher Bruce Ghost Dances
Matthew Bourne Swan Lake/Cinderella
Marius Petipa Swan Lake
Pina Bausch The Rites of Spring
William Forsythe In the Middle, Somewhat Elevated
Mats Ek Giselle/Swan Lake/Carmen
Rudi van Dantzig Four Last Songs
Jiri Kylian Wings of Wax / Stamping Ground
SUID-AFRIKAANSE DANSWERKE
CHOREOGRAWE
Veronica Paeper Orpheus in the Underworld/Carmen
Vincent Mantsoe Gula Matari
Alfred Hinkel Last Dance (Bolero)/Rain in a Dead Man`s
Footprints/Cargo/ I am Cinnamon
Sylvia Glasser Tranceformations
Gary Gordon Bessie’s Head
Mavis Becker Flamenco de Africa
Hazel Acosta Blood Wedding
Caroline Holden Imagenes
Gregory Maqoma Beauty Trilogy/Skeleton Dry/Four Seasons/
Footprints
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) DANSSTUDIES 7
6.1 Gee die naam van die choreograaf en die danswerk.
6.2 Beskryf die storie/intensie/tema van die danswerk. (4)
6.3 Verduidelik die produksie-elemente soos die kostuum, beligting, rekwisiete,
stelontwerp, ens. wat gedurende hierdie danswerk gebruik word. (8)
6.4 Gee ʼn gedetailleerde verduideliking van hoe die musiek/begeleiding die
danswerk verbeter het. (4)
6.5 Bespreek die choreograaf se bydrae tot dans in die gemeenskap. (4)
[20]
OF
VRAAG 7: GREGORY MAQOMA SE FOUR SEASONS (KEUSEVRAAG)
Beantwoord die volgende vrae oor die choreograaf Gregory Maqoma en sy
danswerk Four Seasons.
7.1 Beskryf die redes waarom Maqoma die choreografie vir hierdie danswerk (4)
gedoen het.
7.2 Kies enige TWEE van die vier seisoene en verduidelik hoe hy gebruik
gemaak het van die bewegingswoordeskat, kostuums en beligting in hierdie
TWEE tonele. (2 x 4) (8)
7.3 Verduidelik hoe die musiek in die danswerk Four Seasons gebruik was. (4)
7.4 Bespreek Maqoma se bydrae tot dans in die gemeenskap. (4)
[20]
VRAAG 8: KONVENSIONELE/ONKONVENSIONELE OPVOERRUIMTES
8.1 Gee die name van die DRIE konvensionele/onkonvensionele opvoerruimtes
gemerk A–C in die prente hieronder. Skryf slegs die antwoord langs A–C in
jou ANTWOORDEBOEK neer.
A
[https://za.pinterest.com/pin/133559945172985503/]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 DANSSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018)
B
[https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/d/df/Circle In The Square.jpeg]
C
(3)
[http://kwekudee-tripdownmemorylane.blogspot.co.za/2013/06/san-bushmen-people-world-most-ancient.html]
8.2 Daar is gewoonlik ʼn span mense wat agter die skerms in konvensionele
dansruimtes werk.
Noem enige TWEE van die personeellede wat deel van die produksiespan
uitmaak. (2)
8.3 Verduidelik die rol of werk van die TWEE mense wat in VRAAG 8.2 genoem is. (2)
8.4 Bespreek hoe die kenmerke van konvensionele ruimte A in ʼn produksie gebruik
kan word. (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) DANSSTUDIES 9
VRAAG 9: MUSIEK/DANSELEMENTE/CHOREOGRAFIESE ELEMENTE/
KONTAKIMPROVISASIE
9.1 Gee ʼn kort beskrywing van die volgende:
9.1.1 Klassieke musiek (1)
9.1.2 Tradisionele en volksmusiek (1)
9.1.3 Poliritme (1)
9.1.4 Musikaliteit (1)
9.2 Verduidelik hoe klank in elkeen van die volgende kategorieë gemaak word:
9.2.1 Aërofone (1)
9.2.2 Idiofone (1)
9.2.3 Membranofone (1)
9.2.4 Chordofone (1)
9.3 Beskryf die danselement ‘unisonbeweging’ soos in die prent hieronder
uitgebeeld word.
(1)
[https://www.google.co.za/search?q=Dance+pictures+showing+different+dance+elements+of+ti
me,+space+and+force&tbm=isch&tbs=rimg:CUldbFxV5W7dIjjKkZT7y4VfaPd9wnz5fE0CfHI22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 DANSSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018)
9.4 Beskryf die danselement ‘asimmetries’ soos in die prent hieronder uitgebeeld
word.
(1)
[https://www.google.co.za/search?q=Images+showing+Symmetry+and+asymmetry+in+dance&t
bm=isch&tbs=rimg:CU4ZZ7ssyjGRIjiolb]
9.5 Verduidelik hoe jy die volgende choreografiese elemente in improvisasie en
choreografie kan gebruik:
9.5.1 Tyd (2)
9.5.2 Ruimte (2)
9.5.3 Krag (2)
9.6 Die prent hieronder is ʼn voorbeeld van kontakwerk waardeur jy gewig verplaas
of oplig-oefeninge saam met ʼn maat kan doen.
Bespreek sommige van die belangrike faktore wat in ag geneem moet word
wanneer jy met ʼn maat werk.
[https://www.google.co.za/search?q=Dancer%60s+picture/diagram+of+core+stability&tbm=isch&
tbs=rimg:CdUknsxCLZuhIjiPa8w9Ss_1FAcaF5pRA0AtUIx2Cno5hKmci9VWPLSXwMfr5F] (4)
[20]
TOTAAL AFDELING B: 60
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Question paper
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP (Eng)

Question paper
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP
_hlayiso.com_--1df684bf-cf23-4ae8-8676-1a802e77e828/v1-1b5cc7224ba2deb8dc70/card.webp)
Question paper
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2013 QP (Eng)
_hlayiso.com_--def2cad3-6a7f-4142-93fd-3d549c6ae048/v1-bff9e9db6c8c1430be76/card.webp)
Question paper
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)
More from Grade 11 Dance Studies

Annual teaching plan
Gr 11 Dan Stu ATP 2023 24

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)

Memorandum